1 minute read

Ons “trippie” rondom Lesotho

Toe daardie laaste skoolklok lui vir die sluit van die derde kwartaal, kom my seun, Karlo, met ‘n groot glimlag verby gehardloop. Hy gaan skool op ‘n plaas net buite Riversdal, Hoër Landbouskool Oakdale. Na 2 minute is hy terug by die bakkie…”Ons kan maar ry pappa” – en ek sê vir hom…”Jy het dan nog jou skoolklere aan”, waarop Karlo antwoord: “Ek weet pappa, ek het net my skoolbaadjie in my koshuiskas gaan bêre, ons kan maar ry…ek wil nie tyd verloor nie – dis vakansie…ek sal êrens langs die pad gou ander klere aantrek.” En, op daardie opgewonde en positiewe noot het ons die 10 dae vakansie aangepak…Ons “trippie” rondom Lesotho – eindbestemming ATKV Drakensville en ATKV Natalia.

Advertisement

Eerste stop by ‘n Padstal was by The Apple Crate Farmstall voor UNIONDALE. LEKKER ROOSTERKOEK

This article is from: