c urant
dié
• Bergrivier 1Swartland Swartland
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
1 Mei 2019
NUUS • NEWS
56.9%
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 516
1 Mei 2019
•NUWE KLINIEK OP ABBOTSDALE SE SOOI GESPIT
‘Kliniek is hier vir julle’
•Charlotte Lesch Vandag boekstaaf 'n historiese gebeurtenis met die sooispit van Abbotsdale se satellietkliniek. Só beskryf die uitvoerende burgemeester van Swartland Munisipaliteit, raadsheer Tijmen van Essen, die spesiale geleentheid wat gister op Abbotsdale afgespeel het, aangesien die gemeenskap al "baie baie" lank vir plaaslike gesondheidsorg wag. Dr. Barry Smith, mediese bestuurder van die Swartland en Bergrivier Sub-Distrik sê die satellietkliniek stel die moontlikheid daar om te fokus op ‘n gesonde gemeenskap en nie slegs die bestuur en voorkoming van siektes nie. “Ons wil nie net fokus op die pasiënt wat by die ongevalle-eenheid aankom nie, maar wil elke inwoner van dié gemeenskap deel maak van ons diens.” Dit is volgens Smith belangrik om gesondheidsorg na die gemeenskap se voorstoep te bring. "Die plaaslike en nasionale departement van gesondheid het sowat R5 miljoen aan dié projek bestee. Dit vorm deel van een van 17 projekte van die plaaslike gesondheidsdepartement vir die bevordering van gesondheidsorg in die Wes-Kaap," aldus Dr. Nomafrench Mbombo, die Wes-Kaapse Minister van Gesondheid, wat die sooispit-seremonie gelei het. Die fasiliteit sal voorsiening maak vir onder meer gesogte en gerieflike wag-areas, privaatheid, doeltreffende parkering, bekwame personeel, geskikte en genoegsame konsultasie- en spreekkamers, asook spasie vir terapeutiese dienste. Daar word ook voorsiening gemaak vir kragonderbrekings en gryswater wat sal kan herwin word.
Van Essen het op sy beurt bygevoeg dat die fasiliteit ideaal geleë is, juis omdat dit toeganklik is vir al die inwoners. "Dié kliniek is vir julle," sê Mbombo. Volgens haar val die klem hier nie net op primêre gesondheidsorg nie, maar op die pasiënte én die personeel se waardigheid. "Ons fokus daarop om pasiënte se waardigheid te behou, maar ook op die bou van 'n gesonde gemeenskap. "Ons wil inwoners aanmoedig om Plaaslike gesondheidsorgpersoneel en verpleegsters het in die spesiale oomblik gedeel waartydens die gesonder te lewe, uitvoerende burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Herold Cleophas en van die Swartland te oefen en gesonMunisipaliteit, Tijmen van Essen vir die Wes-Kaapse minister van gesondheid, Dr. Nomafrench Mbombo der te eet." gehelp het om die sooi te spit vir die ontwikkeling van die Abbotsdale Satellietkliniek. Saam met hulle Sy voeg by dat staan die onderburgemeester, Maude Goliath, Ashley Petersen van ZAF Konstruksie, rdl. Patricia Solodie personeel die mons en Dr. Barry Smith, mediese bestuurder van Swartland en Bergrivier Sub-Distrik. verskil maak. “Die personeel is vaardig om hul werk te doen, maar niemand het hulle geleer om te Dagsorgkliniek bestaan, wat drie dae per week Volgens Ashley Petersen, kontrakteur van ZAF glimlag nie. Dit gaan nie altyd oor wat jy weet gesondheidsorg na Abbotsdale sal bring. Construction, sal die satellietkliniek, waarvan die nie, maar hoe jy ander laat voel,” het sy aan die Smith voeg by dat die fasiliteit egter die ge- fondasie reeds gelê is, voorlopig in Oktober vanpersoneellede teenwoordig gesê. jaar voltooi wees. leentheid skep vir uitbreiding. Die satellietkliniek se personeel sal aanvank•The sod turning event for the new clinic at "Die kliniek se dienste en personeel sal groei lik uit die bestaande personeel van Malmesbury soos die aanvraag en behoeftes groei." Abbotsdale took place on Monday.
Riebeek Valley Olive Festival 2019 ready for action The Riebeek Valley Olive Festival was started in 2001 in Riebeek-Kasteel to promote the then small olive industry in the valley. As the local industry has grown substantially over the years, it has clearly positioned the valley as an authentic and award winning olive oil producer, says chairperson of the festivals’ committee, Yvette Puchert. This agricultural festival, currently in its 20th year, is considered to be one of the biggest festivals in the Western Cape and seeks to celebrate olives and wine as well as the local diversity which the Riebeek Valley has become known for. It has huge brand equity and is the only olive festival of its size in the country. This year, promises to be the best festival yet with a number or new things on offer: The Riebeek Valley Olive Festival offers an authentic, local and memorable
Valley experience with a diverse array of locally produced olive and olive related products as well as wine, craft beer, food, local entertainment and locals. Since 2012, the number of oil olives harvested has increased by 60% and the table olives processed by 100% in the Riebeek Valley. Over the years, the Riebeek Valley Olive Festival has attracted between 9 000 and 12 000 festival goers (excluding children under 18) over the course of the Olive Festival weekend - many of them from other provinces. The 8 venues who participate in the festival are Meerhof Wines, Kloovenburg, Het Vlock Casteel, The Olive Boutique, Riebeek Cellars, the Country Market on the Square (Riebeek Kasteel), Allesverloren and Pulpit Rock. Festival
goers are encouraged to go and experience the festival at each of the various venues, where the experience and energy is quite different depending on where you go. Both the Riebeek Kasteel and Riebeek West towns, their businesses, the farms and residents participate actively in supporting the event. This year organisers anticipate approximately 10 000 - 12 000 festival goers. The official start times of the festival are Saturday 4 May: 9:305pm and Sunday 5 May: 9:30-4pm. Kloovenburg, Het Vlock Casteel and Olive Boutique form part of the Golden Olive Triangle. What’s New: Luxury camping at the Riebeek Valley Special School school grounds are something to get excited about and so are the bus transfers from Cape Town, Stellenbosch
and Tulbagh for those not sleeping over. There is also the exciting collaberation with Olive Branch Project which is a community initiative which actively involves all residents of the Riebeek Valley in collaborative performing and visual arts projects with a view to bridging divides, finding common ground and healing wounds. The initiative also seeks to promote legitimate and sustainable income streams for talented groups and individuals in the arts. Via ongoing skills transference programmes, Olive Branch creates and refines product through fostering and developing the character traits that go hand in hand with creative endeavour; determination, honesty, commitment, courage, dedication and the intention to make the world a better place for all.