A Professional Human Resource & Labour Law Specialist Company
15 March 2019
www.bulletin.us.com
015 306 0198 • 072 930 1462 • 071 268 2543
R4
Human Resources • Labour Relations • Employment Equity Skills Development • CCMA Representation Wage Negotiations • Health and Safety Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS
Daneel 082 825 9599 • Alwyn 072 015 7742
SMIT ADVISEURS FSP: 44595
Page 2
VERSEKER JOU LEEFSTYL!
INSURE YOUR LIFESTYLE!
Mediese fondse Korttermynversekering Lewensversekering Aftreebeplanning Beleggings Testamente Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele
Medical aid Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments Testaments Estate planning Pension funds Disability insurance Stocks
info@smitadvisors.co.za
10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587
Page 5 bulletin©sg180112tl
Bladsy 2
READ INSIDE
Page 2
LEES BINNE
READ INSIDE
Twee van Tzaneen se jong rugbystêrre het twee weke gelede die Suid-Afrikaanse Sewes rugbyspan gehaal wat oor die naweek in Namibië aan ‘n internasionale toernooi gaan deelneem het. Renzo Du Plessis en Christiaan Smit, beide leerlinge aan die Hoërskool Ben Vorster, is die enigste twee spelers uit Limpopo wat span gehaal het. Christiaan kon egter nie deelneem aan die toer nie na ‘n besering tydens die wedstryde teen Centurion verlede week, hom buite aksie gelaat het. Renzo het wel sy plek in die span vol gestaan en die naweek het Suid-Afrika in die finaal van die toernooi met 28-5 met die span uit Duitsland afgereken.
SMIT & KIE FSP: 11184
info@smitk.co.za