die courant 7 september 2011

Page 1

courant

gratis

tel 022 487 3221

Uitgawe 140

die

swartland en weskus

7 September 2011

hugenotestraat 11, malmesbur y

77ste Swartlandskou bied weer vermaak vir oud en jonk Alle paaie loop vandag tot Saterdag na die 77ste Swartland Skou op Moorreesburg, waar besoekers vermaak en verskeidenheid uit die boonste rakke kan verwag. Een van die oudste en mees suksesvolle skoue in die land bied weer stalletjies, ‘n diere-expo, masjinerieuitstallings, ‘n pretpark, miniatuurperdjies en trompoppies,‘n elegante dames-ontbyt met Marion Holm en Hettie Brits, ‘n jeugskou met bokke, beeste en skape, beesparades, perdekompetisies, kunstenaars en ‘n baie groot verskeidenheid kosSien meer inligting en die skoudisse te kus en te keur. program binne. BO: Annari Kellerman is Vrydag aangewys as Mej. Swartland Skou 2011. Tienke du Toit is die eerste prinses. Foto: Cobus Botes

Swartland vier Loslitdag

Tien miljoen treë vir Kanker

Malmesbury-pad opgradeer


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 7 september 2011 by DieCourant - Issuu