Bulletin 1 July 2011

Page 1

1 Julie 2011

Tzaneen, Modjadjiskloof, Haenertsburg, Letsitele, Phalaborwa, Gravelotte, Giyani, Hoedspruit, Lenyenye, Mica, Mooketsi, Nkowankowa, Ofcolaco, Trichardtsdal

 3838, Tzaneen • 8 Crown Street/Straat 8 •  015 307 7248 •  015 307 7684 •  editor@bulletinnews.co.za • www.bulletinnews.co.za

Photos: Wikus Swart

Unsung Heroes

A packhouse of J M du Toit Boerdery at Letsitele burnt to smouldering ashes on Wednesday. But in the wake of this disaster is left a legacy of community crisis response that can only be

described as heroic. The loss is estimated at R11 million rand. Neighbours Mahela Boerdery made one of their facilities available to the Du Toits, who still have to pack about 700 000 cartons.

R3

Councillor exodus: 6 in M’kloof 14 in Louis T And in Tzn ? P3

Vlieënier is nog kritiek Mnr Simon Venter (22), jongste seun van mnr Siem en me Martie Venter van Tzaneen, lê in ‘n ernstige toestand in die Unitas-hospitaal in Centurion. Hy het sowat drie weke gelede in Botswana siek geword. Sy hart is vergroot en sy longe is baie swak. Dokters is nog besig om vas te stel presies wat die oorsaak en omvang van sy probleme is. Die hele Venter-gesin is saam by Simon se broer, Hannes, in Kemptonpark om naby die hospitaal te wees. Die derde broer, Kobus, het gister van Kameroen gekom en by die res aangesluit. Hannes se verloofde, me Deline de Jager, het Woensdagaand gesê daar is ‘n effense verbetering, “maar Simon is steeds baie ernstig siek.” Die Venters is almal beroepsvlieëniers. Siem is in beheer van die geleidingsvliegtuig wat met groot brande by Tzaneen ingespan word, terwyl sy seuns handelsvlieëniers is.

INSIDE XTRA


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.