8 February 2013
015 307 7248
R4
www.bulletin.us.com
Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS
Fear lessl y the tr uth
Traditional leaders repeal Initiation Schools Bill 0rlando Chauke
Correspondent The days of young boys running to initiation schools or being abducted without their parents knowing about it, are over. The new Repeal Bill for initiation schools makes it a crime for boys under the age of 21 to be initiated without their parents’ consent. The Department of Co-operative Governance, Human Settlements and
Landbou:
Dis ‘n ramp
4 Februarie 2013 — ‘n Donker dag in
die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika. Dit sal in die toekoms onthou word as die dag waarop die aangesig van landbou dramaties verander het. So sê mnr Dries Enslin, die hoof- uitvoerende beampte van AgriLimpopo, namens sy organisasie in ‘n verklaring. “Dit is met hartseer en misnoeë dat AgriLimpopo kennis neem van die minimum loonverhoging
Wraakspel ‘n Steenmaker se ses voertuie is langs sy plaashuis in Tarentaalrand deur boosdoeners in ‘n beweerde wraakspel aan die brand gesteek. Mnr Anton Blessie (44) wat saam met sy vrou, twee kinders en drie broerskinders in die huis gelê en slaap het, is Vrydag skuins na 01:00 deur werkers op die plaas, wat die voertuie sien brand het, wakker geskree. Lees die res van die skokverhaal op bl 3.
van 52%. Haak hierby aan die verwagte brandstofprysstygings en die omstrede elektrisiteitstariefverhogings later in die jaar en landbou se situasie verander in ‘n ramp. “Die ANC regering het absoluut geen aandag gegee aan die vertoë wat georganiseerde landbou gerig het nie. ‘n Populistiese besluit het geseëvier. “Struktuuraanpassings is onafwendbaar en ons gaan selfs sien dat van die klein tot me-
Traditional Affairs (CoGHSTA) met recently with all senior traditional leaders and some headmen to discuss and give input on the Limpopo Initiation School Repeal Bill. The Bill also provides for the implementation and monitoring of health and hygiene standards at initiation schools. The deputy chairperson of Limpopo House of Traditional Leaders, Hosi Chauke, said only traditional leaders and experienced “traditional surgeons,” would be allowed to manage initiation schools.
duimgrootte kommersiële boere gedwing gaan word om hul boerderye te staak. Dit is ook onafwendbaar dat sekere arbeidintensiewe boerderye gaan verdwyn. Sekere landbouprodukte gaan eenvoudig nou nie meer in SA geproduseer word nie en SA gaan van landbou-invoere afhanklik word. “Limpopo is bekend vir sy arbeidintensiewe boerderysektore. Dit is die een enkele werkverskaffer waar daar nog plek was vir die ongeskoolde werker. Dit is juis die ongeskoolde werker wat die spit gaan afbyt. Landbou se verwagte reaksie is nou om te meganiseer en om produktiwiteit verder te verhoog. Suksesvolle meganisasie en verhoogde produktiwiteit • Na bl 3
A kiss for Jessica, a panga for a hippo with no name... A high profile hippo like Jessica (photo) is protected and cared for. It is not the same for those that are not basking in the limelight. We willl be reporting on the dark side of the hippo coin next week with an exlusive story on the cruelty to one of these magnicent beasts and the lack of response from the authorities.