Diagnostic Radiologists October is Breast Cancer Awareness month...
Book your mammogram today!
www.bulletin.us.com
015 306 0198 • 072 930 1462 • 071 268 2543
R4
Mediclinic Tzaneen • 015 306 0098 www.afrirad.co.za
Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS
VERSEKER JOU LEEFSTYL!
INSURE YOUR LIFESTYLE!
Mediese fondse | Korttermynversekering | Lewensversekering Aftreebeplanning | Beleggings Testamente | Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele
Medical aid | Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments | Testaments | Estate planning | Pension funds | Disability insurance | Stocks
SMIT ADVISEURS FSP: 44595
info@smitadvisors.co.za
bulletin©sg170317tl
13 October 2017
SMIT & KIE FSP: 11184
info@smitgarrun.co.za
10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587
Hiker rescued from Wolkberg
Louis Menge from Limpopo Offroad Search and Rescue in Tzaneen, ready to assist with the hiker’s extraction.
A solo-hiker from Gauteng found himself in a life threatening situation in the Wolkberg wilderness area on Monday morning. The experienced hiker was attempting a multi-day hike through the area which included a route around the popular Serala peak which rises to 6726 feet above sea-level. According to Louis Menge of Limpopo Offroad Search and Rescue, the hiker had fallen ill halfway through the trail as a result of a stomach bug. The man became severely dehydrated and called for assistance. A South African Police Services helicopter dispatched to the area. Bottles of water and a paramedic was dropped at his location and the man was treated until an extraction team arrived. A SAAF 19 Squadron Oryx helicopter was dispatched, transporting the extraction team. The team consisted of local rescuer, Louis
Menge, and members of the SAPS Search and Rescue squad, coordinated by the experienced Mountain Club of SA Search and Rescue team. The hiker was extracted and transported to Tzaneen for medical attention. The entire operation took just three and a half hours. It saved this hiker’s life. “Thank you so much for the assistance to all involved. I checked, and from the time I made my first call at 08:00, right up until I was in the Oryx, was exactly three hours and 30 minutes. That is quicker than a call out back home (Gauteng) from the police station just 8 kilometres from my house, with tarred roads, vehicles and a physical address!” he said in a message on the group’s social media platform. Bulletin has tried several times to contact the man, but he could not be reached. In the interest of his privacy, we chose not to reveal his name.
Gered uit die strik van wrede dood ‘n Straatbrakkie is Woensdagoggend uit ‘n strik in die veld gered na die optrede van ‘n barmhartige Tzaneense diereliefhebber. Jacques du Toit was oppad werk toe. Die verkeer deur Florapark het teen ‘n slakkepas beweeg en deur sy oop venster het ‘n vreemde geluid sy oor gevang. “Ek het eers gedink ek verbeel my, maar toe ek meer aandagtig luister hoor ek duidelik ‘n hondjie wat angstig tjank in die bos. Dit het my so onstel, ek het dadelik na my kantoor gery om my swaer, Ettienne du Plessis, op te laai. Hy is baie goed met diere en het saam met my terug gery veld toe om te kyk wat aangaan daar,” het Du Toit vertel. By die veld aangekom was alles stil. “Ons het vir so ruk lank daar rondgeloop en probeer kyk of ons die hondjie kon sien, maar daar was niks.” Die twee mans was op die punt om terug te draai toe hulle weer vanuit die bosse ‘n sagte tjank hoor kom. Hulle het die geluid gevolg tot by ‘n boom, versteek tussen die ryg bosse so paar meter van die pad af. ‘n Bruin Africanis kruising het daar met verskrikte oë na die mans gelê en staar. ‘n
Kabel was besig om al stywer om sy nek te trek. “Die arme hond was in ‘n dekselse strik vasgevang. Ons het toe dadelik die DBV geskakel en hulle het ons gevra om nie self die dier te probeer red nie. Binne ‘n paar minute het hulle by ons gestop en begin werk maak daarvan om die hondjie te red.” Denise Botes van die Letaba DBV het op die toneel aangekom. Sy is deur Robert Mathebula vergesel. Vyf minute later is die hondjie bevry. Hy het geen ernstige wonde opgedoen nie. “Ons is so dankbaar hiervoor. Ons sien hierdie tipe ding gereeld en dit maak my moedeloos. Die strike word gestel deur die mense wat hier in die bosse bly om diertjies te vang wat hulle dan eet. Dit is hartseer dat troeteldiere dan ook soms so wrede dood oor kom,” het Du Toit na die tyd gesê. Vinnige optrede deur die gemeenskap in samewerking met die DBV het gelei tot nog ‘n suksesverhaal in die stryd teen dieremishandeling. Die publiek word gemaan om enige soortgelyke gevalle by die DBV aan te meld by 015-307-2611.
Robert Mathebula en Denise Botes red die brakkie uit die wrede kabel strik in Florapark.
9 IRAN AVENUE, SUPERBIA, POLOKWANE 015 292 2219 plk@carpetdecor.co.za
SHOP 3, DANIE JOUBERT STR. TZANEEN 015 306 0271 tzaneen@carpetdecor.co.za
WWW.CARPETDECOR.CO.ZA
CARPETS
ESTABLISHED IN 1968
CONNECT WITH US
LOOSE
RUGS
LAMINATED
WOOD
LUXURY VINYL
PLANKS
BLINDS & WALLPAPER
TURF GRASS
GUARANTEED WORKMANSHIP