23 November 2018
www.bulletin.us.com
015 306 0198 • 072 930 1462 • 071 268 2543
R4
Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS
Inside the BULLETIN this week!
Vir lief en leed
READ INSIDE Michael vs Michael in the Kloof P2
LEES BINNE Hierdie man het dalk die regte plan Bl3
Bladsy 11
SMIT ADVISEURS FSP: 44595
VERSEKER JOU LEEFSTYL!
INSURE YOUR LIFESTYLE!
Mediese fondse Korttermynversekering Lewensversekering Aftreebeplanning Beleggings Testamente Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele
Medical aid Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments Testaments Estate planning Pension funds Disability insurance Stocks
info@smitadvisors.co.za
10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587
bulletin©sg180112tl
Amor Vittone het twee weke gelede hier in Tzaneen kom optree as deel van Celia School of Dance se vertoning in die Laerskool Tzaneen Primary skoolsaal. Die pop-ikoon is die laaste ruk in die nuus vir verskeie redes en het ‘n paar uur afgeknip om met Bulletin te gesels oor liefde, die lewe en die kollig. Lees hierdie roerende onderhoud op bladsy 11. Foto: Joe Dreyer
SMIT & KIE FSP: 11184
info@smitk.co.za