Franschhoek Tatler - July 2015

Page 1

July 2015

FRANSCHHOEK

Scan the QR code to read the Tatler online

PYDA diploma vir Franschhoeker

It’s awards season

V&A: Roger Cloete

Page 3

Page 6

Bladsy 14

Groendal gemeenskapsprojek

‘n Groot groep inwoners het saamgekom om die opgradering van La Provencestraat mee te maak Invoegsel: La Provencestraat voor die opgradering

Stellenbosch Munisipaliteit se Departement Gemeenskapsdienste het vanaf 18 – 21 Mei etlike projekte in Groendal aangepak. Die doel van die projekte was om gemeenskapsbetrokkenheid en -eienaarskap te bevorder. Die projekte het boomplantings, landskapering, die plant van kommunale kruie en groente tuine, opvoedkundige demonstrasies asook die uitdeel van vrugtebome aan inwoners ingesluit. Die munisipaliteit het die hoop uitgespreek dat die gemeenskap nie net direk sal baat vind by die vergroeningsprojekte nie, maar ook sal leer oor die belangrikheid van ‘n skoon leefomgewing, die funksies van bome en ander sake van omgewings- en bewaringsbelang. Een van die projekte het die aangesig van ‘n besonder lelike deel van La Provence- en Keeromstrate omtrent

verander. Die vuil, graffitibekrapte muur om die nuwe Franschhoek Vallei Gemeenskap Sportsentrum is geverf en aanplantings van geharde, inheemse bome en struike gemaak. Hierdie deel van die projek het deel gevorm van Burgemeester Conrad Sidego se “Mooiste straat, Lelikste straat” inisiatief om nuwe lewe in afgeleefde areas te blaas deur munisipale dienste daar te konsentreer. Die Burgemeester het in sy toespraak by die geleentheid klem gelê op die noodsaaklikheid daarvan dat die inwoners van Keerom Straat verantwoordelikheid aanvaar vir dit wat aan hulle gegee is en gesê as hy oor ‘n maand terug kom om ‘n koppie tee te drink wil hy sien dat die area nog net so goed lyk as toe die werk gedoen is!

Mont Rochelle Nature Reserve introduces new trails Generous financial support to Mont Rochelle Nature Reserve by the Winelands District Municipality and by the Roland & Leta Hill Trust has led to the development of four new hiking trails in the reserve, all-in-all adding around 7-8 km of new hiking trails to the more than 25 km of existing hiking trails. One new trail has been in use since early June. Named the Winelands Trail, it branches off Lower Cats se Pad, going below and past the hairpin bend on the pass road, from there making its way up the slope to eventually reach the MRNR car park at

an elevation of 750 m. The new trail now makes it possible, for example, to do a circular walk (about 4 km) by combining the Winelands Trail with part of Cats se Pad, the walk starting and ending at the MRNR car park. The Winelands Trail also opens the possibility for a new extreme trail run route, starting and ending in the village, and including Perdekop Peak (1575 m elevation) and DuToitskop Peak (1420 m elevation) – certainly not for the faint-hearted! Continued on page 2...


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.