Bulletin 22 April 2011

Page 1

22 April 2011

Tzaneen, Modjadjiskloof, Haenertsburg, Letsitele, Phalaborwa, Gravelotte, Giyani, Hoedspruit, Lenyenye, Mica, Mooketsi, Nkowankowa, Ofcolaco, Trichardtsdal

 3838, Tzaneen • 8 Crown Street/Straat 8 •  015 307 7248 •  015 307 7684 •  editor@bulletinnews.co.za • www.bulletinnews.co.za

Vasgetrap oor bedrog Francois Aucamp

‘n Bekende vrou in die eiendomsbedryf in Tzaneen, me Joan Bissett— ook bekend as Joan Jonker — van Harcourts Eiendomme, voorheen Homenet, moet op 27 Mei in die hof verskyn op aanklag van bedrog. ‘n Bedrag van R200 000 is betrokke en dit kan nie uitgesluit word dat alternatiewe of verdere klagte op die klagstaat bygevoeg word nie. Bissett is die prinsipaal van die Harcourts agentskap en sy was ook die eienaar/prinsipaal van Homenet. Die beweerde bedrog is gepleeg met ‘n eiendomstransaksie wat glo

intusen deur die mat geval het. Inmiddels het die Bulletin inligting gekry dat die sake van nog eiendomsagente in Tzaneen ondersoek word of dat ondersoeke deur die bedryf se gesagsliggaam tans oorweeg word. Die eiendomsbedryf word tans landwyd ondersoek, na die skouspelagtige ineenstorting van Wendy Machanik in Johannesburg, waar miljoene rande wat in trust vir kliënte gehou moes word, glo deur haar tot haar persoonlike voordeel aangewend is — en nou blykbaar tot groot verliese vir huiskopers lei.

R3

Soos ‘n droë stoppelland lê ‘n gesnoeide deel van Sapekoe se teeplantasie teen die hange van Magoebaskloof uitgestrek. ‘n Span van minstens vier honderd mense is die afgelope paar weke met mening besig om die toegegroeide landgoed reg te ruk. Die verwagting is dat tee binne drie jaar weer oesbaar sal wees – dié keer vir die onttrekking van ‘n medisinale ekstrak.

Tee(op)spoed

‘n Stormwind en swaar reënbui het Modjadjiskloof Saterdagaand getref en verskeie bome ontwortel. Skade is ook aan geboue se dakke aangerig. Dié boom is een van verskeie wat op die terrein van die Laerskool Duiwelskloof in die slag gebly het. ‘n Groot deel van die dorp se krag was ook af en kon eers Maandag herstel word.

Priceless See p 4

Find the perfect candidate: p 21 Tzaneen gets own heli for fire fighting. Read on p 4

Warm up for winter — p 4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 22 April 2011 by Far North Bulletin - Issuu