Bulletin 140509

Page 1

WARM UP THIS WINTER WITH US Enquires? y’ to SMS ‘enquir S SM , 5 6 414 R2 t a d e rg a ch

*Pictures

used for illustration purposes only!

Prices include VAT Valid while stocks last.

Fear lessl y the tr uth 9 Mei 2014

80

Call now for a free quotation We will beat any written quote on the same product!

Curtaining • Blinds • Upholstery • Bed Linen • Fabrics • Homeware • Carpets • Wool • Towels • Haberdashery

015 307 7248

www.bulletin.us.com

Bulletin

@laeveldbulletin

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

E.O.E | c/o Bok & Jorissen Street Polokwane Email: info@levant.co.za | www.levant.co.za | Tel: 015 297 5786

R4

‘Road abuse’ to end

The abuse of the R71 via Georges Valley and Magoebaskloof by heavy vehicles might soon be halted by the provincial government. This commanding announcement was made by the Department of Road and Transport’s spokesperson, Mr Jimmy Machaka. The Bulletin approached the Department after concerns expressed by numerous people that heavy vehicles were still using these routes and will soon “destroy” the new Magoebaskloof Road. Georges Valley is currently becoming a nightmarish and rather dangerous route. Up till about eight years ago there was a prominent road sign outside Polokwane, showing that vehicles heavier than 9 tons were prohibited from using either Magoebaskloof or Georges Valley. The sign was badly rusted and it finally fell over. No sooner had the sign disappeared when the flow of overloaded trucks down Georges Valley and Magoebaskloof started to increase. A weigh bridge that was built at great cost at Mooketsi was

supposed to monitor heavy vehicles and to control the weight of loads between Polokwane and the Lowveld. But for some or other unknown reason the traffic authorities just turned a blind eye when heavy trucks started using Magoebaskloof and Georges Valley, avoiding the Mooketsi route. Those with a good memory will remember that the Georges Valley route became extremely bad and had to be upgraded about three years ago. It is now falling apart, again! According to Machaka, the Department was not aware that trucks were still using the Georges Valley and Magoebaskloof routes, instead of the Mooketsi route and in so doing avoiding the weigh

The hawker who illegally takes up a parking bay in Danie Joubert Street, Tzaneen, could face prosecution, sooner rather than later. The GTM reacted to enquiries from the Bulletin regarding this situation. Read our report inside on page 3.

Jong vandaliste vasgevat Ses skoolseuns van Tzaneen se doppies is geklink, nadat hulle weens vandalisme uitgevang is. Twee of drie van die seuns is minderjarig en mag nie geïdentifiseer word. Die Bulletin het egter al ses se name en woonadresse. Twee van die seuns is in matriek en die een is ‘n puik en bekende atleet wat al internasionaal meegeding het. Sy matriekmaat is deur die polisie in hegtenis geneem (verderaan meer hieroor). Hul vernielsugtigheid is verlede week Woensdagaand onderbreek, toe patrolliepersoneel van Northern Sekuriteit agterdogtig geraak en die seuns dopgehou het. Die seuns het vroeër drie motors (waarvan ons weet) se ruite uitgegooi, waar die motors in die eienaars se persele geparkeer was: twee in Arborpark en een in Perry Joynt-straat. Later het hulle ligte op omheinings/grensmure met ‘n krieketkolf stukkend geslaan, in Parkstraat en in King Edward-straat. Vroeër is onder meer die moskee in Agathastraat beskadig, toe duur vensters stukkend gegooi is.

Tzaneen word erg gepla deur vandaliste en een van die gewildste teikens van die booswigte is straatnaamborde wat gebuig en selfs afgebreek word. Dit veroorsaak groot ongerief vir inwoners en besoekers aan die dorp en selfs die nooddienste word soms hierdeur ontwrig. Volgens ‘n prokureur wat deur die ouers van een seun om hulp genader is, is die skade van verlede week se vernieltoer deur die ouers betaal. Die bedrag is onbekend, maar moet nogal aan die hoë kant wees. In die geledere van die Polisie is daar glo onmin oor die voorval, toe die seun wat in hegtenis geneem is, later die nag nadat ‘n skulderkenning van R1 000 betaal is, vrygelaat is. Sommige polisielede voel die ondersoek na verskeie voorvalle was in daardie stadium nog nie afgehandel nie en die seun moes nie die geleentheid gekry het om vry uit te stap nie. Na verneem word, word nog sewe voorvalle ondersoek en kan die Polisie die seun weer aankeer. Die seuns, of van hulle, het vroeër die aand by ‘n kroeg in Agathastraat

bridge. Machaka said “we were not aware that certain trucks were still using the two routes in question, but our Department has since been made aware of the situation and we have already put in place traffic officials to monitor the two routes”. Machaka added that they have started investigating the matter. “An inquiry will be launched in due time but an investigation into the matter is underway. Apart from forcing these heavy vehicles to use the weigh bridge, officers will always be on standby to act, should truck drivers violate the law.” The investigation is to last for seven working days from the day of the inquiry. Special operations will be run time from to time to ensure that heavy vehicles adhere to the rules and regulations of the road. Elliot Mathye elliot@bulletin.us.com

We wish all mothers, young and old, a wonderful

Mothers’ Day. Thank you for the role that you play to care for your families. We salute you! gekuier en die lawaaiwater het glo gevloei. ‘n Vriend van die ouer seuns, wat ook ‘n plaalike oud-leerling is en deesdae aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom studeer, se bakkie is deur die ouers seuns geleen om mee rond te ry. Die student het nie geweet waarvoor die seuns sy voertuig wou gebruik nie en hy was salig onbewus van hul kwaaddoenery. Sy bakkie se nommer is deur ‘n inwoner van King Edwardstraat geneem en aan die sekuriteitspersoneel gegee. Die Polisie het die nommer nagegaan en so op die eienaar se spoor gekom, wat die Polisie weer op die spoor van die jong vandaliste gesit het. • Die Bulletin het besluit om in dié stadium nie die seuns wat ouer as 16 is te identifiseer nie. Ons wil nie jong seuns se toekoms bederf ter wille van sensasie nie, maar ons steun die gedagte wat deur baie mense uitgespreek word (lees ons Facebook-debat op bladsy 2), naamlik dat die seuns terapie behoort te ontvang en dalk ook gemeenskapsdiens behoort te doen. Vir die pa’s om die skade te betaal, bied bloot finansiële troos aan mense wat skade gelei het, maar dit swaai nie noodwendig die kinders se koppe om meer verantwoordelik te dink en op te tree nie. Ons sal metteryd besluit of dit in die belang van die breë gemeenskap is om hulle te identifiseer en of dit nodig is om as waarskuwing aan ander kinders te dien — Redakteur


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.