26 july namib times e edition

Page 1

N$4

namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6574 TUESDAY 26 JULY 2016 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net

Voormalige Huis Palms werknemer en haar vriend sit glo agter inbrake ‘n Voormalige werknemer van die Huis Palms tehuis vir bejaardes op Walvisbaai, Edwina (Winnie) Lubbe, en haar vriend, Joseph (Joe) Levy het Vrydag vlugtig in die landdroshof op Walvisbaai op ‘n klag van huisbraak verskyn. Dit is nadat die polisie die twee kon verbind met een van die reeks inbrake wat gedurende Januarie vanjaar by woonstelle van bejaardes op die ouetehuis se perseel plaasgevind het. Een van die slagoffers was die bejaarde mnr Hans de Jager wat op sy sterfbed in ‘n Windhoekse hospitaal verkeer het, toe daar by sy woonstel ingebreek is. Ware van nagenoeg N$100 000 is tydens

die inbraak gesteel. De Jager is dae later oorlede sonder die medewete dat hy in sy doodsuur rot en kaal besteel is. Daar kon vasgestel word die inhegtenisnames volg op ‘n ondersoek na ‘n ander inbraak in dieselfde tyd as die inbraak by die de Jager-woonstel. Daar is nou genoeg gronde om die ondersoek na die de Jager-inbraak weer oop te maak. Die Raad van Direkteure van die ouetehuis

is besig met onderhandelinge met ‘n regspan van wyle de Jager se boedel om vir die verliese te betaal. Die Raad oorweeg ook om vergoeding te betaal aan ‘n tweede inwoner. Dit is juis die inbraak by hierdie tweede slagoffer waarmee Lubbe en Levy verbind kon word. Lubbe en Levy is elk op borg van N$2000 vrygelaat en sal weer op 5 September vanjaar ‘n volgende verskyning maak.

Terminal building at Walvis Bay Airport opens

Page 3

Train and car collides in Swakop

Lubbe en Levy

Walvis Bay the preferred trade route for Zambia

Port of Walvis Bay seen from small craft harbour

inside

With about 14 million inhabitants, Zambia was named one of the world's fastest economically reformed countries offering countless commercial opportunities. Zambia emanates extensive trade prospects to both domestic and international markets. With export categories is currently focused on Zambia. At this sescovering copper, ash, expanding the number sion, held on 7 July vase metals, tobacco, of new entrants into the 2016, Chairman of the sugar, wheat, soybean import and export WBCG Board and and maize, this country sphere and broadening C h i e f E x e c u t i v e is continuously esta- market opportunities Officer of Namport, blishing itself into a for existing suppliers. Mr Bisey Uirab outfiscal centre waiting to Recently, the Walvis lined the importance be tapped into. Zambia Bay Corridor Group of the Zambian Marfurther imports boilers, (WBCG), with the sup- ket using Walvis Bay machinery and elec- port of the Finnish as an alternative trade trical and electronic Embassy, hosted a Be- route. “The Port is equipment amongst yond Border Infor- linked to Zambia via other commodities and mation Session in Continues on page 2

Page 4

Marine Battalion founded

Page 7

Johanna Benson’s star shines in London

Page 20


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
26 july namib times e edition by Namib Times Virtual - Issuu