Ons bied versekering vir:
Change, Innovation, Creativity Smit Garrun Brokers (Pty)Ltd Licensed Financial Services Provider. Reg No: 9919812/07. FSP license: 11184.
Johan Smith 082 367 5397
connie@smitgarrun.co.za johan@smitgarrun.co.za
015 307 7248
www.bulletin.us.com
Bulletin
@laeveldbulletin
bulletin©sg140816dm
R4 Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS
15 Augustus 2014
Connie Koster 076 391 0523
Landbou Oesversekering Kommersieel Wildversekering Lugvaartversekering
Behind Fear lessl y the tr uth
closed doors
Is the Municipal Manager of the Mopani District Municipality (MDM), Mr Tim Maake, receiving special treatment in the investigation of the misspending of funds at the MDM to the tune of R75 million, allegedly ascribed to fraud, corruption, racketeering and money laundering.
‘n Kerf bo die res
Heel simbolies strek die Vossie-meisie op die foto ‘n vingerlengte hoër as haar teenstanders. Soms het dit letterlik so gegaan, maar aan die einde van die seisoen gesels die Vossies saam met die bestes in ie land. More is dit drie Vossie rugbyspanne se beurt om te wys waartoe hulle in staat is. Berig hieroorop agterblad.
3 MDM wastes our money 3 Shenanigans of the ‘Sheriff ’
Nuwe beesras steel kollig by Letaba Skou...
Milky Bar, die topbul in die nuwe PinZ²yl-kudde van ZZ2, is by die skou as die Groot Kampioen aangewys. Rentia Snyman van die Hoërskool Merensky en mnr Willie Stevens, ‘n adjunk-hoof by Merensky, ontvang die prys van beoordelaar Pieter Gerber.
5 Skool se bome — storm in
‘n koppie tee?
‘BoomPiet’ op sy kleinhoewe vermoor
3
Letsitele se mense skud vere reg vir groot fees
4
Zander is de nuwe Jongboer van die Jaar
Groot eer vir A3. Een van slegs veertien in die land
3
8