Bulletin_120720

Page 1

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

Hof toe!

20 Julie 2012

015 307 7248

www.bulletin.us.com

R4

the(Real)

a-team

Waarvoor is die GTM so bang?

Wat is werklik die probleem dat die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) dié week ‘n dringende Hooggeregshofbevel teen hul pas uitgetrede hoof- finansiële beampte, mnr André le Grange, probeer kry het? In die (mislukte) aansoek is gevra dat Le Grange belet word om “designated areas” van die GTM se gebou te betree, aangesien hy ‘n “oorlas” van homself maak en dit dienslewering belemmer (sic!). Hy pla glo ook die burgemeester. Die aansoek is deur regter Rina Tolmay van die hand gewys, omdat dat dit nie dringend is nie en ook omdat die nodige hofstukke van die GTM “nie daar was nie”. Le Grange se dienskontrak bevat ‘n klousule dat hy in ‘n ander pos ontplooi word, as sy dienskontrak nie hernu sou word nie — wat op 30 Junie inderdaad die geval was. Le Grange het na 30 Junie gaan aanmeld om te hoor waar hy moet gaan werk en hy het ook noodsaaklike werk na ure op 30 Junie en selfs op Saterdag 1 Julie gaan afhandel, om te help om die oorgang na ‘n opvolger effe makliker te maak. Hy is egter meegedeel dat die GTM die kontrak as ongeldig beskou (‘n vorige munisipale bestuurder, mnr Mabakane Mangena, het die bepaalde klousule eensydig geskrap). Hulle wou nie met Le Grange praat nie en sy versoek om die burgemeester oor die saak te spreek, is ook afgewys — en die volgende oomblik is kennis gegee dat die Hooggeregshof genader gaan word om ‘n interdik te kry dat hy nie by die gebou moet kom nie. • Lees volgende week hoe dié drama om die GTM en tussen die GTM en Le Grange ontvou.

Half a meter of rain fell in twelve hours in the Lowveld in January. Hundreds of people were stranded, many in trees and on roofs. Everyone pulled together in a rescue effort that lasted 72 hours and included everything from simply providing blankets and food to plucking people out of the water with helicopters. This event is what led to the team above being nominated as one of the sixteen semi-finalists in the Centrum® Guardian Project 2012. This team will be profiled on SABC3 in a thirteen-week documentary drama series, hosted by Ruda Landman. Representatives from the various agencies responding to the large scale floods are: Jonas Zandamela (crew leader Working on Fire), Capt Jolanda Odendaal (AFB Hoedspruit Health Centre), Lt Col Pieter Prinsloo

(AFB Hoedspruit Health Centre), Mr Eugene Schreiber (Dept of Health Emergency Medical Services), Maj Henk Pietersen (19th Squadron Oryx Pilot), Const Rulph Molobela (SAPS Mounted Unit), Maj Joe Meyer (19th Squadron Augusta Pilot), W/o Rory Lawson (19th Squadron Flight Safety Officer), Const Cas Swanepoel (SAPS Air Wing), Mr Hannes Steyn (Disaster Management), Capt Joey Potgieter (SAPS Dive Unit), Lt Col Rapule Boshomane (AFB Hoedspruit), Lt Christo van Zyl (19th Squadron Augusta Pilot), Mr Anton Strydom (Off Road Rescue Unit), Col Andre Barends (Officer Commanding AFB Hoedspruit), Col Kevin Moonsamy (AFB Hoedspruit), Lt Kenny Tsotsetsi (Oryx Co-Pilot 19th Squadron), W/o Danie Theron (SAPS K9 Unit) and Bertus (the dog).

Social tragedy! We can fly to the moon, but this 76 year-old face is a woeful indictment to our uncaring society... Turn to page 5

Vier skote in die kop, maar hy stap rond. Lees op bl 3 oor die hoenderboer wie se tyd dit nie was nie!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.