FAR NORTH MEDIA
November 2017
ZZ2 receives presitgeous awards P 3 Importance of crop scouts P 4 Subtropsimposium hoogtepunte Bl 10
VroeĂŤr vanjaar het Bulletin berig oor die 86-jarige Anna, ‘n informele boer in die Tzaneen area wat grond in die middel van Florapark bewerk met die doel om mielies daar te plant. Dit was in September en vroeg Maandagoggend, hierdie week, is daar reeds vordering en blyk dit asof Anna nou enige oomblik gaan begin plant.