Skip to main content

488 dié courant Weskus en Bergrivier

Page 1

courant

• Bergrivier 1Swartland Weskus • Bergrivier

dié

26 September 2018

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 488

26 September 2018

R600 000 vir biblioteek Die Wes-Kaapse minister van Kultuur en Sport, Arnoux Marais, het verlede week ‘n tjek van R600 000 aan Bergrivier Munisipaliteit in Kaapstad oorhandig vir die opgradering van die Noordhoek Biblioteek op Velddrif. Die skenking stel nou die munisipaliteit in staat om die biblioteekfasiliteite vir die Noordhoek-gemeenskap op te skerp en te verbeter. Die munisipaliteit beplan om ‘n gedeelte van die biblioteek se kinder-afdeling en die studie-area uit te brei om meer kinders die geleentheid te bied om die fasiliteit gedurende die dag te gebruik en hul skoolwerk in ‘n veilige omgewing te doen, voeg die munisipaliteit by.

•MAKIETIE-FEES OP LAAIPLEK GEHOU

Weskus vier erfenis Die tradisionele Weskus Erfenis Makietie is die afgelope naweek weer gehou op die terrein van die Laaiplek Hotel te Laaiplek aan die Weskus. Dit is dié geleentheid waar die Weskus se erfenis en kultuur op sy lekkerste ervaar word. Die dag het vermaak en pret gebied vir jonk en oud. Vanjaar se tema was “VAN TOEKA TOT NOU”. Die dag het om 08h00 afgeskop met 'n 5 km pretloop deur 'n mooi deel van die dorp en het menige deelnemers gelok. Stalletjies was volop, met lekkernye soos samoesas, smoorsnoek, biltong, lekkers, boerewors rolletjies, burgers, skyfies en baie meer. Produkte van talentvolle Weskus kunsvlyters soos speelgoed en allerlei bruikbare items is te koop aangebied. Vir kunsliefhebbers was die werke van plaaslike kunstenaars in die Waenhuis

Brandinspeksies by sakelui gedoen

uitgestal, waar enkele artefakte van die SA Vissery Museum ook besigtig kon word. 'n Groep ATKV-vroue het `n oggendtee by Laaiplek Hotel aangebied, waartydens Vroue Van Atlantis die geleentheid gehad het om hulle wedervaringe met Weskussers te deel. Laaiplek Hotel het gesorg dat kele nat bly en verversings en lekker kos die maagholte ordentlik vul. Terselfdertyd is 'n program van top-vermaak op en voor die verhoog aangebied, waaronder die Boesmanland Bitterbessies Rieldansers, Velddrif Lyndansers en ritmiese Xhosadansertjies van die Live Traditional Care Centre van Laingville. Verskeie plaaslike Weskussangers was op die verhoog, onder andere Leon Terblanche, Amber Kruger en Deon Terblanche. Candy-Lee Duarttee, Mej Teen Queen of the

Fase 3 van herwinning begin

Universe van Suid-Afrika, was `n genooide gas en is ook ingespan as beoordelaar vir die baie gewilde Mej Makietie-beoordeling en -kroning. Anel Jaars is as Mej Makietie aangewys met Geronique Damon eerste prinses en Michaela Matthys tweede prinses. Al drie is van Velddrif. Die Lekkerloop-roete het feesgangers op 'n kort erfenis-staproete vanaf die feesterrein verby 'n werkende sleephelling - die enigste waar hout “trawlers” nog herstel word - na die hawe geneem waar demonstrasies op 'n visserskuit gesien kon word. Hierdie genotvolle dag vol pret is georganiseer deur die SA Visserye Museum in samewerking met Bergrivier Toerisme, die ATKV, Laaiplek Hotel en ander rolspelers. Dit is die sewende jaar dat die Weskus se kulturele geskiedenis so herdenk word.

Pure pret met Pure Porterville

NUUS • NEWS


2

AS

SURED

26 September 2018

Q U A LIT Y

NUUS • NEWS


NUUS • NEWS

Fase 3 van herwinning skop af Saldanhabaai Munisipaliteit begin binnekort met Fase Drie van die gratis deur-tot-deur herwinningsprojek aan die dorpe Saldanhabaai en St Helenabaai waarby reeds sowat 4500 inwoners van die area betrokke is. Hierdie fase volg op die suksesvolle bekendstelling van die projek die afgelope paar maande in ander dorpe in die Saldanhabaai Munisipale-area. Sowat 115 000 kilogram herwinbare materiaal is alreeds weggewys van die stortingsterrein en 46 werksgeleenthede is daardeur geskep. Saldanhabaai Munisipaliteit se ‘Ons-Gee-Om - Herwinning’-projek is `n nasionale omgewingstoekenningswenner en deel van hulle toewyding om dienslewering aan belastingbetalers te verbeter. Die projek help met werkskepping in die gemeenskap en hou die Weskus skoon,

wat se natuurlike skoonheid jaarliks duisende besoekers en toeriste lok. Fase Drie word op 1 Oktober in die twee dorpe afgeskop. Inwoners sal van `n gratis beginnerspak met opvoedkundige inligting en deurskynende sakke vir twee weke se herwinbare materiaal voorsien word. In diesulke sakke moet alle papier, plastiek, glas en blikkies gegooi word. Daar is geen nodigheid om die verskillende ‘droë items’ te sorteer nie. Ou kos, nat en ander vullis word soos gewoonlik in die groen drom geplaas. Op die dag van vullisverwydering weekliks plaas inwoners slegs hulle deurskynende sak met herwinbare materiaal langs die groen drom waar die Munisipaliteit se herwinningskontrakteur, Wastegro, dit sal oplaai en `n nuwe deurskynende

sak sal plaas. Die sakke word na die herwinningsfasiliteit by die Vredenburg stortingsterrein geneem waar opgeleide werkers uit die gemeenskap dit sorteer voordat dit gebaal en Kaapstad toe geneem word vir verwerking van nuwe produkte. Inwoners van Saldanha- en St Helenabaai word aangemoedig om aan te sluit by Vredenburg, Paternoster, Jacobsbaai en Hopefield wat alreeds `n positiewe deelname lewer. Besighede en restaurante is nie deel van die weeklikse sisteem nie en moet self reëlings tref met kontrakteurs van hulle keuse of Wastegro kontak by 082 335 3177. Vir enige verdere inligting kan die Saldanhabaai Munisipaliteit se oproepsentrum gekontak word by (022) 701 7061.

Kreeffees lok duisende na kusdorp Die Paternoster Crayfish Wharf se Lente-Kreeffees het verlede naweek meer as 3000 besoekers na hierdie gewilde vakansiedorp toe gelok. Behalwe vir die bestaande besighede was daar ook 46 verskillende stalletjies wat alles verkoop het van bier tot juwele, kreef tot ‘bunny chow’, pottebakkery tot handgemaakte kase, definitief iets vir elkeen se smaak en sak. Die bekende Silwer Valke van Langebaanweg het ook die toeskouers met `n vertoning vermaak. Die wat lus gehad het vir `n bietjie oefening voor al die akti-

witeite het vroegoggend aan die ‘Beach Dash’ deelgeneem. Waarna almal die meeste uitgesien het was die Kreefbakkie-resies wat groot opwinding veroorsaak het. Die wenner het met `n splinternuwe buiteboordmasjien weggestap. Vir die volgende drie maande word nog feeste beplan: 6 Oktober - Bier & Mossels; 3 November - Bubbly & Oesters; 1 Desember - Kersmark. Besoek gerus die Paternoster Crayfish Wharf se webblad, crayfishwharf.co.za of facebookblad paternoster.crayfish.wharf.

Delays issuing of drivers licence cards

Members of the public waiting for their driving licence cards may experience a delay because of industrial action at the Driving Licence Card Account (DLCA) in Pretoria. While the processing of applications for new licence cards and renewals is decentralised, all cards are issued by the DLCA, a trading entity of the National Department of Transport. This delay will therefore affect applicants all over South Africa. Drivers who apply for a driving licence card renewal on or before the expiry date pay R140 for the new card. They may continue to drive for a maximum of three months, provided they are in possession

3

26 September 2018

of their application receipts and their old cards. Drivers who apply after their licences have expired pay R140 for the new card, and must also apply for a temporary licence at an additional cost of R45. Temporary driving licences are valid for six months. The Western Cape Department of Transport and Public Works (DTPW) encourages members of the public to apply for their replacement cards well in advance to mitigate the risk of having to obtain a temporary driving license. It bears repeating that application receipts and old licence cards may only be

used for three months from the application date. Should drivers not yet have received their new license cards at that point, they will have to obtain a temporary licence. This is unfortunately outside the control of DTPW. DTPW is acutely aware of the frustration this may cause. Despite the fact that this delay is not the fault of DPTW or any of the local driving licence testing centres, the Department will keep the public informed of any further developments. This dispute can only be resolved at national level, and the delay will persist until such time as the dispute is resolved.

Brandinspeksies by sakelui

Die Saldanhabaai Munisipaliteit se Brandbestrydingsdepartement het onlangs begin met brandveiligheid-inspeksies by besighede en instansies in hulle area van jurisduksie. Die inspeksies word gedoen in terme van die Nasionale Bouregulasies en Boustandaarde-wet, wat die afdeling vir brandveiligheidsvereistes van alle geboue insluit. Tariewe vir die 2018/2019 finansiële boekjaar soos goedgekeur deur die Munisipale Raad kan verkry word deur die oproepsentrum te skakel by (022) 701 7061.


4

NUUS • NEWS

26 September 2018

18

16

15 14 10

Pure pret en plesier met Pure Porterville ‘n Gemeenskapsprojek waar plaaslike kunstenaars en inwoners saamgespan het om Porterville vir ‘n hele naweek met kuns en kultuur uit sy nate te laat bars, vind eersdaags plaas. Pure Porterville, wat van 5 Oktober tot 7 Oktober plaasvind, bied besoekers die geleentheid om hulself behoorlik in die bekoorlikheid van dié plattelandse dorp te verloor én boonop plaaslike kunstenaars by hul ateljees en werksplek te ontmoet waar kuns direk besigtig en gekoop kan word. Lizelle Wentzel, voorsitter van Porterville Toerisme verduidelik dat dit ‘n eerste vir die dorp is. Christell Griffith, een van die plaaslike kunste-

13 11

12 3 7

5

4

6 17

Vir verdere inligting:

naars het ‘n paar jaar gelede haar huis in ‘n kunsgalery omskep, wat vandag as die Mosaiek Huis bekend staan. Nie lank daarna nie het nóg kunstenaars hul huise vir besoekers oopgestel om hul kunsuitstallings te besigtig. Pure Porterville het later gestaltes aangeneem waar die hele dorp se kunstenaars en inwoners besluit het om dié dorp vir een naweek per jaar in een groot kunsuitstalling en méér te omskep, vertel Wentzel. Die naweek is nie slegs vir kunsliefhebbers nie, maar wissel van foodies tot dié wat lief is vir die buitelewe.

9

8

Alles wat Porterville bied, word ten toon gestel. “Mense het Porterville gesien as ‘n klein vervelige dorpie waardeur jy vinnig ry op pad na jou bestemming. "Stadig maar seker het produkte op die mark begin kom en Porterville se naam is genoem, vertel Wentzel opgewonde. Pure Porterville is maar net een van die trekpleisters wat Porterville binne die volgende paar jaar uit sy nate uit gaan laat bars. “Daar is pragtige natuurtonele. Die dorp huisves ook die jaarlikse internasionale sweefskerm geleentheid. "Hier bly ongelooflike talentvolle inwoners en wêreldklas produsente.” Feesgangers kan onder meer handgemaakte produkte, juweliersware, keramiek, houtwerk en mosaiek verwag. Werkswinkels en groepuitstallings en oop ateljees is ook op die spyskaart ingesluit. Ronel Bakker Keramiek bied ‘n skinkbord-werkswinkel aan én is die kurator van die keramiek kunsuitstalling, Pure Klei deur bekroonde pottebakkers soos Van Wessels, Pam Breytenbach, Martin Swart, Santie de Bruyn, Annelie Janse van Rensburg en Christine Faulhammer wat by haar plaasateljee aangetref sal word. Talle groepuitstallings sal by verskeie plekke op die dorp ten toon gestel word. Ebonymoon, die ateljee van die plaaslike goudsmid, Monique Nienaber, stal op haar beurt die werk van Clare Menck, Arend Louw, Carin Dorrington, en Kim Slater saam met Ebonymoon se pragtige reeks handgemaakte koper tafelware uit. Die plaaslike Akkediskis Restaurant huisves ‘n uitstalling van Erna Muller se fotografie van wild uit, asook Marietjie van der Westhuizen se kunswerke. Die Ou Meul huisves op hul beurt die kunswerk van Anneke Pasque en talle ander kunste-

2

19 1

naars. Die restaurant, Rendevouz en sy gastehuis bied ‘n kunsuitstalling met kunswerke van Jonda Jordaan en Tara-Lee Hollander. Die Kaya geskenkewinkel kan ook gerus besoek word. Ander kunstenaars wat hul kunsateljees tot die publiek gaan oop maak, is onder andere JP Meyer, Andre Du Toit en Joey Koen. Internationale bekroonde kunstenaar Shui-Lyn White stel haar huis ten toon saam met ander keramiek kunstenaars soos Annelie Janse van Rensburg. Spesialiste op die gebied van houtwerk wat ook raakgeloop sal word, sluit Johan Beck en Woods of Wisdom in. Daar is iets vir almal. Vir kosliefhebbers is ‘n besoek aan Pure Porterville die moeitewerd. Plaaslike musiekkunstenaars gaan boonop hul beste noot voorsit. Porterville het ook genoeg aktiwiteite vir die buitelewe entoesiaste en waaghalse. Bergfietsryers moet nie hul fietse vergeet vir die plaaslike bergfietswedren nie. Daar sal ook ‘n pretdraf en gholfdag aangebied word. Die Plaasmark wat bestaan uit plaaslik geproduseerde produkte, bied ‘n geleentheid om besoekers se kaste met vars groente en vrugte, ingelegde produkte en vele ander delikatesse aan te vul. Vir die beste bier en pizza is ‘n besoek aan die plaaslike brouery, Indie Ale nie te versmaai nie. ‘n Besoek aan die Pure Klei-uitstalling is boonop ‘n moet, aangesien dit is waar die plaaslike bekroonde Wildhurtst-wyne te koop sal wees. Byna alle bestemmings en besoekpunte wat by die fees betrokke is, is binne loopafstand van mekaar wat die besoek nóg meer die moeitewerd maak. Vir meer inligting rakende akkommodasie vir die naweek, kan die plaaslike toerismekantoor by www.portervilletourism.co.za besoek of by 022 931 3732 gekontak word.


NUUS • NEWS

5

26 September 2018

Yesteryear’s low prices, Today’s great savings! VERONA TABLE (WHITE & TAUPE)

ONYX ARMLESS STACKABLE BLACK CHAIR

KILLER DEALS

R399 RIMINI SLATTED ARM (WHITE & TAUPE)

his & hers SHOE BOXES

R699 SAVE R200 6 SEATER

R999

SAVE R100

R99

4 SEATER

SAVE R300

R379 60L

3

CLEAR DVD’S DEEP BOX + LID

R199

R99

SAVE R100

SAVE R100

KILLER DEALS

R39

5L PINE SANITISER

R49 SAVE R40

50L LIFT DUSTBIN

R20 200g

5L POWERWIPE

18L RECT. BUCKET WITH WHEELS

32L CLEAR UNDERBED BOX

R129

SAVE R150

SAVE R40

R45

CLEAR 52 CD’S SHALLOW BOX WITH LID

R299

BLACK STORAGE BOXES WITH HINGED LIDS

R99 R39

5L DISHWASH STD

SAVE R25

100L

3

SAVE R70

R99

SAVE R20

Set of 3

Set of

Storage

R89

KILLER DEAL

R99

SAVE R100

Outdoors

SAVE R100

Set of KILLER 3 DEAL

Set of

R499

SAVE R35

RIMINI SLATTED (WHITE & TAUPE)

KILLER DEAL

6 FOOT FOLDABLE TABLE

SPEC

SAVE R30

IAL

R20

BUDGET BROOM (ASSTD COLOURS) 65L LAUNDRY BASKET WITH LID WHITE ONLY

50PK PEGS + FREE CLOTH

MOPS

10 PK GREY HANGERS + 5 FREE

Cleaning R40 R79 400g

SAVE R20

R89 SAVE R40

R49 BLACK HEAV DUTY REFUSE BAGS - 100 PACK

ambo s

STORAGE

&

HOME

LIKE US ON

HEAD OFFICE: 021 911 5555 WESTERN CAPE: RETREAT: 021 701 0566, GREEN POINT: 021 418 7805, GEORGE: 044 887 0476, SANDOWN: 021 554 0626, BELLVILLE: 021 948 3767, CAPE GATE: 021 981 2029 , KENILWORTH: 021 671 3114, SOMERSET WEST: 021 852 1605, PAARL: 021 872 7320 FREE STATE: BLOEMFONTEIN: 051 421 0029, LANGENHOVEN PARK: 051 446 0023 EASTERN CAPE: PORT ELIZABETH: 041-368 6551, BAYWEST: 041 492 0372, EAST LONDON: 043 726 3679

VISIT OUR WEBSITE AT: WWW.MAMBOSPLASTICS.CO.ZA (DEALS NOT AVAILABLE IN MTHATHA) Errors and omissions excluded. We reserve the right to limit quantities. VALID UNTIL 21 OCTOBER 2018 While stocks last. E&OE


6

Dagboek • Diary

Geleenthede

Woensdag 26 September: Lente Modeparade met Heidi Blue, by Russells on the Port, Port Owen vanaf 10h15. Kaartjies R350 pp, wat insluit sjampanje, voedsel-en-gin-proe, demonstrasie deur haarkapper, uitstalling van juwele en sjokolade. Fondse ten bate van St Helenabaai Diere-sterilasie. Vir besprekings kontak Danica Bleeker (022) 783 0158. Donderdag 27 September: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, Kansa inligtingsoggend, 09h30. Navrae Aan Oewer Dienssentrum Velddrif (022) 783 0048. Art Exhibition, Pumpkin House, Langebaan. Art of Reynel van Wyk from Doringbaai exhibited, 18h00-20h00. Please join us for a glass of wine kindly sponsored by Doringbaai & Klawer Cellars. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@ gmail.com. Weskus Sakekamer Netwerkfunksie: Spreker Vernal Jones, Huidige en Toekomstige Projekte Saldanhabaai-hawe, 17h30 vir 18h00, Blue Bay Lodge. Koste lede R150 pp, nie-lede R200 pp wat ete insluit. Kontantkroeg beskikbaar. Bespreek by (022) 715 1968 / info@weskussakekamer.co.za. Vrydag 28 September: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, verskeidenheidskonsert. Navrae (022) 783 0048. Vrydag-Saterdag, 28-29 September: NG Moedergemeente Basaar, Vrydag 16h30 - 19h00 en Saterdag 09h00 - 13h00 op kerkgronde. Navrae kerkkantoor (022) 713 1724 / (022) 715 1276. Saterdag 29 September: Maandelikse markdag by Pelikaanhawe, Velddrif. Stalletjies beskikbaar. Mariette 083 230 4422. P.L.A.Y. Country Craft Market, Denlynpark, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeideheid produkte, speelplek vir kleingoed. Kontak Denise (022) 772 0638 / Lynne 082 935 5497. Sunday 30 September: NG Church St Helena Bay, Community Service 11h00. Enquiries (022) 736 1353.

26 September 2018

Donderdag-Saterdag 4-6 Oktober: Fine Art Focus-uitstalling, fondsinsamelingsgeleentheid geborg deur D2SA, Die Herberg, Jacobsbaai. Opening Donderdag 18h00-21h00 met kaas-en-wyn, R120 pp. Vrydag & Saterdag besigtiging 10h00-17h00. Kunstenaars Louis Storm van Blouberg, Gerda Claassen van Saldanha, Christophoris van Jacobsbaai, en meer. Kaartjies verkrygbaar by kerkkantoor (022) 714 1457. Groote Post Country Market, Groote Post Wine Cellar outside Darling. For information contact (022) 451 2202 / www.grootepostcountrymarket.co.za. Vrydag 5 Oktober: Wynveiling Huis Wittekruin, 18h30 vir 19h00. Koste R100 pp, sluit ligte ete in. Bespreek teen 1 Oktober by Ronelle (022) 713 2230/9 / ontvangs@wittekruin.co.za. Saterdag 6 Oktober: Port Owen Mark, 10h0014h00. Stalletjies beskikbaar @ R60. Kontak Wilna 082 449 1121 na 15h00. Matric Farewell Fashion Show 2018, 10h30. Entry forms available at Laguna Mall Centre Management (022) 772 0528. Entries close on 28 September. Saterdag-Sondag 6-7 Oktober: Shavathon for CANSA Shades of Pink, Laguna Mall Saturday, Club Mykonos Sunday after Shades of Pink Walk. Enquiries (022) 482 1111 / (022) 707 7000 / info@clubmykonos.co.za. Sondag 7 Oktober: Piketberg Gemeenskaps-fietsresies, Tollie Adams Krieketgronde, Piketberg. Afstande 103km, 50km en 20km. Aanlyn-inskrywings se koste beloop R180 en R250 die dag van die resies. Kontak Sharief Peters 082 926 9402 / Mike Tippett 062 159 1011. Vrydag 12 Oktober: Mnr & Mej VHS 2018, 19h00 Vredenburg Hoërskool, R50 pp. Vermaak word verskaf deur Dans Frikkie Dans. Saturday 13 October: Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Glenda de Bruyn - Watercolor 2. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Saterdag 13 Oktober: Curro Castle Langebaan, voorlegging vir ouers, grootouers, vriende enonderwysers deur bekende neurologiese pediater Dr Adri van der Merwe, 09h00-12h00 by Corru Langebaan

skoolsaal, R20 pp. Kaartjies beskikbaar by ontvangs. Besprekings voor 7 Oktober. Navrae 087 285 2131 / marietjie.s@curro.co.za. Vroue-oggend Soutsakfontein, met spreker Ivy Sutton, tema ‘Grooming the Next Generation’. Koste R150 per persoon, ten bate van Kriewelvoetjies-vroeeontwikkelingsentrum. Vir besprekings kontak Samantha Koekemoer 082 437 3694. Vrydag 19 Oktober: ATKV-Saldanhabaai, interskole opstelwedstryd vir gr 7-, 8- en 9-leerders. Skole registreer leerders. Individue (privaatonderrig) kan ook registreer. Belangstellendes kon Corne by cdem@mweb.co.za / 083 235 8619. Dinsdag 30 Oktober: Weskus Fotografiese Stigting Maandvergadering, by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@weskusfotoklub / 084 577 7752. Saterdag 10 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, basaar. Navrae (022) 783 0048. Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Gerda Claassen - Textures and Acrylic. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Vrydag 16 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, dans met Jay-Jay. Navrae (022) 783 0048. Donderdag, 22 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, kers-ete. Navrae (022) 783 0048. Thursday 29 November: Art Exhibition Pumpkin House, Langebaan, 18h00-20h00. Art of Hanli Theron exhibited. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Vrydag-Saterdag, 15-16 Desember: Mykonosfees, Langebaan, met onder meer Snotkop, Francois van Coke, Emo Adams, Jay, Refentse en Juanita du Plessis. Hekke open Vrydag om 14:00, R100 pp per dag, R50 kinders o.14 – Kaartjies by Computicket / 022 707 7000 / info@clubmykonos.co.za.

SPORT Weekliks West Coast Combat School, Monday-Thursday 17:00-19:00, Fridays 17:00-20:00, mixed martial arts, School Street, Vredenburg – Anthony 076 197 7261.Vredenburg-judoklub oefen Dinsdae en Donderdae, 17:00-19:00, Louwville-gemeenskapsaal, Vredenburg – Frazer 064 475 3097. Langebaan Stars-gimnastiekklub, oefen Dinsdae en Donderdae, Seebries Park, Langebaan – Madeleine 082 811 8118. Salkoriane-atletiekklub oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae – stappers (Vernon 083 392 9356) en atlete (Sakkie 071 427 6731). Vredenburg-tennisklub oefen Woensdae 16:00 en Saterdae 13:30. – Benice

NUUS • NEWS 078 577 7997 / Annamari 083 356 6192. Langebaan Parkrun, Saterdae, 08:00, Langebaan Country Estate, Oostewalstraat. Gratis, registreer vooraf – parkrun.co.za/langebaan. Weskus-klawerjasunie (‘n streekskaartspelliga baie soos troewe), Sondae, kom speel saam – Charles 073 928 9004. Langebaan-atletiekklub, elke weeksdag, atlete oefen baan, veld, landloop, tweekamp, stap en pad. – Christopher 073 232 0046 / chrodgers1@gmail.com.

Neem deel/ gaan kyk: Vrydag-Dinsdag, 28 September-2 Oktober: Hobie 16 SA Nasionale Kampioenskap, Hobie Beach, Club Mykonos – 083 300 1663 / hobiesun@mweb.co.za. Saterdag 29 September: NG Moedergemeente Pretdraf/Stap, 5km om 08h00 vanaf landdroskantoor oorkant kerk. Inskrywings vanaf 07h00. Inskrywingsfooi R30 en deelnemers wat klaarmaak ontvang medalje. Prysuitdeling om 09h00. Saturday 6 October: Western Cape Rally Championship season finale, Riebeek Kasteel. Contact Patrick Vermaak 083 701 8116. Saterdag & Sondag, 6&7 Oktober: Die Darling ttu 24uur MTB Enduro Lenteblomme-rit, !Khwa ttu op die R27 Weskuspad. Ry alleen of spanne van twee of vier. Inskrywings www.darlingttu.co.za / info@ darlingttu.co.za / (022) 451 2202. Saterdag 6 Oktober: 10km padwedloop, 5km pretdraf, Vredenburg, aangebied deur Salkoriane Atletiekklub en Suburban Midas. Navrae Theuns Prinsloo 071 427 6731 / Sakkie Mentoor 082 309 9901. Sondag, 7 Oktober: Club Mykonos CANSA Shades of Pink Walk, Registration 07h00, walking starts 08h00-09h00. Cost R50 per adult, R25 per child, R60 per T-shirt. Dress code: Casual & Comfortable. Shavaton at Market afterwards. Fo information contact Club Mykonos Reception (022) 707 7000 / CANSA Reception (022) 482 1111. Sunday 28 October: Groote Post Country Run, Groote Post Winery off R27 in Darling, 4km Ommie-Dam fun run 08h00, 10km Atlantic View Route 07h30, 21km Bobbejaanberg Challenge 07h00. Online entries www.trailrunning.co.za. Enquiries info@ iloveyzer.co.za / (022) 451 2202. Saturday & Sunday, 10&11 November: Langebaan Country Estate Cycling Challenge & Mountain Bike Fun Ride, in conjunction with SANParks Honorary Rangers and the Pedal Power Association. Proceeds donated to West Coast National Park. Entries www.lcecyclechallenge.co.za / www.racetec.co.za. KERKDIENSTE OP SONDAE * CHURCH SERVICES ON SUNDAYS NG Kerk Vredenburg Akkerdyk, Herculesstraat: erediens om 09h30 – 022 713 1314. AGS Weskus Lighuis, Hoofstraat, Vredenburg: diens om 09h00 – 083 230 5656 / 084 205 6944. Baptist Church, De Klip Street, Vredenburg: 10h00 – 076 370 2132. West Coast Vinyard Church, Heuningklip Street, Vredenburg: service starts at 09h30 - 022 713 4253. Nuwe Lewe Kerk, bo-op FNB, Hoofstraat, Vredenburg: vooraf koffie, diens om 10h00 – 073 179 0992. NG Kerk Vredenburg-moedergemeente, Hoofstraat, Vredenburg: 09h30 – 022 715 1276.


NUUS • NEWS

26 September 2018

7

A permaculture garden for International Ocean Institute delegation visits Port of Saldanha the farm community

At the SanLucar citrus farm in Rooihoogte (Porterville), the company promotes long-term agriculture - an inspiring project that not only provides fresh and healthy food, but also offers new perspectives. Alphonso´s working day begins at dawn: Under loud clucking he gets his hens going. Their mobile coop is located in a garden that is unusual - and new. It Is a "permaculture garden" set up on the Rooihoogte citrus farm run by SanLucar, an international premium brand for fruit and vegetables, near Porterville. Permaculture stands for permanent agriculture: Through natural processes, a self-sustaining ecosystem is created that provides fresh and healthy food for the community living on the citrus farm. The residents take care of the cultivation of the garden. Produce gets sold at the Rooihoogte farm shop, which is collectively owned by the farming community. Eugenie Grobler, who steers the community development journey at Rooihoogte explains: Our approach is to identify projects that will address multiple needs at the same time to maximize impact. Our development approach resonates with the permaculture approach of seeking ways to promote self-sustaining ecosystems to take root. The combination of a community owned shop and garden makes sense. Not only can we provide top quality nutritious fruit and vegetables year round, we can also do this at a low cost. The profit from sales goes back to the community and we are learning how to grow food in harmony with nature. But that's not all: "With this garden we build community as we work and dream together. Especially for the younger ones we create an exciting task to develop the skills necessary for the management of such a project. It may even help young people to earn a living in the future. "Our chickens are important members of the community! The chickens help to get the garden free of weeds and provide wholesome, fresh eggs. The permaculture garden fosters the quality of life of the employees and their families, within the SanLucar sustainability program d.r.e.a.m.s. (developing responsible engagement and multicultural societies). “In harmony with people and nature“: According to this concept, SanLucar has been growing mandarins, clementines, lemons and baby figs in Rooihoogte since 2011. The permaculture garden however, is still a very young project. Chemical auxiliaries are not used. The organic fertilizer, for example, consists of plant

compost and chicken manure. In addition, certain herbs and vegetables between other crops keep pests away. "The diversity of plant species with different smells and textures confuse pests and lessen their impact," says Kobus Kritzinger, a permaculture expert who leads the permaculture-training project at Rooihoogte. Certain plants complement each other particularly well: tomatoes thrive when combined with basil, parsley or coriander. Onions (Allium) for example, grow well with cabbages (Brassicaceae). Perennial herbs should be cultivated under fruit trees, especially near annuals, advises Kobus. I creates a permanent habitat for insects and birds that help against pests. Even particular weeds perform useful functions such as fixing nitrogen, protecting the soil and controlling pests”. Ten residents of Rooihoogte build up the core of the garden team formed by volunteers. In the meantime, the garden that was founded in 2017, is bearing its first fruits: pumpkin, spinach, lettuce and beetroot, broccoli, passion fruit and Cape gooseberries. The harvest will help to meet the needs of the crèche and the farm's community shop. Alphonso will soon have competition, as we are busy constructing a second chicken coop. Eventually we aim to provide the shop with three dozen eggs a day. The d.r.e.a.m.s. program helps SanLucar employees to realize their personal dreams. Voluntary community work on projects, for instance the permaculture garden, is paid for by SanLucar - not in cash, but with credits to a personal d.r.e.a.m.s. savings account. One of the garden volunteers, Jaco, is saving towards new furniture for his home. Eugenie explains: “During the last six years, SanLucar has been renovating and upgrading the homes on the farm. This year, Jaco’s home is one of five houses being renovated. The original house consisted of three rooms; a bedroom, kitchen and bathroom. Now it is being transformed into a two bedroomed home with a bathroom, living room, kitchen and stoep. Jaco is super excited about his new home and is saving through d.r.e.a.m.s. to upgrade the interior as well." This is how Beetroot turns into furniture," says Eugenie with a smile. “The permaculture garden in Rooihoogte is still in its infancy. However, the progress is encouraging - and inspiring for everyone involved. We still have a lot to learn and are very interested in exchanging experiences”, explains Eugenie Grobler. “We also have many stories to share. Whoever wants to contact us, go for it!”

Plante:

Leer vind die beste plaas deur self te ervaar! Graad 1-leerders van Topolino Privaatskool vind self uit oor bogrondse en ondergrondse groente en daarna reguit dierehok toe om die diere te voer. Almal was in groen geklee om ons kwartaal se karakterontwikkeling: Verantwoordelikheid uit te beeld.

Port of Saldanha hosted a multinational delegation from the International Oceans Institute (IOI) on the 13 September 2018. The visit formed part of a course run by the IOI called Ocean Governance for Africa, which was designed to meet the need within Africa for awareness and training in ocean governance. A key feature of the course is the incorporation of field trips – such as the one to the Port of Saldanha - to demonstrate practical examples of some of the governance tools and mechanisms. During the port visit the group of 23 delegates including representatives from Nigeria, Democratic Republic of Congo, Ghana and Kenya among other African countries were hosted by the port’s Corporate Affairs department and the Environmental Manager for the Port of Saldanha, Ethel Coetzee, in the Vessel Traffic Control Tower. Port Manager, Vernal Jones said the port welcomed opportunities to engage with institutes that promoted awareness and training in ocean governance. “The Port of Saldanha is the ideal place to witness ocean governance in action within the South African context in. We handle the largest vessels and manage complex

environmental processes. At the same time we are in the midst of a period of major expansion involving the oil and gas and aquaculture sectors, which requires close collaboration with a number of partners and authorities.” The four-week IOI course, which focuses on Africa and emphasises the benefits of harmonising ocean policies to promote a shared, integrated and common approach to ocean management, commenced on 3 September 2018 and will conclude on 28 September., It works towards building a sustainable core of experts on ocean governance on the continent and is intended for mid-career professionals, educators, researchers and civil society members that have coastal and marine related responsibilities, functions or interests, preferably from countries within the African region. In addition to several modules on ocean governance, the course also looks as topics such as Oceans and Coasts - Opportunities and Threats, which was of particular interest as South Africa wrapped up Clean-up and Recycling Week from 10 to 16 September and joined the global observation of International Coastal Clean-up Day on 15 September.

Hoe gemaak met... ...Oktober in jou tuin Die mooiste mooiste maand! Ja, as die Swartland so geil-groen staan en alles wat kan blom is in volle blom, kan ons nie anders as om met C Louis Leipoldt saam te stem dat Oktobermaand die mooiste mooiste maand is nie. Alle bladwisselende plante en bome kry hul nuwe blaredos, alles lyk nuut en vars. Dan het ons nog ook al die oorvloedige reëns gekry en ons damvlakke lyk pragtig, dus gaan ons almal die Somer in met ‘n positiewe gemoed, ek hoop julle het almal lus om iets in die tuin te doen, dit is net een maal per jaar LENTE !! Daar is heelwat take wat op ons tuin se doenlysie aandag aan gegee moet word; • Grasperke moet meer gereeld gesny word, asook kos kry, monitor vir swamme & onkruide. Die regte voeding vir grasperke sal wees tussen 2:3:4 (vir meer wortel & stingel groei) of 3:2:1 (vir meer blaar groei), ons kan ook in die hoogsomer 4:1:1 of K A N gebruik. Indien daar swamsiektes op die grasperk

voorkom moet die korrekte produk vir die spesifieke probleem gebruik word; “Daalderkol” is sulke redelike sirkelvormige, vrot kolle in die grasperk en daarvoor moet ons ODEON of ORIUS gebruik. “ Roes” is weer wanneer die blaar van die gras sulke klein roesbruin vlekkies op kry, daarvoor gebruik ons CHRONOS of VIRIKOP. ‘n Ander probleem gedurende die warmer maande is grasperkruspers & waterkrieke, hiervoor is daar ‘n paar produkte wat gebruik kan word, CYPER, KOINOR, MERIDIAN of KARBASPRAY. Kom vra en ons sal die regte aanbeveling maak. • Dit is nou ook tyd om saailinge te plant vir ‘n kleurvolle somertuin; Petunias; Dianthus (Grasangeliere); Marigolds (Afrikanertjies); Allyssum (Heuningblomme); en nog baie ander soorte, te veel om op te noem. Daar is ook net so ‘n wye reeks sade wat gesaai kan word. Lekker tuinmaak en ons gesels weer op 31 Oktober. Tuingroete. George Retief


courant

88

dié

26 30 September 2018 Mei 2018

Tel: 022 022 487 487 3221 3221 Tel:

Young Hearts bly op voorpunt in Grootuitdaagbeker

nie. Die eindpunte van die wedstryde is: St HeAlida Buckle Die eerste rugbyspanne van St Helenabaai, lenabaai 32 Mamre 22, Velddrif 62 Hopefield 41, Velddrif en Hopefield het opgeskuif volgens Young Hearts 42 Langebaan 34. Die Weskus se voorste puntemakers tot Boland Klub Rugby Nuus se nie-amptelike punop hede, volgens Davie Lawrence van Boland testand, ná Saterdag 26 Mei se kragmetings. Young Hearts-rugbyklub van Pella staan Klubrugby Nuus, is Fabio Afrika van Velddrif met steeds eerste op 20 punte (+5), ses punte voor 56 punte, A. Booysen (Young Hearts) 41, Evan Die14 o.13-skaakspan van StingeHelenabaai Primêr is vanjaar36, se Weskus-kampioene. Barends (Vredenburg) Raymond Papier (St Saldanhabaai se punte. Lesers moet Agterhou staan Abdol - afrigter en Chandler Bok en voor36 vanenlinks Liyobona Barrystaan Adonis (Young NjokweHearts) dagte datEnrico Saldanhabaai en Vredenburg se Helenabaai) ni, Archard Franzinan, Carlhulle Schroeder, Bazuidenhoudt, Ethan Minnaar en Alkeeno punte onveranderd is, omdat wedstryd Keanu nie 30. Julies. kon plaasvind nie. Die topdriedrukkers is Barry Adonis (Young Saterdag Ten spyte daarvan staan Saldanhabaai steeds Hearts) 6, Gilmore Solomons (YHearts) 5, Ruan tweede met St Helenabaai derde op 12 punte Kleinsmidt (Vredenburg) 4. Meer as tien ander (+5), Velddrif vierde op 10 punte (+5), Vreden- spelers het al drie drieë in die liga vanjaar geburg nou in die vyfde plek met 9 punte en Lan- druk. Saterdag 2 Junie speel, tuisveld eerste: Young gebaan skuif een plek op na sesde met 6 punte (+1). Paternoster sak tot sewende met dieselfde Hearts teen Vredenburg, Saldanha teen St He5 punte, Hopefield styg een plek, nou agtste met lenabaai, Paternoster teen Velddrif, Hopefield 1 punt en Mamre bly negende met geen punte teen Langebaan. Mamre het ‘n loslootjie.

Skaak:

NUUS •• NEWS NEWS NUUS

SPORT SPORT

26 September 2018 30 Mei 2018

In die mansafdeling het Vredenburg-mans Wesbank-mans met 24-12 geklop.

Naaswenners: Die o.15-skaakspan is naaswenners aan die Weskus. Saam met afrigter Enrico Abdol staan van links Marlan Gribble, Raoul Goliath, Mateo Abdol, Melchizedek Von Nelson, Jaden Saal, Duwayne Jacobs, Ethan Erasmus en Chanel Jordaan.

Sokker: St Helenabaai Primêr se o.13-sokkerspan het onlangs tydens 'n Build-It Cup-

-sportdag op die Louwville-sportgronde met die louere weggestap en verskeie pryse ingepalm, waaronder 'n nuwe stel klere en sportsakke. Die trotse span is voor van links Alizwa Thomas, Iviwe petros, Okuhle Velembo, Nzizo Mlandu en Ntsikelelo Masoka. Agter staan Asonga Goliathi, Tholakele Pani, Zipho Nteta, Pumulela Bhayibhile, Lindokuhle Mntana, Abuyile Mgiqika en Masibulele Ntanjana.

Kontak ons • Contact Us Redakteur: Izélle Garciaizelle@diecourant.co.za

Bemarkers: Desiré Kriel desire@diecourant.co.za Bemarkingsbestuurder: Finansies: Meisies haal Bolandrugbyspan JB PatersonJane Gouws - accounts@diecourant.co.za ads@diecourant.co.za VREDENBURG – Vyf leerder van Hoërskool Weston is gekies vir die Boland-meisierugbyspan

wat einde Junie in Johannesburg aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem. Kisha Loubser, Nicole Esau, Megan Jaars, Keesha Hansen, Demerion Love en Hesleen Cloete stem www.diecourant.co.za Joernalis: saam dat rugby hulle leer om deur te druk en hul Web: doelwitte te bereik. Die graad 10-11 leerders speel in die o.18-span, behalwe Love, wat o.16 speel. Hulle het @diecourant nog een oefensessie op Facebook: Alida BuckleBolandpark op Worcester oor, voordat hulle van 24-29 Junie in Johannesburg gaan deelneem. Tel: 022 487 3221 alida@diecourant.co.za Hul afrigter is onderwyser Darryl Bailey. Agter van links is Megan Jaars, Nicole Esau en Kisha Loubser, Voor is hul afrigter Darryl Bailey.

Links bo: Saldanha het vasgeval teen Vredenburg. Bo: Velddrif het ook hul rieme styfgeloop teen Clanwilliam. VREDENBURG – Die netbalwedstryde wat Saterdag in die Weskus-liga gespeel is, was spoed was snel en die voetwerk blitsig. Die uitslae is soos volg: Clanwilliam 42 Velddrif A 30; Vredenburg B 45 Saldanha 30; Langebaan A 35 Wesbank A 29; Vredenburg A 54 Malmesbury A 37. Daar is ook ‘n paar vriendskaplike wedgespeel onderas meer taaidie stryd tussen Milano Waterboer (17) van Hoërskool Portervillestryde is onlangs gekies deel‘nvan Tony Stoops die mansspanne van Vredenburg en Wesbank. Rugbyspan wat vanaf 26 September tot 5 Oktober in Frankryk gaan toer. Sy familie het binne Vredenburg-mans wenomWesbank-mans die afgelope twee maande gewoeker en gewerk om R40 000 in te samel die rugbytoer vir 24-12.wil maak tot sy sakgeld, kan Milano hom moontlik te maak. Indien enigiemand nog met ‘n bydrae by 0611817191gekontak word.

Links: Die span van Vredenburg in aksie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook