Bulletin 150327

Page 1

27 Maart 2015

015 307 7248

www.bulletin.us.com

Bulletin

@laeveldbulletin

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

10A Morgan Building Morgan Street, Tzaneen Tel: 015 307 3255 www.tzaneendentists.co.za

R4

Kabeldiewe was erg waaghalsig

Vingers wys na die GTM oor ‘traagheid’ om wagte aan te stel ‘n Wonderwerk! So sê die mense wat meer van elektrisiteit weet as Jan Alleman, oor die waaghalsige kabeldiefstal by die hoofsubstasie in Tzaneen (foto links). Dit was donker en hoogspanningkabels is niemand se speelmaat nie. Dat niemand geskok en erg gebrand is of selfs dood is nie, is ‘n wonderwerk. Die kragtoevoer in die dorp is ongeveer 22:45 Maandagaand onderbreek en eers om en by 10:00 Dinsdagoggend herstel. Die helde in die stryd om sake so gou as moontlik reg te kry, was die span van

die GTM se elektristeitsafdeling. Hulle het deurnag koorsagtig gewerk om die toevoer te herstel, en Tzaneen se inwoners kan gerus wees dat dié departement se mense dienslewering voorop stel (binne die begrotingsbeperkings waarmee hulle ook maar sukkel). Intussen word gesê die GTM sleep voete met die aanstel van sekuriteitswagte by die substasie, en daar sal nou dringend aandag hieraan geskenk moet word. Die kabeldiewe gaan nie nou ophou met hul strooptogte nie.

ZZ2 se ankervrou laat leemte 3

New record for the Ebenezer mile side n i t a t i Hab

Nicolo is back from Chile

23

18

Sewing machines sale now on..! Official Singer Agent E.O.E | c/o Bok & Jorissen Street Polokwane | Email: info@levant.co.za www.levant.co.za| Tel: 015 297 5786

Singer Domestic Straight Machine

Singer Domestic Overlocker

Industrial Straight Machine

Industrial Overlocker

Now only

Now only

Now only

Now only

R1 799

R4 999

R4 499

R6 999

Prices Incl. Vat. E.O.E Valid while stocks last. Pictures used for illustrative purposes only.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 150327 by Far North Bulletin - Issuu