NKV Besigheidstudies
Graad 10
Raamwerk Werksboek Lisa Akerman | Séan Topper | Yvette Russell | José Oliveira | Cathlyn Dracatos
PTY LTD
Powered by Media Works
PTY LTD
Graad 10
Bestudeer Besigheid Raamwerk Werksboek Hierdie boek behoort saam met die Graad 10 Bestudeer Besigheid-handboek gebruik te word
Lisa Akerman Séan Topper Yvette Russell José Oliveira Cathlyn Dracatos
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Gepubliseer deur: Excom Publishers (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2017/328968/07 Navrae: orders@excompublishers.co.za www.excompublishers.co.za Sel: 083 785 7813
Uitgawe 3.2.1
Ontwerp: Annalene Rautenbach info@annalene.com
Drukkers: Ingwe Output Management Services (Pty) Ltd www.ingweoms.co.za
Powered by: Media Works 011 209 0900 www.mediaworks.co.za
© 2020 Excom Publishers [Pty] Ltd Alle regte voorbehou.
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie. Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word. LET WEL: Die gebruik van voonaamwoorde: Enige verwysing na geslag sal ook die ander geslag insluit, en die enkelvoudige sal ook die meervoudige insluit en vice versa.
iv
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek Inhoudsopgawe
Inleiding............................................................................................................................... iv 1
Spanwerk en konflikbestuur.................................................................................................1
2
Professionalisme, etiek en kontrakte....................................................................................9
3
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en burgerskaprolle..........................................29
4
Kreatiwiteit en probleemoplossing......................................................................................35
5
Besigheidsomgewings en sektore......................................................................................43
6
Die entrepreneur as 'n leier en bestuurder.........................................................................57
7
Vorme van eienaarskap......................................................................................................73
8 Besigheidsfunksies.............................................................................................................83 9
Finansiële-, aankoop-, produksie- en administratiewe funksies ...................................... 115
10
Sakeverwante inligting..................................................................................................... 119
Hierdie is ‘n pratende handboek! ‘Bubbles’ word regdeur die boek gevind. QR kodes word gegee wat geskandeer kan word om jou meer inligting en addisionele voorbeelde te verskaf. Al wat jy moet doen, is om die QR leser af te laai op jou slimfoon of handstuk, of kliek op die eBoek se weergawe om die 60-90 sekonde interaktiewe les te kry. Dit sal jou help om te hersien, of om konsepte wat jy gemis het, in te haal.
© 2020 Excom Publishers
g van Bekendstellin Bubbles
v
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Inleiding Welkom by die Raamwerk Werksboek! Hoekom ‘n werksboek? Met die toenemende druk op aanlynonderrig op 'n voltydse of deeltydse basis, moet leerders meer verantwoordelikheid vir hulle eie werk neem en hierdie raamwerk werkboek verskaf die nodige hulpmiddele om te verseker dat alle noodsaaklike werk gedek is. Die Raamwerk Werksboek is ‘n hulpmiddel in samewerking met die Bestudeer Besigheidshandboek. Dit volg dieselfde formaat en opskrifte en kan op die volgende twee maniere gebruik word: 1.
Om aantekeninge te neem in die klas, OF
2.
As ‘n hersieningsinstrument vir diegene wat dit verkies om meer breedvoerige aantekeninge te maak, of om hul eie aantekeninge saam te stel in die klas. Sodanige leerders kan van die Raamwerk Werksboek gebruik maak om hulleself te toets onderwyl hulle vir toetse en eksamens voorberei.
Hierdie handige hulpmiddel het dus die volgende voordele: ○ Dit bied ‘n volledige raamwerk wat die kurrikulum volledig dek. ○ Leerders word in staat gestel om opsommings te maak gedurende klastyd. ○ A ddisionele spasie is op verskeie plekke ingebou. Dit bied die leerder die geleentheid om addisionele aantekeninge, breinkaarte, sketse en dies meer te maak en die werk vir elke afdeling netjies agtermekaar te hou. ○ L eerlinge wat ingestel is op die visuele, kan baat vind by die visuele voorstelling van al die belangrikste punte. ○ L eerders wat die volume van die leerwerk moeilik vind, kan gebruik maak van die strukturering van hoofopskrifte om hulle te help fokus op die kerngedagtes van elke hoofstuk in plaas daarvan om verlore te raak in al die besonderhede. ○ B reinkaarte kan aan die begin of einde van elke hoofstuk gebruik word om die kerngedagtes uit te lig. ○ L eerders word genoodsaak om deur die inhoud te werk om hulle in staat te stel om die opsomming of breinkaart te voltooi. ○ ‘ n Breedvoerige kurrikulum word netjies opgesom in 'n kwart van die totale besonderhede sonder om die kernfokus en belangrikste inligting uit te laat. ○ D ie Raamwerk Werksboek is ‘n uitstekende bron vir leerders(in hul eie taal) met die oog op voorbereiding vir eksamens en toetse. Tydsbeperkings maak dit moeilik vir leerders om die amptelike handboek weer in sy geheel deur te werk ter voorbereiding vir die eksamen; hierdie boek verskaf ‘n oplossing. ○ S ommige van die konsepte is boustene vir die graad 12 werk. Die Raamwerk Werksboek kan gebruik word om belangrike begrippe vinnig te hersien.
Ons vertrou dat hierdie hulpmiddel die lewe makliker gaan maak vir leerkragte en vir leerders!
vi
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Geagte Leerder Ons hoop dat die Raamwerk Werksboek jou daadwerklik met jou studies gaan help. Terwyl jy van die werksboek gebruik maak moet jy die volgende paar aanbevelings in gedagte hou: 1.
Jy moet jou werk gereeld hersien voor toetse of eksamens. Die hoeveelheid tyd wat jy aan hersiening bestee sal bepaal hoe goed jy die inhoud onder die knie het. Elke hoofstuk begin met ‘n breinkaart. Maak deeglik gebruik van die breinkaarte. Maak dit jou eie! Dit sal jou help om jou werk te leer ken. Gebruik dit as ‘n beginpunt vir jou studies. Sodra jy die inhoud leer ken het, sal jy in staat wees om dit toe te pas in gevallestudies, take en eksamens.
Indien jy nie ‘n geslaagde studiemetode het nie, kan jy die SQ4R metode uitprobeer:
S
Survey (Studeer)
Bestudeer jou werk deur gebruik te maak van breinkaarte en opsommings.
Q
Question (Vrae)
Toets jouself deur jouself verskeie vrae te vra. (Jy kan die opskrifte in die breinkaarte as ‘n riglyn gebruik asook toetse opgestel deur jou onderwyser)
R
Read (Lees)
Lees weer deur die werk sodat jy seker kan wees van besonderhede wat jy moontlik beter moet verstaan.
R
Recite (Herroep)
Herroep stap vir stap alles wat jy geleer het.
R
Relate (Koppel)
Koppel feite, terminologieë en nuwe konsepte aan bestaande kennis. Gebruik jou logiese redenasievermoëns om jou te help.
R
Review (Hersien)
Hersien die werk weer deur die opsommings en breinkaarte deur te werk.
Bron: http://www.innovationgear.com/mind-mapping-blog/mind-mapping/mind-mapping-example/
© 2020 Excom Publishers
vii
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
2.
Skenk aandag aan die kontrolelys aan die einde van elke hoofstuk. Die inhoud wat in die kontrolelys opgeneem is, is 'n riglyn waarop jy in elke hoofstuk moet konsentreer.
Identifiseer die SLEUTELWOORDE en gebruik dit as 'n kontrolelys om jouself te toets wanneer jy vir toetse en die eksamen voorberei.
3.
Werk deur vorige eksamenvraestelle om vertroud te raak met die vraagstyle wat deur die eksamenpaneel gebruik word. Indien jy nie 'n vraag kan beantwoord, gaan terug na die afdeling van die werk wat in jou werkboek gedek is en probeer weer die vraag beantwoord.
4.
Die volgende video gee raad i.v.m. jou eie notas afneem in die klas: "How to take great notes" https://www.youtube.com/watch?v=UAhRf3U50lM&t=13s
viii
© 2020 Excom Publishers
Hoofstuk 1
PTY LTD
Spanwerk en konflikbestuur
1. Inleiding
2. Samewerking 2.1.
2.2.
2.3.
2.4.
6. Spanprestasie kriteria 6.1. B 3. Konflikbestuur 6.2. U 6.3. E 6.4. D
5. Faktore wat verhoudings in spanne beïnvloed •
Vooroordeel
•
Oortuigings
•
Waardes
•
Funksionele konflik
•
Disfunksionele konflik
•
Stappe in konflikoplossing
4. Sinergie
• Diversiteit
© 2020 Excom Publishers
1
Hoofstuk 1
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
1. Inleiding
Wat is spanwerk?
S
P
A
N
2. Samewerking 2.1. Toedeling van rolle
2
○
Leier
○
Denker
○
Versorger
○
Doener
© 2020 Excom Publishers
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Hoofstuk 1
2.2. Identifisering van en die streef na gemeenskaplike doelwitte ○ Primêre doelwit
○ Sekondêre doelwit
Span-prosesse
2.3. Verstaan spanprosesse ○ Vorming
○ Storming
○ Normering
○ Uitvoering
○ Verdaging ¾
Rou
¾
Transformasie
© 2020 Excom Publishers
3
Hoofstuk 1
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
2.4. Voorsiening vir diversiteit en kreatiwiteit
Tipes konflik
3. Konflikbestuur ○ Funksionele konflik
○ Disfunksionele konflik
Stappe in konflikoplossing Stappe in konflikoplossing Onderhandeling
Versoening
Bemiddeling
Arbitrasie
4
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 1
4. Sinergie
5. Faktore wat verhoudings in spanne beïnvloed
○ Vooroordeel
○ Oortuigings
Diversiteit
○ Waardes
○ Diversiteit
© 2020 Excom Publishers
5
Hoofstuk 1
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
6. Spanprestasie kriteria
6.1. Beplanning
○ ○ ○ ○
6.2. Uitvoering ○ ○ ○ ○ ○
6.3. Oorsig
○
○
6.4. Dokumentasie
6
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 1
7. Gevolgtrekking
Kontrolelys Sorg dat jy tot die volgende in staat is: ; Bespreek: 9 Spanrolle. 9 Spanprosesse. 9 Sinergie. ; Definieer die volgende aspekte van konflikbestuur: 9 Konflik. 9 Funksionele en disfunksionele konflik. 9 Konflikoplossingstappe: ○ Onderhandeling. ○ Versoening. ○ Bemiddeling. ○ Arbitrasie ; Bespreek die faktore wat verhoudinge in spanne beïnvloed. ; I dentifiseer die kriteria vir suksesvolle en samewerkende spanprestasie in ‘n besigheidskonteks en beoordeel ‘n span teen hierdie kriteria.
© 2020 Excom Publishers
7
Hoofstuk 1
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Aantekeninge
8
© 2020 Excom Publishers
Hoofstuk 2
PTY LTD
Professionalisme, etiek en kontrakte Afdeling A: Professionalisme 1 SSGB-ontleding ("SWOT Analysis")
2 Doelstelling ("SMARTER goals")
Selfbestuur
3 Beplanning
6 Sukses en ’n gebalanseerde lewenstyl
5 Stresbestuur
© 2020 Excom Publishers
4 Tydsbestuur
9
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
1 Persele
PTY LTD
2 Personeel
Professionalisme
4 Produkte en dienste
10
3 Kommunikasie
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 2
Afdeling A: Professionalisme 1. Selfbestuur
Selfbestuur
2. Aspekte van selfbestuur
2.1. SSGB-ontleding ("SWOT Analysis")
SSGB-ontleding
Interne faktore:
Eksterne faktore
Swakpunte ("Weaknesses")
Geleenthede ("Opportunities")
Bedreigings ("Threats")
Eksterne faktore
Interne faktore
Sterkpunte ("Strengths")
© 2020 Excom Publishers
11
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
2.2. Doelstelling ("SMARTER goals")
'SMARTER' Doelwitte
S M A R T E R Volg deur met doelwitte
Tydsbestuur
2.3. Beplanning
2.4. Tydsbestuur
2.4.1 Beginsels van tydsbestuur ○ ○ ○ ○ ○ ○
12
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 2
2.5. Stresbestuur y Funksionele stres
Stresbestuur
y Disfunksionele stres
y Belangrike faktore om in ag te neem in verband met disfunksionele stres: 1.
2.
3.
4.
2.6. Sukses en ‘n gebalanseerde lewenstyl
© 2020 Excom Publishers
13
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
3. Professionalisme
Professionalisme
3.1. Perseel
3.2. Personeel
○ ○ ○ ○
3.3. Kommunikasie
14
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 2
3.4. Produkte en dienste 3.4.1. Produkte
3.4.2. Dienste
3.4.3. Hulpbronne om professionalisme te behou
4. Definisies in verband met selfidentiteit Selfkennis
Selfvertroue
© 2020 Excom Publishers
15
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Aanpasbaarheid
Kontrolelys Sorg dat jy tot die volgende in staat is: ; Verduidelik selfbestuur deur na die volgende te verwys: 9 Persoonlike SSGB ontleding. 9 Persoonlike doelwitte ("SMARTER" doelwitte). 9 Beplanning. 9 Tydsbestuur. 9 Stresbestuur. 9 Sukses en ‘n gebalanseerde lewenstyl. 9 Professionele beeld (met toegang tot hulpbronne). ; Bespreek die konsepte van: 9 Selfkennis. 9 Selfvertroue. 9 Aanpassing.
16
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 2
Afdeling B: Etiek Media-etiek
Besigheidsetiek
Etiek
Kingverslae
© 2020 Excom Publishers
17
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Afdeling B: Etiek 1. Inleiding tot Etiek 1.1. Media-etiek Etiek
1.2. Besigheidsetiek
Media-etiek
1.2.1 Etiese kodes ‘n Korporatiewe etiese kode sal alleenlik suksesvol wees wanneer: ○ ○ ○ ○ ○ ○
Etiese Kodes
○
1.2.2 Gedragskode
Gedragskode
18
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
Hoofstuk 2
1.3. Onetiese gedrag 1.3.1 Voorbeelde van onetiese gedrag
Onetiese gedrag
1.3.2 Etiese gedrag wanneer produkte of dienste bemark word
2. Die King verslae (King kodes)
King IV verslag
© 2020 Excom Publishers
19
Hoofstuk 2
Graad 10 Raamwerk Werksboek
PTY LTD
Kontrolelys Sorg dat jy tot die volgende in staat is: ; Definieer die volgende etiese konsepte: 9 Media-etiek. 9 Besigheidsetiek. 9 Korporatiewe etiese kodes. ○ Etiese kode. ○ Gedragskode. 9 Onetiese gedrag (sluit voorbeelde in van etiese vs onetiese bemarking). 9 B urgerskaprolle en organisatoriese kultuur insluitend die promosie van etiese gedrag. 9 Die King kodes.
20
© 2020 Excom Publishers
PTY LTD
Graad 10 Raamwerk Werksboek
© 2020 Excom Publishers
Hoofstuk 10
127
POWERED BY
WORKS IA ED M
PTY LTD YOUR VISION IS OUR MISSION
Besigheidstudies Graad 10 Raamwerk Werksboek Die Graad 10 Raamwerkboek bied aan leerders ‘n volledige raamwerk wat alle areas van die kurrikulum dek. Dit stel leerders in staat om kort sleutelwoordopsommings en breinkaarte vir elke afdeling te maak wat tydens klas gebruik kan word of vir hersieningsdoeleindes. Opskrifte en tabelle gee spesifieke riglyne om te verseker dat belangrike inhoud voldoende behandel word. Aanlyn studies is belangriker as ooit, en hierdie werkboeke is die ideale hulpmiddel vir leerders om hul studies te bestuur en seker te maak hulle dek die noodsaaklike teorie. Die raamwerkformaat is gebaseer op die kortvrae wat leerders in eksamens kan verwag en stel hulle in staat om hul antwoorde só te beplan dat dit in die beskikbare ruimte inpas.
BUBBLES binne:
PTY LTD
Hierdie handboek bevat ‘Bubbles’ wat kort skandeerbare, eenkonsep VR- Vinnige Respons (QR) gekodeerde ouditiewe/ visuele lesse is vir sleutelkonsepte. ‘Bubbles’ is baie nuttig om basiese konsepte te hersien en is uiters waardevol vir leerders wat aanlyn studeer.
Research
Life Orientation
PTY LTD
PTY LTD
www.excompublishers.co.za
PTY LTD
PTY LTD
Die Bekendstelling van ‘Bubbles’