Page 1

SCHOOLS | SKOLE www.bulletin.us.com

August 2013

NETBALL BOKKIEWEEK

Anzeret Scheepers van die Wolkberg Akademie in Tzaneen was lid van die BCVO se o.13-netbalspan wat aan die Bokkieweek deelgeneem het.


2

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”


www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Bulletin

Search “Laeveld Bulletin”

August 2013

This page is kindly sponsored by MISTY RIVER SPUR

3

During Stanford Lake College’s July prize-giving Michelle Chitate, Khensani de Klerk and Bronwyn Joubert (left) received full colours for academics, while Brandon Wright, Luana Ungerer, Nadai Ndlovu and Reinhardt Schmidt (below) received honours.

Two brainiacs account for a win Future accountants from Merensky High School participated in the SA Institute of Professional Accountants’ (SAIPA) National Accounting Olympiad. Only the top four accounting students of the school are allowed to enter this challenging competition. Thapelo Mashilane (88%), Meriska Jacobs (78%), Thapelo Mashilane (88%) and Mokgadi Malatji (90%) participated in the first round of the Olympiad. Pupils have to achieve an average of 80% in the first round,

to proceed to the final. Mokgadi and Thapelo both made the grade and managed to secure a place in the final round on Wednesday next week. Their teacher, Ms Nicky Myburgh-Barbeiro, has reason to be proud of the two brainiacs, as the overall standard is extremely high. In the photo below are Thapelo Mashilane (88%), Meriska Jacobs (78%), Mokgadi Malatji (90%) and Vongani Mlondobuzi (78%).

SA Netball Schools’ Challenge Die o.12A-netbalspan van die Laerskool Tzaneen het aan die SA Netball Schools’ Challenge deelgeneem. Die span is (voor) Monica Meyer, Nyeleti Hlaniki, Mookete Maleta en Juanet Venter; en agter is Suné Bezuidenhout, Kayla Howard, Tomelo Malematje en Me Karen Engelbrecht (afrigter). Kayla Armstrong was afwesig.

Ready, steady, go! As part of their preparation for the first ever local Youth Show, the Merensky show team visited the Cashumi Boer Goat farm recently. The agripupils underwent a practical training session with Ms Ingrid Henning, the owner. They were taught some of the finer skills of Boer Goat farming and were then given practical training in the specific art of Boer Goat showing.

Some of the Plasies will be participating in the Boer Goat category at the Youth Show to be held at the Letaba show next week. Seen here are (front) André Spengler and in the middle are Franco Hendriks, Almo Julies, Eugene Pieterse, Ms Christelle van der Westhuizen, M J Bensch, Jethro Kruger and J D le Grange. At the back are Theunis Botha and Miguel Dos Ramos.

The Blue Mountain College’s matrics put a lot of effort into studying and writing of their mid-year exams. They need to perform well to maintain BMC’s 100% pass rate. They are a very strong academic group and excellent results are expected from them this year.

Dorperklub beïndruk met Plasie-boere Die Dorperklub het ‘n opleidingsessie by die Hoërskool Merensky vir belangstellende Plasielandbouleerlinge en belangstellendes van ander skole aangebied. Merensky bied vanjaar vir die eerste maal ‘n Jeugskou aan, tydens die

jaarlikse Letaba skou. Die klublede het dus die geleentheid benut om hul diere aan die Plasies bekend te stel, en die leerlinge ook op te lei in die fynere skaapkunsies van versorging en skou-detail. Gaan besoek die jong boere gerus tydens die Jeugskou op 8 Augustus en daaropvolgende dae.

Voornemende Plasie-landbouers, Jessica Botha, Francois van Heerden, Zander Botha en Duan Gubitz van die Laerskool Dr Annecke in Letsitele is hier doenig met ‘n paar skape tydens die Dorperklub se opleiding. Mnr Johan Bezuidenhout, ‘n lid van die Dorperklub, hou sake fyn dop, om raad te gee.


4

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by MISTY RIVER SPUR

Vossie-onnies help wyer

SCHOOLS | SKOLE is ’n publikasie van is published by

Bulletin News coordinator: Retha Nel retha@bulletin.us.com Layout: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Marketer: Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com

Die o.9-rugbyspan van die Laerskool Tzaneen het aan die Bondedag vir groot skole deelgeneem. Laerskole met meer as 750 leerlinge — daar is skole met selfs meer as 1 800 leerlinge! — word as groot skole beskou. Die spannetjie het twee van hul drie wedstryde gewen en vyfde geëindig.

Crownstraat 8, Tzaneen  015 307 7248  015 307 7684 www.bulletin.us.com

Visit our friendly website @ www.bulletin.us.com for our latest news and video clips

Vossies gesels saam Dertig gr 8- en -9-leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het aan die Bio-Science Olimpiade deelgeneem. Topskole in die land het deelgeneem, waar leerlinge se algemene kennis in wetenskap en biologie getoets is. Die Vossies het tien silwer en veertien brons sertifikate verwerf, en ‘n gemiddeld van 64,93% behaal (nasionale gemiddeld 59,52%) en die skool het algeheel ‘n negende plek behaal.

Die Vossies se toptien presteerders was Gerhard Bezuidenhout, Nsovo Nkuna, Adriaan Roets, Kara Greyling, Leandri Botha, Renaldo van Rensburg, Jacques van Dyk, Gloria Pilusa, Camilla Phakula en Beauty Maake. Op die foto hierby is (voor) Camilla, Nsovo, Beauty en Gloria. Agter hulle is Kara, Renaldo en Jacques en agter is Gerhard en Adriaan. Toe die foto geneem is was Leandri afwesig.

Die Hoërskool Ben Vorster se matriekonderwysers het die afgelope skoolvakansie bevestig dat hulle die onderwys as roeping ervaar, met die fokus op die kind. Tydens die wintervakansie het ‘n paar van die onderwysers nie gaan leeglê nie, maar het hulle eerder hul tyd verwyl deur ‘n winterskool aan te bied, waaraan van die omgewing se gr 12’s wat nie die voorreg geniet om gehalte onderwys te ontvang nie, kon deel. Die Vossie-onderwysers is dit eens dat die kool die sous werd was, aangesien die dankbaarheid van die leerlinge genoeg beloning was vir die harde werk. Van die Vossie-leerlinge het ook hierdie leerlinge bygestaan in praktiese werksessies.


www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

Bulletin

This page is kindly sponsored by MISTY RIVER SPUR

Blou golf triomfeer Jong wetenskaplikes van die Hoërskool Merensky het met die pas afgelope Tritech Tzaneen-streekkompetisie, wat by die Hoërskool Ben Vorster aangebied is, bewys dat hulle nie stoelpatats is wat aardverwarming, rommelverstikking en grondstofuitputting gedweë gaan aanvaar nie. Die jong wetenskaplikes van al die skole in ons streek het geleentheid gehad om hul navorsingwerk uit te stal en vir die beoordelaars hul bevindings te verduidelik. Die topprojek van die dag is deur ’n gr 9-leer-

ling van Merensky, Marlu McLean, aangebied. Sy het wortelvorming en wortelontwikkeling van roossteggies in verskillende groeimediums en behandelings getoets. Haar mediums was berookte en gesifte dennebas, vermikuliet en ‘n mengsel van vermikuliet en veen. Die behandelings was Seradix-hormoonpoeier, rou heuning en Rootstim. Sy het bevind dat heuning suksesvol as ‘n hormoonbehandeling, gebruik kanword, aangesien dit anti-bakteriese eienskappe het, en ook veel goedkoper as hormoon-

poeiers is. Merensky het ‘n stywe sertifikate-oes behaal, met elf goud, 24 silwer en twee brons — en 38 van die 105 projekte is deur Merensky-leerlinge aangebied.

Die wenners van goud en silwer in gr 9 is Angie Nel, Maré-lize vanStaden, Michelle Stevens en Chrisjan Rebel, en agter staan Micaela Ball, Carissa Ivy, Duane Drotsky, Limeryn Steyn en Laryn Prins.

Marlu McLean LINKS: Die gr 8-wenners van goud en silwer is (voor) Dana Troskie, Jenna Devenish en Ricus Warmenhoven, Litha Shikwambana, Loamé van Zyl, Monique de Ezri Hugo. Agter hulle is Lera Lange, Melany Young, Hesmari de Bruin en Thokozile Khosa was gr 10 se Avdysh, Riette Warmenhoven, wenners van goud en silwer. Lize Crafford, Estian Botha en Bryce Reed en agter staan Marlu McLean, Mariena Smit, Eljana Fleischmann, Chelsea Schlebush en Stefan Prinsloo. REGS: Die gr 12-wenners van goud en silwer is (voor) Danie Leeuwner en agter hom is Machiel Botha, Surina Schutte, Alicia du Toit, Caitlin McAdam en Rodney Stevens.

August 2013

5

How to get into the university of your choice Matrics and other high school pupils considering their tertiary education options have been urged to get their plans in place — or risk having their study and careers hopes dashed, because they couldn’t get into their firstchoice institution or course. Popular courses and universities with excellent reputations are over-subscribed by prospective students. There are seven steps to think through your future study plans: 1. Courses and modules differ from university to university so find out about all the options 2. Find out all the course requirements 3. Investigate and ask for advice 4. Create options for yourself 5. Meet the deadlines 6. Consider the quality of education offered 7. Look beyond the courses on offer Many matrics seem to delay making decisions about their future for as long as they can and then panic at the last minute because their options might be more are limited. This can also happen to those who have applied on time but do not get accepted into their first or second choices — to avoid this pitfall, make sure you have applied to a range of institutions.


6

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by BULLETIN

Vossies woel by Tritech

Die Laerskool Tzaneen se toptien leerlinge in gr 7 is (voor) Christian Schmidt, Suné Minnaar, Roehan Steenkamp, Anemé Jacobs en Barri Gerber. Agter staan Wilco Jansen van Rensburg, Carmi Venter, Anya Robinson, Lerato Hutamo, Anri McLean en Lara Oosthuizen.

Die Vossies het 24 projekte vir die Tritechstreekkampioenskappe, wat vanjaar by hul skool gehou is, ingeskryf en het vir een projek goud gekry, vir twaalf silwer en brons vir sewe. Dertien van hul projekte het vir die SuidAfrikaansre kampioenskappe in September gekwalifiseer. Die volgende leerlinge het met projekte geslaag: Edward O’ Reilly (g. 8), Jonelle Oberholzer (gr 8), Emje de Nysschen (gr 8), Jeanne-mari de Jonge (gr 8), Marizelle van Zyl (gr 8), Lizaan Geldenhuys (gr 8), Gerhard Bezuidenhout (gr 8), Suné Engelbrecht (gr 9), Mariska de la Rey

(gr 9), Mikateko Mhlungwane (gr 12), Vukosi Madalane (gr 12), Iza Mnisi (gr 12), Ester Dry (gr 12), Dimpo Mangena (gr 12), Noxolo Mculu (gr 12) en Rikus Visser (gr 12). Op die foto onder is (voor) Dimpo Mangena, Iza Mnisi, Jeanne-Mari de Jonge, Noxolo Mculu en Marizelle van Zyl. In die middelry is Vukosi Madalane, Gerhard Bezuidenhout, Rikus Visser, Ester Dry en Mikateko Mhlungwane. Agter staan Emje de Nysschen, Edward O’ Reilly, Jonelle Oberholzer en Lizanne Geldenhuys. Toe die foto geneem is was Mariska de la Rey en Suné Engelbrecht afwesig.

Die toptien leerlinge in gr 5 is (voor) Jana Oberholzer, Zené Kruger en Crystal Kirstein en agter is Iszabella le Roux, Rinus Jacobs en Dirk Crafford. ONDDER: Die gr 6’e se toptien is (voor) James Vorster, Anke Minnaar, LT de Jager, WC Kriel en Juan-Jacques Moller. Agter is Zoë Robertson, Christiaan Smit, Juwairiyyah Khan, Ashiya Patel en Zanel Steenkamp.

Little Eden’s high tea

Die toptien gr 4’s van die Laerskool Tzaneen is (voor) Rachel de Jager, Qudsiyyah Kahn, Eben Fourie, Megan Joynt en Lizané van Schalkwyk; en agter is Mia Nkuna, Suné Hermann, Gemma van Staden, Luandi Visagie en Elsjé Kriel.

The ‘ladies and gentlemen’ of the Leopard class at the Little Eden Nursery School, Tzaneen, enjoyed milk tea and cucumber sandwiches last Friday. They learned about the English culture during the week and could demonstrate what they learned during an English tea party. The girls made their own hats and the boys decorated collars and ties to wear to the tea party. Lwakhe Mokane, Nsuku Nkuna, Sunday Molewa, Tumelo Mahunisi, Shilombe Phakula and Themba Mabunda are seen here enjoying their tea and treats.

Koshuisleiers Die Hoërskool Merensky se koshuisleiers vir 2013/2014 is onlangs aangewys. Die meisies op die foto hierby is (voor) Bianca Haynes, Mahlodi Malepe, Suzaan Schouwstra, Phatima Muhlohlonyi en Dené Verster, en agter is JezzaRae Larson, Juané Matthee, Dimpho Shai, DemiLee Mostert en Larissa du Plessis. Op die ander foto is die seunskoshuis se hoofmanne (voor) Dylan Luis, Gilson Nkuna, Armand Voster en Jacques Costen en agter staan Jason Moore, Phillip Nel, Lehan Nel, Tony Botha en Rico Pretorius.

Gabby Kruger, Joshua Selfe and Erin Straughn, three Gr 11 pupils of Stanford Lake College, were honoured for academic achievements during a mid-year ceremony. They recieved their white blazers (Honours). BELOW: Full colours were awarded to Bianca Tout, Alex Revelas and Skye Chapman (also Gr 11 pupils).


www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

Bulletin

This page is kindly sponsored by BULLETIN

August 2013

7

Hoofleiers word TV-sterre

Moving Little Oaks

Die vervaardigers van kykNET se “Grond tot Mond”program het die Hoërskool Merensky besoek en eerskomende Dinsdagmiddag (6 Augustus) om 17:30 kan belangstellendes kyk hoe die skool se landbou-afdeling ‘n buiging op TV maak. Martie Willemse, die aanbieder van die program, sê aspekte wat die boer raak, het ‘n invloed op elke

The pupils of the Blue Mountain College, Tzaneen, helped to move the Little Oaks Childrens‘ Home to a new property close to Tzaneen. Amidst the hard work they had a lot of fun while cleaning, playing with the kids and moving them into their new home.

mens in die land, stedelike verbruikers inkluis. “Verbruikers moet ingelig word presies wat dit van boere verg om kos op ons tafels te sit en Merensky speel duide;ik ‘n rol hierin”, sê sy. Merensky se adjunkhoof: landbou, mnr Willie Stevens, sê “Merensky is trots om deel te vorm van die voedselketting van die toekoms”.

Op oud-president Nelson Mandela se 95 ste verjaardag het Romanz die Vossies met ‘n welwillendheidskonsert gedurende skooltyd vermaak. Die konsert was die inisiatief van oud-Vossie Fafa (Christopher Lee) Viljoen, wat nou ‘n lid van Romanz is. Die Vossies het die geleentheid benut om ook hul kant te bring in hul 67 minute welwillendheid ter viering van Madiba se verjaarsdag. Onder leiding van die nuwe leerlingraad het die Vossies meer as 400 blikkies kos, vyf groot bokse klere en R5 000 ingesamel, wat via Romanz aan Solidariteit oorhandig is. Die nuwe hoofseun en hoofmeisie van die skool sit hier by die blikkies kos wat ingesamel is.

Hokkie Super 12

Die Ope A-seunshokkiespan van die Laerskool Tzaneen het negende uit agtien skole in die Super 12 vir laerskole gekom. Die spanlede is (voor) Nico Pretorius, John Naudé (kaptein), Jaco de la Rey, Pitman Opperman en me Amri Buys (afrigter). In die tweede ry is Luann Botha, James Vorster, WC Kriel en Nkenso Hosana; en agter staan J C Nel, Christian Schmidt, Nkateko Tiba, Rhyno du Plessis en Roehan Steenkamp. Lebo Maredi was afwesig.

Die Laerskool Tzaneen se Ope A-meisieshokkiespan het ‘n vyfde plek uit 24 skole behaal by die Super 12 by Tuks. Die spanlede is (voor) Anke Minnaar, Juanet Venter, Telanie van Renen, Stephanie Nagel, me Helashia Biewenga (afrigter). In die volgende ry is Zané Botha, Michaela Cheney, Suné Minnaar (kaptein), Deané Toerien en Laryn Bezuidenhout. Agter is Corli van der Merwe, Lara Oosthuizen, Bianca Elbrecht, Anemé Jacobs en Marisa Haynes.

Ryg produksies in Die Encore! spel- en vertolkingsakademie van die Hoërskool Ben Vorster het vroeër vanjaar afgeskop, met deelname aan die Tzaneen Eisteddfod — en is steeds volstoom aan die gang. Tans bestaan die akademie uit 61 gr 8- en -9-leerlinge wat drama as vak neem. Daar is ook 26 leerlinge wat na skool by die onderskeie produksies betrokke is. Hul betrokkenheid behels toneelspel, beligting, klank en verhoogbestuur. Dié kwartaal word drie produksies opgevoer, waarvan die eerste twee reeds op 13, 14 en 15 Augustus aangebied sal word. Twee eenbedrywe, ”Wees” en “Doringrosie van Roosfontein” is twee

toneelstukke wat vir die prys van een aangebied word. “Wees” is die eenbedryf waarmee aan die ATKV Tienertoneelkompetisie deelgeneem sal word (23 Augustus in Pretoria). Die optredes sal in “Barnyard”styl aangebied word. Die kaartjies vir die 13 de kos R20 en is vir skoolkinders. Die kaartjies vir die 14 de en die 15 de kos R50 per persoon. Die vertonings begin om 19:00, maar die saal sal van 18:00 oop wees vir mense om te begin eet en saam te kuier. Die derde produksie is die Engelse Vonkelaand op 10 en 11 September, wanneer die Engelse groep die toneelstuk wat hulle self geskryf het, sal opvoer. Die aand word afgesluit met vertolking en

Visit our facebook page “Laeveld Bulletin”

sang van T S Elliot se bundel “Old Possum’s book of Practical Cats”, die bundel waarop die blyspel Cats gegrond is. Volgende kwartaal sluit Encore! die jaar af met die Afrikaanse Vonkelaand op 15 en 16 Oktober. Daar gaan gekrap word in die skatkis van Afrikaanse poësie. Die onderwysers kry dan ook die geleentheid om hul talente te wys, met die eenbedryf “Dit wat was”. Belangstellendes wat die Spraaken Dramakollege van SA se kurrikulum as ekstra kurrikulêre aktiwiteit na skool wil volg, kan Louise van der Zee by 083 458 4748 kontak. Dié kwartaal word reeds begin met die afrigting van ‘n groep gr 1-leerlinge met die oog op volgende jaar se eisteddfod.

Plasie ambassadors visit Tzaneen Primary School Finalists in the Mr and Miss Merensky pageant visited Tzaneen Primary School as part of their outreach project. The finalists met the SPO class, played sports and

donated colouring books, jumping ropes and instruments to them. The class consists of autistic and learning impaired children. A good time was had by all.


8

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by BULLETIN

Op pad na Tienertoneel

Soos reeds die afgelope vier jaar die tradisie is, neem gr 11- en -12-dramaleerlinge van die Hoërskool Merensky weer vanjaar aan die nasionale ATKVTienertoneelkompetisie deel. Die groep het ‘n hele week van hul wintervakansie opgeoffer, om te repeteer vir hul toneelopvoering “Formatteer”, ‘n komedie met absurde elemente. Kom ontmoet Madame MakeOver, die Apple iFone 5 en die Koekemoer-susters. Hul neem op vandag in Potchefstroom deel aan die streekuitdunne, saam met gerekende skole soos Linden, Potch Gimnasium, Adamantia en St Stithians College.

Die eenakter is geskryf deur Issie Venter van Centurion, met regie deur Mari Weber en stelinkleding deur Melaine Botha. Op die foto hierby is (voor) Mee Mari Weber en Melaine Botha. Agter hulle is Clarissa Esterhuizen (Cathrine), Annarie Booysen (Personal Trainer), Charlotte Snyman (Hesta), Mikhé Coetzee (Stalker) en SW Warmenhoven (iFone 5). In die volgende ry is Juané Matthee (Life Coach), Simoné Schoeman (Madame Make Over) en Chané Biewenga (Dress your nest). Agter is Jayson Viljoen (Bode en Balju), Caro-Lee Kotze (Suzy Koekemoer) en Magdi Kasselman (Lucy Koekemoer).

Wain Jacobs (gr 8), Zonica Lombard (gr 10), Talitta Smit (gr 11) en Rachelle Strydom (gr 12) van die Hoërskool Ben Vorster aan die ATKV-redenaarskompetisie se halfeindronde vir Limpopo deelgeneem. Die twintig beste redenaars in elke ouderdomsgroep het meegeding. Die vier Vossies het hulle baie goed van hul taak gekwyt. Hier is Rachelle, Talitta en Zonica. Wian, die doring tussen die rose, was ongelukkig afwesig toe die foto geneem is.

Jessica Maritz, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Merensky, het Suid-Afrika die afgelope vakansie by die Miss Teen Planet-modelkompetisie in Bulgarye verteenwoordig en is as derde prinses gekroon!

Onnies vang gees

Die Vossies se onnies het kliphard gehelp met vroeër vanjaar se groot geesvang by die skool, ter voorbereiding van die interskole-kragmeting. Die “Big Brag” het vanjaar die onderwysers gelok om in skooldrag te klee en die onnie-span is aangevoer deur Kaptein Skuim (die hoof, mnr Chris Denysschen) — wat in ‘n stadium ‘n spesiale weergawe van Langarmstyle (Gangnam style) op die skoolsaal se verhoog gedoen het!


www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by MISTY RIVER SPUR

Merensky’s dancers ‘fly’ Merensky High School’s ballroom and Latin American dancers (members of the school’s dance academy) did their yearly exams and performed well. Well-known Mr Chessrae Bidgood from Gauteng was the examiner. Three pupils performed in their examination, being Preliminary Bronze, Ballroom: Riëtte Warmenhoven, Elmie Human and Karien Botha. Five pupils did their Preliminary Bronze in Ball-

Bulletin

August 2013

9

room and Latin American, namely Katrien Nel, Mervyn Julies, Larissa du Plessis, Rentia Snyman and Soné Norie. Three pupils did their Secondary Bronze, namely Machiel Botha, SW Warmenhoven and Mapula Malatji. Their tutor, Ms Estie Nawrattel, was rather pleased that all eleven participants received a Highly Commended also performed at the schools’ revue, and had the spectators almost on their feet when they showed that they could do the waltz, tango and cha-cha almost to perfection.

The Prelim Bronze achievers are (front) Larissa du Plessis, Katrien Nel and Soné Norie. At the back are Bekker Botha, tutor Estie Nawrattel, examiner Chessrae Bidgood and Mervyn Julies.

In the Prelim Bronze Ballroom devision Riëtte Warmenhoven, Karien Botha and Elmie Human are seen here with with Ms Nawrattel and Mr Bidgood.

Die nuwe prefekte vir die Toekie Vorster-meisieskoshuis by die Hoërskool Ben Vorster is aangewys. Voor sit Jannelize Bessenger, Nareanka Lombard en Deidre Joubert en in die middelry is Khanyisa Chawane, Bettina Nell, Nadia Botha en Lerato Malatjie. Agter is Talitta Smit (onderhoofmeisie), Christie-Ann Dreyer (hoofmeisie) en Juané Gubitz (onderhoofmeisie). Katie Morgets, Isabel Opperman en Marilette van Niekerk was afwesig toe die foto geneem is.

LINKS: Machiel Botha, Ms Nawrattel, Mapula Malatji, Mr Bidgood and SW Warmenhoven celebrated the Secondary Bronze achievements.

Lights, Camera, Action! Once again, it’s time for the year’s most glamorous event at Merensky High School. Wednesday (7 August) Mr and Miss Merensky will be crowned in the school hall. Tickets are available at the finance office @ R50/p. The doors will open at 18:00, and the show is scheduled

to start at 18:30. Tickets will also be available at the door. Super Tempo Award winner: “Newcomer of the year” Dewald Wasserfall will be the artist hosting the show. With hits like “Vergeet wat jy weet van liefde” and “Eendag as ons groot is”, it is bound to be a night of nice music and fascinating glitz.

Die nuwe koshuisraad vir die Hoërskool Ben Vorster se Vyfster-seunskoshuis bestaan uit (voor) Devonn Thompson, Frank Opperman en Brady Burnett. Agter hulle sit Abri Coetzee, Theo Mahlo, Damion Colbourn en Etienne Botha. In die tweede ry van agter is Marcel Erwee, BJ Vorster en Curtys Maakamela. Agter staan Rikus Jordaan (onderhoofseun), Jan Hendrik Vorster (onderhoofseun), Eddie Engelbrecht (hoofseun) en DiederikOberholzer (onderhoofseun).


10

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by BULLETIN

Hokkie-hekkie is nog oop

Two from SLC jump

Drie van Merensky se meisiehokkiespanne het in Groblersdal aan Limpopo se halfeindstryde gaan deelneem en heel billik gevaar. Die o.14’s was eerste aan die beurt, teen Frikkie Meyer. Die Plasie-meisies het met 1-0 gewen, nadat Dineo Shokane die wendoel geskiet het. Die o.15’s het daarna teen Piet Potgieter gespeel, in ‘n harde wipplankwedstryd. Nie een van die twee spanne kon die oorhand kry nie. In die tweede helfte het Merensky ‘n hou tot by hul linkervleuel, Kristen Adendorff, gekry, wat toe die wendoel geslaan het. Die eerste span het eers na sononder gespeel, toe hulle uiteindelik teen Nylstroom opgedraf het. Dit was ‘n baie harde wedstryd, maar Nylstroom het met twee doele die eerste helfte geslaag. Merensky het verbete geveg in die tweede helfte en geen doele afgestaan nie — maar hulle kon ook nie doelhok vind nie en Nysltroom het dus met 2-0 gewen. Verlede week is die eindstryde toe gespeel en die o.14’s en o.15’s moes teen Ben Viljoen vir die kampioen-

Two girls from Stanford Lake College who participated in the inter-schools show-jumping competition have done quite well. Mika Schoeman, riding Brandenburg Spencer, and Elizabeth Wreford-Smith on Park & Ride, competed in various disciplines.

skap speel. Die o.14’s het weer eerste gespeel. Ben Viljoen het in die eerste helfte ‘n doel aangeteken en Merensky het hard teruggeveg, maar kon nie die telling gelykop maak nie. Merensky se o.15’s het byna die ganse wedstryd die oorhand gehad. Agt hoekies is aan hulle toegeken, maar hul kon nie ‘n doel aanteken nie. Ben Viljoen het in die laaste minute van die spel hul wendoel aangeteken. Die Plasies se o.14’ en o.15’s is dus die naaswenners en hul seisoen is tog nog nie verby nie. Albei spanne moet nog uitspeel vir ‘n kans om deel te neem aan die Noordvaal-kampioenskappe.

Die Hoërskool Ben se Sven van Niekerk (gr 11) was lid van die SA jeugatletiekspan — in die ouderdomsgroep 16-17 jaar — wat aan die Youth World Championships in Donesk in die Ukraïne deelgeneem het. Hy het uitstekend gepresteer en elfde in sy ouderdomsgroep in die skyfwerp geëindig.

Opkomende Bok blits Juan Smit wat in 2011 in die Hoërskool Ben Vorster se matriekgroep was, het in Stellenbosch — die hoofkwartier van die SA 7’s-span — as lid van die Opkomende Bokke aan ‘n oefenkamp deelgeneem. Die Opkomende Bokke het vier wedstryde teen afrigter Paul Treu se Blitsbokke gespeel. Juan het die oog gevang, in hul wedstryde teen die Blitsbokke en daar word baie van hom verwag.

Marna Booyens, ‘n gr 8-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, is ‘n ywerige ruiter wat onlangs weer ‘n perdespringkompetisie gewen het.

Super start for cricket Plasie cricket kicked off their league season on a high note. The first team travelled to the South

for their first league match against Warmbad High School, playing at Settlers. Notwithstanding a windy and dusty day, Warmbad was sent in to bat first and scored 117 runs, all out. The Merensky showed their mettle with excellent bowling and fielding. Khulani Baloyi took 4 wickets for only 17 runs. Asad Patel took 3 wickets for 28 runs and Steven Herbst took 2 wickets for 17 runs. Merensky went in to bat and scored 118 runs for the loss of only 1 wicket in 15 overs. Superb batting by Tlangi Mushwana, who scored 46 not out and Rassie Pretorius with 45 not out, secured the match with 9 wickets in hand.

At the LLSV Cross Country meeting in Phalaborwa, athletes of Pfunanane in Modjadjiskloof once again ran extremely well and they walked off with the most medals. The team’s members are (front row) Lendra Mashale, Nyasha Mazodze, Mapula Leshabane, Bridget Modika, Lucy Malatja, Ditebogo Mashatole, Michelle Maboi and Mbali Thobakgale. At the back are Leonard Mazodze (coach), Koena Mashale, Lebogang Baloyi, Julia Malatja, LeeAnn MacLean, Modjadji Masondo and Tinashe Mazodze. Philip Mogashoa and Sarah Terwey (coach) were absent.


www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

This page is kindly sponsored by BULLETIN

Bulletin

11

August 2013

Full colours SLC A number of sports stars of Stanford Lake College have been awarded full colours. RIGHT: Brandon Wright, Thabang Mathale and Reinhardt Schmidt have been awarded full colours for rugby. LEFT: Full colours in hockey: Meghan Coleshaw, Nhlanhla Shipalana, Amber-Lee de Villiers and Jacqueline de Villiers. Full colours Netball: Cassie McGaffin, Nhlanhla Shipalana, Amber-lee de Villiers, Roelien Prinsloo, Michelle Pilusa and Jacqueline de Villiers.

Plasie 7’s ready for action Two of Merensky’s fast and furious rugby 7’s teams participated in a tournament at Potchefstroom Volkskool. Many well-known schools formed part of the challenge, namely Krugersdorp High, Rustenburg, Montana, Lichtenburg, Zwartkops, Wonderboom, Eldoraigne, Middelburg and Lowveld High. Excellent rugby was played by the

Merensky boys, against Wonderboom, Zwartkops and Lichtenburg. The first team ended second in their pool, and lost in the semi finals with 19-22 against Eldoraigne. In the photo herewith the first team boys are seen having a team talk before their match against Potch Volkskool.

Belowende krieketspelers van die Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen is na afloop van die Vossies se krieketweek vir hul goeie spel beloon. Hulle het ook die kans gekry om ‘n oud-Vossie en Protea-krieketspeler, Marchant de Lange, te ontmoet. Cirvaques de Jager (beste speler o.18) en Phillip Bester (beste speler, beste bouler en beste kolwer o.15) is hier saam met De Lange. Foto: Jaco Rautenbach

Vossie-visiere in die kol

Die Vossies se skietspan het in Mokopane aan die Limpopo Uitnodiging-skyfskietkompetisie deelgeneem en ‘n hele paar kolskote ingekry. Bianca Kruger, Jan-Daniël Griesel, Werner van Rensburg, Thinus Vermaak, Johnric Korff, Renaldo van Rensburg, Tiaan de Jager, Skye Zatchkowietsch en Emje De Nysschen het in die spankompetisie silwer verower. Die uitslae is soos volg: Thinus Vermaak — 3e plek 3P staan o.16, Renaldo van Rensburg — 2e plek 10 m staan o.16, Werner van Rensburg

— 3e plek 10 m staan, 2e plek 3P staan, 1e plek 3P lê o.21 en Jan-Daniël Griesel — 2e plek 3P kniel, 1e plek 10 m staan. Jan-Daniël is ook aangewys as die algehele wenner vir die o.21-afdeling. Die Vossies was intussen ywerig besig om voor te berei vir die Limpopo-kampioenskappe hierdie naweek. Op die foto hierby is (voor) Thinus, Johnric en Jan-Daniël en agter is Bianca, Renaldo, Skye en Werner van Rensburg. Die span se afrigter, mnr Lammie Griesel, staan voor regs.


12

August 2013

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “laeveldbulletin”

Search “Laeveld Bulletin”

Edubullet _130802  

Publication focusing on local shools news

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you