N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958
NO 6461
FRIDAY 12 JUNE 2015
inside
Another alleged police brutality
Labour unrest lurking at Walvis Bay Salt Holdings
Photo Contributed
Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
Marshallino Beukes
Page 2
Safety Minister visits Coast Tension is looming at Walvis Bay Salt Holdings (Pty) Ltd, with employees accusing the company’s management of a discriminatory salary structure, illegal reduction of leave days, illegal reduction of medical aid and also changing of shift hours. In a letter addressed to the company’s Managing Director, Mr Andre SnyPage 3 man, the Mine Workers Union of Namibia (MUN) at Walvis Bay Salt Holdings expressed their dis-
Bedrieër loop dokters in
Bladsy 3
Walvis Bay revamped
appointment in the way the company conducted itself at a meeting between the two parties, last week Friday. At the said meeting they had discussions, in order to attempt to resolve
Kinzzo making his mark
lary adjustments per grade should be made. It was also supposedly concluded that a wage increment of 6.5% as the bargaining unit for this year should be instigated.
According to the MUN, additional conditions were proposed by the company’s management, including a change of lunch time periods, whereby employees will be obliged
Voetganger opslag dood in ongeluk Marshallino Beukes Bekende regsgeleerde blykbaar agter stuurwiel
Page 5
the dispute of interest by Monday (8 June). According to this letter (in namib time’s possession) the parties in principle agreed unconditionally on among other, that sa-
‘n Vyf-en-vyftigjarige dame, Hettie Husselman, is opslag dood nadat sy Woensdagaand omstreeks 18:00 deur ‘n voertuig op die B2 pad gestamp is.
Volgens Hoofinspekteur Erastus Iikuyu het die oorledene en ‘n vriend ‘n saamrygeleentheid vanaf Swakopmund na Walvisbaai gehaal en is buite die dorp afgelaai. Hulle was blykbaar besig Page 13 om die pad oor te steek die rigting van KuisebDolphins gereed in mond, toe die voertuig vir Jaguars haar getref het, met noodlottige gevolge. Daar is vasgestel dat die bestuurder van die voertuig blykbaar ‘n bekende prokureur van Walvisbaai Bladsy 36 was.
Die polisiewoordvoerder dui aan dat die bestuurder nie gearresteer is nie en dat die saak ondersoek word. Volgens hom gaan ‘n dossier, na afloop van die ondersoek geopen word en die Staatsaanklaer sal dan moet besluit of daar voortgegaan word met ‘n saak van strafbare manslag, aldan nie. Die prokureur se naam is bekend, maar word weerhou aangesien geen kriminele klag tot hede aanhangig gemaak is nie.
to have their lunch time in different time-frames, to ensure continuous production. According to the workers union, they do not have a problem with this, but can however not acContinues on page 2
Narraville Uitbreiding 7 soos dit tans daar uitsien
Nuwe Walvisbaai dorpsuitbreidings gekniehalter Bernabé Blaauw
Die infrastruktuur-ontwikkeling van drie nuwe dorpsuitbreidings in Walvisbaai is vertraag deur verskeie faktore maar te midde van beweringe van kontantvloei probleme en onbetaalde rekeninge het die betrokke kontrakteurs na vore getree en gesê dat hulle vasberade is om wél hulle projekte te voltooi en dat dit die belastingbetaler niks ekstra sal kos nie. Die namib times het vroeër vanjaar berig dat inwoners van die dorp die koerant genader en navraag gedoen hoekom die dorpsuitbreidings te wete Narraville Uitbrei-
ding 7, Walvisbaai Uitbreiding 14, Meersig Uitbreiding 2 en Kuisebmond Uitbreidings 5 en 6 se infrastruktuur-ontwikkeling nog nie afgehandel is nie aangesien dit, volgens
hulle, baie lank vat en al klaar moes gewees het. Die munisipaliteit was genader en het op daardie stadium gesê dat hulle tevrede is met die vordering en nie bewus was van
enige ernstige vertragings of probleme nie en indien daar wel oponthoude was, was die nodige uitstel wel verleen en is daar ooreengekom oor nuwe voltooiingsdatums. Vervolg op bladsy 2