Gr. R Support material / Leerondersteuningsmateriaal GRADE R ENGLISH
NEW ALL-IN-ONE SERIES FOR GRADE R ENGLISH • Covers all the learning areas required by CAPS. • Fully developed programme for Mathematics, Home Language and Life Skills. • May be used per subject or as a package. • Compiled according to the prescribed topics in CAPS. NUWE ALLES-IN-EEN-REEKS VIR GRAAD R AFRIKAANS • Dek al die leerareas soos vereis deur die KABV. • Volledige program vir Wiskunde, Huistaal en Lewensvaardighede. • Kan per vak of as pakket gebruik word. • Saamgestel volgens die voorgeskrewe KABV-temas.
ISBN
TITEL/TITLE
9781776070466
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R WERKBOEK VIR HUISTAAL
R 122,00
9781776070473
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R WERKBOEK VIR LEWENSVAARDIGHEDE
R 122,00
9781776070459
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R WERKBOEK VIR WISKUNDE
R 122,00
9781776070497
NEW ALL-IN-ONE GRADE R WORKBOOK FOR HOME LANGUAGE
R 122,00
9781776070503
NEW ALL-IN-ONE GRADE R WORKBOOK FOR LIFE SKILLS
R 122,00
9781776070480
NEW ALL-IN-ONE GRADE R WORKBOOK FOR MATHEMATICS
R 122,00
9781770029873
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R HUISTAAL ONDERWYSERGIDS
R 333,00
9781770029866
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R HUISTAAL LEERDERBOEK
R 145,00
9781770029897
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R WISKUNDE ONDERWYSERGIDS
R 333,00
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R WISKUNDE LEERDERBOEK
R 145,00
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R LEWENSVAARDIGHEDE ONDERWYSERSGIDS
R 445,00
9781770029903
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R LEWENSVAARDIGHEDE LEERDERBOEK
R 149,00
9781770029934
NEW ALL-IN-ONE GRADE R HOME LANGUAGE TEACHER’S GUIDE
R 334,00
9781770029927
NEW ALL-IN-ONE GRADE R HOME LANGUAGE LEARNER’S BOOK
R 145,00
9781770029972
NEW ALL-IN-ONE GRADE R LIFE SKILLS TEACHER’S GUIDE
R 445,00
9781770029965
NEW ALL-IN-ONE GRADE R LIFE SKILLS LEARNER’S BOOK
R 149,00
9781770029958
NEW ALL-IN-ONE GRADE R MATHEMATICS TEACHER’S GUIDE
R 334,00
9781770029941
NEW ALL-IN-ONE GRADE R MATHEMATICS LEARNER’S BOOK
R 145,00
9781775895589
NEW ALL-IN-ONE GRADE R PHONICS TEACHER’S GUIDE
R 230,00
9781775895572
NEW ALL-IN-ONE GRADE R PHONICS BOOK
R 212,00
9781770029972
NEW ALL-IN-ONE GRADE R LIFE SKILLS TEACHER’S GUIDE
R 445,00
9781775895343
NUWE ALLES-IN-EEN GR R KLANKBOEK OG + CD
R 223,00
9781775895336
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R KLANKBOEK
R 207,00
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
CODE NAME Gr R: PRE-SCHOOL
9781770029880 9781770029910
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
1
PRYS/PRICE
20 stories per book with contextual questions for each story. Available in AFRIKAANS AND ENGLISH
SPLINTERNUUT IN DIE Gr. 1-3 KLASKAMER
GRATIS
dums memoran aflaaibareww.nb.co.za by w
Boek 2 (Gr. 1-3) beskikbaar Junie 2024 | Book 2 (Gr. 1-3) available June 2024
CLICK HERE
9781776074037
MEERKAT SERIES: GR 1 BOOK 1 HL
R160,00
CLICK HERE
9781776073931
MEERKAT SERIES: GR 2 BOOK 1 HL
R160,00
CLICK HERE
9781776073986
MEERKAT SERIES: GR 3 BOOK 1 HL
R165,00
KLIK HIER
9781776074020
MEERKATREEKS: GR 1 BOEK 1 HT
R160,00
KLIK HIER
9781776073924
MEERKATREEKS: GR 2 BOEK 1 HT
R160,00
KLIK HIER
9781776073979
MEERKATREEKS: GR 3 BOEK 1 HT
R165,00
KODEWOORD Gr. 1-3: MEERKAT123
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
2
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP
GESKIK VIR
KABV
BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP: GRAAD 7 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRATIS
dum b memoran aflaaibare w.nb.co.za w w
KLIK HIER
y
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die Senior Fase bied ’n skatkis van addisionele oefeninge vir Eerste Addisionele taal-leerders. Die tekste, asook die vrae wat daarop gebaseer is, fokus op die bevordering van leesbegrip en visuele geletterdheid. Dit kan vir beide KABV en IEB gebruik word. Leerders in Graad 7 sal aanklank vind by die inhoud van hierdie boek, wat met sorg uitgesoek is om hul nuuskierigheid te prikkel en aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Die inhoud is ingedeel volgens temas, waaronder sosiale media, oefening en sport, my land Suid-Afrika, kinderregte, liefde en vriendskap. Die volgende tekste is ingesluit: begripstoetse, advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, ’n grafiek en opsommings.
ISBN
TITEL/TITLE
PRYS/PRICE
9781776074075
BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP: GR 7 AFR EAT
R140,00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
3
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
LAERSKOOL JEUGROMANS
GRATIS
sgidse are lee aflaaibww.nb.co.za by w
ISBN 9780798182157 KLIK HIER 9780624091929
TITEL/TITLE AN ANANSI MYSTERY: THE HAUNTED LIBRARY Gr 4-6 ANDERKANT DIE BLOU Gr. 7 HT
PRYS/PRICE R170,00 R150,00
BOY AND THE POACHER’S MOON, THE Gr 7
R185,00
CLICK HERE
9780798183048 KLIK HIER 9780624094142 CLICK HERE 9780798182850 KLIK HIER 9780624073154 KLIK HIER 9780798182164 KLIK HIER 9780798181778
CATASTROPHE Gr 4-6 DIE SPINNEBOTTE SLAAN TOE! Gr. 3HT, 4EAT DISASTER AT GOGO’S SPAZA Gr 4-5 ELTON AMPER-FAMOUS APRIL EN JUFFROU BROM Gr.7 FELINA KAT, GEHEIME AGENT Gr. 4-6 HT GERAAMTE IN DIE KLAS (NUWE UITG) Gr. 4,5 HT, 5,6 EAT
R150,00 R145,00 R155,00 R195,00 R160,00 R165,00
9780798176750 9780624092414 RE HE 9780624092384 CLICK KLIK HIER 9780624090779 KLIK HIER 9780798182317 CLICK HERE 9780798183260 KLIK HIER 9780624090908 KLIK HIER 9780798181006 KLIK HIER 9780798178976 KLIK HIER 9780798183598 CLICK HERE 9780624057529 CLICK HERE 9780624057536 KLIK HIER 9780624057482 KLIK HIER 9780624057512 KLIK HIER 9780624093589
GRILGRYPERS 1: VLOEK VAN VREESBAAI, DIE Gr. 6-7 HOTEL IETERMAGO Gr. 4,5 HT, 5,6 EAT HOTEL PANGOLIN Gr. 4,5 HL, 5, 6 FAL JUNGU JOSH 1: DIE GOUE KALBAS Gr.7-8 HT KATASTROFE Gr. 4-6 LEO JANTJIES AND THE ESPORTS WORLD CHAMPIONSHIP MIEKE 1: KERSFEES IN APRIL Gr. 6-7 RAAISELSEE Gr. 7 RAAISELSTER Gr. 7 SAAK VAN LEWE OF DOOD, 'N Gr. 7-8 HT SCHOOL EDITION: BALACLAVA BOY Gr. 7 HL SCHOOL EDITION: SUPERZERO Gr, 7 FAL SKOOLUITGAWE: ANNA ATOOM E/D SEEROWER SE DOLK Gr. 7 HL SKOOLUITGAWE: VLIS MET VLERKE Gr. 7 ETA SPEURDER SAMMI Gr. 5 HL, 6 EAT
R170,00 R175,00 R175,00 R225,00 R150,00 R225,00 R185,00 R195,00 R195,00 R175,00 R160,00 R175,00 R175,00 R166,00 R150,00
CLICK HERE
CLICK HERE
KLIK HIER KLIK HIER
9780798180405
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
4
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
BEST BOOKS FOR CLASS READING / BEST BOOKS VIR KLASLEES
MORE BOOKS IN THIS SERIES The Adventures of Koda (Gr. 4 FAL) (Available May 2024) k ’n Best Books vir klaslees: Platsak maa 4) plan (Gr. 6 ) (Beskikbaar in 202
THINGS I LEARNT IN THE FOREST When Thoko and her mom moves from the city to a plantation in Mpumalanga she is totally out of her comfort zone. She feels like such an outsider. At least Pabi seems to like her enough to invite her on a bike ride with Cal, the quiet boy. Thoko is mesmerized by the beauty of the forest, but someone is hurting the animals.
DIE EMMERSKOPLYS neem die lesers op ʼn lugballonavontuur saam met ’n waaghalsige rabbedoe Katerien, pliggie Stef, vreeslose, vergeetagtige Ouma Katie en ʼn minder intelligente Great Dane-brak, Krummel. Wat aanvanklik lyk na ʼn saai, voorspelbare skoolvakansie, verander binne ʼn oogwink in ʼn aksiebelaaide en soms spanningsvolle avontuur propvol humoristiese oomblikke. Ouma Katie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Gaan hulle betyds tuis wees?
ISBN
ISBN
TITLE
PRICE
Best Books For Class 9781776073894 Reading: Things I R145, 00 Learnt in the Forest
RCES HERE:
E RESOU DOWNLOAD FRE CLICK HERE
CLICK HERE MEMORANDUM (Gr. 7 FAL) T EC OJ PR RE TERM 3 LITERATU
TITEL
PRYS
Best Books vir 9781776073733 klaslees: Die emmerskoplys
ARE SKAKELS:
GRATIS AFLAAIB
R
KLIK HIE r. 5 EAT) KLIK HIER MEMORANDUM (G TE (Gr. 4 HT/EAT) EK OJ PR E ND KU KLIK HIER KWARTAAL 3 LETTER TE (Gr. 5 HT/EAT) EK OJ PR E ND KU KWARTAAL 3 LETTER
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE KODEWOORD Gr. 4-7: FOREST456
5
R150, 00
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
WOORDEBOEK Gr. 1-4 The Pharos Foundation Phase dictionary Afrikaans– Engels/English–Afrikaans is a brand-new addition to the Pharos school dictionary family for learners in Grades 1 to 4. Learners will learn to use a bilingual dictionary with ease to later use dictionaries for the Intermediate Phase and Senior Phase with selfconfidence. ✓ Suitable for Foundation Phase as well as Grade 4. ✓ Supports reading and language skills. ✓ Includes all the FP sight words, frequent words, and spelling words. ✓ Covers parts of speech, word breaks, synonyms, antonyms, homonyms, words easily confused, past tense, past participles and plural forms.
Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is geskik vir leerders in graad 1 tot 4. Die woordeboek bevat die sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word.
How to download FREE activities www.nb.co.za 1. Schools 2. Best Books 3. Scroll down to bottom of page 4. Choose PHAROS 5. Choose an activity
✓ Geskik vir Grondslagfase asook Graad 4. ✓ Ondersteun lees- en taalvaardighede. ✓ Sluit al die sigwoorde en spelwoorde in. ✓ Gee woordsoorte, lettergrepe, sinonieme, teenoorgesteldes, woorde wat dikwels verwar word, verlede tyd, meervoude, verkleining, trappe van vergelyking en intensiewe vorme. ISBN 9781868902408
TITEL/TITLE Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
PRYS/PRICE R 235.00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
6
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
WOORDEBOEK Gr. 4-7 Die Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het ‘n paar nuwe, unieke kenmerke. The Pharos Junior Bilingual School Dictionary focuses on learners in grades 4–7 and boasts some new, unique features. ✓ Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde ✓ Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf ✓ Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd ✓ Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik ✓ Afleidings van basiswoorde met hul vertalings
✓ Example sentences; synonyms and antonyms; homonyms and homophones; phrases; idioms and proverbs ✓ Word division and word stress; parts of speech written out fully ✓ Degrees of comparison, plural, irregular verbs and past participles, past tense ✓ Information boxes with additional information on grammar, spelling and language use ✓ Derivatives of base words, with translations
ISBN
TITEL/TITLE
PRYS/PRICE
9781868902064
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek/Bilingual School Dictionary
R 185.00
KE/-PAKKETTE
AANLYNWOORDEBOE (Gr. 4 -12)
All students/ teachers have an email address with the school’s domain (e.g., @media24.com ) for option 3 & 4. Vir die goedkoop opsie met Auth0 toegang, is dit baie belangrik dat die skool e-posadresse het met die skool se domein, bv. @Boomhuisskool.co.za, en nie van gmail of yahoo/iCloud ens. gebruik maak nie. Opsie 1,2 en 5 kan natuurlik per individuele e-posadres geskep word, en hoef nie ’n skooldomein te wees vir daardie toegang nie.
Woordeboeke/-pakkette wat aanlyn beskikbaar is:
Onderwyserspakket – 13 skoolgerigte R 230.00 1. woordeboeke ingesluit per onderwyser Onderwyserspakkette spesiale 2. aanbieding: R230 en AWS (R35) + Afrikaansgids (R35)
R 300.00
per onderwyser
3.
Skolepakket (skool teken aan met Auth0 )
per leerder
4.
Skolepakket (skool teken aan met Auth0) + AWS (R7) + AFRG(R7)
per leerder
5. AWS of Afrikaangids elk
R 27.00
R 41.00
R 185.00
NAVRAE oor hulp met AANLYNREGISTRASIE, kontak Charnell by: Charnell@nb.co.za of 021-4062750
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
7
*2024 Jaarsubskripsie
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
WOORDEBOEKE Gr. 7-9 en Gr. 10-12
word rkswinkels GRATIS we ur e d ngebied in skole aa ograwe! ons leksik
KODEWOORD Gr. 8-12: PHAROS
Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek (2020, 9de druk) het ‘n splinternuwe oranje baadjie! Hierdie woordeboek bevat byna 11 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde met vertalings en gebruiksvoorbeelde. ✓
KABV-GESKIK CAPS COMPLIANT
✓
TAALLEIDING GRAMMAR GUIDANCE
✓
BREI WOORDESKAT UIT BUILD YOUR VOCABULARY
✓
GEBRUIKERSVRIENDELIK EASY TO USE
ISBN 9781868902293 9781868902132 9781868902194 9781868902149
Pharos se splinternuwe Senior tweetalige skoolwoordeboek is geskik vir leerders in graad 10–12 wie se moedertaal Afrikaans of Engels is, asook vir leerders wat Afrikaans of Engels as addisionele taal aanleer. Hierdie hulpbron bevat meer as 50 000 trefwoorde in Afrikaans en Engels. Die woordeboek is maklik om te gebruik, help met taalkwessies en brei woordeskat uit.
TITEL/TITLE PHAROS TWEETALIGE SKOOLWOORDEBOEK (2020-ED) Gr. 7-9 TESOURUS VAN AFRIKAANS (2020) SPREEKWOORDE EN ANDER SEGSWYSES SENIOR TWEETALIGE SKOOLWOORDEBOEK/ SENIOR BILINGUAL SCHOOL DICTIONARY Gr. 10-12
PRYS/PRICE R210,00 R480,00 R385,00 R220,00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
8
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
KORTVERHAALBUNDELS / SHORT STORIES
GRATIS
d u m s by memoran aflaaibareww.nb.co.za w
ISBN KLIK HIER 9781776073030 KLIK HIER 9781776073153 CLICK HERE 9781776073061 CLICK HERE 9781776073184
TITEL/TITLE INGONYAMA EN ANDER MAATS MET LEEUEHARTE KORTVERHALE Gr. 4-6 LEË BLIKKIES VOL LIEFDE EN ANDER VERHALE GR 7-9 BUNDEL Gr, 7-9 GOING WILD AND OTHER STORIES Gr 4-6 HL PLEASE LIKE WHAT YOU SEE AND OTHER SHORT STORIES Gr 7-9 HL
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
9
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
PRYS/PRICE R208.00 R200,00 R217,00 R220,00
’N MOET VIR DIE KLASKAMER! ESKAT
E WOORD
BASIES
BASIESE
WO O R D
Basic vo
ESK AT
cabulary
AR N DIE JA NDE VA Julie VAN DI s DIE DAE Augustu Februarie r Maandag Septembe rt aa M Dinsdag Oktober ril Ap g r Woensda Novembe Mei g r Donderda Desembe nie Ju Vrydag ORME TV OE GR Saterdag Hallo! iddag/ Sondag e/Goeiem ). Goeiemôr d (Good evening an u?) Goeiena ow are yo OENE et jou? (H IS m SE dit E an DI Hoe ga et jou? m En ) nkie. (spring goed, da die lente Dit gaan ot siens. die somer Totsiens/T n) (autum later. die herfs Sien jou comfort) (Words to TROOS die winter E OM TE jou so RD WOO . Moenie om gk re sking alles sal VRA (A Toemaar, nie. MMING er TOESTE ) !) bekomm tter soon ! (Get be permission kamer die ef bli u gesond se Word go mag ek as om)? Juffrou, ro e th e av xpressing EEK (E verlaat (le ek leen? UITSPR ef jou bo ARHEID ek assebli DANKBA ) Alex, kan ion ing ologise) dersteun appreciat A (To ap baie. hulp en on NING VR ie vir jou er (appreciate) dit VERSKO ewe my, Baie dank de Ek waar mer. Verg . rt) jam po ie (sup Ek is ba lcome.) we ’re . sier! (You asseblief lf) Dis ’n ple g yourse (Introducin STELLING BEKEND is . . . e) Ek nc is! ta nn sis for as ename ke A (Asking an Aang tmoet. HULP VR Ek versta jou te on seblief? Lekker om y help, as Kan jy m moet doen nie. ek t wa nie lp nodig! Ek het hu E WEEK
DIE MAA Januarie
206 7 /12 10:5
2023/12
ns.indb
_Afrikaa
Dis_mos
206
Voel Afrikaans vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8-12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met sukses sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur onderwysers sowel as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen. ISBN 9781776073740
TITEL/TITLE DIS MOS NOU AFRIKAANS! BEST BOOKS HANDBOOK & STUDY GUIDE (GR.8-12)
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
10
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
PRYS/PRICE R295,00
DRAMABUNDEL
Beskikbaar: Maart 2024
Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Bydraers sluit in: Fanie Viljoen, Deidre Jantjies, Kanya Viljoen en Luan Jacobs. Samesteller Tanya Viviers is ‘n ervare Afrikaansonderwyser en dramakenner.
✓ Samesteller: Tanya Viviers ✓ Wit-en-swart illustrasies
✓ Omvang 216 bladsye ✓ KABV-gerig
11 tekste vir graad 7 tot 9 Huistaal en 10-12 EAT. Omvang wissel van 6 bladsye tot 40 bladsye per drama. ISBN 9781776074068
TITEL/TITLE Om teen treine te skree
PRYS/PRICE R350,00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
11
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
SPLINTERNUUT IN DIE KLASKAMER! Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die Senior Fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste Addisionele Taal-leerders sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings.
GRATIS
d u m s by memoran aflaaibareww.nb.co.za w
ISBN KLIK HIER 9781776074075 KLIK HIER 9781776074082 KLIK HIER 9781776074099
TITEL/TITLE BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP GR 7 AFR EAT BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP GR 8 AFR EAT BEST BOOKS LEES EN KYK MET BEGRIP GR 9 AFR EAT
PRYS/PRICE R140,00 R140,00 R140,00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
12
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
EKSAMENHULP Gr. 8-12 HT en EAT
GRATIS
dum memoran aflaaibareww.nb.co.za w
KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER KLIK HIER
s by
Gebruikersvriendelike werkboeke vir Huistaal- en Eerste Addisionele Taalleerders in Graad 8–12 saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum en assesseringbeleidsverklaring en die jongste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.
ISBN
TITEL/TITLE
PRYS/PRICE
9781776073214 9781776073221
BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 8 TAAL- EN LEESOEFENBOEK HT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 9 TAAL- EN LEESOEFENBOEK HT
R265,00 R238,00
9781776072071 9781776072088 9781776072095 9781776071876 9781776071883 9781776072019 9781776072026 9781776072033
BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 10 TAAL- EN LEESOEFENBOEK HT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 11 TAAL- EN LEESOEFENBOEK HT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 12 EKSAMENOEFENBOEK HT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 8 TAAL- EN LEESOEFENBOEK EAT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 9 TAAL- EN LEESOEFENBOEK EAT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 10 TAAL- EN LEESOEFENBOEK EAT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 11 TAAL- EN LEESOEFENBOEK EAT BEST BOOKS EKSAMENHULP: GRAAD 12 AFRIKAANS EKSAMEN OEFENBOEK
R260,00 R228,00 R205,00 R208,00 R228,00 R216,00 R216,00 R205,00
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
13
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
HOËRSKOOL JEUGROMANS
GRATIS
sgidse are lee aflaaibww.nb.co.za by w
ISBN
TITEL/TITLE
PRYS/PRICE
KLIK HIER
9780624090403 | Epub: 9780624090410
ABSOLUUT EINSTEIN Gr. 8-9 HT
R205,00
KLIK HIER
9780624091929 | Epub: 9780624091950
ANDERKANT DIE BLOU Gr. 7-9
R150,00
KLIK HIER
9780624084044 | Epub: 9780624084051
BRAND Gr. 10
R225,00
KLIK HIER
9780798180481 | Epub: 9780798180498
BRANDERJAER Gr. 10-11 HT
R220,00
KLIK HIER
9780624090465 | Epub: 9780624090472
DONKER WEB Gr. 12
R285,00
KLIK HIER
9780798181822 | Epub: 9780798181839
DONKERBLOED Gr. 10 HT
R210,00
KLIK HIER
9780798180795 | Epub: 9780798181242
DRAAIRIVIER Gr. 10 HT/11 EAT
R280,00
KLIK HIER
9780624073154 | Epub:9780624088356
ELTON AMPER-FAMOUS APRIL EN JUFFROU BROM Gr. 7HT,8-9 EAT
R195,00
KLIK HIER
9780624090779
JUNGU JOSH 1: DIE GOUE KALBAS Gr. 8
R225,00
KLIK HIER
9780798177207 | Epub: 9780798179157
KINDERS VAN SPOOKWERWE, DIE Gr.11-12
R350,00
KLIK HIER
9780798180313 | Epub:9780798180320
LEWE VOLGENS WIM VERMAAK, DIE Gr. 9 HT
R175,00
KLIK HIER
9780624092940 | Epub: 9780624092957
LUNTU MASIZA TELLS THE TRUTH Gr. 9,10 HT, 10-12 HL/FAL
R190,00
KLIK HIER
9780624085409 | Epub: 9780624085416
PIENK IS NIE VIR SISSIES NIE Gr. 9 HT
R199,00
KLIK HIER
9780798181006
RAAISELSEE Gr. 7 HT, 8-9 EAT
R195.00
KLIK HIER
9780798178976 | Epub: 9780798178983
RAAISELSTER Gr. 7 HT, 8-9 EAT
R195.00
KLIK HIER
9780798183598
SAAK VAN LEWE OF DOOD, ‘N Gr. 8-10
R175,00
KLIK HIER
9780798182126 | Epub: 9780798182133
SKEUR Gr. 9-10
R195,00
CLICK HERE
9780624077114 | Epub: 9780624077121
SNITCH #1
R210,00
KLIK HIER
9780798180856 | Epub: 9780798180863
SOMTOTAAL Gr. 12 HT
R290,00
CLICK HERE
9780624092926 | Epub: 9780624092933
SWIM TEAM, THE Gr 12 HL
R245,00
KLIK HIER
9780624085379 | Epub: 9780624085386
VELDIEP Gr. 8-10
R215,00
KLIK HIER
9780798180252
VLERKE VAN NAALDEKOKERS, DIE Gr. 11 HT
R215,00
KLIK HIER
9780798174510 | Epub: 9780798174527
VLERKE VIR ALMAL Gr. 10, 11 HT/EAT
R 196.00
Gr. 7-8
*PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING/ PRICES ARE SUBJECT TO CHANGE
14
NAVRAE: helene.declercq@nb.co.za (WK, NK, OK, Vrystaat, Namibië.) henk.viljoen@nb.co.za (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN, NW)
SKRYWERS VIR SKOOLBESOEKE:
virtuele besoeke in enige provinsie/ fisiese besoeke in provinsie waar hulle woon: WES-KAAP Gr 1 – 3: ● Leon-Ben Lamprecht ● Paula Fourie ● Linda Rode; ● Deidre Jantjies ● Wendy Maartens Gr 4 – 7: ● Troula Goosen ● Marga Jonker ● Crystal-Donna Roberts; ● Helene de Clercq Gr 7 – 9: ● Penny Lorimer ● Pam Newham, ● Fiona van Kerwel ● Sally Partridge Gr. 9 – 12: ● Joha van Dyk ● Catherine Graham ● Carel van Rooyen, ● Cecilia Steyn ● Joanne Jowell ● Elrien Scheepers
GAUTENG/VRYSTAAT Gr. 1-4:
● Salamina Mosese
Gr 6 – 9: ● Christien Neser ● Alet Steenkamp en Nerine Ahlers, ● Luke en Zoe Calder ● Constant van Graan ● Rene van Zyl Gr 9 – 12: ● Prudence Makau ● Catherine Jarvis ● Felicia Goosen, ● Robert Gentle ● Ihette Senekal ● Helene de Kock, ● Annerle Barnard.
OOS-KAAP LS/HS:
● Cecilia Steyn
VIRTUEEL (Woon in China) Gr. 2-9 ● De Wet Hugo
VIR NAVR AE : Kontak gerus u naaste skoleboekhandelaar / vryskutagent of NB-Uitgewers: skole-afdeling Skolespan streeksbestuurder henk.viljoen@nb.co.za Gauteng, Limpopo, Noordwes, KZN, Mpumalanga.
NB-Uitgewers Skolespan kan ook motiveringsprekers aanbeveel.
Skolespan streeksbestuurder helene.declercq@nb.co.za Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Namibië
*Hierdie promosiemateriaal is ook aanlyn beskikbaar op die webwerf. *These promotional materials are also available online.
Volg ons op sosiale media @NBSkoleSchools |
@storierak_
Teken in op ons nuusbrief by www.nb.co.za