SCHOOLS | SKOLE www.bulletin.us.com
1 February 2013
Die somer (en reĂ«n!), atletiek en groot lawaai op pawiljoene langs skole se atletiekbane is sinoniem. Die pawiljoenlawaai word gelukkig gereeld onderbreek deur lekker sang en gesinchroniseerde krete. Die span dirigente van die Plasies wil vanjaar weer die âGeesâ-beker huis toe bring en hulle sĂȘ hulle het groot planne. Hier is Caro-Lee Kotze, Katrien Nel, Tino Gwanzura en Kholofelo Moila (voor) en agter is Pierre Swanepoel and Nicholas Jardim.
Then and now 7
Well d on
e BMC
4
Donât forget Valentineâs Day on 14 Feb!