November 2015
a r a m s Bon
Grensdraad kwel beesboere pg 3
2
November 2015
’n publikasie van Bulletin
Uitgewer: Francois Aucamp editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Your agri advertising solution provider Jacques Smuts 071 268 2543
jacques@bulletin.us.com
Dit reën nie gras nie, sê veeboere Al trek die sluise oop vir goeie reënval in die oorblywende deel van die somer, reën dit nie gras vir hul diere nie, sê die veeboere van Limpopo. Die weiding is gedaan en die meeste boere het van hul beeste ontslae geraak, met net ‘n beperkte teelkudde wat met die hand gevoer word. In Letsitele het mnr Ben Vorster van Laeveld Sitrus gesê hul Bonsmara-beeskudde is met 70% verminder. Die diere is van die hand
gesit terwyl hulle nog nuttig vir die bedryf is. Net ‘n teelkudde het oorgebly en word ten duurste aan die gang gehou. Mnr Bennie (Bees) van Vuuren het gesê hy het ook die meeste van sy beeste laat gaan, want voerkoste het te duur geword. Die droogte het hom genoop om minder mielies te plant, wat ook as veevoer moes dien. “Ons weiveld is kaal en ons verwag nie behoorlike gras vir weiding voor Februarie volgende
jaar nie, terwyl die boorgate se water-vlakke bly sak.” Rubbervale hou sy laaste veeveiling van die jaar op 3 Desember. Die man in beheer, mnr Willem Coetzee, sê die aanbod bly sterk, hoewel ‘n klompie boere reeds van al hul beeste ontslae geraak het. “Produsente wat weiding het, koop steeds. Ons verwag nie ‘n groot verskil in aanbod en aanvraag nie.” Hy het bygevoeg dat verskeie boere van beeste na wild oorgeskakel het. “Wild se pryse
is beter, die wild vreet minder en is meer gehard teen uiterste toestande.” Die deursnee-mening onder veeboere is dat vleispryse in dié stadium in die verbruiker se guns swaai weens groter beskikbaarheid, maar dat dit vroeg volgende jaar drasties kan verander. “Baie veeboere moet hul kuddes opnuut begin bou en die diere uit die vleismark hou, wat ‘n groot invloed op die prys van rooivleis kan hê,” sê Van Vuuren.
New gauge measures speed of rainfall The first free app-based live rain indicator in South Africa was introduced by the agricultural service provider Dalevest recently. This rain gauge comes at a time when every precious drop of rainfall is being counted, as SA grapples with the devastating effects of what some are calling the country’s worst drought since the 1980’s, says Mr Andries
Specialize in...
FERTILIZERS.
Water Soluble Fertilizers Specialise in…. Liquid Blends
D’Alebout, inventor and director of Dalevest. The indicator is hosted on the free Dalevest app launched early this year and collects real-time information from a series of digital rain gauges across the country. This network comprises twenty gauges in SA’s key maizeproducing regions, but more gauges will be added as it grows in the future. These rain gauges gather live rainrelated data for their respective areas, and send this information directly to the app using local mobile telephone networks. The data is instantly updated as rainfall increases or decreases. D’Alebout said this data arms producers with the vital information they need to make informed market-related decisions, which in the current drought is critical. The rain gauges don’t just measure the volume of rainfall, but the velocity or speed as well. This allows for a better understanding of
the quality of rain received in a specific area over a certain period, as hard rain for a short period is less effective for crops than soft rain over an extended period. To install a private rain gauge, the site must have access to Eskom power and be within the range of a mobile network signal.
• Water Soluble Fertilizers • Liquid Blends Foliar Fertilizers • Foliar Fertilizers • Soil Enhancement Products Soil enhancement products • Formulated Mixes • Coir / Growing Medium Formulated Mixes • Fertilizer Recommendations
Coir/Growing Medium Fertilizer Recommendations
Wenkem S.A. Reg № 1988/003854/07
(EDMS) BPK. (PTY) LTD
E-mail cor.greyling@wenkem.co.za steve.smuts@wenkem.co.za
Representative: Werner Smith 072 668 4378 Technical Advisor: Alan Faul 082 881 0301
• Mikro-element blaarvoeding • Na-oesbederfmiddels • Plaagdoders • Swamdoders • Citrosol Wakse Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269
agri©10161wk150227dm
Vir `n volledige reeks:
3
November 2015
Beter grensbeheer dringend bepleit Grensbeheer in die noordelike deel van die land het dringende aandag nodig, as Suid-Afrika sy status as beken-klouseer vrye gebied wil behou. As die status in die slag bly, kan dit lei tot die ineenstorting van die landbou-ekonomie en verliese van miljarde rande. Dit is die dringende boodskap van belanghebbendes wat onlangs ‘n noodvergadering in die Weipe-distrik bygewoon het. Ongelukkig het sleutelorganisasies soos die Rooivleisproodusente-organisasie (RPO), die Polisie en Zimbabwiese owerhede in hul afwesigheid geskitter, nadat hulle vroeër bywoning bevestig het. Onder die teenwoordiges was mnr Mosiua Lekota van Cope, me Annette Steyn van die DA, veeartsenydienste en etlike boere uit die distrik, wat indringende vrae oor gebreke aan die grensdraad gestel het. Hulle het ook gesien hoe hekke op die grenslyn gesluit staan, maar die
res van die lyn is sonder draad. Een van die boere het beeste wat van Zimbabwe oorgeloop het probeer skut, maar hy is deur die polisie met vervolging gedreig. Hy het die beeste oor die Limpoporivier teruggejaag na waar hulle vandaan gekom het. Mnr Willem van Jaarsveld, die uitvoerende hoof van AgriLimpopo, sê dié organisasie het nou voet neergesit om die toestand reggestel te kry. “Die regering steur hom nie aan die grensdraad nie. Die weermaglede wat die grens patrolleer het opdrag om diere te skiet as hulle die grens oorsteek, maar hulle word dan deur die polisie in hegtenis geneem.” Hy het ook gesê daar is vrye beweging van diere en mense oor die grenslose Limpopo, wat benewens ‘n gevaar vir dieregesondheid ook ‘n bedreiging vir boere weens plundertogte inhou.
Die RPO het hom vroeër sterk uitgespreek oor swartwitpense wat onwettig uit Zambië na SA ingevoer word, nadat twee sulke besendings betyds deur amptenare in Zimbabwe voorgekeer is. Bek-en-klouseer is endemies aan Zambië en Zimbabwe en die siekte kan met die geringste oortreding van regulasies hierheen versprei. Van Jaarsveld sê die regering en veeartsenydienste moenie wag tot ‘n voorval aan dié kant van die grens aangemeld word nie, maar eerder voorkomend optree voor dit skade kan bring. “’n Opvolg-ondersoek na SA se bek-en-klou status word eersdaags gedoen. As die ondersoekspan sien hoe die grensdraad verwaarloos word, kan dit oorspoel na lande wat in mededinging met SA produkte is. Dit kan ernstige komplikasies vir veral die sitrusbedryf veroorsaak.”
Luring fruit markets in Far East and USA A significant growth in export volumes of South African avo’s, mango’s, litchi’s and macadamia nuts may be expected to countries like China, Japan and America in the near future, as new markets are in a developing stage. Mr Derek Donkin, CEO of Subtrop, made a presentation at the organisation’s annual marketing symposium on 4 November, in which he outlined the future plans of export to these countries. For litchi-growers a bright future is luring in America, where all necessary protocols for export are in place. The fruit will be irradiated in the US and the
first airfreight of litchi is planned for the end of this month. If the first consignment is successful, sea freight will follow. Other markets for litchi are China, India, South Korea and Vietnam. Negotiations with these countries have just started and is in the process of developing. The macadamia industry is still riding high, but entrance to China is hampered by a free trade agreement with Australia.
Access for SA avo’s to China, Japan and the US are also part of the export expansion process, where several phytosanitary processes are followed in mitigation to enter these markets. If the US department of agriculture agrees to the proposed mitigation measures, the first exports can be expected next year. Application for access of mango’s to India, Vietnam, China, Thailand and Japan
is also on the cards. Certain phytosanitary measures, such as for fruit fly, false codling mot and seed weevil are still needed to be approved to ensure these export markets. Subtrop experts visited several markets in the Far East to engage with government officials on market access issues, including India, Vietnam, Indonesia, China, Thailand, Hong Kong, Japan, South Korea and the Philippines. They enjoyed the support of researchers, the DAFF, international relations and cooperation (DIRCO), the department of Trade and Industry (Dti), Fruit SA and other lobbyists.
4
November 2015 Die voorkoms van die El Nino-toestand het groot dele van die wêreld op hol — en in Limpopo word die reeks ellendes van droogte en hael vingerwysend na dié toestand gedui. Die foto regs toon die verskynsel van warm toestande oor ‘n groot deel van die Stille Oseaan, vanwaar dit ‘n klimatologiese invloed
oor ‘n groot deel van die wêreld het. Die foto links toon ‘n soortgelyke toestand in 1997, maar ‘n meteoroloog van die WNNR, prof Willem Landman, sê elke El Nino het sy eie invloed en stem nie noodwendig ooreen met ‘n patroon wat soortgelyk is nie. Die verwagting is dat die bestaande patroon
sy hoogtepunt binne die volgende maand of twee sal bereik en daarna geleidelik sal afplat. Suid-Afrika is maar een van etlike lande wat weens El Nino droogtetoestande beleef, terwyl ander streke in die wêreld bogemiddelde nat toestande ervaar.
Baie elektriese motors is soms te groot, juis om voorsiening te maak vir maksimum uitsette wat selde of nooit benodig word nie. Masjiene, pompe, waaiers en lugversorgingstelsels gebruik sowat 42% van die elektrisiteit wat in die landbousektor gebruik word. Deur net ’n waaier of pomp van 100 tot 80% af te skaal deur middel van ’n Verstelbare Spoedaandrywer kan energieverbruik met tot 50% verminder word. Gesels gerus met een van ons Energie-Adviseurs en laat ons jou help om die doeltreffendste energieplan vir jou boerdery saam te stel.
Skakel ons Eskom Kontaksentrum op 08600 37566 en vra dat ’n Energie-Adviseur jou skakel. Vir meer inligting, besoek www.eskom.co.za/idm
Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30
Mohlaleng_2575_A
Soms kan ’n bietjie dryfkrag die wêreld se verskil maak
November 2015
5
6
November 2015
Jaco kap, bewaar en ontleed Die bewaring van bome wat na jare se groei groot hoogtes in Tzaneen bereik het, is ‘n passie by mnr Jaco Rautenbach, mede-eienaar van Kingsland Farming in Parkstraat. Tog is dit sy besigheid om bome in die dorp af te saag of te snoei wanneer dit Mnr Jaco Rautenbach en sy vrou, Hannadie eienaar pla. Let, is die eienaars van Kingsland Farming ‘n Nuwe toevoeging is grond-ontleding vir boere, in Tzaneen. wat deur ‘n ISO-geakkrediteerde laboratorium, Bemlab, gedoen word en die uitslag binne tien dae lewer. Rautenbach sê hy glo aan goeie toeDie akkreditasie is vir grond, blare, vrugte en water, rusting en die gepaste tegnologie om terwyl die ontleding van kunsmis en kompos vroeg die werk so vinnig en knap as moontlik af in die nuwe jaar toegevoeg sal word. te handel. Hy gebruik sae en implemente Rautenbach is reeds vyf jaar in sy private hoedaDie verwydering van bome word deur ‘n kundige span van twee gedoen. van die vervaardiger Husqvarna, wat ook nigheid besig met die snoei en verwydering van sy werkers in die gebruik van die toerusbome, maar die besigheid het so gegroei dat hy en sy vrou, Hanna-Let, Kingsland Farming gestig het om in om dit so veilig as moontlik te doen en vervang ‘n verwy- ting oplei. Alle ontledingsdienste gaan gepaard met ‘n korting van die vraag te kan voorsien. Die maatskappy lewer dien- derde boom gratis met ‘n inheemse boom as die eienaar ste vanaf Mooketsi tot in Hoedspruit en spits hom toe dit so verkies. Albei boomkundiges het jarelange erva- 8% tot die einde van die jaar. Hulle werk vanaf Parkstraat, op snoeiwerk in plantasies en boorde, ontbosting en ring en geen voorvalle van beserings of skade het die maar besoek self die plase om die ontledingsmonsters grondontledings. afgelope vyf jaar voorgekom nie. Die leier van die span te kry. Kingsland Farming is groot in aanvraag en het ‘n wagTwee werkspanne is heeltyds in diens. Die een span is reeds vyftien jaar in die bedryf. bestaan uit twee kundiges wat bome in beboude geDie tweede span van vier doen uitsluitlik boordsnoei tydperk van minstens ‘n week op elke nuwe bestelling. Hulle is bereikbaar by 082 219 6423. biede verwyder of snoei. Hulle gebruik spesiale tegnieke en ontbos-ting, waarvoor daar ‘n toenemende vraag is.
7
November 2015
Vuurwarm somerproduk vir nuwe markte Brandrissies of smaak, en dit is ook eenvor“chillies” is ’n mig in die hitte-eenhede. goeie keuse vir Die scoville-eenheid vir Fury die produsent is in die omgewing van 45 wat soek na ’n 000. Die hitte-eenhede van gewas wat verbrandrissies kan baie wissel bou kan word na gelang van die omgeoor ’n verlengde wingstoestande, maar Fury is oestyd-perk en gewoonlik baie konstant. die geleentheid bied om nuwe markte te ontgin. Die segmentasie binne die Fury produseer eenvormige, brandrissie -groep aantreklike vrugte met ’n hoë opis groot, met sekere brengspotensiaal. Fury is geskik vir groepe wat meer inmaak, varsmark asook droging. bekend en gewild is in Suid-Afrika as ander. Dit is ongelukkig so dat sekere variëteite nie meer spesifiek ingedeel kan word in die segmente nie en dit veroorsaak verwarring onder kopers en produsente. Sakata het uitgebreide kweekprogramme vir die meeste van die brandrissie-segmente, insluitende vars- en drogingsmarkte. Fury is ’n bekende brandrissie-variëteit wat oor die jare goeie resultate gelewer het, met goeie vruggehalte, hoë opbrengste en die vermoë om oor ’n lang groeiseisoen te produseer. Dit dra vrugte wat tussen 70 en 100 mm lank word en 10 mm dik, met ’n skerp punt. Die kleur is baie eenvormig en kan as groen of rooi Montero is ’n nuwer toevoe-ging tot Sakata se branvrugte geoes word. Fury het ’n goed gebalanseerde drissie-reeks en word ingedeel as ’n klassieke serrano eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreek-
Waak teen die paraffienbos
Die paraffienbos het ontwikkel tot een van die grootste uitheemse bedreigings vir die noordelike streke van Suid-Afrika en het reeds ‘n stewige vastrapplek in Limpopo gekry. Die onkruid (Chromolaena odorata) met sy oorsprong in Sentraal- en SuidAmerika, het klaarblyklik tydens die Tweede Wêreldoorlog in ‘n besending per skip in Natal aangekom en gou sy voete gevind. In 1950 was dit reeds ‘n onkruid en twaalf jaar later het dit geil langs die kus versprei. Dit word beskou as een van die weerstandigste onkruide in die wêreld. Nou kom dit in groot getalle in Lim-
popo en Mpumalanga voor en bedreig alle plantegroei wat voor sy spreigang verskyn. Mnr Stephan Honiball, insektekundige en natuurliefhebber van Tzaneen, sê naas lantana is die paraffienbos die ergste onkruid wat in die gebied voorkom. Dit is ‘n meerjarige plant wat kragtig groei en ruigtes vorm waar geen ander plantespesies voorkom nie. Dit kom in bewaringsgebiede, inheemse bosse, weiveld en op enige grond voor, waar daar nie gereeld verbou word nie. Die olie in die blare van die plant is erg ontvlambaar wanneer dit droog is — vandaar die naam paraffienbos. As verklaarde onkruid is dit onwettig om die plant of sy sade van een plek na ‘n ander te skuif. Die paraffienbos se eie verspreiding van sade is egter hoogs doeltreffend en kan binne ‘n kort tydperk oor ‘n groot oppervlakte versprei. Die sade kan vir minstens ‘n jaar in die grond oorleef voor dit in gunstige toestande sal ontkiem.
chilli. Daar is baie variasies in hierdie segment, maar Montero is ’n goeie voorbeeld van wat ’n tipiese serrano chilli werklik is en hoe dit lyk. Montero het ’n dik vrugwand wat ‘n goeie raklewe verseker en word groen bemark — soos wat oorwegend ’n kenmerk is van dié soort rissies. Brandrissies moet slegs gepluk word wanneer dit fisiologies ryp is, anders kan dit lei tot ‘n swak raklewe. Die eenvormigheid van Montero maak dit makliker vir die produsent om te bepaal wanneer geoes kan word, en bied ’n goeie eenvormige produk. Die scoville-eenheid van Montero is ongeveer 35 000. Kontak gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 vir navrae oor die produksie van Sakata se brandrissies. likheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.
Viskonsentrate Beskikbaar Ocean-Fert: Viskonsentraat Sea-Potas: Viskonsentraat + Kalsium Sea-Boost: Viskonsentraat + Kelp
Sea-Phos: Viskonsentraat + Fosfaat
Okita pH Plus: Vloeibare Kalsium Okita Gypflo: Vloeibare Gips Ander bemesting beskikbaar op aanvraag
Adriaan Badenhorst 082 850 2166 Kantoor 083 715 6160 admin@ulibobemesting.co.za
Agribulletin©10395ef150731tb
AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die fisiologiese
Montero is ‘n Serrano-tipe geskik vir die varsmark. Die aantreklike, eenvormige vrugte beskik ook oor ’n hoë opbrengspotensiaal.
8
November 2015