Fase 8 Hero se bad

Page 1


Hero se bad

Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna

Ben, Lebo en Hanna

Fase 8

Die avon ture van SAMPLE

Dr Nalize Scheepers

Ricka Venter

Illustrasies: Johann Strauss

Samestellers: Dr Nalize Scheepers

Ricka Venter

Illustrasies: Johann Strauss

Ontwerp: Romandi Wagenaar

Eerste uitgawe 2018

Besit en uitgegee deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Reg.nr.: 2011/011959/07

ISBN:

SAMPLE

Hero se bad SAMPLE

SAMPLE

Lebo hoor 'n groot geraas. Hy wonder wat die snaakse geluid maak. Lebo stap na die sitkamer en sien Mamma is besig om die huis skoon te maak. Dit is die stofsuier wat so raas. Lebo stap tot op die stoep. Hy sien Pappa sny die gras. Lebo wonder wat hy kan doen om te help.

Lebo glimlag, want hy weet nou wat hy kan doen om vir Pappa en Mamma te help.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.