Bulletin 140613

Page 1

13 June 2014

015 307 7248

www.bulletin.us.com

Bulletin

@laeveldbulletin

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

R4

Heksejag op prokureur Mense is besig met ‘n heksejag op mnr Conrad Krüger, bekende en soms ook omstrede prokureur en eiendomsontwikkelaar van Tzaneen. So het Krüger gister in ‘n persoonlike onderhoud met die Bulletin gesê, nadat ons vasgestel het dat nog ‘n groot eis — die bedrag is R16.669 miljoen — teen hom ingestel is.

Die eiser in die jongste geval is Fillsant General Trading BK van Pretoria en die verweerders is Blue Moonlight Properties 82 (Edms) Bpk (Krüger se maatskappy wat onder meer die Golden Acres-sekuriteitslandgoed in Tzaneen ontwikkel het), Krüger in sy persoonlike hoedanigheid as tweede verweerder

Lowveld’s Duke is back The Duke and Duchess of Atholl are back, following a trip to Blair Castle in Scotland during which the Duke officially opened the annual Atholl Gathering

en Krüger in sy hoedanigheid as trustee van Mafunyane Trust as derde verweerder. Die eis spruit uit ‘n lening van R7 miljoen aan Blue Moonlight in Februarie 2010. Volgens die hofstukke moes die bedrag binne ses maande terug betaal gewees het, maar slegs twee betalings is gemaak, nadat oor ‘n verlenging van die termyn ooreengekom is. Die eerste betaling moes binne dertig dae geskied het en die balans daarna in paaiemente elke dertig dae. Daar is egter net twee betalings gemaak: R990 849 op 20 Augustus 2010 en R600 000 op 12 Desember 2011. Intussen het Fillsant bereken dat rente daartoe bygedra het dat die skuld nou R16 669 318.16 bedra. Hulle eis derhalwe dié bedrag. Krüger sê dié eis word teengestaan en hy is “besig met skikkingsvoorstelle wat waarskynlik sal slaag”. Die veiling van Krüger se woonhuis waarop Absa ‘n beslaglegging verkry het, is ‘n week gelede afgeweer, toe Krüger ‘n dag voor die tyd sowat R18 000 wat aan die bank verskuldig was, betaal het. Hy sê dit was weens ‘n misverstand tussen hom en die bank dat die saak so ver gevoer is. Tydens die onderhoud het Krüger gesê mense probeer om hom “te sink”. Hy vind dit vreemd en frustrerend dat sy sake in die media oopgevlek word, terwyl mense nie met hom hul probleme kom bespreek nie. “Daar is altyd twee kante aan ‘n saak en ek het antwoorde op alle vrae wat mag opduik. “Ek het niks om weg te steek nie en is besig met ‘n klomp litigasie om sake reg te ruk. Ek lees in die media dat ek by die Pokureursorde verkla is, maar ek het niks van die Orde gehoor en niks is op my beteken nie. My praktyk se trustrekening is al ‘n paar keer ge-oudit en dit is 100% in orde. Daar is geen fout nie. “Die teenspoed wat ek gehad het met ‘n maatskappy in Phalaborwa wat aan die mynbedryf voorsien het en weens die Marikana-stakings in duie gestort het, moet ook nog afgehandel word. Dit was ‘n groot finansiële terugslag,” sê Krüger. Hy het ook gesê dat hy in die verlede dalk ‘n fout gemaak het met ‘n te hoë lewensstyl. Hy praktiseer nou weer heeltyds as prokureur en kan dus nie bekostig om nie ‘n reguit pad te loop nie. “Daar word baie bewerings gemaak, maar bewerings wat nie getoets is nie of net by bewerings bly, is onredelik en onaanvaarbaar,” sê hy.

7 Mayors to be axed 13 Treat your pet well Councillors’ tongues are tied 7 The twelveth Duke of Atholl, Bruce Murray, described this year’s event as very pleasant, especially seeing that the weather played along and the sun shone on Blair Castle when Europe’s only private army underwent its annual inspection. This is a task Bruce, as colonel-in-chief, has to perform every year. Two of the Murray sons, David and Michael, formed part of the procession (Bruce’s late father [the 11th Duke], John Murray, lived in Haenertsburg for many years). Both joined this 175-year-old regiment a few years ago. The regiment was formed after Lord Glenlyon first took a bodyguard of men to a medieval tournament at Eglinton in Ayrshire in 1839. Five years later, the Atholl Highlanders mounted guard for Queen Victoria’s stay at Blair Castle and were granted the queen’s colours. They also were granted the right to legally bear arms as a private force — an honour that remains in place today. This year’s parade attracted widespread interest and the

media houses that attended the event included the world’s second largest newspaper, Asahi Shimbun from Japan and the French daily newspaper, Le Figaro. Saturday’s parade was followed by a day of sport on Sunday as the Atholl Highlanders officially opened the Highland Games to massed pipes and drums. Events included solo piping, tossing the caber, throwing the hammer, highland dancing and the heavy-weights competition. Seen here are the 12th Duke of Atholl, Bruce Murray (centre),and his two sons during the recent Atholl Gathering. On the left is Lieutenant Lord David Murray, holding the Queen’s Colours given to the regiment by Queen Victoria in 1845, and on the right is Captain Michael Murray, who also has the title of The Marquis of Tullibardine, holding the regimental colours. — LiN News/Zoutpansberger

Groen mambas pik dodelik Skandes & skades by die Poskantoor

5

Sport op bl 20


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.