Ben wil nie deel nie

Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
![]()

Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna

Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Illustrasies: Johann Strauss
Samestellers: Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Illustrasies: Johann Strauss
Ontwerp: Romandi Wagenaar
Eerste uitgawe 2018
Besit en uitgegee deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Reg.nr.: 2011/011959/07
ISBN: 9781990945038



“Nee, nee, Lebo,” sê Ben.
“Dit is my speelgoed.” Sample

Lebo huil.
“Hoekom huil jy?” vra Mamma. “Ek wil ook speel.”


Ek speel lekker by die huis.
Ek
is ’n kind en ek hou van my werk.