
1 minute read
MANNEKAMP / VISVANGDAG
Die Winter Wandelmark waar mens kuier-kuier kan koop, vind op Saterdag 27 Mei 2023 plaas.

Advertisement
Hierdie is ‘n lekker geleentheid vir gemeentelede en buite persone om hul eie produkte, met ‘n lekker Winter-tema, ten toon te stel en te verkoop in ons buitestalletjies.
Slegs kuns-, hand- of tuisgemaakte produkte sal te koop aangebied word.
Onkoste vir uitstallers is slegs die stalletjiespasie
@R250 per stalletjie.
Besprekings en betaling van Stalletjiespasie - kan vanaf
Sondag, 26 Maart by die Inligtingstafel in die Kerksaal gedoen word, of By die Kerkkantoor gedurende die week vanaf 08:00 – 13:00.
Navrae: Aletta Smit – 084 617 1703 Wilna
Wepener – 063 803 9990
Liefdesgawes Hierdie Week
Onder die erediens: Barmhartigheid
By die deure: Emeritaatsfonds
BARMHARTIGHEIDSWERK
Ons ondersteun op verskillende maniere gemiddeld 9 gesinne per maand.
Baie dankie vir die opoffering van soveel lidmate wat bydraes maak aan die diakonie. Dit stel ons in staat om mekaar op ‘n tasbare wyse met die Here se liefde te ondersteun.
Geref Kerk Diakonie - Absa Tjek rek:1220 280 825