Skip to main content

Kamp is Lekker Desember 2021

Page 1

Desember 2021

HIER word stories gebou

TOP 5 LEKKER KAMPPLEKKE in Kwazulu Natal Voorblad foto deur Rikus by Grootvadersbosch Cape Nature Dit is die perfekte wegbreek 20km vanaf Heidelberg Wes-Kaap


Bespreek vandag nog info@debakkesantos.co.za |0760587135 | WhatsApp 064 783 6486


Beskikbaar by


Q1 - 2021

Skeloton-Storm kit

All these components are 100% manufactured locally in RSA.

100% Manufactured in RSA

Page 1


Skeloton-Spring Wild Dog Outdoor Skeloton dual rate progressive spring takes springs designs to the next level. These springs essentially provide the performance of two different spring rates and optimized in a single spring. The dual rate progressive spring combines a relatively low initial spring rate and then moves to a higher spring rate. Wild dog Outdoor has taken this unique design and implemented into a wind / storm strap for the camping and outdoor lifestyle.

Using a 25mm x 3m webbing as the guy rope. The webbing has been permanently sewed onto the dual rate progressive spring, so no losing of any components. The webbing is 3m in total length and can be adjusted by means of a cam-buckle located 600mm from the DRP-spring.

100% Manufactured in RSA

Page 2


Skeloton-Storm Strap Our Skeloton-storm strap, manufactured from heavy duty webbing to form a 50mm x 10m storm strap. The webbing has been permanently sewed onto the drp-spring. The storm strap is 10m in total length and can be adjusted by means of double d-rings located 750mm from the drp-spring.

This Strom Strap has a breaking strength of 600kg

100% Manufactured in RSA

Page 3


Skeloton-Peg Our new Skeloton-peg is a different pegs design, but not unique. The Skeloton-peg is superior to similar wire pegs. A clever head design and bevel point allows for better penetration of extremely hard ground. The head design has been designed to key into the ground to prevent rotation. The bevel point has been designed to easily penetrate hard ground or through some tough objects. These Skeloton-pegs are made with Hi-Tensile steel and have gone through a passivation process. These Skeloton-pegs are 8mm x 350mm.

100% Manufactured in RSA

Page 4


Skeloton-Storm Kits Skeloton-Storm Kit 5.2

R1500.00

5 x Skeloton-Spring Guys Straps 2 x Skeloton-Storm Strap 9 x Skeloton-peg

Skeloton-Storm Kit 7.1

R1500.00

7 x Skeloton-Spring Guys Straps 1 x Skeloton-Storm Strap 9 x Skeloton-peg 100% Manufactured in RSA

Page 5


Skeloton-Storm Kits Skeloton-Storm Kit 10.0

R1500.00

10 x Skeloton-Spring Guys Straps 10 x Skeloton-peg

Skeloton-Storm Kit 10.2

R2000.00

10 x Skeloton-Spring Guys Straps 2 x Skeloton-Storm Strap 14 x Skeloton-peg 100% Manufactured in RSA

Page 5


Skeloton-Storm Kits Skeloton Gazebo Kit 4.0

R600.00

4 x Skeloton-Spring Guys Straps 4 x Skeloton-peg

Skeloton-Spring kit

Skeloton-Storm Strap kit

COMES IN A BAG

R130.00 100% Manufactured in RSA

R380.00 Page 6


Kamp in KwaZulu-Natal Suid-Afrika is wêreldwyd bekend vir sy uiteenlopende kultuur en natuur. KwaZulu-Natal is een van die beste voorbeelde van hoe uiteenlopend ons land is – propvol geskiedenis, kultuur en natuurlike skoonheid.

Hluhluwe Boskamp Hluhluwe Bush Camp bied kampeerders pragtig weggesteekte kampplekke in die middel van die natuurlike bos – ideaal vir avonturiers wat ‘n bietjie wil wegkom van die stadsgewoel en die ware, wilde Afrika wil ervaar. Elke staanplek by hierdie kampeerterrein het sy eie braaiplek, so kampeerders kan lekker rustig om die vuurtjie kuier terwyl die vleisie oor die kole braai. Daar is ook luukse safari tente met ‘n eenvoudige uitleg wat sorg vir ‘n gerieflike en ontspanne ervaring. Die kampterrein grens aan die


iSimangaliso vleilandpark en is slegs 20 minute se ry vanaf Hluhluwe-iMfolozi Park. Die kamp is ook op een van die roetes van die Rhino Mountain Bike Trails geleë.

NAASTE DORP: Hluhluwe (12km) WINKEL: Ja TROETELDIERVRIENDELIK: Nee VISVANG: Ja (see) SELFOONOPVANGS: Beperk TOEGANGKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie) TARIEWE: R300 per nag, per staanplek vir een voertuig (kan tot ses mense akkommodeer). *Die toegeruste tente is beskikbaar vanaf R550 per tent per nag. KONTAK: +27 78 396 9391/

Mbumbulu Boskamp Mbumbulu Bush Camp bied ‘n unieke ervaring vir die buitelug kamp entoesiaste wat ‘n ware veldry-ervaring met hul voertuig, boswa of karavaan wil geniet. Dit sal voel asof jy ligjare weg van die beskawing af is. Die kampterrein is geleë in die noordoostelike gedeelte van KwaZulu-Natal tussen Sodwanabaai en Kosibaai in die iSimangaliso-vleilandpark naby Sibaya-meer en bied toegang tot vele ongerepte strande. Dit sluit Sodwanabaai, 9 Mile Beach, Mabibi, Island Rock (Manzengwenya), Lala Nek, Roctail Bay, Black Rock, Dog Point, Banga Nek en Kosibaai-mond in. Veral Lala Nek is bekend as een van die beste snorkelstrande in KwaZulu-Natal. iSimangalisovleilandpark is natuurlik ‘n bewaringsgebied langs die kus en bied die uitgestrekte St. Lucia-meer, wat die tuiste is van menige seekoeie, krokodille, pelikane en flaminke. NAASTE DORP: Kosibaai (30km) & Sodwanabaai (35km) WINKEL: Nee TROETELDIERVRIENDELIK: Nee VISVANG: Ja (see) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANGKLIKHEID: Grondpad (slegs 4x4’s) TARIEWE: R185 per persoon per nag KONTAK: +27 83 273 3370 | mbumbulubushcamp@gmail.com


Mountain Splendour Eco Resort Mountain Splendour het ‘n 4-ster gradering en is ‘n eienaar-bestuurde familiebesigheid geleë op ‘n 80 hektaar plaas. Die atmosfeer is veilig, ontspanne en rustig en binne seisoen word georganiseerde familiepret aangebied. By aankoms word jy begroet met ‘n koppie tee en vriendelike personeel wat help om kamp op te slaan. Daar is uitstekende gemeenskaplike en private ablusiegeriewe met warm water. Die toegruste tente is die perfekte opsie vir ‘n lekker familie saamtrek – bring jou vriende en familie saam, wat nie gewoonlik kamp nie om te deel in die plesier van kamp. Die tente word opgeslaan net voordat die gaste arriveer, gereed vir hulle om in te trek en die vakansie te geniet. Wanneer dit tyd is om huiswaarts te keer, pak jy net jou persoonlike besittings in. Geen nat tente om in te pak en geen vermorsing van kosbare vakansietyd nie. NAASTE DORP: Winterton (25km) WINKEL: Ja TROETELDIERVRIENDELIK: Nee VISVANG: Ja (dam) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANGKLIKHEID: Teer TARIEWE: Dagfooi vanaf R196 per persoon per nag en staanplek vanaf R155 (afhangende van wanneer jy bespreek en watter staanplek jy reserveer) *Verskeie selfsorgeenhede is beskikbaar vanaf R368 per persoon per nag. KONTAK: +27 36 468 1172 |


Cycad Rock Fishing Lodge Hierdie lodge, langs die Jozini dam, bied van die mooiste uitsigte oor hierdie besondere dam, heerlike hengelgeleenthede en gerieflike, ruim kampplekke. Geniet die opwinding van tiervis vang of ‘n rustige naweek op die water met ongelooflike natuurskoon en ‘n ryk voëllewe. Besoekers kan kort staproetes op die perseel geniet en ‘n privaat hawehoof (jetty) is beskikbaar vir jou boot. Gaste kan ook met die lodge se bote uitgeneem word. NAASTE DORP: Jozini (7 km) WINKEL: Nee TROETELDIERVRIENDELIK: Ja VISVANG: Ja (dam) SELFOONOPVANGS: Ja (WiFi) TOEGANGKLIKHEID: Grondpad (die laaste 1km is nie begaanbaar vir voertuie met ‘n lae grondvryhoogte nie) TARIEWE: R300 per persoon per nag *Verskeie selfsorgeenhede is beskikbaar vanaf R550 per persoon per nag KONTAK: +27 83 378 9727 | www.cycadrock.co.za


Tugela Mouth Oord Raak verlore in die ongelooflike natuurskoon in hierdie voëlkykersparadys met meer as 260 spesies om na uit te sien. Die oord spog met 39 goedtoegeruste staanplekke, elkeen met sy eie braai (bring jou eie rooster), kraan, lig en kragpunt. Tugela Mouth is gewild onder karavaanklubs en bied ‘n lekker basis om die area van te verken met ‘n gholfbaan, reptielpark, krokodilplaas en verskeie natuurreservate binne ‘n 50km radius. In Desember vakansies word verskeie aktiwiteite onder volwasse toesig vir die jongspan aangebied. NAASTE DORP: Tugela (4km) WINKEL: Ja TROETELDIERVRIENDELIK: Nee SELFOONOPVANGS: Ja VISVANG: Ja (see) TOEGANGKLIKHEID: Teer TARIEWE: Beskikbaar op versoek KONTAK: +27 82 803 6339 | info@tugelamouth.co.za | www.tugelamounth.co.za

* Pryse en geriewe uiteengesit in die artikel is gebaseer op inligting ontvang – dit is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing. – Red. Saamgestel deur Afontuur Afrika https://4x4afrika.com/


t u o h t i w O G t ' n Do

Jack It

Jack your car up without additional energy spent. The 5 Ton Jack can lift a vehicle within 50 seconds by the push of a button. Pump It

Inflate your flat tyre easily and Wrench It quick with the build-in turn pump. With a torque rotation of 340N.m, you can have your wheel nuts loose in 20 seconds!

kcaj not 5

The BEST 5 ton Jack

071 708 4444 www.allthegear.co.za


LAAI VANDAG DIE GRATIS TOEP AF!

app.kampislekker.co.za

Beste Kamp Toep in SA


Arbeidsloon Kampterrein DIS

HIER

WAAR

DIE

LEKKER

KAMPPLEKKE

IS

Arbeidsloon se Kampterrein is slegs 20km vanaf Mosselbaai. Hierdie Kampterrein is ideaal vir ‘n basis vir kampeerders wat graag die Tuinroete wil verken, maar nie in die besige kampterreine van Mosselbaai of Hartenbos wil kamp nie. ‘n Lekkerte is dat die kampterrein slegs 5km weg vanaf die pragtige swemstrand, Boggomsbaai is. Die kampplekke het almal elektrisiteit en die gedeelde ablusiegeriewe is baie netjies. Hierdie kampterrein is ideaal vir die kampeerder wat die natuur, diere en voëllewe geniet! Hoe kom ek daar? Vanaf Kaapstad, draai af op die Vleesbaai pad, net voor Petro SA. Ry vir ongeveer 5km totdat jy Arbeidsloon Kampterrein /plaas op regterhand sal kry.

13 Kamp Staanplekke

Bespreek Nou

Webwerf

Privaat boskamp

071 888 2252


Tyd vir Glamp GROOTVADERSBOSCH 20KM VAN HEIDELBERG WES-KAAP

Ons het die voorreg gehad om by Grootvadersbosch se nuwe glamping tente te gaan ontspan – wat ‘n lekkerte! Daar is 5 glamping tente beskikbaar – elkeen op ‘n dek gebou. Die tente het die mooiste uitsig oor die berge. Die tente bestaan uit 2 slaapkamers met ‘n leefarea wat die 2 areas van mekaar skei. Die leefarea het ‘n tafel met stoele sodat gesinne lekker om die tafel saam ‘n ete kan geniet. Die een slaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ‘n enkelbed met ‘n uittrek-bed (maks 70kg). Daar is ook ‘n gemakbank in die tweede slaapkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die belangrikste is natuurlik die braaiplek…lol. Daar is ‘n lekker groot braai-put op die dek. Die ablusiegeriewe bestaan uit ‘n aparte toilet en wasbak. Die tent waarin ons gekamp het, Stinkhout, het ‘n oop-dak stort gehad – twee van die ander tente het ook ‘n oopdak-stort (Red Alder en Seqouia). Daar is van die eenhede (Boekenhout en Yellowwood) wat egter ‘n toe stort het. Die kombuis beskik oor ‘n yskas, mikrogolf, ‘n induksiestoof, broodrooster, breekware en eetgerei. Die nuwe glamping tente is beslis ‘n aanwins vir Grootvadersbosch – ideaal vir gaste wat die kampervaring met ‘n bietjie luukse gerief wil geniet. Maak gerus ‘n bespreking – Lekker Kampplekke beveel gerus hierdie glamping tente aan vir ons kliënte.

Bespreek Nou

Webwerf

+27 28 492 0001


VET PRET

VA KAN SIE Waar anders as 'n ATKV-oord? See, berg of Bosveld. Daar is 'n ATKVoord wat aan jou wegbreekbehoeftes sal voldoen! Besoek ons webwerf vir opwindende promosies! www.atkvoorde.co.za atkvoorde www.facebook.com/ATKVOORDE


Beaverlac 25km vanaf Porterville As ek aan ‘n troeteldier vriendelike kampplek dink, dan dink ek altyd outomaties aan Beaverlac. By hierdie kampterrein is jou hond ook welkom – jy moet vir hom intel wanneer jy jou kamp-bespreking maak. Beaverlac is sowat 25km vanaf Porterville. Die Grootfontein plaas word deur die Olivier broers besit en is ‘n suksesvolle voorbeeld van die konsep bekend as Agritoerisme, waar ‘n werkende plaas toegang tot die publiek verleen. Grootfontein is geleë in ‘n afgesonderde 5 000 hektaar vallei omring deur berge en naby twee riviere – die Ratel- en Olifantsrivier. Grootfontein is ‘n natuur erfenisgebied wat geskenk is om die area te beskerm en is aangrensend aan die Groot Winterhoekberg Opvangsarea en die Cederberg Luiperd Bewaringsarea. Beaverlac is ‘n wildernis kampterrein in die middel van al hierdie natuurprag. Die kampplek is slegs 5 minute se stap van ‘n pragtige bergpoel met ‘n waterval en sowat 5km se stap vanaf die Olifantsrivier. Maak asb voorsiening vir jou eie krag – daar is nie elektriese punte by die kampterrein nie – daar is egter vries fassiliteite en ‘n kragpunt by die winkeltjie. Daar is ook nie afgemerkte staanplekke nie, jy slaan kamp op waar jy graag wil. So – as jy weer wil gaan kamp en vir Woefie wil saamneem, hou gerus vir Beaverlac in gedagte. Jy sal beslis nie spyt wees nie.

Troeteldiervriendelik

Selfsorgplekke

Bespreek Nou

Webwerf

022 931 2945


CONFIDENT READY SAFE EFFECTIVE PROTECTION ALWAYS READY ALERT less-lethal self-defence LESS-LETHAL SECURITY SAFE ALERT PREPARED SELF-DEFENCE CONTROL CONFIDENT READY SAFE EFFECTIVE PROTECTION ALWAYS READY ALERT LESS-LETHAL SECURITY SAFE ALERT PREPARED SELF-DEFENCE CONTROL CONFIDENT READY SAFE EFFECTIVE PROTECTION ALWAYS READY ALERT LESS-LETHAL SECURITY SAFE ALERT PREPARED

the byrna hd

A POWERFUL, EXTREMELY EFFECTIVE CO2-POWERED PERSONAL SECURITY DEVICE

The patented

mechanical piercing mechanism allows

the gas cylinder to sit

unpierced, ready to go.

When the trigger is pulled, it

simultaneously pierces the cylinder and shoots the first projectile.

The pepper filled ball projectile burst upon impact and neutralizes the threat.

GET YOURS AT WWW.BYRNA.AFRICA

NO PERMITS REQUIRED | NO BACKGROUND CHECKS | NO WAITING PERIODS

 info@byrna.africa  086 182 0031 D’Urban Square, 26 Bella Rosa St, Rosenpark, Cape Town, 7550     @ByrnaAfrica

TM


South African Built Toughness in this Exclusive Range of Off-Road Caravans for Nearly 10 years now. Article by Wayne Swart, Sales Area Manager at Xtreme Outdoor

How we started? The Xtreme Outdoor Group journey is not a new one, but rather a continuation of a dream started in 2008 by Fanie Botha and his son Riaan. The Bothas started Eko Veld Gear to build quality canopies and campers for all makes of vehicles. In 2014, they extended manufacturing to include quality off-road caravans called the Armadillo (‘the little armoured one’) and the canopy manufacturing was continued in a new entity; Eko Aluminium Canopies. In 2018, the Xtreme Outdoor Group of investors, craftsmen, engineers and a new design team – brought the manufacturing of canopies, campers and caravans under one roof. The teams ensure that innovation, ergonomics, functionality and style are always integral to all of the products that Xtreme Outdoor Group manufacture. From 2020 we decided to only build the Caravans as it grew in popularity to do inland holidays as Covid forced everyone to explore Africa more. Some Photos of how we started & some holiday pictures Happy Clients sent us.


Armadillo Range of Caravans We cater for all type of campers from retired campers looking for an easy & Quick set-up on the XTR302, our nature lovers looking to sleep as close to the wild as possible in our XTR402 and to the young family of 4 with our XTR504 which has two double beds. We are also the Only Caravan Manufacturer with double skinned body and 40mm Insulation, making 8°C Difference.

We are extremely proud of our build quality. Deville from Vrystaat Woonwaens, our existing dealer with over 45years experience in the caravan industry saying “this is the best build quality he has ever seen between all the brands of off-road caravans.”


The Armadillo XTR302. Compact, rugged yet comfortable, the perfect entry level caravan packed with features built to last any adventure, anywhere. Full Body Fixed bed caravan that is fully lockable for those unsafe camp sites, and easy enough for our retired campers to set-up in 15minutes.


Photo right: This is an XTR302 currently being manufactured in our factory with added extra’s like the sand tracks on the front of the caravan & extra Jerry can holders mounted on the nose-cone.

302 SPECS

360 TOUR

BROCHURE

Contact us


The 402, luxurious and spacious, a 2-sleeper offering the best of Armadillo innovation with a great interior layout. Your Double bed folds out to the front bringing you closer to nature

402 SPECS

360 VIDEO

BROCHURE

Contact us


Ideal for families looking for adventure and who don’t want to compromise on space or comfort. The caravan is packed with features, is rugged and built to last.

504 SPECS

360 VIDEO

BROCHURE

Contact us


What our clients have to say:


Stephen Lubbe

I am interested in purchasing the Armadillo XTR 302 and inquired whether I could rent one to test. Although XOG don't do rentals, Wayne made a plan and arranged a caravan for me to use. Fantastic service! We journeyed to Gatsrivier and the Kagga Kamma on some nasty dirt roads which the caravan handled with ease. The XTR 302 was a breeze to tow in the conditions and even easier on tar. It was extremely dusty and I was impressed to see that the caravan interior stayed dust free. We camped for 5 days in some remote places with no power and the battery never dipped below 70% and was fully charged again through the solar panels within a couple of hours of sunrise. The caravan is relatively easy to set up, and it won’t take you more than a couple of minutes after unhooking to be set up and relaxing with a beer. The interior is spacious and very comfortable with plenty of packing space. Lots of plug points, lights and USB charges. There is plenty of space in the exterior for storage of food, kitchen stuff etc. The caravan has a shower tent with a dressing room. Very easy to set up and is easily accessed through the second door. Best shower tent set up I have seen on a off-roader in a long while. Overall, the finishes look great and I was very impressed with the build quality. I can definitely recommend these guys. Great product and service.

John Maritz

If you want excellent service and after sales experience you have to buy an Armadillo trailer from these guys. They are absolutely the best. Always friendly and eager to help. Highly motivated team. Thanks for the awesome service you guys have given me

Errol Thole Hi all, we have been camping at Rocky Bay for the past month, and just love our 302, set up the shower for the first time, and what a pleasure to use it!


BREAKING NEWS – COMING SOON 2022 We have very exciting news! Our Newly Designed, Off-Road, Stylish & Modern Caravan will be ready to view early 2022!

SHOW ME MORE

Unit5 | 42 StellaRoad | Montague Gardens,7441, Western Cape | (021)9812992 XOG.CO.ZA


Sand-Free Multimat Groundsheet Straight: Sizes: 1.5 x 1.5m 1.5 x 4.0m 3.0 x 3.6m 3.0 x 4.5m 3.0 x 5.4m 3.0 x 6.5m 3.0 x 7.5m Reversible: Green one side Grey other side

L-Shape: Sizes: 3m

3m 1.5m

5m

3.5m

2m 3.5m 1.5m

3m

3m

5m

3.5m

5m

2m

4x4

2m

Large

2m

Medium

6.5m

5m

Reversible: Grey Only

Visit our website for a variety of sand-free beach products available CGEAR Africa

cgear_africa


Flexopower has launched the Lithium 555, an upgrade on the Lithium 444, showing a new design, new and improved ports, and Watts power. It gives you hours of convenience while camping, but also while at your home for household appliances – Dual functionality! The Lithium 555 is a portable power station that can be used to charge and run various items on an outdoor adventure, for example, fridges, lights, electronics at camp, and cameras to capture the moments. There might not always be power where you are traveling, but with the Flexopower Lithium 555, you can rest assured. Li555 is the only Lithium power station with a replaceable battery. Once the battery has reached the end of its service life, simply return to Flexopower or an authorized dealer and get a new Li-battery installed and continue using it for another couple of years. All other products are typically discarded. It is easy to charge, with solar panels, the cigarette lighter of your car, or the closest electricity port, giving you hours of convenience wherever you are and where is needed. The Lithium 555 is such a multi-functional product that you can use it for camping, in and around the house with household items, especially when load-shedding starts or working from home. The Li555 has 2 x SA 3 prong AC plugs. Pure convenience. All other power stations have to have an adapter first before AC can be used.

For more information, visit www.flexopower.co.za or email info@flexopower.com


ONS KAMP KRAG WORD MOONTLIK GEMAAK DEUR FLEXOPOWER SE MOJAVE 220W SONPANEEL


FIND ANYWHERE GRABOUW, WESTERN CAPE SLIMLINE II ROOF RACK

ROOF TOP TENT GAS BOTTLE HOLDER WATER TANK & MOUNT DOUBLE JERRY CAN HOLDER

YOUR JOURNEY CONTINUES WITH OFF-ROAD TOUGH ADVENTURE GEAR, SO YOU CAN FIND YOUR ANYWHERE. #FINDANYWHERE FRONTRUNNEROUTFITTERS.COM

ROOF RACKS | ACCESSORIES | ADVENTURE GEAR


LAND CRUISER FEES BY SONDELA ‘N GROOT SUKSES.

Trio Events bedank graag alles deelnemers en besoekers by die afgelope naweek se Hankook Land Cruiser Fees, aangebied by Sondela Nature Reserve en Spa naby Bela Bela. Ondanks streng Covid-19 protokols in plek was dit ‘n reuse sukses. Ondanks die feit dat ons die laaste 2 jaar nie die Afrika Rekord probeer verbeter het nie (ons hou tans die rekord vir die meeste Land Cruisers op een terrein op een dag en die meeste bewegende Land Cruisers in ‘n 20km plus konvooi), was daar nogsteeds 253 Cruisers geregistreer en min of meer 120 Cruisers plus wat ook nog op terrein was en by die uitstalareas, maar nie in die formasie gepak was nie. Ons datum vir 2022 sal van 9 tot 11 September wees en daar sal ‘n paar groterige veranderinge kom wat sal saamval met ons 10de geleentheid.


Een van die veranderinge sal wees dat die woord ‘extreme’ nou sal deel uitmaak van die geleentheid se naam. Soos kan afgelei word uit die ‘nuwe naam’ sal ons dan ook op die Saterdag net na die formasie / konvooi meer aandag en tyd gee aan die Cruiser Gravel Drags (met ‘n paar interessante veranderinge) asook 2 of 3 nuwe items wat ook by die ‘drag area’ gaan aangebied word waaraan almal kan deelneem, alhoewel dit bietjie meer ‘extreme’ gaan wees. Ons sal ook weer ‘n volskaalse Afrika Rekord Poging aanbied en sodanig laat verifieer (tans hou ons die huidige rekord). Cruiser eienaars het gevra dat ons meer doen vanaf die Vrydag middag wat ons gedoen het en nou gee ons gehoor dat daar meer tyd by die ‘gravel drag’ baan spandeer word die Saterdagmiddag en ons gaan meer as net langer tyd spandeer hier, maar ‘n paar lekker verassings byvoeg by die baan – vandaar die woord ‘extreme’ wat by die naam gevoeg gaan word! Sonder borge is hierdie geleentheid nie moontelik nie en ons is baie dankbaar vir elke borg se bydrae. Spesiale dank aan Hankook Tyre SA wat ons nou al vir ‘n geruime tyd ondersteun. Dit word werklik waardeer. Sien asb al ons borge se name aangeheg - ondersteun asb hierdie instansies met oorgawe! Ons hoop om almal weer terug te sien by die 2022 geleentheid.


Is jy 'n Kamper of Kampeerder ? Deur: Gerhard du Toit

N

a afloop van die vakansie seisoen wil 'n kennis by my weet waar ons die vakansie gekamp het. Ek sê toe nee, ons het nie gekamp nie, was by die huis.

"Het julle dan gewerk", wil hy weet. Nee ons was met verlof. "O" sê hy "Ek dog dan julle is sulke ywerige kampers". Ek sê toe, "nee, jou inligting is verkeerd, ons is nie kampers nie". "Het julle jul tente en kampwaentjie verkoop, het julle te oud geword vir die kamp ding" wil hy alles so in een asem weet. "Nee" sê ek, " ons kampeer nog gereeld, maar ons vermy maar die kampers en kamp net saam met kampeerders". Ek sien hy is effe uit die veld geslaan en weet nie mooi wat ek bedoel nie. Na 'n redelike lang stilte, ek vermoed hy het eers bietjie tyd nodig gehad om my opmerking behoorlik te herkou, sê vra hy " maar 'n kamper en 'n kampeerder is mos maar een en dieselfde, dan nie?". "Nee kyk daar is nogal 'n wesenlike verskil" sê ek. Die HAT, dit is nou die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, sê duidelik, 'n kamper is 'n vegter, stryder: bv. 'n kamper vir menseregte, daarteenoor is 'n kampeerder iemand wat kampeer, veral vir die plesier daarvan. ( Gaan kyk gerus, dit staan presies net so daar geskryf.) Volgens my ondervinding is hierdie "vegter of stryder" gewoonlik in 'n geveg of stryd met sy mede kampeerders gewikkel omdat hy reken net hyself het regte. So iemand het gewoonlik geen respek vir sy medemens nie, nie eers vir homself nie, dit gaan net oor die eie ek. "EK sal my musiek so hard speel soos EK wil en EK sal, in my besope toestand, so hard lag en praat en vloek soos EK wil, want EK het betaal vir MY staanplek". Hierteenoor, is die kampeerder iemand wat kampeer vir die plesier daarvan, om bietjie weg te kom van die daaglikse gewoel en gewerk, om bietjie stil te word in die natuur, om sy Skepper te ontmoet en om te luister na die naggeluide, iemand wat sy mede kampeerder met respek behandel en wat bowenal respek vir homself,die skepping en sy Skepper het. Ja, ons kampeer graag, maar dan liewer in die winter wanneer die deersnee kamper die koue by 'n kroegtoonbank, met iets uit 'n bottel, probeer verdryf en waar hy uiting aan sy veglus kan gee. Dan kan ek, rustig, amper gehipnotiseerd, in my vuurtjie in sit en staar met vroulief aan my sy, terwyl die koffieketeltjie rustig eenkant staan en prut en ons hond haar lê by ons voete, amper binne in die vuur, lê. Na 'n laaste beker koffiekapitaal, ek weet dit gaan 'n ekstra opstaan deur die nag beteken, maar kamp is nie vir sissies nie, gaan wikkel ons onsself later lekker warm in dieslaapsakke toe en lê en luister na die paddatjies en krieke se simfoniekonsert terwyl oupa uil in die verte sy goedkeuring tekenne gee met 'n sagte hoehoe. So word ons rustig weggevoer na droomland. Ja ons is KAMPEERDERS, in murg en been. En jy, is jy 'n kamper of kampeerder ?


Olifants Rivier Lodge is in die Groot Olifantsrivierkloof, naby Witbank en Middelburg en is die ideale kamp-stop tussen OR Tambo en die Kruger Nasionale Park. Olifants River Lodge se pragtige kampplekke is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Elke kampplek het ‘n water- en elektrisiteitpunt. Die kampplekke is nie afgebaken nie.

Bespreek Nou

Daar is 4 ablusieblokke waarvan gaste gebruik kan maak waarvan sommiges ook gesinsbadkamers het. Daar is ook opwasgeriewe beskikbaar. Hierdie kampplek bied vir kampeerders ‘n lekker buite-swembad en ‘n verhitte onderdak binneswembad, maar daar is nog vele ander aktiwiteite wat kampeerders kan geniet – hier is nie een oomblik kans om verveeld te wees nie.

Webwerf

082 892 3029/ 082 893 1907


braai Anytime, Anywhere

WWW.CAMPROD.CO.ZA INFO@CAMPROD.CO.ZA | 082 325 5043 | 38 Fabriek street, Gants Plaza, Strand, rsa


INNOVATIVE STORAGE SOLUTIONS Discover the pilgrim within you!

Ammo Cover 2-Up

Ammo Pouch Quarters

Multi-purpose Bag

SKU: CCB001

SKU: CCB004

SKU: CCL007

Clothing Bag Deluxe

Kitchen Caddy

Bundu Bag

SKU: CCL001

SKU: CCH009

SKU: CCK001

021 905 5005 | info@campcover.co.za www.campcover.co.za


https://www.skemer.shop/ sales@skemer.shop


Freshly brewed for life’s adventures Enjoy gourmet coffee on the go! w w w . p r o t e a c o f f e e . c o . z a


Die trotse bande borg vir Lekker Kampplekke se Isuzu bakkie

www.lekkerkampplekke.co.za


Ice Cold Anywhere!


Kontak: Mark 0734252938


www.takla.co.za


Wild View verskaf awnings, kantpanele, add-on-rooms, storthokkies en pasmaak canvas produkte. Wild View Camping Equipment bied kwaliteit produkte vir ons kampliefhebbers. Hulle maak kamp vinnig & makliker. Die vriendelike span loop die ekstra myl vir hul kliënte en verseker dat daar aan al hul vereistes voldoen word. By Wild View word ons kliënte nie as ‘n nommer beskou nie, maar as deel van die familie. Wild View spesialiseer in die bou van sonskerms “AWNINGS” vir enige voertuig, boswa of Karavaan.

Daar is 3 ontwerpe awnings beskikbaar: L Square front and back awning, 360 front and back awning, Octagon front and back awning.

Die awnings is beskikbaar in die volgende groottes: 2.5m /2 .85m / 3m en groter, Die awnings het almal 3 x tentpale, Kleure beskikbaar: Olyfgroen / Grys Aluminised. KLIEK HIER: https://wildviewcquip.co.za/


With You For The Long Run

EXPLORE THE ISUZU RANGE The Isuzu bakkie is a stand out performer on or off the road. With the legendary Isuzu engines, beefed up torque, power and intuitive transmission, the ISUZU is all you need to pump up any business or adventure.

www.bolandmotorgroup.co.za


Top 10 Travel & Holiday

Guides

BESKIKBAAR

BY:


Adverteer jou besigheid hier volblad advertensie vanaf R995pm Stuur n epos aan: admi n@l ekkerkamppl ekke.co.za

Kamp Paklys

Rikus Truter 28,444 222,900 F o l l o w e r s followers

Customers (77 256) Downloads

Page Views

3,184,385 oor

12mde tydperk Webblad

gebruikers

512,653

165429 Views aanlyn tydskrif Jan. 2020

91% van ons gebruikers en Lede woon in Suid-Afrka Gegrond op statistiek en databasis van 300 000 plus lede

Jy is welkom om met ons kontak te maak om jou

kampverwante besigheid te adverteer.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook