Skip to main content

Besigheidstudies graad 12 Workbook

Page 1

Graad 12

NKV Besigheidstudies Werk Slimmer Werksboek Yvette Russell | Lisa Akerman | Séan Topper | José Oliveira Cathlyn Dracatos | Sumari Purdon

PTY LTD

Powered by Media Works


PTY LTD

Graad 12

Werk Slimmer Werksboek Hierdie boek behoort saam met Besigheidstudies Graad 12 Handboek gebruik te word

Yvette Russell Lisa Akerman Séan Topper José Oliveira Cathlyn Dracatos Sumari Purdon


Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Gepubliseer deur: Excom Publishers (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2017/328968/07 Navrae: orders@excompublishers.co.za www.excompublishers.co.za Sel: 083 785 7813

Uitgawe 3.2.1

Ontwerp: Annalene Rautenbach info@annalene.com

Drukkers: Ingwe Output Management Services (Pty) Ltd www.ingweoms.co.za

Powered by: Media Works 011 209 0900 www.mediaworks.co.za

© 2020 Excom Publishers [Pty] Ltd Alle regte voorbehou.

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie. Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word. LET WEL: Die gebruik van voonaamwoorde: Enige verwysing na geslag sal ook die ander geslag insluit, en die enkelvoudige sal ook die meervoudige insluit en vice versa.

iv

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek Inhoudsopgawe

Inleiding

............................................................................................................................................ iv

Hoofstuk 1

Konflikbestuur.......................................................................................................................1

Hoofstuk 2

Professionaliteit en Etiek......................................................................................................9

Hoofstuk 3

KSV en Korporatiewe Bestuur............................................................................................15

Hoofstuk 4

Kreatiewe denke en probleemoplossing............................................................................27

Hoofstuk 5

Die Mikro-, Mark- en Makro-omgewings............................................................................31

Hoofstuk 6

Entrepreneurskap, Bestuur en Leierskap...........................................................................47

Hoofstuk 7

Bemarking en Handelsmerke.............................................................................................59

Hoofstuk 8

Menslike hulpbronne/ Menskapitaalbestuur.......................................................................73

Hoofstuk 9

Arbeidswetgewing .............................................................................................................85

Hoofstuk 10

Beleggingsgeleenthede en versekering...........................................................................105

Hoofstuk 11

Prestasiebestuur..............................................................................................................125

Beide 'Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging' (BGSEB) en 'Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging' (BGSEB') word in Afrikaans gebruik. BGSEB word in hierdie handboek gebruik na aanleiding van die IEB Riglyne vir Vakassessering (SAG) terminologie.

Hierdie is ’n pratende handboek! ‘Bubbles’ word reg deur die boek gevind. VR - Vinnige Respons ('QR') kodes word gegee wat geskandeer kan word om jou meer inligting en addisionele voorbeelde te verskaf. Al wat jy moet doen is om die QR leser af te laai op jou slimfoon of handstuk, of kliek op die eBoek se weergawe om die 60-90 sekonde interaktiewe les te kry. Dit sal jou help om te hersien, of om konsepte wat jy gemis het, in te haal.

© 2020 Excom Publishers

Bekendstellin g van Bubbles

v


Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Inleiding Welkom by die Werk Slimmer Werksboek! Hoekom ‘n Werksboek? Met die nuwe NKV – (Nasionale Kurrikulumverklaring) en boonop die toenemende druk van Skoolgebaseerde assesering (SGA) en vaardigheidgebaseerde take in die klaskamer, is onderwysgeleenthede uiters kosbaar. Baie graad 12 onderwysers vind dit stremmend om deur die graad 12 kurrikulum te werk en te probeer om ‘n gedeelte van die graad 12 sillabus te voltooi. Voorsiene en onvoorsiene omstandighede soos eksamens, eksterne mondelinge, studieverlof… asook die normale sport, buitemuurse aktiwiteite en ander aktiwiteite beïnvloed ook die hoeveelheid klastyd. Met die toenemende druk van aanlynonderrig op 'n voltydse of deeltydse basis, moet leerders meer verantwoordelikheid vir hulle eie werk neem. Hierdie Werk Slimmer Werksboek voorsien die gepaste hulpmiddel om seker te maak dat al die nodige werk gedek is. Die Werk Slimmer Werksboek is ‘n hulpmiddel in samewerking met die Bestudeer Besigheid handboek. Dit volg dieselfde formaat en opskrifte en kan op die volgende twee maniere gebruik word: 1.

Om aantekeninge te neem in die klas, OF

2.

As ‘n hersieningsinstrument vir diegene wat dit verkies om meer breedvoerige aantekeninge te maak, of om hul eie aantekeninge saam te stel in die klas. Sodanige leerders kan van die Werk Slimmer Werksboek gebruik maak om hulleself te toets onderwyl hulle vir toetse en eksamens voorberei.

Hierdie handige hulpmiddel het dus die volgende voordele: ○ Dit bied ‘n volledige raamwerk wat die sillabus volledig dek. ○ Leerders word instaat gestel om opsommings te maak gedurende klastyd. ○ Addisionele spasie is op verskeie plekke ingebou. Dit bied die leerder die geleentheid om addisionele aantekeninge, breinkaarte, sketse en dies meer te maak en die werk vir elke afdeling netjies agtermekaar te hou. ○ Dit verskaf ‘n handige en netjiese samevatting van die werk wat ingehaal moet word, indien leerlinge afwesig was. ○ Leerlinge wat ingestel is op die visuele, kan baat vind by die visuele voorstelling van al die belangrikste punte. ○ Leerders wat die volume van die leerwerk moeilik vind, kan gebruik maak van die strukturering van hoofopskrifte om hulle te help fokus op die kerngedagtes van elke hoofstuk in plaas daarvan om verlore te raak in al die besonderhede. ○ Breinkaarte kan aan die begin of einde van elke hoofstuk gebruik word om die mees belangrike kerngedagtes uit te lig. ○ Leerders word genoodsaak om deur die inhoud te werk om hulle instaat te stel om die opsomming van breinkaarte te voltlooi.

vi

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

○ ‘n Breedvoerige kurrikulum word netjies opgesom in ¼ van die totale besonderhede sonder om die kernfokus en belangrikste inligting uit te laat. ○ Die Werk Slimmer Werksboek is ‘n uitstekende bron vir leerders(in hul eie taal) met die oog op voorbereiding vir eksamens en toetse. Tydsbeperkings maak dit moeilik vir leerders om die amptelike handboek weer in sy geheel deur te werk ter voorbereiding vir die eksamen; hierdie boek verskaf ‘n oplossing. Ons vertrou dat hierdie hulpmiddel die lewe makliker gaan maak vir Leerkragte en vir Leerlinge!

Geagte Leerder Ons hoop dat die Werk Slimmer Werksboek jou daadwerklik met jou studies gaan help. Terwyl jy of die werksboek gebruik maak moet jy die volgende paar aanbevelings in gedagte hou: 1.

Jy moet jou werk gereeld hersien voor toetse en eksamens. Die hoeveelheid tyd wat jy aan hersiening bestee sal bepaal hoe goed jy die inhoud onder die knie het. Elke hoofstuk begin met ‘n breinkaart. Maak deeglik gebruik of die breinkaarte. Maak dit jou eie! Die breinkaarte is ‘n hulpbron vir jou om van gebruik te maak en sodoende jou werk te leer ken. Gebruik dit as ‘n beginpunt vir jou studies. Sodra jy die inhoud leer ken het, sal jy instaat wees om dit toe te pas in gevallestudies, take en eksamens.

Indien jy nie ‘n geslaagde studiemetode het nie, kan jy die SQ4R metode uitprobeer.

S Q R R R R

Survey (Studeer) Question (Vrae) Read (Lees) Recite (Herroep) Relate (Koppel) Review (Hersien)

Studeer jou werk deur gebruik te maak van breinkaarte en opsommings. Toets jouself deur jouself verskeie vrae te vra. (Jy kan die opskrifte in die breinkaarte as ‘n riglyn gebruik asook toetse opgestel deur jou onderwyser) Lees weer deur die werk sodat jy seker kan wees van besonderhede wat jy moontlik beter moet verstaan. Herroep stap vir stap alles wat jy geleer het. Koppel feite, terminologie en nuwe konsepte aan bestaande kennis. Gebruik jou logiese redenasievermoëns om jou te help. Hersien die werk weer deur die opsommings en breinkaarte deur te werk.

2.

Let op na die wenke onder “Aantekeninge” aan die einde van elke hoofstuk. Die wenke is gerig daarop om hoër-orde denke te stimuleer. Beredeneer die antwoorde!

3.

Werk deur vorige eksamenvraestelle om vertroud te raak met die styl van vraagstelling wat deur die eksamenpaneel gebruik word. Indien jy nie 'n vraag kan beantwoord nie, gaan terug na die afdeling van die werk wat jy in jou werksboek gedek het en probeer weer die vraag beantwoord.

© 2020 Excom Publishers

vii


Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Aantekeninge

viii

© 2020 Excom Publishers


Hoofstuk 1

PTY LTD

1. Spandinamika

Konflikbestuur

2. Konflikbestuur

3. .Redes vir Konflik

Konflikbestuur

6. Konflikbestuur deur derdeparty-ingrypings

© 2020 Excom Publishers

4. Vaardighede waaroor ’n bestuurder moet beskik

5. Aanbevelings vir die bestuur van konflik

1


Hoofstuk 1

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

1. Spandinamika

Spanwerk en konflikbestuur

Spanwerk

Roloorlading

Rolkonflik

Roldubbelsinnigheid

2. Konflikbestuur 2.1 Funksionele vs disfunksionele konflik Funksionele

Disfunksionele

Sinergie

2.2 Voor- en nadele van konflik Voordele

Nadele

Konflikbestuur

2

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 1

3. Redes vir Konflik 3.1 Verandering

3.2 Inklusiwiteit en kulturele diversiteit

3.3 ’n Gebrek aan, of swak kommunikasie

Diversiteit

3.4 Hulpbrontoewysing

3.5 Persoonlikhede en emosies

© 2020 Excom Publishers

3


Hoofstuk 1

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

3.6 Waardes en etiek: Persepsie of werklikheid

3.7 Innerlike konflik Definisie

Die volgende aspekte kan almal tot innerlike konflik lei

Hoe om innerlike konflik op te los

4. Vaardighede waaroor ’n bestuurder moet beskik 4.1 Vermoë om verandering te hanteer Vaardighede en Gereedskap Konflik

4.2 Verdraagsaamheid rakende inklusiwiteit en kulturele diversiteit

4.3 Kommunikasievaardighede

4

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 1

4.4 Die vermoë om strategies te dink en op te tree

4.5 Emosionele intelligensie om verskillende persoonlikhede en emosies te hanteer

4.6 Waardes en etiek – waargeneem of werklik

5. Aanbevelings vir die bestuur van konflik 5.1 Stimuleer funksionele konflik – Duiwelsadvokaat speel

5.2 Onderhandeling

5.3 Uitstryking

5.4 Afdwinging

© 2020 Excom Publishers

5


Hoofstuk 1

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

5.5 Vermyding

5.6 Kompromie

6. Konflikbestuur deur derdeparty-ingrypings

Konflikoplossingstappe: Onderhandeling

Versoening

Bemiddeling

Arbitrasie

Die 'Con-arb-proses'

6

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 1

6.1 KVBA (CCMA)

6.2 Werksplekforums (WPF)

Sommige kwessies waaroor die bestuur met die Werksplekforum moet konsulteer:

6.3 Werkgewerorganisasies

Werkgewerorganisasies sal werkgewers help met aspekte soos:

6.4 Vakbonde Sien Hoofstuk 9 vir meer detail.

© 2020 Excom Publishers

7


Hoofstuk 1

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Kontrolelys – Konflikbestuur Kan jy die volgende kwessies rakende Konflikbestuur definieer en bespreek? ; Funksionele vs disfunksionele konflik. ; Redes vir konflik. ; Aanbevelings oor die bestuur van konflik. ; Moontlike gevolge van konflik, bepaal deur o.a. bestuursvaardighede. ; T oon begrip van derdeparty-ingrypings, soos Werkplekforums, Vakbonde, KVBA en Werkgewersorganisasies.

Aantekeninge

8

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

1 Sekere basiese vrae

Hoofstuk 2

Professionaliteit en Etiek

2 Sekere etiese kwessies in die korporatiewe wêreld

3 Waarom besigheidsetiek?

Professionaliteit en Etiek

6. Die Korrupsie Persepsie Indeks

© 2020 Excom Publishers

5 Vlakke van besigheidsetiek

4. Etiek in verskillende sfere van die samelewing

9


Hoofstuk 2

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Besigheidsetiek 1. Sekere basiese vrae ? Etiek

?

?

2. Etiese kwessies in the korporatiewe wêreld: 2.1 Botsing van belange

2.2 Omkoopgeld, Korrupsie en Onvanpaste geskenke

2.3 Seksuele teistering

2.4 Ongemagtigde gebruik van fondse

2.5 Belastingontduiking

10

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 2

2.6 Onbillike reklame

2.7 Indiensneming/arbeidskwessies Internet, e-pos en selfoonkwessies

Om van die maatskappy te steel

2.8 Onrealistiese pryse soos gevind in die plattelandse ‘spaza’-winkels

2.9 Binnehandel ('insider trading')

2.10 Roof-druk ('piracy')

2.11 Vervalsings (Namaaksels) en “Bootlegging”

2.12 Afdanking van ’n werknemer vir verklikking (‘whistle-blowing’)

2.13 Ander etiese kwessies wat genoem kan word

Onetiese gedrag

© 2020 Excom Publishers

11


Hoofstuk 2

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

3. Waarom besigheidsetiek?

Waarom besigheidsetiek?

4. Etiek in verskillende sfere van die samelewing Openbare sektor

Privaat en Openbare Sektore Privaatsektor

5. Vlakke van besigheidsetiek 5.1 Individuele vlak

12

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 2

5.2 Organisasievlak

5.3 Professionele vlak

5.4 Samelewingsvlak

5.5 Internasionale vlak

6. Professionele kodes vir etiese gedrag

Professionalisme

Etiese kode

© 2020 Excom Publishers

13


Hoofstuk 2

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

Gedragskode

Kontrolelys – Professionaliteit en Etiek ; Bespreek etiese gedrag in die praktyk wat verwys na sake soos belangebotsings, omkoopgeld, korrupsie, onvanpaste geskenke, seksuele teistering, ongemagtigde gebruik van fondse, belasting, onregverdige advertensies, werk/ arbeidsaangeleenthede, pryse van goedere, binnehandel (voorkennis), sonder verlof sake doen, namaak/smokkel. ; Bespreek die toepaslikheid van professionele kodes. ; Verduidelik hoe professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe sakepraktyk uitgevoer moet word. ; Evalueer etiese/onetiese gedrag in verskillende sfere van die samelewing.

Aantekeninge

14

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Hoofstuk 3

KSV en Korporatiewe Bestuur

KSV en Korporatiewe Bestuur

Sosiale Verantwoordelikheid

KSV in Suid-Afrika

Driedubbele verslagdoening

King Kode en Korporatiewe Bestuur

© 2020 Excom Publishers

15


Hoofstuk 3

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

1. Sosiale Verantwoordelikheid 1.1 Die konsep van Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (KSV)

KSV vs KSI

1.2 Korporatiewe Sosiale Investering (KSI)

1.3 Volhoubaarheid

Volhoubaarheid

1.4 Implikasies van KSV vir ondernemings en gemeenskappe 1.4.1 Die positiewe impak op ondernemings:

1.4.2 Die negatiewe impak op ondernemings:

16

© 2020 Excom Publishers


PTY LTD

Werk Slimmer Werksboek

Hoofstuk 3

1.4.3 Die positiewe impak op die gemeenskap:

1.4.4 Die negatiewe impak op die gemeenskap:

© 2020 Excom Publishers

17


Hoofstuk 3

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

2. KSV in Suid-Afrika 2.1 Verskeie faktore het bygedra tot die behoefte aan KSV in Suid-Afrika

2.2 Armoede

18

© 2020 Excom Publishers


POWERED

BY

WORKS IA ED M

Hoofstuk 11

Werk Slimmer Werksboek

PTY LTD

PTY LTD

YOUR VISION IS OUR MISSION

Besigheid Graad 12 Werk Slimmer Werksboek Die Graad 12 Werk Slimmer Werksboek bied aan leerders ‘n volledige raamwerk wat alle areas van die kurrikulum dek. Dit stel leerders in staat om kort sleutelwoordopsommings en breinkaarte vir elke afdeling te maak wat tydens klas gebruik kan word of vir hersieningsdoeleindes. Opskrifte en tabelle gee spesifieke riglyne om te verseker dat belangrike inhoud voldoende behandel word. Aanlyn studies is belangriker as ooit, en hierdie werksboeke is die ideale hulpmiddel vir leerders om hul studies te bestuur en seker te maak hulle dek die noodsaaklike teorie. Die raamwerkformaat is gebaseer op die kortvrae wat leerders in eksamens kan verwag en stel hulle in staat om hul antwoorde só te beplan dat dit in die beskikbare ruimte inpas. Met die bykomende druk van eksterne eksamens en ’n korter akademiese jaar in graad 12 sal die Werk Slimmer Werkboek help om die kurrikulum te dek.

BUBBLES binne:

PTY LTD

Research

Hierdie werksboek bevat ‘Bubbles’ wat kort skandeerbare, een-konsep VR- Vinnige Respons (QR) gekodeerde ouditiewe/visuele lesse is vir sleutelkonsepte. Bubbles is baie nuttig om basiese konsepte te hersien en is uiters waardevol vir leerders wat aanlyn studeer.

Die Bekendstelling van ‘Bubbles’

Life Orientation

PTY LTD

PTY LTD

www.excompublishers.co.za

PTY LTD

136

PTY LTD

© 2020 Excom Publishers


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Besigheidstudies graad 12 Workbook by Impaq - Issuu