Bulletin 150227

Page 1

27 Februarie 2015

015 307 7248

www.bulletin.us.com

Bulletin

@laeveldbulletin

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

10A Morgan Building Morgan Street, Tzaneen Tel: 015 307 3255 www.tzaneendentists.co.za

R4

Inspuiting van R6m vir Tzaneen se sakekern Op bladsy 8 is besonderhede oor ‘n projek wat Maandag begin, om Lannie Motors in Tzaneen se twee geboue op internasionale standaarde te bring. Dit gaan meer as R6 miljoen kos en sorg vir brood op baie tafels.

Myntrane vir 800 ALCHEMY ARCHITECTS amândio castanheira

ARCHITECT M.ARCH (PROF) UP *SACAP 7034*SAIA 7284*GIFA CAFF02* p.o. box 1094 tel: (011) 454-4970 BEDFORDVIEW fax: (011) 454-4902 2008 cell: 082 882 0300 amandio@alchemyarchitects.co.za

Minstens 800 werknemers van die Consolidated Murchison-myn naby Gravelotte sit sonder werk of inkomste, nadat die myn onder voorlopige likwidasie geplaas is. As die myn nie ‘n koper voor 7 April kry nie, is hulle hul werk finaal kwyt en honderde gesinne sonder heenkome. Wat hulle die seerste maak, is dat die eienaars, Village Main Reef, geld van hul salarisse vir Januarie en Februarie

INSIDE TODAY

Februarie 2015

Agri news that matters Wat vir ‘n koddige masjientjie is dié nou? Dit is ‘n slim uitvindsel van ‘n boer by Mooketsi en dit word nou bemark. Lees in die AgriBulletin waaroor dit gaan.

vir mediesefondse, pensioen en belasting afgetrek het, maar dié geld is nooit aan die instellings oorbetaal nie. ‘n Werknemer, wat sy naam weerhou het uit vrees vir viktimisasie, het gesê hy moes dringend sy spaargeld gebruik om sy medies te betaal toe hulle gedreig het om sy dekking op te skort. “Wat van al die ander werknemers wat in dieselfde situasie sit?” Volgens hom het van die werkers reeds

betrekkings by myne in Barberton en elders aanvaar, maar die meeste sit nog en hoop dat die myn ‘n nuwe eienaar kry. ‘n Stuk of vyftig werknemers is nog in diens en verantwoordelik vir onderhoudswerk op die perseel. Hulle is egter goedbesoldigde werkers wat tot R60 000 per maand verdien. Besighede in en om Gravelotte ly ook skade, want 800 gesinne se koopkrag is daarmee heen.

Daarby het die myn tot dusver elektrisiteit en water aan Gravelotte en ‘n klompie boere in die omgewing gelewer. As die mynbedrywighede doodloop, is die diens ook daarmee heen. Die Bulletin het die mynbestuurder, me Maria Moganedi, probeer nader, maar die myn se skakelbord het nie oproepe ontvang nie. —Louis Roux louis@bulletin.us.com

Audit by Irrigation Board Last week Bulletin reported about alleged serious problems regarding the affairs of the Pusela Irrigation Board (PIB). We stated that we couldn’t speak to the chairman of the PIB, Mr Nino Burelli, since he was out of town. Burelli has upon his return submitted the following statement on behalf of the PIB, regarding the PIB’s affairs: “The Pusela Irrigation Board has noted the content of your article published on 20 February 2015. The Board has no intention to involve the media in its current on-going investigative processes and to base any of its decisions upon speculative statements made in the media. The affairs of the Board, dealt with by its erstwhile chairman, Mr Jenke Nagel, are currently responsibly being investigated by a firm of auditors. Said audit runs concurrently with legal processes. Upon receipt of a full audit report, the Board will deal fully with all findings in the appropriate forum.”

Sewing machines sale now on..! Official Singer Agent E.O.E | c/o Bok & Jorissen Street Polokwane | Email: info@levant.co.za www.levant.co.za| Tel: 015 297 5786

Stanford Lake College recently hosted a conference for 135 pupils from eighteen schools from all over Africa. Read about this rather special project inside on page 11.

Singer Domestic Straight Machine

Singer Domestic Overlocker

Industrial Straight Machine

Industrial Overlocker

Now only

Now only

Now only

Now only

R1 799

R4 999

R4 499

R6 999

Prices Incl. Vat. E.O.E Valid while stocks last. Pictures used for illustrative purposes only.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.