2 minute read

AKTIWITEIT 2

Stap 3: Kies die grootste getal uit die getalle wat oorbly en skryf dit langs 537 neer.

537; 119

Advertisement

Stap 4: Herhaal stap 2 en 3 totdat jy al die getalle doodgetrek het.

Wanneer jy klaar is, moet jou versameling as volg lyk:

{537; 119; 65; 25; 2}

Jy het die versameling getalle van groot na klein rangskik.

Kan jy die volgende versameling van klein na groot rangskik?

{913; 902; 35; 11; 1}

Wenk: Begin deur die kleinste getal te kies en nie die grootste nie.

Skryf die antwoord in die blokkie neer.

1; 11; 35; 902; 913

AKTIWITEIT 2

1. Rangskik die getalle van klein na groot.

Vraag

1.1 321 645 256 782 127

1.2 56 72 201 114 98 1.3 724 568 147 274 355 1.4 65 34 12 47 71 1.5 527 471 298 638 138

2. Rangskik die getalle van groot na klein.

Vraag

2.1 620 541 635 514 623 2.2 36 48 21 65 57 2.3 116 98 53 76 110 2.4 58 39 44 28 13 2.5 457 325 147 471 352

Antwoord

127; 256; 321; 645; 782

56; 72; 98; 114; 201 147; 274; 355; 568; 724 12; 34; 47; 65; 71 138; 298; 471; 527; 638

Antwoord

635; 623; 620; 541; 514 65; 57; 48; 36; 21 116; 110; 98; 76; 53 58; 44; 39; 28; 13 471; 457; 352; 325; 147

3. Bou en rangskik die getalle.

3.1 Skryf die getalle neer wat uit 1, 4 en 5 gebou kan word en rangskik dit van groot na klein.

3.2 Skryf die getalle neer wat uit 7, 2 en 9 gebou kan word en rangskik dit van klein na groot.

3.3 Skryf die getalle neer wat uit 8, 1 en 6 gebou kan word en rangskik dit van groot na klein.

3.4 Skryf die getalle neer wat uit 9, 1 en 2 gebou kan word en rangskik dit van klein na groot.

3.5 Skryf die getalle neer wat uit 9, 1, en 1 gebou kan word en rangskik dit van groot na klein.

Vraag Antwoord

541; 514; 451; 415; 154; 145

279; 297; 729; 792; 927; 972

861; 816; 681; 618; 186; 168

129; 192; 219; 291; 912; 921

911; 191; 119

Selfevaluering

Verstaan die leerders die werk? Laat hulle die gesiggies inkleur om te wys of hulle die werk kan doen.

ORDEN HEELGETALLE Vereistes

Ek kan getalversamelings van groot na klein rangskik.

Ek kan getalversamelings van klein na groot rangskik.

Ek kan verskillende getalle bou en rangskik. Kan die leerder dit doen?