Bulletin_130628

Page 1

015 307 7248

R4

www.bulletin.us.com

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

28 Junie 2013

Fear lessl y the tr uth

Hawks closing

in on traffic chief

We exposed the questionably lavish lifestyle of civil servant Johannes Malatji in March this year. As it turns out, the Hawks ARE IN FACT investigating the traffic chief...

When the Bulletin broke the news that the financial affairs of the Greater Tzaneen Municipality’s traffic chief, Mr Johannes Malatji, are being scrutinised, details were skimpy. However, we can now confirm that the Hawks are indeed investigating Malatji’s affairs. Capt Paul Ramaloko, the national spokesperson of the Hawks, has confirmed that they are investigating Malatji. To add insult to injury, Malatji is rumoured to have been notified of disciplinary steps to be taken

Hospitaal-sake pla

Sake by die Van Velden Staatshospitaal in Tzaneen lyk sleg. Pasiënte en hul naasbestaandes het die afgelope tyd toenemend by die Bulletin gekla dat die behandeling in die hospital op ‘n laagtepunt is. In een van die jongste gevalle is ‘n 77-jarige vrou dood, na sy in Van Velden opgeneem en glo verwaarloos en aan haar eie genade oorgelaat is. Me Meisie Labuschagne, of “Ouma Meisie” soos die meeste mense haar geken het, is glo vir ‘n week lank sonder kos, water óf haar chroniese medisyne gelaat — en het haar stabiele toestand binne ‘n week ‘n totale ommekeer ondergaan.

Haar dogter, me Martie van Aarde, vertel hoe haar ma in die hospitaal sieker geword het en moontlik weens die hospitaal se nalatigheid dood is. Labuschagne is op 31 Mei opgeneem, na sy geval en haar oog en enkel beseer het. Labuschagne moes die afgelope vyftien jaar chroniese medikasie gebruik, vir onder meer diabetes en haar gemoedstoestand. Sy het vermoedelik ontrekkingsimptome weens die tekort aan medikasie gekry en haar hande het begin styftrek. Gevolglik kon sy nie self eet nie en die borde kos is glo deur personeel weggevat, sonder dat iemand gevra het hoekom sy nie eet nie en haar nie gehelp het nie. Van Aarde is slegs tydens besoekure by haar ma toegelaat. “Ek kon my ma net gedurende besoektye versorg, deur vir haar jogurt en Lucozade te voer. Ek weet nie wat die res van die tyd gebeur het nie.” Die hospitaal het glo ook nie doeke gehad nie en sy moes by God’s Haven, waar Labuschagne vir nege jaar ingewoon het, doeke gaan haal het. “Ek het haar byvoorbeeld om

against him by the GTM. We tried to obtain a confirmation of this from the GTM before going to print, but the GTM’s spokesperson, Mr Neville Ndlala, denied knowledge of this yesterday morning. He said he would find out about the alleged disciplinary steps to be taken against Malatji, and give us feedback. However, fours hours later he had not responded and when we tried to call him, his phone went onto voice mail. We then called the municipal manager, but we were told by his PA that

11:00 besoek en teen 15:00 was daar steeds nie vir haar ‘n doek aangesit nie. ‘n Mens kon die uitskeiding in die gang ruik en haar lyf was dikwels besmeer.” Martie sê haar ma is ook deur verpleegpersoneel omgedraai nie en het bedsere gekry. “ ‘n Senior verpleër het vir my gesê sy ken oumense en hulle maar gewoonlik so styftrek as hulle siek is. Toe ek besef my ma verswak, het ek vir die dokter (net bekend as dr Fima) gesê ek wil my ma na ‘n Rustenburgse hospital oorplaas.” Hy het geweier om haar na die Impala Platinum hospitaal, waar Meisie se mediese fonds haar koste sou dek, oor te plaas en hy het haar ontslaan en gesê sy makeer niks anders as die seer oog en enkel nie. Omdat sy ontslaan is kon ‘n ambulans, waarvan die koste deur die mediese fonds gedek sou word, haar nie vervoer nie Van Aarde het toe met haar ma in ‘n bakkie Rustenburg toe gejaag. Voordat hulle Rustenburg kon haal het Labuschagne tydelik in ‘n koma verval. Van Aarde sê “my ma

Mr Mankabidi was in a meeting and not available for calls and that nobody else would be able to assist with information. Our information is that Malatji has been or will be charged with negligence towards his job and that one of the charges will be that he has failed to act against people who abuse pavements or allow pavements to be damaged. Malatji has built a mansion in Lenyenye and it is said that this has been the final straw in drawing attention to his ‘grandiose’ lifestyle.

het in daardie stadium geen vog in haar vel gehad het nie en haar are het platgeval. Labuschagne is toe in dié hospitaal behandel, maar is ‘n week later dood. Volgens medici is sy dood aan dehidrasie wat na nierversaking gelei het, sê Van Aarde. Sy het Van Velden toe besoek om vir dr Fima te sê haar ma is dood. Dié was glo met verlof in Indonesië. Mnr Phuti Seloba, die kommunikasiehoof van Limpopo se department van gesondheid, sê die hospitaal kan hulle nie oor die geval uitlaat voordat die familie ‘n klag lê en die saak ondersoek is nie. Hy sê ook pasiënte se sake is vertroulik. Intussen het me Desiree van der Walt, die DA se koukusleier in die provinsiale regering, bevestig dat sy dié en ander voorvalle by Van Velden gaan ondersoek. Sy is egter tot en met die einde van volgende week nie in Tzaneen nie en sal daarna aandag aan die toedrag van sake by Van Velden skenk. — Amelia de Ridder

Black Leopards resume training page 27

amelia@bulletin.us.com

Coach House Make-over page 3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.