FAR NORTH MEDIA
May 2017
Francois van der Poll, die eienaar van FM Sheetmetal staan hier by een van die reuse masjiene wat uit sy werkswinkel in Tzaneen vervaardig word. Die 4m hidroulies-aangedrewe komposdraaier word regoor die streek deur boere op hul landerye gebruik. Meer oor hierdie indrukwekende masjien in volgende maand se uitgawe. Foto: Joe Dreyer
Orange is the new black P 2
Dr De Jager besoek Bill Gates Bl 3
Waatlemoen kraai koning Bl 15