
2 minute read
Pickled fish
Yellowtail Or Any Firm Fish Fillets
Cake flour mixed with salt and pepper to taste for dusting fish
Advertisement
30-40 ml oil
4 onions peeled and sliced
3 garlic cloves crushed
3cm fresh ginger grated
30 ml curry powder
10 ml turmeric
10 ml ground coriander
60 ml smooth apricot jam
250 ml Safari Brown Spirit Vinegar or Safari White Spirit Vinegar
250 ml water
2 bay leaves

Salt and pepper to taste
Pat the fishfillets dry. Lightlydustwith the flour mixture andshakeoff any excess flour.Heat the oil andfry the fishover medium heat,turningonce, untilgoldenandcookedthrough. Removefrom the pan andplacein a singlelayerin a deepdish.
In the samepan,fry the onions,garlicandginger untilthe onions juststartto soften.Add the curry powder,turmericandcorianderandfry for 1 more minute.
Add the jam,sugar,vinegar,water, bay leaves and seasoningtotaste.
Bringto the boilandboilfor 3 minutes.Pourover the fish.Spreadonions outevenly.
Allow to cool completelybeforecoveringwith plasticwrap.Refrigeratefor at least8 hours or overnight.
The tastewillimproveif refrigeratedfor longer(2 days).
Serve withlightlytoastedbutteredhot cross buns.
Ps. 144:4 "n Mens, hoe verganklik is hy tog: sy dae gaan soos 'n skaduwee verby."
Sjoe, soos wat die jare aanstap besef mens net hoe waar hierdie woorde is. Dit voel of dit elke tweede dag Vrydag is, jy is verstom as jy besef dat jare in jou verlede net wegraak. Jy dink jy was verlede jaar iewers, net om te besef dis al 'n paar jaar gelede En voorts is ek geskok oor die aantal mense in my ouderdomsgroep wat wegval
As dit so is, hoekom bekommer ek my so oor die toekoms? Hoekom is soveel onbenullighede dan vir my so belangrik?
Hoekom kan ek nie net oorgee en "God's water oor God's akker laat loop nie"?
Waarom laat ek toe dat die gebeure in die land my so ontstel?
Nee, ek is nie nét so nie, ek sien steeds 'n ander kant. Maar hoekom verval ek nie net summier in "doom and gloom" nie?


Wel, dis seker omdat ek 'n mens is, 'n mens wat steeds hoop het, iemand wat steeds lief is vir mense en wat steeds my lewe geniet. Dalk omdat ek besef dat daar in hierdie moeras waarin ons leef steeds vreugde en voorspoed is. Miskien omdat ek steeds meer mense sien wat liefde en vrede najaag, as die wat dit nie doen nie Dis vir seker ook omdat ek besef dat God nie opgegee het nie, dat Hy steeds daagliks wonderwerke doen en dat Hy vir elkeen van ons 'n taak het om ons mee besig te hou

Laastens omdat ons tog nie net leef vir hier en nou nie
1 Kor. 15:19 "As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense."
Klitsgras
Ek het geen te kort aan drama in my eie lewe nie, maar jy kry nou mos daai meisies wat drama tot 'n hele nuwe vlak toe vat Alles is beter en groter en jy is convinced dis Chuck Norris se sussie want alles wat jy doen het sy natuurlik beter gedoen Totdat sy dit actually moet begin doen dan brand die huisie vinniger af as wat Zuma geld aan nog 'n Nkandla kan bestee En dan is dit mos nou jou skuld want dis te klein of dat te min. Maar dis nie die storie wat agterna die rondte in die dorp doen nie Sy's die victim, geslag soos'n gesteelde bees en die stukke daar gelos om deur die aasvoëls stuk vir stuk opgepik te word. Mandela is nie 'n match vir haar long walk for freedom nie Kry tog asseblief net vir Ellen of Oprah op die lyn oor alles wat sy moes deurmaak #stoppiebuswantjysitdiepotmis
Klitsie het nuus vir jou Mense gaan luister en saam gesels maar nadat die laaste dop gesluk is, gaan jy nog steeds die een wees wat weer van vooraf jou idee van hoe wonderlik jy is moet verkoop
Kom ons hoop daar is nog 'n sucker wat jou 'n kans gaan gee...
Tot volgende week