Bulletin 170811

Page 1

Diagnostic Radiologists

Joint pain? Ask your Doctor about a MRI for further evaluation Mediclinic Tzaneen • 015 306 0098 www.afrirad.co.za

‘n Nuwe Era begin

11 August 2017

www.bulletin.us.com

015 306 0198 • 072 930 1462 • 071 268 2543

R4

Rural ares:FREE • Platteland: GRATIS

Van links is Elrisa Oosthuizen, Ben Vorster hokkie organiseerder, Bossie Haneczeck-Kruger, Eerstehokkiespan onder-kaptein, Pierre Roos, Eerstehokkiespan kaptein, Mnr Chris DeNysschen, Ben Vorster skoolhoof, Johan Louw, Fintrex, Piet Smit, Bestuursraad voorsitter, Miemie Vorster, Ouerkommittee voorsitter, Hannes Roos, Ouerkommittee finansies, Miha De Jager, waarnemende Eerstehokkiespan kapteine en Jonelle Oberholzer, Eerstehokkiespan onder-kapteine tydens die offisiële bekendstelling van die astrobaan. Foto: Joe Dreyer

visie - naamlik om elke leerder optimaal te ontwikkel gestand wou doen, kon ons die bou van die baan eenvoudig nie langer uitstel nie.” Grondwerke sal later dié maand op die huidige A-veld begin en sou die weer en ander elemente saam werk, behoort die splinternuwe astrobaan voor die begin van die 2018 hokkieseisoen voltooi te wees. “Daar is baie mense wat van mening is dat ‘n astrobaan onsettend duur is, maar die voordele en langtermyn besparings maak dit absoluut die moeite werd,” het Johan Louw, ‘n direkteur van Fintrex Specialised Sports Solutions, aan Bulletin verduidelik. “Sintetiese gras hou nie net langer nie, maar is ook

Hamawasha Road another danger Page 3

SMIT ADVISEURS FSP: 44595

Tzaneen Dam word wéér opgeruim Bladsy 4

makliker onderhoubaar. Die oppervlakte van so astrobaan bly “speelbaar” dwarsdeur die jaar.” Fintrex was betrokke by die installeering van die velde op Peter Mokaba stadion in Polokwane en is ook verantwoordelik vir die bane op Tukkies, Greenpoint Atletiekstadion, Wits en die Randburg hokkiestadion. Die maatskappy spesialiseer in atletiek-, hokkie-, rugby-, sokker- en netbalbane. Daar is twee tipes astrobane beskikbaar in die mark naamlik die hidro- en sandbasis bane. Die een wat by Ben Vorster installeer word is ‘n sandbasis baan. “Gedurende oefentye word die baan droog gebruik. Wanneer daar ‘n toernooi gespeel word, word die

Wolkberg Akademie vier 20 jaar Bladsy 9

baan nat gegooi en sodoende kry die spelers dieselfde gevoel as die van ‘n hidro-oppervlakte.” Saam met die konstruksie van die astrobaan word daar ook beplan om vir die toeskouers gemakliker sit-areas onderdak te bou aan beide kante van die baan. Daar sal ook nuwe span-areas opgerig word vir die spelers. Met hierdie nuwe astrobaan sal Ben Vorster daarin toe in staat wees om hokkie-klinieke en selfs inter-provinsiale hokkie wedstryde in Tzaneen aan te bied. “Ons is baie opgewonde oor hierdie projek en kan nie wag om te begin speel op die baan nie, al is dit ook net vir so paar maande,” het Eerstespan kaptein, Pierre Roos, gesê.

Merensky vat wéér Kaskar Goud Bladsy 20

VERSEKER JOU LEEFSTYL!

INSURE YOUR LIFESTYLE!

Mediese fondse | Korttermynversekering | Lewensversekering Aftreebeplanning | Beleggings Testamente | Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele

Medical aid | Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments | Testaments | Estate planning | Pension funds | Disability insurance | Stocks

info@smitadvisors.co.za

10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587

bulletin©sg170317tl

Dieselfde graaf waarmee die grond in 1962 deur Ben Vorster gebreek is, het Dinsdagoggend die toekoms vir plaaslike hokkie ingehuldig. Danksy Hoërskool Ben Vorster en plaaslike besighede, sal die Vossies voor die einde van die jaar kan spog met hulle eie astro-hokkiebaan. Volgens die skoolhoof, mnr Chris Denysschen, sal die skool die nuwe baan tot voordeel van die hele gemeenskap aanwend. “Dit is hoogtyd dat Tzaneen se hokkiespelers toegang tot ‘n astrobaan kry,” het hy gesê. “Ons het lank gewik en weeg of ons ‘n astrobaan moet bou, maar aan die einde was die behoeftes van ons hokkiespelers die deurslaggewende faktor. Indien die skool sy

SMIT & KIE FSP: 11184

info@smitgarrun.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.