
1 minute read
Aktiwiteit 7: Alfabetiese rangskikking, en vokale en konsonante
Wenke vir ’n vertelling
• Skryf neer wat gebeur het (al is dit net sleutelwoorde). • Vertel die storie in die verlede tyd (... het gesien). • Skryf wat gebeur het in die regte volgorde.
Wie was daar?
Waar was dit?
Wat het gebeur?
Hoe het ek gevoel?
Voorbeeld
Ek was die vakansie see toe saam met my ouers en my boeties. Dit was baie pret. Ons het piekniek op die strand gehou en in die see geswem. Ek was eers bang vir die water, maar toe raak ek gewoond daaraan. Dit was baie lekker by die see!
Aktiwiteit 7: Alfabetiese volgorde, en vokale en konsonante
Ken jy die alfabet goed? Skryf die letters in die regte volgorde op die lyntjies en sê die alfabet dan op in Afrikaans.
s k z a c x e f q n g u h b l o p v d r i t j m w y