N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6424 TUESDAY 3 FEBRUARY 2015 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
Ses sterf in gru-ongeluk op B2
inside
NAMA's in Swakop again
Drie maande oue-baba een van oorledenes
Foto deur Herman Salpeter
Page 2
Marshallino Beukes
Die kus en ook die hele land is weereens in skok en rou gedompel nadat ‘n botsing tussen twee voertuie die lewens van ses persone, insluitende drie kinders geëis het. Die ongeluk het Sondagmiddag, ongeveer 30 kilometer buite Usakos, op pad na Swakopmund plaasgevind. Twee voertuie, ‘n Volkswagen Polo en ‘n Toyota Rav4 was betrokke in die botsing. Albei die voertuie het na die botsing aan die brand geslaan en albei die voertuigbestuurders is na aanduiding verkool. Die bestuurder van die Toyota Rav4 se vrou is die enigste oorlewende en is na die Cottage-Mediclinic
in Swakopmund geneem. ‘n Ooggetuie, mnr Herman Salpeter het gister aan die namib times genoem dat die tragedie reg voor hom afgespeel het. Volgens hom was hy onderweg na die kus, waarna ‘n voertuig wat uit Swakopmund se rigting op pad was in die botsing met ‘n voertuig wat voor hom op reis was betrokke was. Hy noem dat alles so skielik gebeur het en dat die ongeluk op ‘n reguit strook pad plaasgevind
het. Die aankomende voertuig (Polo) het tromp-op met die Rav4 gebots met noodlottige gevolge. Hy noem voorts dat die bestuurder van die Rav4 ‘n ouerige man was en dat hy alreeds dood was toe hulle die voertuig bereik het om hulp te verleen. Mnr Salpeter en nog vrywillige hande kon daarin slaag om die bestuurder se vrou, wat links voor aan die passasierskant gesit het, uit die voertuig te haal. Sy het slegs haar reg-
terpols gebreek en erg aan skok gely. Al vyf die insittendes van die ander voertuig het gesterf. Volgens mnr Salpeter was dit ‘n man, vrou en drie kinders. Hy wou nie sy mening uitspreek rakende wat hy dink die oorsaak van die ongeluk was nie, maar het genoem dat die bestuurder van die Polo dalk agter die stuurwiel aan die slaap kon geraak het. Die Erongo polisie se woordvoerder, hoofin-
spekteur Erastus Iikuyu, het laat gisternamiddag die bestuurder van die Rav4 se naam bekend gemaak. Hy is geïdentifiseer as die 65-jarige Heinz Remmert van Swakopmund. Die kinders was agt jaar, ses jaar en ook ‘n drie maande oue baba. Hy het ook bevestig dat
die insittendes van die Polo Windhoekers was en terug daarheen op reis was Die name van al die oorledenes sal na verwagting vandag vrygestel word. Volgens Iikuyu is hulle besig om die oorsaak van die ongeluk te ondersoek.
Page 3
Swakop land invasion
Page 4
Cheaper flights now set for 1 March – FlyAfrica CEO Clifford Strydom
Pangolin visits Kuisebmond
Old Ballyhoo member rocks
Maria Davel-Wallis
The CEO of the Namibian partner of Namibia FlyAfrica, Clifford Strydom of Nomad Aviation, says the cheaper flights envisaged for Namiba, that were scheduled to take off in February, have been rescheduled to March, due to the logistic process and paperwork in this regard. The newspaper spoke to him in Windhoek, after his latest status meeting with the Civil Aviation Authority. He was up-beat and said the CAA was very accommodating and positive in its approach, and that the low cost flights will hopefully commence on 1 or 2 March. Regarding the cheaper flights envisaged for the
WE
coast, Strydom says they are still very much in the pipeline, but that FlyAfrica has decided to first keep a very close eye on the performance of Air Namibia, for a few months. Air Namibia recently also announced cheaper direct flights to and from Walvis Bay. Strydom says their low cost airline wants to see if
COOKING
Air Namibia and SAA are really going to offer consumers low cost flights to and from Walvis Bay – and if not, FlyAfrica will introduce cheap flights immediately. Strydom says one of the reasons why they have decided to put a waiting period of six months on the flight plan for Walvis Bay, is the fact that the Airport is still being upgraded.
Strydom says, the moment they find that SAA and Air Namibia do not offer really low cost flights from Walvis Bay, they will introduce their flights. Return flights between Windhoek and Johannesburg and Windhoek and Cape Town, taxes included, will cost around 2 thousand Namibian Dollar. Strydom said prices for
MANGO MANIA Mangoes
4for N$30
Page 11
return flights to and from Walvis Bay would cost more or less the same. Strydom says more are on the cards – by the middle of next year, they want to offer direct flights from Walvis Bay to St Helena Island – they are working
with the Transportation Commission to get the route added to their licence. Direct flights from Walvis Bay to Luanda in Angola are also one of the business ventures for 2016.
Sewes liga skop af
Bladsy 24
White Button Mushroom Punnets
2forN$30
Food Lover’s Market Centre, 50 Moses Garoëb, Swakopmund, Tel: 414 400 • Fresh Produce Market, 69 Moses Garoëb St, Walvis Bay, Tel: 207 152 • Valid Tuesday 3 - Thursday 5 February 2015 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY! • HAMILTONS ADVERTISING 020215 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST