Page 1

c urant

dié

• Bergrivier 1Swartland Swartland

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

17 April 2019

59.6%

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 514

17 April 2019

•MILJOENE VIR SWARTLANDSE SANRAL-PROJEK

Nuwe, veiliger N7

Die opgradering van die N7-snelweg van ‘n enkelrybaan na ‘n dubbelrybaan vorder fluks en is op skedule. Konstruksie het reeds gedurende 2010 met groot opwinding vir plaaslike inwoners in die omgewing én verbruikers van dié snelweg afgeskop. Die konstruksie aan die N7-snelweg is in verskeie fases opgedeel, vanaf die reeds voltooide Melkbos-wisselaar tot by die Hopefield-aansluiting. Die eerste fase, naamlik van die Melkbos-wisselaar na Atlantis-Suid (Philadelphia) is reeds voltooi as ‘n dubbelbaan deurpad. Die tweede fase vanaf Atlantis-Suid (Philadelphia) na Kalbaskraal het gedurende Januarie 2016 afgeskop, terwyl die voltooiing van dié fase na raming teen Oktober vanjaar tot ‘n einde sal kom. Die derde fase vanaf Kalbaskraal tot by die Hopefieldaansluiting is weens die kompleksiteit daarvan

ontbondel en in verskillende sub-projekte (elk met ‘n individuele kontrak) opgedeel. Beplanning aan die totale projek van miljarde rande het reeds sowat 12 jaar gelede plaasgevind. Omgewingsimpakstudies het ook baie tyd in beslag geneem as gevolg van die feit dat grond met die opgradering vanaf ‘n enkelrybaan na ‘n dubbelrybaan deur SANRAL onteiein is. Daar is sowat 60 verskillende spesies van plante alleen veilig verwyder en in ‘n kwekery geplaas vóór konstruksie aan die paaie begin het. Die veiligheid van voetgangers het van die begin af aandag geniet en is vandag steeds vir SANRAL prioriteit. Nóg projekte lê vir volgende jaar voor met die ontwikkeling van verdere veiliger roetes vir plaaslike voetgangers. Die projek wat groot ontwikkelinge op die horison vir die Swartland inhou en Malmesbury in

een van Kaapstad se voorstede sal verander, het ook werkskepping vir duisende plaaslike inwoners beteken. “Kontrakteurontwikkeling is ook ‘n sleutel prioriteit vir SANRAL, wat ooreenstem met hul verbintenis tot Suid-Afrika se ekonomie deur vaardighede oor te dra en kennis te deel, sê Randall Cable, die Wes-Kaapse streeksbestuurder vir SANRAL . SANRAL se projekte is ontwerp om nie net oplossings rondom vervoer daar te stel nie, maar ook ter selfde tyd lewens binne die plaaslike gemeenskappe waar projekte uitgevoer word, te raak. Net so, het die Projek Sakelbeampte by die Tierfontein-kruising, Michelle Phillips, seker gemaak dat meer as 150 plaaslike inwoners sal voordeel trek uit die werksgeleentheid op hul voorstoep wat moontlik vir hulle ander deure in die toekoms sal oopmaak.

NUUS • NEWS


2II

17 April 2019

NUUS • NEWS

Safety first for Sanral For SANRAL, road safety is about more than preventing crashes on the freeways and to this end we continue to invest in securing the freeways with appropriate fencing. Furthermore, SANRAL ensures that the Freeway Management System (FMS) cameras are permanently monitoring 165km of the busiest freeways in the Western Cape, which include sections of the N1, N2, N7, R300 and M5. Vandalism of the fencing that is erected to keep both motorists and pedestrians safe on our freeways remain a huge concern and while SANRAL continues to replace damaged or stolen fences as quickly as possible, an urgent appeal is made to the public to help safeguard our roads and report vandalism and theft of fencing. “Between December 2018 and January 2019, we have seen a spike in the vandalism, and our Routine Route Maintenance teams are repairing damaged fences at least once a week. Furthermore, we have deployed security personnel to patrol the areas most frequently affected, particularly the N2 and R300, in a bid to deter would-be vandals,” said Randall Cable, SANRAL Western Region Manager. While the cost of continuous asset repairs are soaring, of bigger concern is the loss of life as a result of pedestrians crossing our freeways, whether to get to work or school. “Recent research conducted by the FMS operators, found that approximately 17 000 pedestrian activities occur on our freeways on a daily basis. Of that, about 10 000 include pedestrians walking along the road, while a staggering 7000

pedestrians are crossing the freeway at -grade. This has resulted in 185 pedestrian crashes of which 57 were confirmed pedestrian fatalities in 2018,”continued Cable. Currently there are at least 20 pedestrian bridges constructed over the various freeways and contrary to the perception that pedestrians ignore those bridges, approximately 26 000 pedestrians use those bridges as a safer alternative on a daily basis. “We have also seen great success, where we erected a 5km fence on the concrete median on the R300 freeway, between the Stellenbosch Arterial and the N2, and despite some repairs to fences along the freeway due to vandalism, we have definitely seen a reduction in the number of pedestrian crossings and associated fatalities on the R300,” said Cable. It is also important for motorists to play a role in removing the motivation for criminal elements, by not displaying valuable items in their cars, particularly slow moving traffic during peak times. “Our FMS operators are now detecting incidents on the freeway in under three minutes on average, and are able to notify appropriate law enforcement teams in the shortest possible time. We will continue to work with other authorities to address the issues holistically, and respond proactively to known hotspot areas,” concluded Cable. Any acts of vandalism to road infrastructure or incidents along freeways may be reported to the TMC call centre at 0800 65 64 63.

N7 upgrade - the green side of road construction Western Cape, 23 February 2019 – When SANRAL started construction on the N7 in 2016, it made sure that its efforts to improve connectivity through an improved road network would not harm the natural environment. This project involved the upgrade of the N7 section 1 between Philadelphia and Kalbaskraal, from a single to a dual carriageway freeway. This particular section of the road runs through the Malmesbury Renosterveld and is home to an extensive range of indigenous vegetation. Prior to commencing construction, the team carefully removed nearly 60 varieties of plant species, the majority of which were fynbos and bulb species, which were temporarily housed in nurseries before being re-introduced into a 22 hectare receptor area adjacent to the N7. Freddie Henning, Resident Engineer from ERO Engineers, had this to say: “SANRAL’s agreement with environmentalists entailed a tradeoff, where for every one hectare of indigenous ground that would be used for the widening of the N7, SANRAL would give 6 hectares of receptor area back to Cape Nature.” As construction is completed, plants are systematically reintroduced to their natural environment, and where the space in the road reserve does not permit this, the plants were

translocated to the receptor area. Large quantities of alien vegetation were cleared to make room for indigenous plant species in the receptor area. “A major challenge was the nearly non-existent rainfall. However, with some creativity and the use of water collection tanks, we were able to water the plants only when absolutely necessary, to ensure their survival,” said Ian Anderson, Rehabilitation Specialist from Vula Environmental Services, who worked with SANRAL to ensure the highest levels of environmental responsibility at all times. “The plants were translocated during winter, in order for them to adjust to the new environment so that they are strong and able to thrive during the hot Summer months,” concluded Anderson. “It is important that we maintain a healthy balance that will ensure that infrastructure upgrades like these can co-exist harmoniously with our natural environment. I believe that we are doing just that, and I am proud of SANRAL’s excellent track record in working with environmental specialists, to make sure we always give back to the environment, way more than we ever take out,” said Randall Cable, SANRAL Western Region Manager.


c urant

Swartland • Bergrivier

dié

NUUS • NEWS Swartland

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

3

17 April 2019

59.6%

Bou saam met goeie nuus

ArtHSS met Minkie en Quentin

Bl 4

Uitgawe 514

San-sentrum wen groot prys

Bl 5

Fietsryers durf Amarider aan

Bl 6

17 April 2019

Schoonspruit klop Porterville Bl 10

•IN OU KAMERJAS BEWAAR

Dooprok 114 jaar in gebruik Paasfees:

Die NG Kerk Swartland-Noord van Malmesbury het die afgelope maande hard geoefen aan 'n Passiespel. Die vertoning is oor drie dae aangebied en is so goed ondersteun, dat 'n vierde dag bygevoeg moes word. Die rol van Jesus is deur Henk Geyster vertolk saam met plaaslike gemeentelede.

Sien nog foto's op ons Facebook-blad by @die courant.

Die gesegde wat lui dat geskiedenis homself soms herhaal, se betekenis kon onlangs nie nader aan die waarheid wees nie toe klein Sophia Lambson van Malmesbury in ‘n ware erfstuk van oor die honderd jaar oud gedoop word. Die spierwit dooprokkie is ‘n ongelooflike 114 jaar gelede vir die eerste keer deur haar oupa Johan Loubser se oupa op sy doopdag gedra. Asof Sophia nie reeds ‘n stukkie geskiedenis op haar spesiale dag na vore gebring het nie, dateer haar naam ook al ses generasies terug. “Daar was ouma Sophia Christina Chatarina Cardinal, dan my ouma Stella Sophia (Erasmus), my ma Sorita Sophia (Loubser), ek, Stella Sophia (Lambson) en nou Sophia Catherine,” vertel

Stella Lambson, Sophia se ma. Sy het met haar dogtertjie se geboorte reeds besluit die naam Sophia moet voort gaan. Die dooprokkie is destyds gemaak deur Engela Mostert vir die doop van haar seun Jaap wat op 8 Junie 114 jaar oud sou word. Marie Loubser, dogter van Jaap Mostert en oumagrootjie van Sophia was die tweede baba wat in die rokkie in die Swartland NG Moeder-gemeente se kerk op Malmesbury deur ene ds. Pienaar gedoop is. Sy is vandag 89 jaar oud. Sophia, haar negentiende agterkleinkind wat nou nege maande oud is, was op 7 April vanjaar die derde baba wat in dié pragstuk van ‘n rokkie gedoop is.

Sophia se ma en kleindogter van Marie vertel dat daar geen ander opsie was as om haar dogtertjie in daardie rok te laat doop nie, nádat sy vir die eerste keer daarvan gehoor het . “Dit was vir my baie belangrik om haar in daardie rokkie te laat doop,” sê sy. Haar ouma het nog effens geprotesteer, omdat die motte glo reeds aan die materiaal begin kou het, vertel Stella. Behalwe vir die klein kolletjie wat deur die motte bewerk is, lyk dié rokkie nog splinternuut en spierwit, vertel sy. “My ouma het die rokkie baie goed opgepas,” voeg sy trots by. Volgens Marie, is die dooprokkie binne ‘n ou kamerjas bewaar.

Die doop is van maand tot maand uitgestel tot Sophia uiteindelik in die rokkie gepas het. Sophia het onbewustelik die voorreg gehad om die rokkie vir die eerste keer weer in 89 jaar te dra toe sy deur Jacobus Snyders in die Swartland NG moedergemeente se kerk gedoop is. Die rokkie kry een van die dae ‘n plekkie iewers teen die muur waar dit behoorlik uitgestal sal word, wanneer daar nie in gedoop word nie. Hoewel dit onduidelik is waar oupa Jaap in 1905 gedoop is, sou dit steeds in die Swartland plaasgevind het, aangesien hy op ‘n plaas tussen Darling en Malmesbury grootgeword het. En wie weet, miskien herhaal dié stukkie geskiedenis homself wéér na nóg ‘n eeu.


4

NUUS • NEWS

17 April 2019

Yzerfontein now part of Cradle of Human Culture

Buurtwag: Lede van AfriForum se Rondeberg-buurtwag en gemeenskapslede het op

3 April basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese hulp verleen, terwyl hulle ook bloeding kan stop en kardiopulmonale resussitasie (KPR) kan toepas. Thomas van Dalen, AfriForum se veiligheidsopleidingsbestuurder, het dié opleiding aangebied. “Ons wil die buurtwaglede in ’n latere stadium vir verdere mediese opleiding stuur sodat hulle verskeie mediese noodgevalle kan hanteer totdat paramedici op die toneel opdaag,” sê Kim Poulton, voorsitter van AfriForum se Malmesbury-tak. “Die Rondeberg-buurtwag reageer op ’n wye verskeidenheid situasies en mediese hulp is nie altyd onmiddellik beskikbaar nie. Dit is vir ons belangrik dat die buurtwag oor die nodige mediese kennis beskik om die gemeenskap ook in hierdie verband by te staan, veral omdat die buurtwag ’n ent uit die stad is en soms lank vir nooddienste wag,” sê Poulton verder.

The Western Cape Government today launched the Cradle of Human Culture - archaeological and paleontological heritage routes with three anchor sites in the Western Cape alongside the World Travel Market Africa 2019 conference in Cape Town. The project is a partnership with the Cradle of Humankind, as the Fossil Hominid Site of South Africa is already a World Heritage Site. If the Cradle of Humankind has the biological development that led to the appearance of Homo Sapiens, the Cradle of Human Culture captures the behavioural development of Homo Sapiens. The current route along the West Coast with !Khwa ttu Heritage Centre near Yzerfontein in the Swartland as part of the route has been temporarily called “The Artist’s Journey” with the engraved ostrich eggshell of Diepkloof, but also later expressions of creativity in the several rock art sites included in this route. The Cradle of Human Culture launch showcased the routes, logo, promotional material, as well as the Virtual Reality Programme to be rolled out at different interpretation centres and existing exhibitions. Debates around the origins of anatomically modern humans and the modernity of their behaviour are crucial to understanding the history of all modern people. The South African sites of Blombos Cave, Pinnacle Point Site Complex, Diepkloof Rock Shelter in the Western Cape; Klasies River in the Eastern Cape and Border Cave and Sibudu Cave in KwaZulu-Natal, have contributed outstanding evidence of palaeo-environmental conditions and the evolution of early humans. The aim is for the route to then develop beyond the Western Cape into the rest of the country, said Premier Helen Zille. At the launch Anroux Marais, Minister of Cultural Affairs and Sport said, following much expert conceptualization, innovative collaboration and proactive effort, the Western Cape Government is honoured to launch the Cradle of Human Culture, not only as an archaeological discovery, but as a journey of human expression and of humanity itself. The route encourages tolerance and social in-

ArtHSS met Minki en Quentin Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Hoërskool Swartland in Malmesbury se program is die kroning van Mnr en Mej HSS by die ArtHSS. Die bal is aan die rol en die finaliste vir vanjaar is vandeesweek bekend gemaak. By vanjaar se ArtHSS met Vogue as die tema, sal die gewilde model en televisie-aanbieder Minki van der Westhuizen as seremoniemeester optree.

Die gaskunstenaar by die spoggeleentheid op 15 Mei in die Malmesbury Stadsaal, is Quentin Prinsloo. Die finaliste is: (vir Mej. HSS 2019) Andrea Nel, Anika Kruger, Chrismarié Malan, Gabriëlla Petersen, Leandri Agenbag, Liezel van der Merwe, Lisa Chikurunhe, Nazo Mlalandle, Phindile Ntuli, René Joubert, Tayla Barlow en Thea Nel.

clusion and more importantly social integration by advocating a common human ancestry, which is much needed in the sociopolitical climate in which we currently find ourselves. “Today, once again, reaffirms that we all are united in our diversity and that a more concerted effort must be made to change the often bitter narrative of history for the better. The various measures put in place to divide us based on differing cultural backgrounds fails in its destructive objectives when heritage is celebrated in this way as a platform is created for cultural expression to contribute to awareness, understanding and acceptance”. While two of the three sites are currently closed to the public, other sites have been included in the route which are open to tourists. We have a total of 13 archaeological and palaeontological sites on the route, five along the West Coast, seven on the southern Cape coast and one in Cape Town. Additional experiences and products have been added to the route that show us how as humans we came from the first drawing to our latest modern art activities. Additional sites will be progressively added to the two existing routes as they become touristready and clustered into additional route Western Cape Minister of Economic Opportunities, Beverley Schäfer added one of our key focus areas is to develop and grow the tourism market in the Western Cape. Of the more than 1.7 million travellers arriving in the Western Cape in 2017, 55.9% identified culture and heritage as an activity they engage in, in the region. Culture and heritage activities rank as 6th among the top tourism activities in the province, ahead of eating out, entertainment and even shopping.” The logo for the Cradle of Human Culture is inspired by the engravings on the ostrich egg shells from Diepkloof Rock Shelter, and by the engravings and drawings on ochre pieces at Blombos Cave. The design alludes to fingerprints, displayed in the later rock art at the Diepkloof Rock Shelter and show a clear link with the Cradle of Humankind. For more information on the Cradle of Human Culture, including the routes, please visit https://www.cradleofhumanculture.co.za/ .

Hier is die finaliste vir 2019 (vir Mnr. HSS 2019) Adriaan Burger, Aldo Walters, Benjamin van Rhyn, Christiaan Perold, Christiaan Swanepoel, Estéan Herman, Graeme Watson, Jonathan Young, Storm Liedeman, Timothy Richards, Wilbur Jasson en Zeek Lategan Toegang beloop R80 en die kaartjies sal van 25 April by die skool se kultuurkomitee beskikbaar wees.

Andrea Nel

Anika Kruger

Chrismarié Malan

Gabriëlla Petersen

Leandri Agenbag

Liezel van der Merwe

Lisa Chikurunhe

Nazo Mlalandle

Phindile Ntuli

René Joubert

Tayla Barlow

Thea Nel

Adriaan Burger

Aldo Walters

Benjamin van Rhyn

Christiaan Perold

Christiaan Swanepoel

Estéan Herman

Graeme Watson

Jonathan Young

Storm Liedeman

Timothy Richards

Wilbur Jasson

Zeek Lategan


NUUS • NEWS

17 April 2019

!Khwa ttu wins at African Responsible Tourism Awards The winners of the African Responsible Tourism Awards 2019 have been announced and Cape West Coast based tourism destination !Khwa ttu has taken the title in the Best Responsible Cultural or Heritage Experience category. Announced at World Travel Market Africa 2019, the African Responsible Tourism Awards celebrate the shining stars of responsible tourism on the African continent – those who are making a positive impact on local cultures, communities and biodiversity. Finalists and winners of this prestigious award have a passion that extends far beyond the commercial – but also focuses on the wellbeing of local people and communities and the longevity of their environments. The !Khwa ttu San Cultural & Education Centre situated an hour from Cape Town’s CBD on the West Coast’s R27 main route, is a non-profit tourist destination which celebrates the San culture and spirit - both the past and present – by educating the general public about the world of the San, providing training to the San, restoring and protecting the cultural heritage of the San, and promoting the long-term financial sustain-

ability of San development in Southern Africa. In 1998, the Working Group for Indigenous Minorities in Southern Africa (WIMSA) agreed that the San needed assistance in training their own people to deal with tourism and how to showcase the San culture to the world. In 1999 the farm land was purchased to create this dream. The original buildings on the farm were converted and the agricultural land was restored into a nature reserve. Fast forward 20 years and !Khwa ttu - meaning ‘water hole’ in San – is open to the public and houses a world-unique and state-of-the-art San Heritage Centre with interactive displays and presentations that depict the lives of the San. San guides tell the unfiltered stories of their people - coupled with audio and film to really bring the stories to life and immerse visitors in the ways of the San. Live talks and interactive demonstrations are also offered. The !Khwa ttu San Heritage Centre is a great deal more than a collection of artefacts and historical photos. It’s a pioneering initiative that embraces the

principle of community curation, led by a team of academics and San consultants from across Southern Africa - it is an important tool in preserving the San history, culture and stories. In addition to the San Heritage Centre, visitors to !Khwa ttu can expect a restaurant, art gallery, gift shop, Dream Museum, San guided nature walks, mountain bike trails, hikes, trail runs, and accommodation. “I am extremely proud to have accepted this Gold Award on behalf of !Khwa ttu,” says Michael Daiber, General Manager of !Khwa ttu. “All nominees, finalists and winners should be proud to be part of the Responsible Tourism Awards as it means they have been recognised as leaders in increasing positive economic, social and environmental impacts and have also reduced negatives ones.” !Khwa ttu is only 70km from Cape Town located on the West Coast Way Culture Route and is open 7 days a week from 9am to 5pm. For more information and online bookings visit https://www.khwattu.org/ Make a booking by calling 022 492 2998 and follow !Khwa ttu on social media on twitter, Facebook and Instagram @KhwattuSan.

Ellen Pakkies en

Michayla Bains het leerders en opvoeders van die Schoonspruit Sekondêre Skool op Malmesbury gemotiveer met 'n toespraak en mimiekdans. Links is Roslin Petersen, Christine Bains, Hendrik Klaase (skoolhoof), Elen Pakkies en Michayla Bains. Foto: David Howburgh

"Geen verontagsaming geduld" Paasnaweek is om die draai en dit beteken gewoonlik dat duisende motoriste die land se paaie sal aandurf vir ‘n vinnige wegbreek gedurende die spesiale tyd. Roman Steyn, bestuurder by die verkeers -en wetstoepassingsdienste van die Swartland Munisipaliteit doen ‘n beroep op alle motoriste om die plaaslike verkeerskantoor te bel indien daar uitstaande boetes is. Dit geld ook vir uitstaande lasbriewe vir diegene wat moontlik

inhegtenisneming in die gesig staar vir hul uitstaande boetes of verontagsaming van die hof. “Ons gaan in volle mag op die paaie wees en geen verontagsameing van die wet gaan geduld word nie,” voeg Steyn by. Die afgelope totaal van betaalde boetes vir Februarie was 1348 met 61 lasbriewe wat uitgereik is vir uitstaande boetes. Gedurende dieselfde maand is daar ook 11 120 motoriste vir hul uitstaande boetes afgetrek.

5


6

17 April 2019

NUUS • NEWS

Goue Beker:

Rugby: Luzaine van der Vent, leerder van die Laerskool Darling, is in die Wes-Boland-rugbyspan opgeneem wat op 3 en 4 Mei aan die Bolandproewe gaan deelneem.

Ethan Sias van Darling het die afgelope naweek groot rede gehad om fees te vier met sy deelname in die 2019 Goue Beker-rugbytoernooi. Sias wat vir die Impala Rugby Club speel staan met die 2019 Goue Beker wat as die beste oop rugbyklub in Suid-Afrika gekroon is.

Chloey-Lee Daniels van die Laerskool Darling is in die Weskus-Suid-netbalspan opgeneem. Sy neem op 16 April deel aan die Weskusproewe.

Saaityd in die Swartland breek aan

Die tyd van die jaar het aangebreek waartydens produsente van koring en kanola reg oor die Swartland opgewonde raak oor saaityd wat vol beloftes vir vanjaar se produksieseisoen inhou. Dit is saaityd in die Swartland met die meeste produsente wat reeds weidings soos hawer en lupiene in gunstige weersomstandighede begin saai en plant het. Die volgende gewas wat ook reeds plek-plek geplant word, is kanola wat beteken dat dié streek binnekort in 'n laslappiekombers van groen en geel sal verander. Kanolaprodusente reg oor die streek sal binnekort elkeen besig wees om te plant. Volgens kenners is kanola se optimale planttyd vanaf middel tot einde April. “Daar is reeds enkele produsente wat al kanola begin plant het,” voeg Gareth de Bruin, landbou-ekonoom van Kaap Agri by. Koringprodusente sal op hul beurt eers volgende maand begin plant. De Bruin het op navraag van hoeveel hektaar koring en kanola vanjaar in die streek aangeplant sal word, gesê dat hul skatting op dié vroeë stadium toon dat

oppervlaktes aangeplant, soortgelyk aan dié van die vorige produksieseisoen gaan wees. Normale klimaatstoestande kom tans voor wat reeds 'n ander, meer belowende prentjie skep as 'n paar jaar gelede waartydens produsente in droeër omstandighede die saaityd moes aanpak. Reën gedurende Maart vanjaar het onkruidopkoms op sekere plekke tot gevolg gehad dat goeie vooraf onkruidbeheer toegepas kan word, voeg De Bruin by.


NUUS • NEWS

7

17 April 2019

Hentie die kat en popmaats leer Vallei se kinders

Hentie die kat, sy mede poppemaats en akteurs van Henties Poppekas het verlede Donderdag vir groot opwinding onder leerders van kleuterskole en plaaslike laerskole met hul besoek aan Riebeek-Wes gesorg, te danke aan nóg ‘n uitreikingsgeleentheid deur Riebeek-Wes Biblioteek. Sowat 330 leerders van die omgewing van Moorreesburg, Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel, het dié vertoning in die plaaslike stadsaal bygewoon. Volgens Rochelle van Riebeek-Wes Biblioteek, wou hulle vir leerders wys hoe om boelies te hanteer, asook hoe om hulself in so ‘n situasie te handhaaf. Die skole wat teenwoor-

Beste foto's aangewys

By die Swartland Fotografieklub se maandvergadering is 'n foto van Peter Hardcastle, Catch of the day, as die wenner in die afdelings vir afdrukke en senior fotograwe aangewys. Dit was ook die algehele wenner van die aand. Die tema vir April was Ons sterrestelsel en Herman Olivier het die kategorie gewen met sy foto: Under a billion stars. In die afdeling vir junior fotograwe het Theuns Olivier se afdruk Pine Forest aan hom die louere besorg. Die beoordelaar van die aand, meesterfotograaf Clifford Wyeth van Moorreesburg, het die fotograwe geloof vir die standaard van hul werk.Die tema vir Mei se byeenkoms is Herfs. Die klub vergader op 9 Mei in die keldersaal van die NG-gemeente Swartland-Noord.Vir enige navrae, skakel die voorsitter, Herman Olivier, by 082 696 3755.

dig was, was Karens Angels van Moorreesburg, Sonstraaltjies-kleuterskool van Riebeek-Wes, Moddervoetjies-kleuterskool van Modderrasvlei Plaas, Kabouter-bewaarskool van Riebeek-Kasteel, Krummels-kleuterskool van Riebeek-Wes, Marie-speelskool van Riebeek-Kasteel , Klein Engeltjies Speelskool van Riebeek-Kasteel en die Gr. R en Gr. 1 klasse van Riebeek-Wes Primêr “Ons is trots om te sê ons werk lekker saam met almal in die area,” voeg Rochelle van der Horst van Riebeek-Wes Biblioteek by. Dit neem tyd om volhoubare vennootskappe met almal te sluit, maar dit werp goeie vrugte af as ‘n mens kan leer om te wag, vertel sy opgewonde.

Skenking:

Shoprite Moorreesburg het 'n koopbewys aan die Swartland Rally ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis geskenk. Links is Anèl King (toerisme Moorreesburg & Koringberg), Elrico Kotze (bestuurder Shoprite Moorreesburg), Erhardt Koch (Swartland Rally), Karen van Bosch (Huis van Heerde), Shaheen May (Huis van Heerde) & Francois Kitshoff (Swartland Rally).


8

NUUS • NEWS

17 April 2019

Dagboek • Diary Narcotics Anonymous Addiction? Need help? Support group meetings every Wednesday @ 19:00 for 19:15 at the Malmesbury Library Contact 083 900 6962. CAD Byeenkoms Die Christelike Afhanklikheidsdiens kom elke Maandag tussen 19:00 en 20:00 byeen by die Vriend van God. Vir enige navrae kontak Past Piet Smit by 073 447 2902 Malmesbury Parkrun Every Saturday at 8:00 AM - Next to “Langsdiebos” Market. Free, weekly, 5km, timed run Register for Free @ www.parkrun.co.za/malmesbury Moorreesburg 5km run/walk - Every Saturday at 7:00 Weekly, free. Starting point - Moorreesburg park, Long Street. No dogs allowed. Contact Anel at 022 433 1072 / 082 731 3432 NG Gemeente Darling en Yzerfontein 19 April: Die gemeente het op Goeie Vrydag hul nagmaal diens om 9:00. Vir enige navrae kontak 022 451 2616 / 022 492 2513

Piketberg Toerisme 24 April: Die jaarlikse storie-oggend word aangebied om 10:00 in die biblioteeksaal Vir enige navrae kontak 022 913 2177

Sweetpakke vir leerders

Sand Fees by Plaasmol Padstal 27 April. Kom deel in die pret by die Fun & Wine & Spore opi Sand Fees by die Plaasmol Padstal in Hopefield. Vir enige navrae kontak Fransie Rossouw by 074 924 8478 Darling Brew Extreme 25 Mei: Die jaarlikse Darling Brew Extreme-fietsren vind plaas op Darling. Inskrywings kan aanlyn gedoen word by www.darlingbrew.co.za. Ryers kan kies tussen afstande van 78km, 52km, 30km en 15km. Daar is ook 'n nuwe Pixie Dust-roete wat 30km fietsry, 12km draf en weer 22km fietsry insluit. Kontak 021 286 1099 met navrae. Riebeek Olyfdans met Lianie May 3 Mei: Lianie May en DJ Dirkie bied 'n Olyfdans aan by Allesverloren, Riebeek-Wes om 19:30. Deure open 18:30. Kostes beloop R150 per persoon. Kontak Dirkie Gildenhuys by 082 415 8000 of dirkiegproduksies@gmail.com. Olyffees 4 & 5 Mei: Die Riebeekvallei sal 'n miernes van bedrywighede wees met die jaarlikse Riebeekvallei-olyffees. Kaartjies beskikbaar by www.riebeekvalleyolivefestival.co.za.

Gholf: Die

NG-gemeente op Malmesbury se jaarlikse gholfdag is Saterdag op die plaaslike gholfbaan aangebied. Sien uitslae agter.

Sharné Gous van Stellenbosch reik uit na ‘n plaaslike kleuterskool in die Swartland. Die winter is om die draai en leerders wat warm aangetrek is, is nou prioriteit. Gous was aanvanklik aan die einde van verlede jaar betrokke by die Santa Shoebox-projek waartydens geskenkpakkies by dié skool uitgedeel is. “Dit was vir my besonders. Al die klein mensies met hulle eie uniekheid, maar wat nie noodwendig die basiese benodigdhede het waaraan ons elke dag gewoond is nie,” vertel sy. Gous besluit toe om die skool te nader en te hoor watter behoeftes daar is. Sandra Stadler van Riebeeksriviervallei Voorskool wat 140 leerders van tussen vier maande oud tot gr. R altesaam huisves, het gesê daar is baie behoeftes, maar dat warm gekleede leerders gedurende dié winter aandag sal geniet. Gous het dadelik begin met ‘n geldinsamelingsprojek vir die maak van sweetpakkies. “Baie van die kindertjies is geensins reg geklee teen die koue nie en ons wil help daarmee,” voeg Gous

by.

Volgens Stadler is die uitadigings wat die skool, maar ook die babas, leerders en hul ouers daar buite ervaar, astronomies. Die skool bedien leerders van altesaam 20 plase in die omgewing van Malmesbury en van die plase is baie diep geleë, vertel Stadler. “Leerders moet ver stap in die oggende waar hulle vir die bus wag wat hulle soggens optel. Soms moet hulle in die reën staan en wag,” vertel sy. Sommige leerders daag ook met klere op wat glad nie warm genoeg is nie. Hulle het daarom gedink aan sweetpakkies, omdat dit warm is, die ouers dan nie nodig het om elke dag ‘n ander stel klere vir hul kinders aan te trek nie en dit ook netjies is, verduidelik sy. Die sweetpakkies gaan altesaam R80 elk kos om te laat maak. Ouers is ook gevra om ‘n gedeelte by te dra, wat wel nie vir almal van hulle moontlik is nie. Indien enigiemand belangstel om tot die projek by te dra, kan Gous by goussharne7@gmail kontak of haar bel by 0736341759.

Wes-Boland: Bradley Abrahams en Rheinhardt Adonis van St.Michaels Primêr op Abbotsdale is opgeneem in O/13 Wes-Boland Rugbyspan wat op 3 en 4 Mei deelneem aan o/13 Boland Cravenweek rugbyproewe te Malmesbury.


NUUS NUUS••NEWS NEWSNUUS • NEWS DIENSTE SERVICES Haus of Décor TV + Fridge + Washing machines combo from R275,00 per month Get it on credit. Call : 081 232 2295 or email: sales1@ hausofdecor. co.za #4703 -------------------------------TE HUUR TO LET Theresa's Eiendomme ----MALMESBURY---R5000.00 pm- 3 slaapkamerwoonstel, 1 badkamer, oopplankombuis met ruim leefarea. Geen diere. Onmiddellik beskikbaar R5000.00 pm - 2 slaapkamer woonstel, 1 badkamer, oopplan kombuis op 3de vloer veilige parkering. Koopkrag, geen diere. Onmiddellik beskikbaar R5200.00 pm - 2 slaapkamer woonstel, 1 badkamer, oopplan kombuis op grondvloer. Koopkrag, geen diere. Beskikbaar 1 Mei 2019 R3800.00 pm “batchelors”- woonstel – geskik slegs vir 1 persoon, veilige parkering, koopkrag – geen honde. Beskikbaar 1 Junie 2019 R4800.00pm – 1 slaapkamer woonstel met oopplan kombuis en sitkamer, veilige parkering, koopkrag . Voorwaardes geld met diere - Beskikbaar 1 Mei 2019 R11000.00pm – ruim 3 slaapkamerhuis met groot kombuis, baie ingeboude kaste, 2 badkamers. Ruim erf - buite geboue enkel motorhuis. Erf omhein. Baie sentraal geleë. Beskikbaar - 1 Junie 2019 R11500.00pm - ruim 4 slaapkamerhuis, 3 badkamers, sit-/ eetkamer, binnebraai, baie ingeboude kaste, baie netjies, dubbel motorhuis met afdak. Erf omhein en in gesogte area – Beskikbaar 1 Mei 2019 WESBANK - R8 500,00 pm – 3 slaapkamerhuis met ruim leefarea en ruim kombuis. Motorhuis en erf is omhein. baie netjies. Onmiddellik beskikbaar Kontak Theresa 082 552 4848 of stuur epos na theresa@ theresasproperties. co.za #4720

-------------------------------TE KOOP FOR SALE Snoek vanaf R80 elk. Stokvis filette pakke R50 elk, asook ander produkte. Skakel 022 487 3265 / 084 250 2460 #4702 -----

GROENBONE te koop R75 vir 6kg - Riebeek Kasteel. Kontak : 0825239804 #4721 -------------------------------GELUKWENSING CONGRATULATIONS

15 April 2019. Baie geluk met jou geboortedag JADE. Drie jaar oud vandag. Baie lief vir jou, ons

sonstraaltjie. Geniet BETREKKINGS jou dag - Brown en ArendseVACANCY familie Join my Avon team today. Be your own boss. Determine your own salary. Contact Etoschia 076 122 9972 #4674

-------------------------------REAGANDIENSTE NERO. 16 SERVICES April. Baie geluk met DENWIN’S Computer jou vierde verjaarsdag. & Business School. Mag die Here se Accredited. seëninge opProject, jou rus – computer, financial Ma, Pa, ouma Sofie, management, oupa Chris, call centre operator data ----capture, A+ Course. Lekker verjaar 022 482 Creswill, 1100 / 061 597 Christel, Tyron, 0250 Gerhard, Mariette, #4697 en peetpa Cairah Shaun ------AANGEBIED: -------------------------------Kinderversorging / Tuisversorging. Kontak: Heila 082 685 3341 #4699

-------------------------------TE KOOP FOR SALE MALMESBURY : Groot Raai wie word een? Sweedse TAMIA. 14industriële April. staanboor 3 fase –se3H4 Baie geluk Ouma Tapse. Prys R17Boeta, 500,00. blompot. Van: Kontak Mammie, 083 234 1509 Ouma, #4698 en Aiden Daddy --------------------------------------------------------------GELUKWENSING CONGRATULATIONS

19 April. AIDEN. Baie geluk Mammie se ZENOBIA LEBaie FLEUR. grootseun. lief 25 Februarie. Baie geluk vir jou – Mammie en my blom met jou 20ste Ouma verjaardag. Mag jou -------------------------------koppie van seëninge vandag oorloop. Baie liefde – mammie Chrizaan, Tristan en Keagan -------------------------------17 April. ADRIAAN. Gelukkige verjaardag. Geseënde nuwe lewensjaar – Ma, Aiden, Tamia en jou kêrel 20 Februarie, 'n Volle -------------------------------10!! Slamat met jou verjaarsdag IMRAAN. Lekker verjaar. --------------------------------

Geluk Tannie ESME met jou verjaarsdag op 17 April. Liefde – Mia, Daniela en Rolene CHERISCKA VAN -------------------------------ROOYEN. Geluk met jou mondigwording. Alles wat mooi is my skat en glo jou drome word waar - Ma Liz, Heziron, Whitney en Eugene Baie geluk---ons prinses Ma se pragtige jonge TARYN met jou 12de dame Tieta,op baie verjaarsdag 17geluk met jou 21jaar. Dankie April. Geseënde jaar vir die vreugde vol liefde. Lief virwat joujy–is. Baie liefde - Ma Naomi, Daddy, Mammie, Liam Hanou, en LunayMia en uncle Milton -----------------------------------Cheriscka, baie geluk met jou geboortedag Pa se prinses. Dis 'n voorreg om jou as dogter te hê - Richard en familie -------------------------------DAVID.19 April. Baie geluk met jou verjaardag. Mag daar nog baie jare vir jou voorlê. Baie lief vir jou. Van: Ma ----Raai wie raak 50, net Veels geluk met my pa DavidAMY Photo's. jou 16de Lief vir Paverjaarsdag. - Davoline, Mag daar nog vele Deon, Deolynne en wees. Baie lief vir Dario jou – Daddy, Mammie, ---Janice, Erin en Sherniell My brother is lekker -------------------------------50. Baie lief vir jou, Geniet Boeta se dag Carlynne, Gursnay en Gurshin ----Baie geluk my broer. Ons kyk op na jou Kenneth en Godfrey

1717April April2019 2019

--David, baie baie geluk. Jy is my steunpilaar. Dankie vir alles - jou suster Angelique en swaer Girs

tweede verjaarsdag. Mag ons Hemelse Vader jou nog vele jaar spaar. Geniet jou dag met familie en vriende. Liefde - Janicke --------------------------------

SURITA BARENDSE. 19 Februarie. Baie geluk met die geboortedag vieringe. Van: Mammie en huisgesin -------------------------------WILTON AVRIL SEPTEMBER. Baie geluk met jou B.com Boeta. Ons is onbeskryflik trots op jou - Ma, Pa, Jody en Amelita ---Baie geluk boeta Willie. 26 February. Ons is so trotsNot op only jou. have I -seen truth in Liefde aunty Nonna, your eyes, you remind uncle van Wyk, Shume, me of time itself Janelle, Hilary en for Jachin you are my ---- past, present, and Baie gelukfuture Wilton! forever.die I love Geniet res you. van die Happy 55th Elrie, anniversary reis - tannie oom -------------------------------Keith, Le-Keitha, Kyle en Marze --------------------------------

23 February. JOLENE BAATJIES. Gods blessings on your birthday and enjoy your day. Love - Priscilla, Courtney, Allegra, Leona the Baatjies 18 April.and JAYDEE clan PIETERSE. Baie geluk -------------------------------met jou verjaarsdag. Mag die Here jou seën. Van: ouma Bettie en boeta Liaan --------------------------------

22 Februarie. GEOFFREY HENDRICKS. Geluk met jou WILTON BARENDS. 15 verjaardag. Allesmet wat April. Baie geluk mooi is vir jou inHoop die jou verjaarsdag. toekoms. Baie liefenvir jy geniet jou dag jou – Audra dankie vir alles wat -------------------------------jy vir ons doen en beteken. – Wilnique en Dominique --------------------------------

24 Februarie. LEONI BEUKES. Baie geluk Mammie met u verjaardag. Lekker 19 April. FELICIY verjaar. Liefde – LeeMENTOOR. Baie Cassidy geluk Felic met jou ----verjaarsdag suster. Baie geluk Leoni. Geniet jou dag. Al ons en is 6Geniet sustersjou endag 1 boetie ons islief baie baie vir lief jou.vir jou – Brinelle, Jonnileen, -------------------------------Elizma en Sharon --------------------------------

21 April. TIFFINY MENTOOR. Baie geluk BERELDINE kleinsus met(Macey). jou 11de 20 Februarie. 50jy ‘n verjaardag. Mag goue kerse netJyvirraak u. lieflike dag hê. Mammie, geniet dit. net te vining groot. Ons wens u nog vele Liefde – 5 susters en 1 toe – Jou man, Nelda, boeta Nathan, Oumeis en Erin -----------------------------------Geluk met jpu 50ste verjaarsdag. Geniet jou dag. Van: al die Cupido familie -------------------------------MONA WILLIAMS. 21 April - 50!! Baie geluk met die mylpaal. "You are a woman destined and set aside for God's purpose. Love - Lee19 Februarie. OSCAR. Zane, Charlin en Dine Happy birthday Dad. -------------------------------Hope you have a wonderful day. With lots of love, your baby girl, Caryn -------------------------------15 April. JANICKE. Dank aan ons Hemelse Vader vir 'n jaar by jou lewe. Baie lief vir jou - Ma, Pa en oupa Patrick CHARLTON -----ARENDSE. 22 Februarie. Geluk met jouGeluk tweede Ouma se kind met verjaarsdag. Lief virdie jou verjaarsdag. HoopVan: jy ons klein prinses. geniet Magdelene, jou dag. Liefde tannie jou – ouma boeta enMiena Tietie en Arendse familie ---------------------------------------------------------------

Geluk SHILOH met jou

Raai wie word 1 op 23 Februarie? Baie geluk JUNIOR met jou verjaarsdag. Mag God jou BRITNEY lewenspad 18 April. ryklik seën. Baie liefde SAMSON. Baie geluk - Mammie, Daddy en met jou verjaardag. Jadelene Baie lief vir jou - Mama, -------------------------------Nanna, sus Anchen, Sella, Matty, Charl en uncle Ivan ----"Happy birthday" prinses. Alles wat mooi is - tannie Lizy, Cathy, Nita, Fiena, Lientjie en MICHAEL-DEAN Marvin TIMOTHEUS. 19 -------------------------------Februarie. Geluk met jou verjaardag. Lekker verjaar. Liefde – Mammie, Ouma, tannies, niggies en nefies -------------------------------16 April. REEVE LEWIS. Happy third birthday our little rascal. Hope you have a splendid day. Lots of love Mommy, Dadda, Ouma and Raivier 20 Februarie. Raai -------------------------------wie word een jaar oud. Ouma Tietie se prinsessie AVA. Lief vir jou. Lekker partytjie hou. -------------------------------WAYNE SAMSON. 16 April. Baie geluk ouma se grootman. Baie lief vir jou - Ouma Kimyt, ma Fiena, oupa Ivan en Pa Allistor Raai wie word 21? TAMLYN COETZEE. Geluk met jou mondigwording. Mag God jou ryklik seen. Liefde - Mammie, Pa, Caleb, Keanu en Gurdwill ----Geluk met jou 21ste verjaardag. Alles wat mooi is vir jou. Baie lief vir jou - Ouma Ria en kinders --Baie geluk met jou geboortedag vieringe en alle seeninge op jou pad. Ons familie is baie lief vir jou - Warries, Solomons en Maarmafamilies --------------------------------

CARLINN LEE. 21 Februarie. Baie geluk met jou verjaardag my prinses. Ek dank die Vader vir jou in my lewe. Mamma is baie lief vir jou. Geniet jou verjaardag --------------------------------

23 Februarie. HEINRICH. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag God jou nog vele jare spaar en Mamma

99

20 Februarie 2019

----is baie birthday lief vir jou. Happy Jim -------------------------------Reeves - van tannie MEMORIUMS Lizy, Cathy en Samson IN MEMORIAM familie --------------------------------

ELSIE ADAMS. 23 Februarie is Ma se RACHEL CLAASSEN. eerste verjaardag weg 15 April. Hartlik geluk van ons. Ons mis Ma met u verjaarsdag nog baie. mark 95!! - al dieVan eerjoaan ons en Mickyla en susters Hemelse Vader vir 'n -------------------------------moeder en Ouma soos u - Met liefde van ons almal. ---Geluk Moederliefde agter-agter kleinkinders Collinay, Cassidy, Elmonay, PJ, Ashton, RENETTA Rozario en kinders, Dina ENGELBRECHT. 13 Papier, Willem Claassen Februarie. Mamma se en Elsie Claassen eerste verjaardag weg -------------------------------van ons. Ma is by die engele en ons mis Ma nog elke dag – Sandy, Slamsie, Mykie, Mary en 4 kleinkinders -------------------------------21 April. STACEY CROY. Geluk met jou 16de verjaarsdag. Liefde en seeninge - Familie en squad -------------------------------LENIE ARENDSE. 16 Februarie. Jou derde verjaardag in die hemel. Ons verlang en mis jou nog altyd. Weet jy is veilig – Ma, Sampie, kinders, Rykie en April, kinders en kleinkind, 22 REGINA Liam HUISEMAN. Baie geluk -------------------------------ons Tannie met u 60ste verjaardag. U moet die dag geniet. Van: U suster kinders -------------------------------ROSINA BOLTNEY. Ma, op 19 Februarie vier u, u 85ste verjaardag in die hemel. Ons verlang elke dag.16 Liefde JO-MARIE CROY. – seunGeluk Wilfred, April. metdogter jou Liana, kleinkinders verjaarsdag. Mag God – Marizelle, Leverm, jou seen en vele jare Nikita en Vincenzo spaar ---------------------------------------------------------------

--------------------------------

Happy born day MIZZ MONZA. Love u lots Toetsie and Evan ------------------------------11 April. EVA WARRIES. Baie geluk met jou 63ste verjaardag. Geseënde nuwe lewensjaar. Liefde Sharifah en familie ------------------------------17 April. KAREN ERASMUS. Baie geluk met jou verjaarsdag kollega. Mag jou dag geseënd wees. Lekker verjaar. Van: Boland Meat -------------------------------MEMORIUMS IN MEMORIAM

GEORGE STUURMAN. 16 April is jy reeds drie jaar weg van ons. Die verlange is nog baie groot. Mis jou baie - jou vrou, Marlene en kinders --------------------------------

MARIA CUPIDO. 21 April. Mammie se eerste jaar weg van ons by ons Hemelse Vader. Verlange elke dag. Sal altyd die mooi herinneringe onthou. Liefde - Salomie en Haygan --------------------------------

BRANDON LEE BOTHA. On 18 April 2018 a piece of our hearts were taken away, but we know you are shining down on us each and every day, our angel in heaven. Miss you dearly - Daddy, Mommy, brother and sister #4719

--------------------------------

EUNICE BOLTNEY. 20 April. Treasuring your memories, missing you every day. Loving you always - Abe, Lee-Ann, Leandri, Lorenzo, Gimmie, Tasha, Frank and grandchildren --Mamma se eerste verjaardag in die hemel. Hoe graag sou ons 'n drukkie wou gee. Mis Mamma elke dag - Ava

Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensiews posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel mnr. D. Carolus by 022 487 9400.

Bibliotekaris LINDSAY BOCKS. 21 Februarie. Een jaar weg van ons. Die gemis nog steeds daar. Lief vir jou - Syster gesin, kindersStanford en Stash-Lee en mammie Donia --------------------------------

18 Februarie. DAVID JACOBS. Vandag 'n jaar van my weggeneem. Ek mis Pa verskriklik baiee. Liefde - Jonnileen, Jaydene en Sharneen -------------------------------STERFGEVAL OBITUARY

Darling-Suid Departement van die Direkteur: Korporatiewe Dienste • Verwysingsnommer: V7/19 • Salarisskaal: R185 868 - R241 248 p.j. (T9)

Senior Wetstoepassingsinspekteur (Honde-eenheid) Swartland Area Departement van die Direkteur: Beskermingsdienste • Verwysingsnommer: V8/19 • Salarisskaal: R247 032 - R320 676 p.j. (T11)

Wetstoepassings-/ Verkeersbeampte (Honde-eenheid) Swartland Area Departement van die Direkteur: Beskermingsdienste • Verwysingsnommer: V10/19 • Salarisskaal: R209 280 - R271 620 p.j. (T10)

GERTRUIDA BARENDSE “Ant Tryda”. Gebore: 16 Februarie 1962. Oorlede : 11 Februarie 2019. Troosdiens: Donderdag, 21 Februarie by Arendstraat 171 om 19:00. Begrafnis: Saterdag, 23 Februarie. Besigtiging en huisdiens 09:00 te Arendstraat 171. Diens om 10:00 by die AGS Kerk in Hibuskusstraat, Malmesbury

Ondersoeker van Bestuurderlisensies: Graad A Swartland Area Departement van die Direkteur: Beskermingsdienste • Verwysingsnommer: V11/19 • Salarisskaal: R185 868 - R241 248 p.j. (T9) Sluitingsdatum: 26 April 2019 om 12:00 Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za

136499


courant

NUUS • NEWS

17 April 2019

dié

10

Tel: 022 487 3221

SPORT

17 April 2019

Sportuitslae

GHOLF Woensdag Sundowner : 10 April - Enkel Stableford: Nic Goosen 19, Sakkie Klasen 19, Ian Adams 19 Saterdag, 13 April : NG Swartland Gholfdag - Beterbal Stableford - Natie Smith & Jacques Cilliers 47, Gerrie Jordaan & Riaan Janneke 46, Chris de Jongh & Dirk Malan 46, Robin Somerville & Neill Katzeff 45, Daniel Prins & Guillaume Olvier 45, Paul Hardcastle & Johann Ackerman 45, Lood Fouche & Flippie Brandt 45, Gareth de Bruin & Manus J v Rensburg 45 MALMESBURY SQUASH 4de liga: Malmesbury vs WPCC Malmesbury wen 11- 9 Brynmor wen Tyren Neoman 3-2 Albie Liebenberg wen Francois louw 3-1 Hiran Leng verloor teen Mike Harrison 2- 3 Francois Hoffman verloor teen Chris Bois 1-3 7 de liga: Malmesbury vs Vishoek Malmesbury verloor 1- 14 Angelo Marman verloor teen Dale Honeyman 1-3 Johan Coetzee verloor teen Reece Cooper 0-3 Frikkie Bester verloor teen Gareth Donaldson 0-3 Reinhardt Leng verloor teen Nicole Gliddon 0-3 15 de liga: Malmesbury vs Calvin Grove Malmesbury wen 14- 1 Gerhard Havenga wen Jono Petersen 3-0 Jacques van Zyl wen Richard Filer 3-0 Jimmy Loock wen Sean Cloete 3-1 Jaco Meyer wen Konrad van Essen 3-0 RUGBY Abbotsdale RFC - Pre Season 2019 League starts - 27 April 2019 For any enquiries please contact William Arendse - 071 382 8329

Die jaarlikse Amarider 100 en 50 Miler-fietswedren wat die afgelope Saterdag in die omgewing van Riebeek-Kasteel en Malmesbury plaasgevind het, het gesorg vir baie sweet, stamina met ‘n klim van 1950m, weerstand teen gure weer en natuurlik kampioene. Freddie Visser van Piketberg het die 50 Miler van 80km ver binne ‘n tyd van drie uur, twee minute en 29 sekondes met sy bergfiets voltooi, nádat dié 50 Miler deelnemers om 09:00 die oggend op Riebeek-Kasteel weggespring het. Hy het saam met die 100 Miler deelnemers die fietstoer om sowat 12:00 by die Malmesbury Skougronde voltooi. Visser wat 19 jaar oud is, het teen ‘n spoed van 27.29km/h gery. Jaco Davel (45) het op sy beurt die 100 Miler van 160km binne ‘n tyd van vyf ure, 59 minute en 52 sekondes kaf gedraf. Die langer fietsroete het om 07:30 die oggend weggespring met Davel wat die uitdaging teen ‘n spoed van 27.84 km per uur voltooi het. ‘n 155 Deelnemers het die 100 Miler voltooi, terwyl 229 fietsryers die 50 Miler voltooi het.

Darling Rugby Klub 27 April - Darling vs Good Hopes 4 Mei - Never Despair vs Darling 11 Mei - Darling vs Moorreesburg 18 Mei - LOS 25 Mei - Abbotsdale vs Darling 1 Junie - LOS 8 Junie Darling vs Wesbank 15 Junie - Koringberg vs Darling


NUUS • NEWS

17 April 2019

11 III


12

17 April 2019

NUUS • NEWS

Profile for DieCourant

514 dié courant Swartland  

514 dié courant Swartland  

Advertisement