N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958
NO6352
TUESDAY 13 MAY 2014 Photo by Jade McClune
Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
inside
"Sluts" march IMPROVED HEALTH: Dr Richard Kamwi unveiling the Mondesa PHC Clinic plaque while the Mayor of Swakopmund Juuso Kambueshe looks on
Page 5
Sam Khubis viering nie vergete
Three clinics for Swakopmund
Jade McClune Swakopmund received a major shot in the arm to boost its health profile with the inauguration of three new health facilities. The new Primary Health Care antenatal care for expecting The clinic will primarily The construction of the three registered and four enrolled (PHC) clinic at Mondesa mothers, HIV counselling serve the needs of residents clinics at the DRC, Mondesa nurses. Mondesa currently will provide screening and and -testing, as well as of Mondesa, Oletweni, and Tamariskia cost more has only one registered treatment of minor illnesses, immunising and monitoring Tulinawa, Omulundo, DRC than N$15.3 million. nurse and three enrolled family planning services, the growth of children. and Tamariskia. Tamariskia Clinic has two Continues on page 2
Ontploffing eis byna 21-jarige se lewe Slagoffer vertel… Page 9
ER CANADA in
Walvis Bay
Page 12
EBH dethrones Engen Strikers
Page 24
Marshallino Beukes ‘n Jong rekenmeester student aan die Instituut vir Bankiers in Namibië (IOB) in Windhoek het Saterdag die dood naelskraap vrygespring, nadat ‘n M-59-geweer granaat by ‘n woning in Swakopmund ontplof het.
Volgens me Drucilla Hoebes, moeder van Chantelle Gaoses (21), het haar dogter op die spesifieke dag by die Van Blerk woning in Monotokastraat 21, Ocean View, gaan help om die motorhuis skoon te maak, toe die ongeluk gebeur het. Chantelle, wat in baie pyn verkeer het, het kort na die voorval uit haar hospitaalbed aan die namib times vertel dat sy en haar ma se werkgewer, mnr Enwee van Blerk, items uit sy motorhuis gedra het, met die doel om dit op te ruim.
“Ek het ronde goed opgetel en na buite gedra, waarna ek aan mnr Van Blerk genoem het dat die goed ‘los’ voel. Hy het egter gesê dat dit veilig is. Die tweede voorwerp het geval en die volgende wat ek kan onthou, het ek op die grond gelê,” het Gaoses vertel. Hoof van die Swakopmund Buurtwag, mnr Mike Nederlof, het aan die koerant genoem dat hulle omstreeks 11:03 die noodoproep ontvang het en hulle en die G4S Sekuriteit maatskappy was van die eerstes op die toneel.
Die slagoffer, wat ernstige beserings aan haar bene, onderlyf en arms opgedoen het, sowel as mnr Van Blerk is deur Eagle Christian Ambulansdiens na die hospitaal gehaas. Van Blerk het slegs ligte skrape aan sy bors opgedoen. Die polisie, weermag en plofstofdeskundiges is ontbied en nadat die straat afgesper is, is die polisiemag se hondeafdeling ook ontbied om seker te maak dat daar nie nog lewende plofstof is nie. Niks is egter op die perseel gevind nie. Volgens aanduidings het
mnr Van Blerk ‘n paar maande gelede items van ‘n onbekende dame in Walvisbaai gekoop, waaronder ook leë kanon koeël doppe was. Hy gebruik dit blykbaar om ornamente soos asbakkies en wyn houers te maak. ‘n Merkbaar geskokte Van Blerk het aan polisie op die toneel genoem dat hy glad nie bewus was wat presies die inhoud van die kartonne was nie. Die verkoper se man, wat skynbaar oorlede is, was blykbaar ‘n versamelaar van hierdie items. Mnr Van Blerk het die
Chantelle Gaoses (21) ernsig beseer in die ontploffing Foto deur Marshallino Beukes Hy het gister in die Swakopmund Magistraatshof verskyn en N$20 000 borg is aan hom toegestaan. Die saak is tot 1 Julie 2014 uitgestel vir verdere ondersoek.
polisie na die woning in Walvisbaai geneem, maar geen ander plofstowwe is daar gevind nie. Van Blerk is op aanklag van besit van onwettige plofstowwe en die berging daarvan in hegtenis geneem.
Vervolg op bladsy 2
FRUITSTOP
WE HEALTHY
Freshly Cut Fruit Salad
LIVING
N$29.99 per kg
Granny Smith Apples 1 kg for
2 N$25 Smoothies
N$19.99 each
Housewives Corner Range (Pumpkin, Sweet Potato, Butternut) 250 g
N$10.99each
Food Lover’s Signature Juice 100% Fruit Juice 2 L
N$29.99each
Food Lover’s Market Centre, 50 Moses Garoëb, Swakopmund, Tel: 414 400 • Fresh Produce Market, 69 Moses Garoëb St, Walvis Bay, Tel: 207 152 • Valid From: Tuesday 13 - Thursday 15 May 2014 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY! • HAMILTONS ADVERTISING 120514 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST