Bulletin_130201

Page 1

1 Februarie 2013

015 307 7248

R4

www.bulletin.us.com

A

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

Ordained

B

Xtra ie 2013

Januar

r

r wate po onde

Limpo

C

Deacon Ron Reiners of the Tzaneen Anglican Church has been ordained this past week and he is now a priest. It means that he may bless people, as well as the bread and wine, he may forgive people etc. He has been in training to be ordained as a priest for some time.

D

Padwoede prikkel OLE Xtra S | SK SCHOOL

E

F

ry 2013

s.com

ulletin.u

www.b

1 Februa

A By die vulstasie in die Shingwedzi-kamp in KNP is selfs die petrolpompe deur die geweld van

lekker sang rbreek deur , Katrien gereeld ondeis Caro-Lee Kotze gelukkig planne. Hier awaai word pawiljoenl sê hulle het groot iem. Die . hulle e is sinon las Jardim bring en l and Nicho er huis toe se atletiekban langs skole weer die “Gees”-bek is Pierre Swanepoe ar pawiljoene agter lawaai op die Plasies wil vanja Moila (voor) en en groot felo van ek nte en Kholo ), atleti r (en reën! krete. Die span dirige Tino Gwanzura Die some Nel, iseerde forget y en gesinchron Don’t

Well done BMC

and Then now

4

Da tine’s Valen Feb! on 14

7

die water uit hul betonankers geruk. Die kamp sal glo minstens nege maande gesluit wees, om alles te herstel. B So het dit in die chalets gelyk. Dit was ‘n chaos en die skade is omvangryk. C Buite die chalets het ‘n hartseerbeeld gewag. Yskaste, beddens, stoele, tafels, en los goed is deur die vloedwater meegesleur. D Die ontvangslokaal gelyk onder ‘‘n dik laag modder en meubels wat weggespoel het of erg beskadig is. E Hier is die watermerk te sien. Kyk hoog na die bopunt van die skuifdeur vir die watermerk. F As dit nie vir KNP, die polisie en die weermag se helikopters was nie, sou die ongevallesyfer hoog gewees het. Foto’s: Willem van Rensburg en Theo Behrens

Prominent lawyer arrested An established Lenyenye lawyer, Petrus Malatji, was arrested on Wednesday in connection with alleged fraud. He appeared in the Tzaneen magistrates court yesterday and applied for bail, which was granted and fixed at R7 000. The case has been remanded to 14 March and will be transferred to the Commercial Court in

Skoolhoof presteer puik. Lees sy suksesverhaal in dié week se SkoleBulletin

Pretoria. According to the police Malatji sold a client’s house and failed to pay out his c l i e n t ’s money.

‘Owner’ of FET College and wife arrested — page 3

Petrus Malatji

‘n Lelike ding is aan die kom by die afrit na links uit Voortrekkerweg by en dan in na die Tzaneen Lifestyle Centre en die Mediclinic Tzaneen. Die omgekeerde driehoek met die swart pyl wat 90° na links knak, beteken motoriste mag teen die rooi lig ry, as daar nie verkeer in Voortrekkerweg afkom vir wie die groen lig skyn en voor hulle wil indraai nie (ook na die sentrum of die hospitaal). Mense met gekoopte rybewyse verstaan nie die padteken nie en die mense wat nie rybewyse gekoop het nie, het vergeet wat hulle geleer het (of hulle het gekul en afgekyk in die toets). Neem kennis van die probleem, want hier gaan Tzaneen nog ‘n padwoede-voorval sien, wat vir niks skrik nie. Hoor ons lied!

DA in Tzaneen seen as being in disarray — page 6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin_130201 by Far North Bulletin - Issuu