015 307 7248
www.bulletin.us.com
R4
Fear lessl y the tr uth
Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS
9 November 2012
Agri-bom bars
Die ma’s sal moontlik agteroor slaan as hulle hoor en sien waaraan hul seuntjies alles onderwerp word by ‘n kamp saam met hul pa’s! Volgende week sal die Bulletin die sluier oor dié kamp lig. Moet dit nie mis nie...
p3 Stanford Lake College says goodbye to headmaster Johann Ueckermann (right) and welcomes his successor, Mr Craig Carolan.
‘n Bom wat veral kommersiële boere in Limpopo se laeveld Die hoof- uitvoerende beampte van AgriLimpopo, mnr erg sal ontstel, het Woensdag in ons omgewing ontplof, toe Dries Enslin, sê oor die skok “AgriLimpopo se standpunt ‘n oortredingkennisgewing (“contravention notice”) van is dat wetgewing ten opsigte van arbeid nagekom moet R28 miljoen op een van die grootste boere in ons omgewing word. Daar is ruimte binne die arbeid- en minimumloonbestel is. Ons weerhou die boer se naam in dié stadium, omwetgewing om vrystelling aan te vra. Derhalwe kan ons dat hy nie tuis is nie en ons hom nie betyds voor ons druknie die wanbetaling van minimum loon goedkeur of tyd kon opspoor om met hom te praat nie. goedpraat nie. Inmiddels sê die departement van arbeid dat verskeie ar“As die departement van arbeid korrek aangehaal word beidsregulasies nie nagekom is nie en die boer word 21 dae ten opsigte van sekere aspekte waar die betrokke boer Enslin gegun om aan die kennisgewing gevolg te gee. ‘n Adjunkagterweë gebly het, naamlik wanbetaling van minimum direkteur van die departement, mnr Phaswane Tladi, sê as die boer loon, verlof wat nie uitbetaal word nie, verblyfgeriewe voldoen nie in gebreke bly om binne 21 dae die vereiste stappe te doen, sal die aan vereistes nie en nie-goedgekeurde aftrekkings, is dit baie ernsaak na die Arbeidshof verwys word. stige aantygings. Ons glo die departement het die nodige bewyse Volgens hom is toegewings aan die boer gemaak, omdat hy kos en om so ‘n direktief uit te reik. verblyf gratis aan sy meer as twee duisend werkers gee — “maar “Ongelukkig het AgriLimpopo nog nie die direktief onder oë gedaar is vasgestel dat dit nie gereeld en volhoudend geskied nie,” had nie. Dit is egter baie belangrik om ook die boer se standpunt sê hy. te hoor, daarom is ons in gesprek met die boer om sy kant te hoor. Tladi het bygevoeg dat die verblyf (behuising) ook nie aan die Ons sal standpunt inneem wanneer ons al die ter saaklike inligting vereiste standaarde voldoen nie en dat die boer, wat volgens hom bekom het. In ‘n regstaat is ‘n persoon onskuldig tot hy skuldig bemeer as twintig plase in Limpopo besit, nie die minimum loon vol- vind is in die hof,” sê Enslin. gens die sektorale vasstelling betaal nie, nie verlofgeld betaal nie en Hy sê ook “AgriLimpopo bevraagteken die intensies en die tydsongemagtigde aftrekkings doen. berekening waarop die direktief uitgereik is. Dit wil voorkom of Hy sê ook die R28 miljoen sluit nie meer as R1 miljoen in wat vir dit aan die media gelek is, voordat die stukke op die boer bedien werkloosheidsversekering en aan die Ongevallekommissaris betaal is. Verder wil dit voorkom of die departement politieke munt wil moes gewees het nie. “Ons gaan ook nog kyk na wat die geval is slaan in ‘n baie moeilike arbeidsmarkomgewing. Ons is ook bewus met betrekking tot die Wet op beroepsveiligheid en -gesondheid”. van ‘n direktief wat in die afsienbare verlede aan ‘n naburige boer Die boer se mannekragbestuurder, mnr Peet van Niekerk, het glo uitgereik is. Hierdie direktief is uit die media se hande gehou, want die kennisgewing namens die eienaar ontvang en na verneem word dit sou nie die politieke agenda pas nie. toe gesê die bestuur van dié boerdery sal die saak nou eers onder oë “Agri Limpopo sal ‘n volledige verklaring uitreik nadat ons al die neem en regstel as daar iets reg te stel is. ter saaklike inligting onder oë gehad het,” het Enslin gesê.
s i l a c o L
! a k k le
p3 Twee TV-programvervaardigers van Tzaneen maak hul buiging op die wêreldverhoog en hul prestasie sorg dat Tzaneen ook op dié gebied ‘n merk maak. Hul suksesstorie is op bl 3
p5 Lenyenye’s well-known ”godmother”, Ms Margret Mason, the chairperson of the Motlhago
and Sharplyn community development program held a graduation ceremony for her students,
that also marked seventeen years of community service. Read more about this on page 5
Christmas Shopper
Look out for our special focus on local Christmas shopping in Bulletin next week!