Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS
’s en h m t o W on M
Fear lessl y the tr uth 015 307 7248
www.bulletin.us.com
Bulletin
@laeveldbulletin
R4
bulletin©10158i150605tb
7 Augustus 2015
New MM for GTM But... the appointment of Mr S R Monakedi might be challenged in court by the S A Municipal Workers Union (Samwu). Monakedi is currently a member of Limpopo Premier’s team of advisors. Attempts to speak to him before our deadline failed. The second candidate was Mr R J Ramothwala and Ms Conny Ma-
metja, a previous MM, was the third candidate on the short list (of six candidates). Ms Norah Lion, the GTM’s chief financial officer, did not make the short list, while Mr Obby Mkhombo, the GTM’s director of community services, made it to the short list. • Continued on P3
Krüger vs Kruger en dié ronde behoort aan Krüger
In die slepende regsgeveg tussen die bekende Tzaneense prokureur Conrad Krüger se Blue Moonlight Properties 82 (Edms) Bpk en bekende sakeman Tolstoi Kruger se King Trade Investments 211 (Edms) Bpk oor skuld van R2 125 394,28 het Krüger en Blue Moonlight (die appellante) die beste daarvan afgekom in die Hooggeregshof in Pretoria. Krüger en Blue Moonlight het geappelleer teen ‘n beslissing van landdros M J Motubatse in Tzaneen se landdroshof op
15 Augustus, wat deur regter J Hughes omgekeer is. King Trade moet ook die koste van die appèlverhoor betaal. In kort gaan die geding oor die bedrag van meer as R2m wat Blue Moonlight met Krüger as borg in 2012 van King Trade geleen het. Later was daar ‘n mondelinge ooreenkoms waarop Krüger en Blue Moonlight hulle beroep het, asook ‘n tegniese punt waarmee die landdros verkeerd was. Die bedrag van die eis val ook buite die jurisdiksie van die landdroshof.
Groot en belangrike rugby more by Vossies. Besonderhede op bl 16