N$4
namib times
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6646 TUESDAY 18 APRIL 2017 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net
Vrou sterf in motorongeluk kort nadat sy ‘n vriend bemoedig wat ernstig siek is
inside Sanlam Career Expo
Page 3
Heavy lift vessel off Walvis Bay
Page 6
Floris Steenkamp 'n Kragtige motorbotsing op die kruising van 5de Weg en Nangolo Mbumba rylaan het vroeg Sondagoggend die lewe van 'n inwoner van Walvisbbai, me Loretha Louw (41), geëis. Die bakkie waarin Louw 'n passasier was, is omstreeks 00:15 op 'n hoë spoed op die linkersy deur 'n aankomende motor getref. Hiermee lê die hoop nou aan skerwe dat die kus die dood oor Paasnaweek gespaar kon word. Wyle me Louw (op die foto hiernaas saam met haar lewensmaat mnr Robert Hanekom (45)) het juis Vrydagmiddag van Windhoek teruggekeer waar sy 'n vriend bemoedig en bystaan wat op die oomblik ernstig siek is. Mnr Robert Hanekom was agter die stuur van die voertuig toe die paartjie Sondag kort na middernag na 'n kuier by huisvriende huiswaarts gekeer het. Hulle het in 5de Weg in die rigting van Union Straat gery. Alle aanduidings is dat die verkeerslig vir Hanekom groen was. Toe hy die kruising oorsteek, Vervolg op Bladsy 2
The Drags a crowd Humpback whale stranding continuespuller Another washed out at Mile 106 Erwin Leuschner
Scientists are concerned after yet another humpback whale carcass washed out along Namibia's coastline. The latest stranding occurred about 30 kilometers north of Cape Cross at Mile 106. According to Lüderitz Marine Research this brings to at least the tenth dead whale found in just the past two months along the Namibian and South African west coast shores. “Unfortunately we don't have any indication as to why this is happening. At the moment and without full necropsies carried out, it is impossible to come to any conclusions,” the Namibia Dolphin Project (NDP) said in a statement recently. Continues on Page 2
Page 14
The Namibian Newspaper Cup
Page 15