Bulletin 140404

Page 1

Cooling Systems

JANCO

bulletin9321tp140404yn

With us nothing goes down the drain!

• Unblock Drains • Maintenance • Geysers • Bathroom Installations • Make-Overs • Tiling • Renovations

Aircons • Air Coolers

Sales, Service, Repairs

Fear lessl y the tr uth

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Jannes Vermaak - 083 537 5901 | HP Pretorius - 082 925 2955 | Tel: 015 307 7031

Krüger hits back

4 April 2014

015 307 7248

www.bulletin.us.com

The gloves are off and there will be no pulling punches. In the one corner is flamboyant Tzaneen attorney Conrad Krüger, and in the other corner are a number of people: Messrs Tolstoi Kruger, Etienne Tolmay, Jan Fourie, a commercial bank, legal teams, people who bought erven in Tzaneen’s prestigious Golden Acres high security residential estate, even the Law Society etcetera. In the next ten days they will enter the ring — being the Gauteng Division of the High Court of SA

Bulletin

@laeveldbulletin

R4

— to slug it out, with Krüger saying, “I don’t owe that man any money whatsoever” and “that” man saying “I am owed money“. And in “that” man’s corner is a host of other people making various claims against Krüger, waiting to proceed with legal action against him. This could become the fight of the year, even the decade. Lees meer oor die hoeke in hierdie saak op bladsy 3

Conrad Krüger.

Plaasaanval: Skurke gebruik warm Pretorius en sy stewig verbinde been wat herhaaldelik met ‘n warm strykyster gebrand is.

strykyster om slagoffer te martelbrand; aanvallers verkeer nog op vrye voet

Hulle was skraal gebou en kon deur ‘n skrefie beweeg wat skaars wyd genoeg was vir die deurgang van ‘n worshond. Dis waar hulle toegang gekry het tot die waskamer, waar hulle die strykyster warm gemaak het. Hierna het hulle ons daarmee op die bene gebrand, geskop, rondgestamp en met messe gesteek en aanhoudend geskreeu om die kluis uit te wys. Hier is nie ‘n kluis in die huis nie… Dit is wat twee vroue in die huis van mnr Lood Pretorius onthou, toe twee rowers hulle Saterdag in die huis op die Deerparkpad oorval het. Pretorius, sy vrou Bets en sy skoonsuster Ellen is met warm strykysters gebrand, toe die rowers geld geëis het. Pretorius is ‘n kleinsakeman, maar het nie ‘n kluis of vuurwapens in die huis nie. Volgens me Pretorius het haar man en suster in die sitkamer na rugby op TV gekyk, toe die twee aanvallers geruisloos ingesluip het. Die twee is eers oorval, waarna me Pretorius eenkant toe geskop en vasgebind is. “Hulle het ons met messe gesteek, maar dit was klein wonde. Dis net deur die genade van God dat ons van ‘n groter ramp beskerm is.” Die aanvallers het Pretorius herhaaldelik met die warm

strykyster gebrand. Hulle het hom met messe gesteek en hom met ‘n leeubeeldjie agter die kop geslaan, wat hom duiselig gelaat het. Die Pretorius-egpaar en Ellen se selfone het begin lui en die boewe is daar weg met ‘n onbekende bedrag geld. Hierna het Pretorius met sy bure kontak gemaak en die polisie was binne enkele minute op die toneel. Die sektorvoorsitter van die gemeenskapspolisieforum, mnr Uwe Kroh, sê hy was verbaas oor die vinnige reaksie van die polisie. Niemand is nog oor die voorval aangekeer nie, maar die polisie volg sekere leidrade op. ‘n Beloning van R10 000 is deur die polisiehoof in Tzaneen, genl Maggie Mathebula, aangebied, vir die aankeer van die aanvallers. Dit is die tweede keer dat die Pretorius-gesin deur inbrekers aangeval is. Die vorige keer het me Pretorius daarin geslaag om die inbreker met die veiligheidsdeur weg te druk, terwyl haar honde die aanvaller se voete gekarnuffel het. Sy sê hulle kon nie die aanvallers van Saterdag eien nie, omdat hulle klapmusse gedra het. Sy het egter ‘n vermoede dat een van hulle dalk by die Die ingang na die huurhuis waar die Pretorius-egpaar deur rowers oorval is. vorige aanval betrokke kon gewees het.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 140404 by Far North Bulletin - Issuu