3 minute read

DWHM-nuus

Next Article
Rate en wenke

Rate en wenke

DWHM Algemene Jaarvergadering

DWHM Kantoor

Advertisement

Die De Wildt Helpmekaar Maatskappy se Algemene Jaarvergadering vir 2021 het op Saterdag 27 November plaasgevind. Weens die nuwe werklikheid van afstande en gesondheidsgevare net. Alle stemme is ook gedoen deur van Whatsapp gebruik te maak en het elke lid dus die geleentheid gehad om, ongeag waar hulle hulle bevind, deel te neem aan besluitneming.

‘n Opsomming van die Voorsitter se verslag tydens die AJV:

Insight in time of uncertainty Moses a man called by God, was told to go to Egypt and lead a nation from the bondage of slavery, where they were forced to labour under very cruel task masters. God het Homself aan Moses openbaar as die God van Abraham, Isak en Jakob, wat ‘n verbond met Abraham gesluit het. In die verbond het God aan Abraham gesê dat sy nageslag so talryk soos die sterre aan die hemel sal wees, dat hulle vreemdelinge in ‘n land sal wees wat nie aan hulle behoort nie, dat hulle in die land diensbaar sal wees, dat God die nasie sal oordeel en hulle sal uittrek met baie goed. Op Moses se versoek oor wie hy moet sê hom gestuur het, openbaar God Homself as “EK Is, Wie Ek Is”. I wonder, in the situation that the nation of Israel found themselves, what it meant to them that God manifested Himself as “I what does it mean to us, and in what new way did God reveal Himself to you since the start of the epidemic. Die nasie van Israel het in aanbidding neergebuig by die aanhoor dat God hulle ellende aangesien het. Farao was egter nie so ingenome met die idee dat hy sy hele arbeidsmag moet afstaan nie, en het daarom bevel gegee dat hulle die kwota bakstene elke dag steeds moet voltooi, maar dat hulle nou die hooi self moet soek. During these uncertain times we all have had to add to our daily tasks, the gathering of “hay”, without neglecting the required quota. Our response to this was not unlike the response of the Israelites, who required God to judge Moses and Aaron for bringing them into disfavor with Pharaoh. Die Woord leer ons dat Faroa, Moses en Aaron in die nag laat roep het, en gesê “Maak julle klaar, trek weg onder my volk uit, en gaan dien die HERE soos julle gespreek het.” Hierop sê die woord van God dat die kinders van Israel, seshonderduisend (die manne buiten die kinders) en die van gemengde bloed, altesaam ongeveer 3 miljoen mense, in een aand Egipte verlaat het. We are told that in that one night they went to the Egyptians and took silver, gold and clothes; and they found favor in the eyes of the Egyptians, who gave to them what they required. Thinking back to the “gathering of hay”, we see how God was preparing them to be on the lookout daily for “hay”, so that on the night of silver, gold and clothes. En dit bring ons by hierdie tydstip in die geskiedenis. In ons eie situasie, is ons al te geneig om te vra “hoekom”, en soos Job, moet ons beskaamd staan voor die Almagtige God, wat nie Homself aan ons hoef te verduidelik nie. Moet ons nie eerder vra “wat”. Wat is dit wat die HERE vir ons wil leer, wat beteken dit vir my eie lewe, en wat moet ek doen om my naaste hiermee te kan dien? Let us apply the principle that we learn from this event in history to bring glory to the name of God and be good stewards in His Kindgom. Die direksie wat tydens die vergadering verkies/herbevestig is, is as volg: Die lede het saamgestem dat die voortbestaan van die DW Nuus on-onderhandelbaar is en dat DWHM betrokke sal wees om dit te verseker. Die administratiewe bestuur van die blad sal deur DWHM hanteer word en alle inwoners in die gebied wat graag betrokke wil raak by die blad, op watter wyse ookal, word uitgenooi om die kantoor te kontak.

R1 000

This article is from: