NKV Besigheidstudies
Graad 11
Skelet Opsommingsboek Séan Topper | Lisa Akerman | Yvette Russell | José Oliveira | Cathlyn Dracatos | Sumari Purdon
PTY LTD
Powered by Media Works
PTY LTD
Graad 11
Skelet Opsommingsboek Hierdie boek komplementeer en behoort saam met die Bestudeer Besigheid-handboek gebruik te word.
Séan Topper Lisa Akerman Yvette Russell José Oliveira Cathlyn Dracatos Sumari Purdon
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Gepubliseer deur: Excom Publishers (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2017/328968/07 Navrae: orders@excompublishers.co.za www.excompublishers.co.za Sel: 083 785 7813
Uitgawe 3.2.1
Ontwerp: Annalene Rautenbach info@annalene.com
Drukkers: Ingwe Output Management Services (Pty) Ltd www.ingweoms.co.za
Powered by: Media Works 011 209 0900 www.mediaworks.co.za
© 2020 Excom Publishers [Pty] Ltd Alle regte voorbehou.
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie. Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word. LET WEL: Die gebruik van voonaamwoorde: Enige verwysing na geslag sal ook die ander geslag insluit, en die enkelvoudige sal ook die meervoudige insluit en vice versa.
iv
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek Inhoudsopgawe
Inleiding
............................................................................................................................................ iv
Hoofstuk 1
Spanwerk, konflik-, stres-, krisis- en veranderingsbestuur...................................................1
Hoofstuk 2
Professionalisme en etiek..................................................................................................21
Hoofstuk 3
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid ........................................................................29
Hoofstuk 4
Kreatiewe denke en probleemoplossing............................................................................39
Hoofstuk 5
Besigheidsomgewings en sektore......................................................................................47
Hoofstuk 6
Die entrepreneur as 'n leier en bestuurder.........................................................................57
Hoofstuk 7
Ondernemingsvorme..........................................................................................................81
Hoofstuk 8
Bemarkingsfunksie.............................................................................................................97
Hoofstuk 9
Risikobestuur, finansiële funksie, openbare betrekkingefunksie en menslike hulpbronbestuurfunksie ...............................................................................125
Hoofstuk 10 Verkryging van ‘n nuwe besigheid....................................................................................153 Hoofstuk 11 Besigheidsverwante Inligting............................................................................................159
© 2020 Excom Publishers
v
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Inleiding Welkom by die Skelet Opsommingsboek! Hoekom ‘n Opsommingsboek? Met die nuwe NKV - (Nasionale Kurrikulumverklaring) en boonop die toenemende druk van Portefeulje en vaardigheidgebaseerde take in die klaskamer, is onderwysgeleenthede uiters kosbaar. Baie graad 12 opvoeders vind dit stremmend om deur die werk te kom. Voorsiene en onvoorsiene omstandighede soos eksamens, mondelinge, studieverlof… asook sport, buitemuurse aktiwiteite en ander aktiwiteite beïnvloed ook die hoeveelheid beskikbare klastyd. Met die verhoogde druk van aanlynonderrig op voltydse of deeltydse basis, moet leerders meer verantwoordelikheid neem vir hul eie werk en hierdie opsommingsboek bied 'n geskikte hulpmiddel om te verseker dat al die nodige werk gedek word. Die Skelet Opsommingsboek is ‘n hulpmiddel in samewerking met die Bestudeer Besigheid handboek. Dit volg dieselfde formaat en opskrifte en kan op die volgende twee maniere gebruik word: 1.
Om aantekeninge te neem in die klas, OF
2.
As ‘n hersieningsinstrument vir diegene wat dit verkies om meer breedvoerige aantekeninge te maak, of om hul eie aantekeninge saam te stel in die klas. Sodanige leerders kan van die Skelet Opsommingswerkboek gebruik maak om hulleself te toets onderwyl hulle vir toetse en eksamens voorberei.
Hierdie handige hulpmiddel het dus die volgende voordele: ○ Dit bied ‘n volledige raamwerk wat die kurrikulum volledig dek. ○ Leerders word instaat gestel om opsommings te maak gedurende klastyd. ○ Addisionele spasie is verskaf op verskeie plekke. Dit bied die leerder die geleentheid om addisionele aantekeninge, breinkaarte, sketse en dies meer te maak en die werk vir elke afdeling netjies agtermekaar te hou. ○ Dit verskaf ‘n handige en netjiese samevatting van die werk wat ingehaal moet word, indien leerlinge afwesig was. ○ Leerlinge wat ingestel is op die visuele, kan baat vind by die visuele voorstelling van al die belangrikste punte. ○ Leerders wat die volume van die leerwerk moeilik vind, kan gebruik maak van die strukturering van hoofopskrifte om hulle te help fokus op die kerngedagtes van elke hoofstuk in plaas daarvan om verlore te raak in al die besonderhede. ○ Breinkaarte kan aan die begin of einde van elke hoofstuk gebruik word om die mees belangrike kerngedagtes uit te lig. ○ Leerders word genoodsaak om deur die inhoud te werk om hulle instaat te stel om die opsomming van breinkaarte te voltlooi. ○ ‘n Breedvoerige kurrikulum word netjies opgesom in 'n kwart van die totale besonderhede sonder om die kernfokus en belangrikste inligting uit te laat.
vi
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
○ Die Skelet Opsommingsboek is ‘n uitstekende bron vir leerders (in hul eie woorde) met die oog op voorbereiding vir eksamens en toetse. Tydsbeperkings maak dit moeilik vir leerders om die amptelike handboek weer in sy geheel deur te werk ter voorbereiding vir die eksamen; hierdie boek verskaf ‘n oplossing. ○ Sommige van die konsepte is boustene vir graad 12 werk. Die Skelet Opsommingsboek kan gebruik word om belangrike begrippe vinnig te hersien in graad 12. Ons vertrou dat hierdie hulpmiddel die lewe makliker gaan maak vir opvoeders en vir leerders!
Geagte Leerder Ons hoop dat die Raamwerk Opsommingswerkboek jou daadwerklik met jou studies gaan help. Terwyl jy of die werkboek gebruik maak moet jy die volgende paar aanbevelings in gedagte hou: 1.
Jy moet jou werk gereeld hersien voor toetse en eksamens. Die hoeveelheid tyd wat jy aan hersiening bestee sal bepaal hoe goed jy die inhoud onder die knie het. Elke hoofstuk begin met ‘n breinkaart. Maak deeglik gebruik of die breinkaarte. Maak dit jou eie! Die breinkaarte is ‘n hulpbron vir jou om van gebruik te maak en sodoende jou werk te leer ken. Gebruik dit as ‘n beginpunt vir jou studies. Sodra jy die inhoud leer ken het, sal jy instaat wees om dit toe te pas in gevallestudies, take en eksamens.
2.
S Q R R R R 3.
Indien jy nie ‘n geslaagde studiemetode het nie, kan jy die SQ4R metode uitprobeer. Survey (Studeer) Question (Vrae) Read (Lees) Recite (Herroep) Relate (Koppel) Review (Hersien)
Studeer jou werk deur gebruik te maak van breinkaarte en opsommings. Toets jouself deur jouself verskeie vrae te vra. (Jy kan die opskrifte in die breinkaarte as ‘n riglyn gebruik asook toetse opgestel deur jou onderwyser) Lees weer deur die werk sodat jy seker kan wees van besonderhede wat jy moontlik beter moet verstaan. Herroep stap vir stap alles wat jy geleer het. Koppel feite, terminologie en nuwe konsepte aan bestaande kennis. Gebruik jou logiese redenasievermoëns om jou te help. Hersien die werk weer deur die opsommings en breinkaarte deur te werk.
Werk deur vorige eksamenvraestelle om vertroud te raak met die styl van vrae wat deur die eksamenpaneel gebruik word. As jy nie 'n vraag kan beantwoord nie, gaan terug na die gedeelte in jou handboek en probeer die vraag weer.
Hierdie is ’n pratende handboek! ‘Bubbles’ word reg deur die boek gevind. VR Vinnige Respons ('QR') kodes word gegee wat geskandeer kan word om jou meer inligting en addisionele voorbeelde te verskaf. Al wat jy moet doen is om die QR leser af te laai op jou slimfoon of handstuk, of kliek op die eBoek se weergawe om die 6090 sekonde interaktiewe les te kry. Dit sal jou help om te hersien, of om konsepte wat jy gemis het, in te haal. © 2020 Excom Publishers
Bekendstellin g van Bubbles
vii
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Aantekeninge
viii
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Hoofstuk 1
Spanwerk, konflik-, stres-, krisisen veranderingsbestuur
Afdeling A: Spanwerk 1. Probleme met spanwerk
2. Soorte spanne 2.1 Informele spanne
2.2 Formele spanne
3. Spanrolle 7. Konflik bestuur
4. Spanprosesse
Spanwerk 6. Projekbestuur 5. Spandinamika
© 2020 Excom Publishers
1
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Afdeling A: Spanwerk 1. Probleme met spanwerk 1.1 Inleiding
1.2 Probleme wat deur spanne ondervind word
1.3 Die vestiging van effektiewe spanne
2
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
2. Soorte spanne 2.1 Informele spanne Definisie Informele en Formele spanne
Voordele ○ ○ ○ ○
2.2 Formele spanne Definisie
Formele spanne bereik doelwitte soos ○ ○ ○ ○ ○ Voordele ○ ○ ○ ○ ○ ○
© 2020 Excom Publishers
3
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
3. Spanrolle Aspekte wat oorweeg moet word wanneer rolle toegewys word ○ ○ ○ ○ ○ ○ Spanrolle ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
4. Spanprosesse ○ ○ ○ ○ ○
Spanprosesse ¾
¾
5. Spandinamika
4
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
Probleme wat mag voorkom ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
5.1 Spanhouding/gees
5.2 Spaninligtingsessie (“Briefing”) Spaninligtingsessies moet aan die volgende vereistes voldoen ○ ○ ○
Spaninligtingsessie
○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
© 2020 Excom Publishers
5
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
5.3 Spansinergisme
Sinergie
5.4 Spandinamika in praktyk
Die probleem met ‘n swak skakel kan as volg manifesteer: ○ ○ ○ ○
5.5 Spandinamika teorieë
○ ○ ○ ○
6
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
5.5.1 Belbin-spanrolle Bronondersoeker
Spanwerker
Koördineerder
Planmaker
Evalueerder
Spesialis
Vormer
Implementeerder
Voltooier
5.5.2 Groep konsensus
5.5.3 Die Jungiaanse teorie
© 2020 Excom Publishers
7
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
5.5.4 Die MTR-I benadering
MTR-I is op die volgende drie eienskappe gebaseer: ○ ○ ○ 5.5.5 Margerison-McCann profiel
6. Projekbestuur 6.1 Die projekbestuurder ○
Projekbestuur
○ ○ ○ ○ Rolle van die projekbestuurder
8
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
6.2 Projek-leefsiklus
6.3 Projek-grondwet handves
Projekhandves
a. ‘n Projek-grondwet moet die volgende fases insluit y Doelstelling
y Projek omvangsverklaring ("Scope Statement")
y Projek kruip ("Project Creep")
y Projek uitkomste
y SSGB-ontleding
y Begrotings
y Bevelsketting ("Chain of command")
y Voorsorgmaatreëls, veronderstellings en risiko's
© 2020 Excom Publishers
9
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
7. Konflikbestuur
Konflikbestuur
7.1 Oorsake van konflik in besigheid ○ ○ ○ ○ ○
7.2 Konflikbestuur
Onderhandeling
Stappe van Konflikbestuur
Versoening
Bemiddeling
Arbitrasie
KVBA
10
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
7.3 Konflikbestuur en spandinamika
Kontrolelys: Jy behoort in staat te wees tot die volgende: ; V erstaan die dinamiese teorie van ‘n span en verduidelik dit deur spesifieke sake-verwante gevallestudies te gebruik. ; Verstaan die sinergie van ‘n span en die relevansie daarvan te verduidelik. ; Verduidelik hoe en waarom konflikhantering belangrik is in 'n sake-omgewing.
© 2020 Excom Publishers
11
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Aantekeninge
12
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
Afdeling B: Stres-, krisis- en veranderingsbestuur
1.2 Soorte stres
1.1 Wat is stres?
1.3 Wat veroorsaak stres?
1. Die bestuur van stres 1.5 Spanning in die sakewêreld
1.4 Hoe om stres te hanteer
2.3 Krisisbestuur in die sakewêreld 2.1 Wat is ‘n krisis?
2. Krisisbestuur 2.2 Fases van ‘n krisis
3.3 Veranderingsbestuur in die sakewêreld
3.1 Wat is Veranderingsbestuur?
3. Veranderingsbestuur 3.2 Weerstand teen verandering
© 2020 Excom Publishers
13
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
Afdeling B: Stres-, krisis- en veranderingsbestuur 1. Die bestuur van stres 1.1 Wat is stres? Die bestuur van stres
Vyf feite
1.2 Soorte stres Disfunksionele
Funksionele
1.3 Wat veroorsaak stres? ○ ○
14
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
Twee van die oorsake van stres ○ ○
1.4 Hoe om stres te hanteer Daar is twee persoonlikheidstipes in die wêreld
Korttermyn stresbestuurstegnieke ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ Langtermyn stresbestuurstegnieke ○ ○ ○ ○ ○ ○
© 2020 Excom Publishers
15
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
1.5 Spanning in die sakewêreld
2. Krisisbestuur 2.1 Wat is ‘n krisis? Krisisbestuur
‘n Krisis kan voortspruit uit enige van die volgende kwessies: ○ ○ ○ ○
2.2 Fases van ‘n krisis 2.2.1 Pre-krisis
2.2.2 Mid-krisis
16
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Skelet Opsommingsboek
Hoofstuk 1
2.2.3 Post-krisis
Maniere om vorentoe te beweeg ○ ○ ○
2.3 Krisisbestuur in die sakewêreld Mikro-omgewing
Mark-omgewing
Makro-omgewing
© 2020 Excom Publishers
17
Hoofstuk 1
Skelet Opsommingsboek
PTY LTD
3. Veranderingsbestuur 3.1 Wat is veranderingsbestuur? Verandering kan op twee maniere plaasvind ○
Veranderingsbestuur
○
3.2 Weerstand teen verandering
Veranderingsbestuurstappe C H A N G E
3.3 Veranderingsbestuur in die sakewêreld
Mikro-omgewing
18
© 2020 Excom Publishers
POWERED BY
WORKS IA ED M
PTY LTD YOUR VISION IS OUR MISSION
Besigheid Graad 11 Skelet Opsommingsboek Die Graad 11 Skelet Opsommingsboek bied aan leerders ‘n volledige raamwerk wat alle areas van die kurrikulum dek. Dit stel leerders in staat om kort sleutelwoordopsommings en breinkaarte vir elke afdeling te maak, wat tydens klas gebruik kan word of vir hersieningsdoeleindes. Opskrifte en tabelle gee spesifieke riglyne om te verseker dat belangrike inhoud voldoende behandel word. Aanlyn studies is belangriker as ooit, en hierdie werkboeke is die ideale hulpmiddel vir leerders om hul studies te bestuur en seker te maak hulle dek die noodsaaklike teorie. Die raamwerkformaat is gebaseer op die kortvrae wat leerders in eksamens kan verwag en stel hulle in staat om hul antwoorde só te beplan dat dit in die beskikbare ruimte inpas.
BUBBLES binne:
PTY LTD
Research
Hierdie opsommingsboek bevat ‘Bubbles’ wat kort skandeerbare, een-konsep VR- Vinnige Respons (QR) gekodeerde ouditiewe/ visuele lesse is vir sleutelkonsepte. 'Bubbles' is baie nuttig om basiese konsepte te hersien en is uiters waardevol vir leerders wat aanlyn studeer.
Life Orientation
PTY LTD
PTY LTD
www.excompublishers.co.za
PTY LTD
PTY LTD
Die Bekendstelling van ‘Bubbles’