Senior Fase Graad 8 • Handleiding 1/2
Afrikaans Huistaal
R
KABV
EK
SE
M
PL
AA
Afrikaans Huistaal
• ’n Volledige gids wat alle tekste vir begripstoetse, asook luisteren leesvaardighede bevat. • Omvattende verduidelikings van taalbegrippe wat maklik is om te verstaan. • Stap-vir-stap-riglyne om lesse aan te bied. • ’n Verskeidenheid prettige en praktiese aktiwiteite wat leerders betrek en help om taalbegrippe vas te lê en in te oefen. • Interessante temas wat op graad 8’s se algemene kennis fokus en hulle nuuskierigheid oor die wêreld aanwakker. • Moedig onafhanklike denke aan en ontwikkel redeneervermoë. • Geskik vir leerders op alle vlakke. • Gebruik in die klaskamer of tuis.
Handleiding 1/2
2608-A-AHT-SG01
8