Die Matie - 28 February 2018

Page 1

DieMATIE

SEWE-EN-SEWENTIGSTE JAARGANG | NO 3

WOENSDAG 28 FEBRUARIE 2018 | GR ATIS

MOLASSESÊR First years showcasing their talent at the 2018 Molassesêr competition that took place last week. Read more about the competition and winners on page 2.

Maties mag wel nog sokkie in Afrikaans GIZELLEDE GÖTZ & INGRID HEŸDENRŸCH

op die ou einde glad nie Afrikaans proer is verlede week veroor- speel nie”. Martin Viljoen, woordvoerder van saak nadat Rapport berig het dat Frederik van Dyk, prim die US, het bevestig dat daar nooit van Helshoogte, meen HK’s somtyds aan studenteleiers gesê is dat hulle nie te bang is om Afrikaanse musiek by Afrikaanse musiek mag speel nie. Roderick Leonard, voorsitter van sosiale geleenthede te speel. Van Dyk het egter aan Die Matie die Maties AfriForum-jeugtak, het gesê dat hy nie bedoel het dat dit ’n egter gesê dat daar landswyd ’n antibevel van die Universiteit Stellenbosch Afrikaanse golf is wat oor kampusse (US) was dat Afrikaanse musiek nie spoel. “Dit sluit die taalbeleid en taal in meer by amptelike sosiale geleenthede klasse en al daardie dinge in.” gespeel mag word nie. Volgens Leonard word sokkie “Ek sal eerder sê dat ek van eerstejaars en HK-lede gehoor het as een van die basispunte van die dat daar by sosiale geleenthede ’n Afrikaanse kultuur beskou. KESTAD NEWSonder new.pdf 1 2018/02/01 AM is wat ek bedoel met sokkies tipe vrees organiseerders is om 11:33 “Dit wat verpolitiseer raak. Ek voel dit is Afrikaanse musiek te speel.” Hy het bygevoeg dat dit HK-lede ’n manier om van nog ’n deel van die NEWS AD dat NEW1.pdf 1 1/11/18 11:20kultuur AM Afrikaanse ontslae te raak en in so ’nEIKESTAD mate beïnvloed ’n “kastige diverse playlist, wat uit musiekgenres dit moet gestop word.” Leonard het gesê dat die van verskillende kulture moet bestaan,

O

AfriForum-jeugtak op Stellenbosch besluit het om ’n sokkie te reël ná hy gelees het dat daar in sekere afdelings van die universiteit beswaar gemaak word teen sokkie omdat dit uitsluitlik vir sekere groepe is. “Toe besluit ek om te wys dat daar wel mense is wat wil sokkie, so kom ons reël ’n sokkie.” Nelrine Beyers, prim van Lydia, glo egter dat die US nie druk op studentegemeenskappe plaas om Afrikaans te verminder nie. “Indien daar druk is, dink ek die druk is intern en word gedryf deur mense binne die studentegemeenskappe.” “As iemand Afrikaans wil praat by vergaderings en byeenkomste in die koshuis, dan praat hulle Afrikaans. Een van die leiers van die koshuis sal dit dan net vertaal indien nodig. “Hierdie praktyk word nie op ons

forseer nie, maar indien mens sensitief is vir jou gemeenskap se behoeftes, sal die leierskapstrukture dit self identifiseer as ’n goeie middeweg tussen tale.” ’n Inwoner van Dagbreek wat anoniem wil bly, het gesê dat Afrikaanse musiek glad nie taboe by Dagbreek se danse is nie. “Ek dink die meeste van die bedreigings is dalk by die vrouekoshuise, omdat die politiek in vrouekoshuise meer intens is. Hier by Dagbreek is dit nie ’n groot ding nie, dis redelik onder beheer,” het hy gesê. Van Dyk is van mening dat studenteleiers en mense op amptelike strukture van die universiteit beter opgelei moet word. “Ons moet kan sê ons hou voet by stuk. As ons sê ons het ’n diverse playlist, dan het ons ’n diverse playlist.

Ons moet meer eerlik met mekaar wees en met baie meer klarigheid omgaan.” Van Dyk het bygevoeg dat daar krities met die vraag omgegaan moet word oor waarom mense bang is om sekere musiekgenres te speel. Beyers het gesê sy nie voel dat haar taal in haar koshuis bedreig word nie. “Ek dink die rede hiervoor is eenvoudig. Ons almal weet ons tale verskil, ons almal respekteer hierdie verskille en erken dit. Wanneer ons almal saam is, respekteer ons ook die spasie en praat daarom eerder ’n taal wat almal verstaan, naamlik Engels. “Dit beteken nie dat daar nie ’n plek vir Afrikaans is nie. Dit beteken bloot dat ek vir tien minute lank kies om my tweede taal te praat, sodat iemand vir wie Engels miskien ’n derde taal is, my ook kan verstaan.”

HILLSONG CHURCH STELLENBOSCH

YOU’RE EVERY SUNDAY INVITED

8.30am | 10am | 5pm | 6.30pm

PJ Olivier Art Centre, 6 Mark Street, Stellenbosch HILLSONG.CO.ZA


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.