courant
• Bergrivier 1Swartland Weskus • Bergrivier
dié
19 September 2018
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 487
19 September 2018
Trein bring dienste na Bergrivier
Die Phelophepa-trein het die afgelope naweek sy pad na Piketberg gevind waar dit gesondheidsdienste na die gemeenskap van die Bergrivier sal bring. Sien berig op bladsy 3.
•25 SENT PER SITPLEK PER JAAR
Kerk vier eeuwording •Madi Pieterse Sondag het 'n aantal kerkgangers op Velddrif op vergange dae se spore teruggeloop om die herlewing van 'n baie ou gebou te herdenk. “Die Ou Kerkie”, soos dit alom bekendstaan, is die afgelope maande in volle glorie herstel om hopelik weer vir die volgende paar geslagte 'n geestelike heenkome te bied. Die inwydingsdiens is waargeneem deur die leraarpaar, pastore Ivan en Anita Fitchet. Die amptelike onthullingsgeleentheid het na die diens plaasgevind met die nuwe gedenkteken wat deur Russell Foster, eienaar van die kerkgebou en kompleks waarop dit staan, onthul is. Hierdie pragtige ou gebou was die heel eerste kerk wat op Velddrif gebou is en is in 1908 voltooi. Die destydse inwydingseremonie is op 10 September 1908 gehou en die onthulling is waargeneem deur die Ringvoorsitter, Ds De Vos De Wet. Die bewoording op die ou gedenkteken, Gode Geweid Door, is Hoog-Hollands en beteken Soli Deo Gloria. Die ou gedenkteken pryk reg onder die nuwe een. Die grond is desjare deur die Smit-familie geskenk toe Velddrif nog `n plaas was. Die koste om die kerkgebou op te rig het R3 568,10 beloop. Die geskiedenis van Die Ou Kerkie het `n hartseer noot of twee by… Deur die loop van die geskiedenis is die saad van geestelike verval gesaai. Tog is dit die neiging van baie kerke wêreldwyd… en Die Ou Kerkie het nie hierdie tendens vrygespring nie. Die eerste verval het gekom toe kerkgangers vir hulle sitplekke moes betaal. Die koste? 25 sent per sitplek per jaar. As jy nie jou sitplek gaan gebruik op `n sekere Sondag nie, moes die
kerkleiers veertien dae vooruit in kennis gestel word daarvan. Geen betaling, geen sitplek! Hierdie betalery vir sitplekke was die hoofrede dat kerkgangers toe begin wegbly het. Daarmee saam het die kinders toe ook nie vir Sondagskool opgedaag nie. Teen 1910 was bywoning baie laag en die geestelike toestand van sy mense het die predikant baie bekommerd gehad. Inwoners was ook nie baie gretig om blyplek aan die leraar te verskaf wanneer hy daar was om kerk te hou nie, wat hulle taak aansienlik moeiliker gemaak het om gereeld die area te besoek. `n Nuwe skoolhoof op die dorp het egter besluit om die situasie te beredder en hy en sy vrou het hulle huis vir die leraar beskikbaar gestel tydens sy besoeke. Teen 1912 het kerkgangers weer Die Ou Kerkie se sitplekke volgesit. `n Tweede verval het Die Ou Kerkie daarna getref - die misbruik van alkohol onder inwoners het groot probleme teweeggebring en die leraars het nie meer raad gehad nie. Die Ou Kerkie se deure is gesluit…. Baie jare later is dit as `n koffiewinkel bedryf en nog later het dit `n kunsgalery geword. Maar die lewe gaan aan. 110 jaar het gekom en gegaan en Die Ou Kerkie staan nog, gerestoureer en gereed om `n nuwe geslag kerkgangers tot diens te wees. Die nuwe St Christopher Velddrif Gemeenskapskerk se lede is baie dankbaar vir hulle pragtige gebou, die nuutgeboude saal en ook vir die ‘loft’ wat spesiaal vir die kinders ingerig is. Hulle hoop om uit die foute van die verlede te leer en kyk met moed en geloof na die pad vorentoe.
NUUS • NEWS
2
19 September 2018
NUUS • NEWS
NUUS • NEWS
19 September 2018
Beste foto's:
3
Louise De Lange is as die wenner van die Porterville Toerisme se Fotokompetisie aangekondig wat jaarliks plaasvind. Janine Carstens se foto het ‘n tweede plek ingepalm, terwyl André de Jager derde gekom het.
Train of Hope brings services to town The Train of Hope, better known as the Transnet Phelophepa Health Train is stationed in Piketberg since Saturday when it arrived in town to assist locals with various health care needs. The state-of-the-art train, which will be in Piketberg from 17-21 September, will offer various basic healthcare services such as eye tests, cancer and diabetes screening, counselling sessions, dental services (fillings, tooth extractions) at very low prices. According to the mobile health care facility, they hope to attend to about 1500 people during their visit in Piketberg. The Phelophepa Health Train, one two trains, provide comprehensive, flexible and cost-effective health care services, to rural population of South Africa; whilst supporting, empowering, developing and educating students and communities. The trains bring “Health Equity”, and deliver measurable social and economic impact in South Africa. The Phelophepa Train consists of six on-board operational clinics such as the health clinic, the roche pharmacy
clinic, the educational clinic, the dental clinic, the eye clinic and the psychology clinic. Each of these clinics have dedicated train carriages that have been specifically design to meet the needs of each clinic. Further to the on-board facilities, each clinic has an outreach program that visits surrounding areas and schools, to reach those who may not be able to make it to the train. The outreach programs are a core part of the trains design and functioning. Serving the purpose that not everybody can make it to the train, the outreach programs are teams of travelling nurses, doctors and educators that travel into the local areas surrounding the trains stops, bring primary health care to an even larger audience. Each clinic has it’s own outreach programs which in some cases see more patients than the train itself. Do not miss out on the opportunity to visit the Phelophepa train before their departure this Friday. Photo: Lizelle Wentzel
4
19 September 2018
NUUS • NEWS
Saldanha Bay receives top honours The Saldanha Bay Municipality was recently awarded first runner up in the “Best Integrated Residential Development Programme” category at the 2018 Provincial Goven Mbeki Awards ceremony, held in Cape Town on 31 August 2018. Established in 2008, the Govan Mbeki Awards is an annual event which aims to recognise outstanding performance in the delivery of housing projects. It also aims to encourage a culture of excellence within the human settlements sector. The municipality submitted three projects for consideration in the provincial awards, under the following categories: 1. Best Upgrade of Informal Settlement Project 2. Best Enhanced People’s Housing Process Project 3. Best Integrated Residential Development Programme • Best Integrated Residential Development Programme: Paternoster 202 (Phase 1: 120) • The Paternoster project forms part of an extension to the existing community where 120 units were constructed as phases 1 of a 202-unit project. • The project makes provision for public open spaces with Grade A civil engineering services to the development. The project was taken through a public participation process whereby the community were given an opportunity to choose the type of house from a variety of designs presented to them. • Two housing typologies were chosen and built to 42m2 which is 2m2 larger than the normal low-cost housing project. The typologies were
Alderman Marius Koen (Saldanha Bay Executive Mayor), MEC Bonginkosi Madikizela (Human Settlements Minister), Jacky Samson (Human Settlements Planning Chief Director) and Ryan Groenewald (Saldanha Bay Housing Senior Manager) at the Provincial Goven Mbeki Awards ceremony. designed to have parapet walls with Paternoster being a fisherman’s village. The houses were completed with a stoep area with gumpole verandas to provide shade to the house. The community also partook in the selection of the roof, walls and window frame colours, which were
finished with white walls, charcoal roof sheets and aluminium window frames. All winners of the Provincial Govan Mbeki Awards go on to compete with other provinces at the National Govan Mbeki Awards in East London on 29 November 2018.
Toorkop Dohne Merino-veiling: Op Dinsdag 11 September
2018 het Koenas van der Westhuizen (eienaar van Toorkop Dohne Merino-stoet) sy 18de produksieveiling aangebied op die plaas Toorkop in die Nieuwoudtville distrik. Die duurste ram is verkoop vir 'n bedrag van R 85 000 aan Isak Smit (eienaar van Piket Dohne Merino's) van Eendekuil. Die gemiddeld van die 55 ramme was R15 318 gewees. 'n 100% verkoopsyfer is op die veiling behaal. Die veiling is uiters suksesvol aangebied deur BKB Wes en Appie Maritz het as afslaer opgetree. Links is Koenas van der Westhuizen (verkoper); Isak Smit (koper van duurste ram); Thinus van Schalkwyk (BKB); Leon Strauss (BKB) en Appie Maritz (afslaer).
NUUS • NEWS
19 September 2018
5
6
19 September 2018
NUUS • NEWS
Dagboek • Diary • Dagboek • Diary • Dagboek
Geleenthede
Vrydag-Vrydag 14-21 September: Mediese Trein op Piketberg. Navrae Aan Oewer Dienssentrum Velddrif (022) 783 0048. Donderdag 20 September: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif jaarvergadering. Navrae Aan Oewer Dienssentrum Velddrif (022) 783 0048. Curro Castle Langebaan 2nd Open Day: Children 3 months till Grade R; 09h00, 10h00 & 11h00. RSVP info.langebaan@curro.co.za / (022) 772 0116. Saturday 22 September: Gospel Fest With Friends, with Jermaine Keith Truter, Vernon Vraagom, Jodi Basson and many more at Diazville High School Hall, 18h30 for 19h00. Funds to bless underprivileged young souls with new stationery for 2019 school year. Tickets R50 pp adults & R20 pp children u/12. Tickets acvailable at the door or contact 060 544 1184 / 061 868 6320. Maandag, 24 September: ATKV Saldanha Erfenisdag Braaikompetisie, 10h00, Sandstone Restaurant, Hoofweg, Saldanha - Corne 083 235 8619. Seekosfees Saldanha, aangebied deur die Saldanhabaai Toerisme-organisasie en die Saldanhabaai Munisipaliteit te Peperbaai . Navrae vir stalletjies Naomi (022) 715 1142. Klub Mykonos Braaikompetisie, by Marc`s Beach Bar. Groot prye te wen. Navrae (022) 707 7000 / info@clubmykonos.co.za. Dinsdag 25 September: Weskus Fotografiese Stigting maandvergadering by Ou Stalle, NG Moedergemeente-perseel, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@weskusfotoklub.co.za / 084 577 7752. Wie is Ek? Damestee: By Charlie`s Deli & Cafe met gasvrou Anita Senekal en spreker Raylene Fredericks. Prys R100 pp wat insluit ete, nagereg en geskenkie. Deel van sanitere-ware-dryf vir verskaffing aan plaaslike trauma-sentrums. Vir besprekings kontak 073 873 2226. Woensdag 26 September: Lente Modeparade met Heidi Blue, by Russells on the Port, Port Owen vanaf 10h15. Kaartjies R350 pp, wat insluit sjampanje, voedsel-en-gin-proe, demonstrasie deur haarkapper, uitstalling van juwele en sjokolade. Fondse ten bate van St Helenabaai Diere-sterilasie. Vir besprekings kontak Danica Bleeker (022) 783 0158. Donderdag 27 September: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, Kansa inligtingsoggend, 09h30. Navrae Aan Oewer Dienssentrum Velddrif (022) 783 0048. Art Exhibition, Pumpkin House, Langebaan. Art
of Reynel van Wyk exhibited, 18h00-20h00. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail. com. Weskus Sakekamer Netwerkfunksie: Spreker Vernal Jones, Huidige en Toekomstige Projekte Saldanhabaai-hawe, 17h30 vir 18h00, Blue Bay Lodge. Koste lede R150 pp, nie-lede R200 pp wat ete insluit. Kontantkroeg beskikbaar. Bespreek by (022) 715 1968 / info@weskussakekamer.co.za. Vrydag 28 September: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, verskeidenheidskonsert. Navrae (022) 783 0048. Vrydag-Saterdag, 28-29 September: NG Moedergemeente Basaar, Vrydag 16h30 - 19h00 en Saterdag 09h00 - 13h00 op kerkgronde. Navrae kerkkantoor (022) 713 1724 / (022) 715 1276. Saterdag 29 September: Maandelikse markdag by Pelikaanhawe, Velddrif. Stalletjies beskikbaar. Mariette 083 230 4422. P.L.A.Y. Country Craft Market, Denlynpark, Langebaan, 09h00-13h00. Groot verskeideheid produkte, speelplek vir kleingoed. Sunday 30 September: NG Church St Helena Bay, Community Service 11h00. Enquiries (022) 736 1353. Donderdag-Saterdag 4-6 Oktober: Fine Art Focus-uitstalling, fondsinsamelingsgeleentheid geborg deur D2SA, Die Herberg, Jacobsbaai. Opening Donderdag 18h00-21h00 met kaas-en-wyn, R120 pp. Vrydag & Saterdag besigtiging 10h00-17h00. Kunstenaars Louis Storm van Blouberg, Gerda Claassen van Saldanha, Christophoris van Jacobsbaai, en meer. Kaartjies verkrygbaar by kerkkantoor (022) 714 1457. Saterdag-Sondag 6-7 Oktober: Shavathon for CANSA Shades of Pink, Laguna Mall Saturday, Club Mykonos Sunday after Shades of Pink Walk. Enquiries (022) 482 1111 / (022) 707 7000 / info@clubmykonos.co.za Vrydag 12 Oktober: Mnr & Mej VHS 2018, 19h00 Vredenburg Hoerskoolsaal, R50 pp. Vermaak word verskaf deur Dans Frikkie Dans. Saturday 13 October: Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Glenda de Bruyn - Watercolor 2. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Saterdag 13 Oktober: Curro Castle Langebaan, voorlegging vir ouers, grootouers, vriende enonderwysers deur bekende neurologiese pediater Dr Adri van der Merwe, 09h00-12h00 by Corru Langebaan skoolsaal, R20 pp. Kaartjies beskikbaar by ontvangs. Besprekings voor 7 Oktober. Navrae 087 285 2131 /
marietjie.s@curro.co.za. Vrydag 19 Oktober: ATKV-Saldanhabaai, interskole opstelwedstryd vir gr 7-, 8- en 9-leerders. Skole registreer leerders. Individue (privaatonderrig) kan ook registreer. Belangstellendes kon Corne by cdem@mweb.co.za / 083 235 8619. Saterdag 10 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, basaar. Navrae (022) 783 0048. Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Gerda Claassen - Textures and Acrylic. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Vrydag 16 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, dans met Jay-Jay. Navrae (022) 783 0048. Donderdag, 22 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, kers-ete. Navrae (022) 783 0048. Thursday 29 November: Art Exhibition Pumpkin House, Langebaan, 18h00-20h00. Art of Hanli Theron exhibited. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Vrydag-Saterdag, 15-16 Desember: Mykonosfees, Langebaan, met onder meer Snotkop, Francois van Coke, Emo Adams, Jay, Refentse en Juanita du Plessis. Hekke open Vrydag om 14:00, R100 pp per dag, R50 kinders o.14 – Kaartjies by Computicket / 022 707 7000 / info@clubmykonos.co.za.
SPORT
Weekliks West Coast Combat School, Monday-Thursday 17:00-19:00, Fridays 17:00-20:00, mixed martial arts, School Street, Vredenburg – Anthony 076 197 7261.Vredenburg-judoklub oefen Dinsdae en Donderdae, 17:00-19:00, Louwville-gemeenskapsaal, Vredenburg – Frazer 064 475 3097. Langebaan Stars-gimnastiekklub, oefen Dinsdae en Donderdae, Seebries Park, Langebaan – Madeleine 082 811 8118. Salkoriane-atletiekklub oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae – stappers (Vernon 083 392 9356) en atlete (Sakkie 071 427 6731). Vredenburg-tennisklub oefen Woensdae 16:00 en Saterdae 13:30. – Benice 078 577 7997 / Annamari 083 356 6192. Langebaan Parkrun, Saterdae, 08:00, Langebaan Country Estate, Oostewalstraat. Gratis, registreer vooraf – parkrun.co.za/langebaan. Weskus-klawerjasunie (‘n streekskaartspelliga baie soos troewe), Sondae, kom speel saam – Charles 073 928 9004. Langebaan-atletiekklub, elke weeksdag, atlete oefen baan, veld, landloop, tweekamp, stap en pad. – Christopher 073 232 0046 / chrodgers1@gmail.com.
Neem deel/ gaan kyk:
Vrydag-Dinsdag, 28 September - 2 Oktober: Hobie 16 SA Nasionale Kampioenskap, Hobie Beach,
Club Mykonos – 083 300 1663 / hobiesun@mweb. co.za. Saterdag 29 September: NG Moedergemeente Pretdraf/Stap, 5km om 08h00 vanaf landdroskantoor oorkant kerk. Inskrywings vanaf 07h00. Inskrywingsfooi R30 en deelnemers wat klaarmaak ontvang medalje. Prysuitdeling om 09h00. Saturday 6 October: Western Cape Rally Championship season finale, Riebeek Kasteel. Contact Patrick Vermaak 083 701 8116. Saterdag & Sondag, 6&7 Oktober: Die Darling ttu 24uur MTB Enduro Lenteblomme-rit, !Khwa ttu op die R27 Weskuspad. Ry alleen of spanne van twee of vier. Inskrywings www.darlingttu.co.za / info@ darlingttu.co.za / (022) 451 2202. Sondag, 7 Oktober: Club Mykonos CANSA Shades of Pink Walk, Registration 07h00, walking starts 08h00-09h00. Cost R50 per adult, R25 per child, R60 per T-shirt. Dress code: Casual & Comfortable. Shavaton at Market afterwards. Fo information contact Club Mykonos Reception (022) 707 7000 / CANSA Reception (022) 482 1111. Sunday 28 October: Groote Post Country Run, Groote Post Winery off R27 in Darling, 4km Ommie-Dam fun run 08h00, 10km Atlantic View Route 07h30, 21km Bobbejaanberg Challenge 07h00. Online entries www.trailrunning.co.za. Enquiries info@ iloveyzer.co.za / (022) 451 2202. Saturday & Sunday, 10&11 November: Langebaan Country Estate Cycling Challenge & Mountain Bike Fun Ride, in conjunction with SANParks Honorary Rangers and the Pedal Power Association. Proceeds donated to West Coast National Park. Entries www.lcecyclechallenge.co.za / www.racetec.co.za. KERKDIENSTE OP SONDAE * CHURCH SERVICES ON SUNDAYS NG Kerk Vredenburg Akkerdyk, Herculesstraat: erediens om 09h30 – 022 713 1314. AGS Weskus Lighuis, Hoofstraat, Vredenburg: diens om 09h00 – 083 230 5656 / 084 205 6944. Baptist Church, De Klip Street, Vredenburg: 10h00 – 076 370 2132. West Coast Vinyard Church, Heuningklip Street, Vredenburg: service starts at 09h30 - 022 713 4253. Nuwe Lewe Kerk, bo-op FNB, Hoofstraat, Vredenburg: vooraf koffie, diens om 10h00 – 073 179 0992. NG Kerk Vredenburg-moedergemeente, Hoofstraat, Vredenburg: 09h30 – 022 715 1276. NG Kerk St Helenabaai, diens Sondae 09h00 - (022) 736 1353. Weskusgemeente, Vredenburg, diens Sondae 08h50; radioprogram Kruispad Dinsdae 20h0021h00 Weskus Radio 92.3 FM - 084 584 8953.
NUUS • NEWS
Netbalseisoen suksesvol afgesluit met eindstryde Voor links en regs is Amber Coraizen en Alyssa Kuilders, in die middel verskyn Alexa Zog en Natasha Waterboer en agter staan Aliche Schnetler, Bianca Cloete, Francis Pieters en Marieta Coetzee (afrigter). Die finale wedstryde van die Weskus Netbal-unie is onlangs gespeel en die seisoen is op `n hoë noot afgesluit. Die C1-liga is gewen deur die Coastal Links, wat Villagers oortuigend met 11-4 geklop het. Hopefield A het met Good Hopes A afgereken en wen die B-liga met 54-33. Darling was die wenners van die A2-liga. Hulle het `n harde wedstryd gespeel teen Vredenburg B, maar op die ou end seëvier Darling 39-21.
Die A1-afdeling het vir baie opwinding gesorg, maar die nat en koue weer kon nie Vredenburg A se meisies keer om 53-37 met Malmesbury af te reken nie. In `n naelbyt-eindstryd reken Velddrif se mansspan af met Vredenburg met `n telling van 44-34. Weskus Nelbal-unie se afsluitingsfunksie het op op 15 September plaasgevind by Swartbergvlei op Darling waar die jaar se presteerders beloon is vir die jaar se harde werk.
Judo: Twee lede van
Piketberg Judo-klub (Jayden Martins en sensei Gerrit Gal) het Saterdag, 8 September 2018, aan die Capewinelands Judo-toernooi in Paarl deelgeneem en albei het goud verower. Hierdie toernooi het gedien as Wes-Kaap proewe. Albei het Wes-Kaap provinsiale kleure verwerf en is in Wes-Kaapspan opgeneem. Die Wes-Kaapspan sal op 27 Oktober 2018 teen die Oos-Kaap in spangevegte by die interprovinsiale toernooi in George meeding.
Braaikompetisie by Mykonos
Groot pryse kan gewen word by Klub Mykonos se braaikompetisie Maandag, 24 September ter viering van Erfenisdag. Die kompetisie begin om 09h00 en word gehou by Mar`s Beach Bar. Die inskrywingsfooi is R400 vir `n span van vier braaiers. Musiek sal verskaf word, bekendes sal as be-
oordelaars optree en daar sal ook vermaak vir kleingoed wees. Die wenners van die eerste prys sal R4000 ontvang, die tweede plek R2000 en die derde plek R1000. Inskrywings sluit Woensdag, 19 September. Kontak gerus (022) 707 7000 / info@ clubmykonos.co.za
`n Fine Art Focus-kunsuitstalling word eersdaags deur die NG Kerk Saldanha op Jacobsbaai gehou. Die uitstalling vind plaas van 4-6 Oktober en kunswerke van Gerda Claassen, Daniel Louw, Louis Storm en Remo sal besigtig kan word. Die openingsaand is Donderdagaand, 4 Oktober om 18h00 tydens `n kaas-en-wyngeselligheid. Kaartjies vir die geleentheid is R120 per
persoon en is beskikbaar by die kerkkantoor. `n Gelukstrekking sal ook die aand plaasvind en die wenner sal met `n Daniel Louw-skildery beloon word. Die uitstalling word gehou by Die Herberg op Jacobsbaai. Besigtigingstye vir Vrydag en Saterdag is 10h00 tot 17h00. Vir enige verdere besonderhede kan die kerkkantoor geskakel word by (022) 714 1457.
Curro Castle Langebaan nooi ouers, grootouers, vriende en onderwysers na `n praatjie deur bekende neurologiese pediater, Dr Adri van der Merwe. Die praatjie word Saterdag, 13 Oktober tusen 09h00 en 12h00 in die Curro Langebaan skoolsaal aangebied en onderwerpe soos vroeë kinderontwikkeling, outistiese spektrum en ge-
dragsversteuring sal onder die soeklig geplaas word. Kaartjies kos R20 per persoon en is verkrygbaar by die skool se ontvangs. Vir besprekings (voor of op 7 Oktober) en enige verdere navrae kan 087 285 2131 geskakel word of `n e-pos gestuur word aan marietjie.s@ curro.co.za.
Kunsuitstalling op Jacobsbaai
Neuro-pediater by praatjie
Verrassing by konsert `n Groot verrassing wag vir konsertgangers wat die Aan Oewer Dienssentrum-konsert op Velddrif bywoon op 28 September. Maar net die wat dit bywoon sal weet wat dit is! Die konsert is `n fondsinsamelingsgeleentheid en sal by oud en jonk aanklank vind. Die singende dominee van Laaiplek sal sy talent deel, `n groepie kinders van die kleuterskool wat onlangs `n prys gewen het sal daar wees asook die bekende lyndansers. Nog baie ander plaaslike talent sal `n draai op die verhoog maak om konsertgangers te vermaak. Daar is ook gelukstrekkings waar goeie pryse
gewen kan word en `n lootjielys sal rondgestuur word om verdere fondse in te samel. Gaste moet eie glase en wyn saamneem, maar kos sal daar genoeg wees om van te kies. Erik, die organiseerder, verskaf boereworsrolle, hamburgers, kolwyntjies, koeldrank, tjips en tjoklits tydens pouse en Aan Oewer se goulash kerrie-en-rys sal ook daar wees vir die hongeriges. Teen slegs R40 per persoon kan hierdie geleentheid nie misgeloop word nie! Om te bespreek kontak Erik op 072 433 3346 of die dienssentrum op (022) 783 0048.
Die NG Kerk Moedergemeente, Vredenburg bied die maandeinde-naweek hulle jaarlikse basaar aan. Die basaar begin reeds Vrydagmiddag, 28 September om 16h30 tot 19h00, waarna verrigtinge Saterdagoggend om 09h00 hervat word. Lekkernye op die spyskaart is onder andere ontbyt, afvalpotjie, braaivleis en sosaties en pannekoek. Maak ook gerus `n draai by die
teetuin, die speelpark vir die kinders en die wit olifanttafel. Vir die wat lus het om Saterdag vroegoggend bietjie bene te rek, is daar die 5km pretdraf/stap wat om 08h00 begin vanaf die landdroshof oorkant die kerk. Inskrywings vind van 07h00 af plaas. Die inskrywingsfooi is R30 en elke deelnemer wat die afstand voltooi sal `n medalje ontvang. Die prysuitdeling vind om 09h00 plaas.
Kerk hou basaar
Aktiwiteite by Aan Oewer
Aan Oewer-dienssentrum op Velddrif bied weeklikse en maandelikse aktiwiteite aan vir hulle lede asook lede van die publiek. Die dienste wat aangebied word, is beskikbaar vir alle persone van 50 jaar en ouer en sluit in voetversorging, bedwasse tuis, hare was, suiker-toetse, wondversorging, bloeddrukmetings en inspuitings. Lede van die dienssentrum kan gebruik maak van daaglikse plaaslike vervoer, oefeninge weekliks in die NG Kerksaal, maandelikse bidure, uitstappies en toere en `n Vredenburg-rit een maal per maand. Aan Oewer-dienssentrum bied elke dag van die week gekookte maaltye aan en enigiemand
7
19 September 2018
is welkom om daarvan te bestel vir aflewering tuis, om weg te neem of by die dienssentrum te nuttig. Vir aflewering en wegneem-etes met eie houers verskaf word. Bestellings vir etes moet vooraf geplaas word. Die dienssentrum is geleë by die NG Kerksaal in Smitlaan, Velddrif en hulle kontakbesonderhede is (022) 783 0048 / info@badisaaod.org.za. Die versorgingssentrum is in Hibiscuslaan en die telefoonnommer is (022) 783 2684. Spyskaarte, lidmaatskapsvorms en kostes vir alle dienste en etes is by die dienssentrum beskikbaar.
Toutrek: Eddie Greeff van Porterville
gaan eersdaags sy land in Kampsbaai verteenwoordig nádat hy onlangs gekies is as deel van die Suid-Afrikaanse nasionale toutrekspan. Die Proteas neem vanaf 19 September tot 22 September aan die Wêreld-kampioenskappe deel. Dit is die derde keer wat Greeff aan die Internasionale kampioenskappe deelneem. Foto: Lizelle Wentzel
Kuns:
Bekende kunstenaar Louise Halliday het `n baie suksesvolle uitstalling gehou by Pumpkin House op Langebaan van haar werke van Weskusblommeprag. Gereelde uitstallings van plaaslike kunstenaars asook werkswinkels word hier aangebied. Die volgende uitstalling is vanaf 27 September van kunstenaar Reynel van Wyk. Haar werke kan van 18h00 tot 20h00 tydens die openingsgeleentheid besigtig word.
Fees herleef met nuwe naam Padwedloop en 5km
Die Oesfees Van Die See gaan herleef, maar onder `n nuwe naam, die Seekosfees! Die Saldanhabaai Toerisme-organisasie en Saldanhabaai Munisipaliteit bied saam die fees aan en sal op 24 September te Peperbaai op Sal-
danha gehou word. Vir enige navrae en om stalletjies te bespreek kan Naomi by die toerisme-kantoor gekontak word by telefoonnommer (022) 715 1142 of e-pos market@sbto.co.za
Saterdag 6 Oktober 2018 : Padwedloop 10km en 5km, aangebied deur Salkoriane Atletiekklub en Suburban Midas. Wegspring om 08:00 te Van Riebeeckstraat,
Vredenburg. Stappers ook welkom. Die skool met die meeste inskrywings wen R1000.00, inskrywings vanaf 06:00, medalje vir elke atleet en baie “spot” pryse.
88
courant 19 30 September 2018 Mei 2018
dié
SPORT SPORT
Tel: 022 022 487 487 3221 3221 Tel:
•DING MEEHearts TEEN WP-KLUBS Young bly Rugbydag op voorpunt in Grootuitdaagbeker op Hopefield
Alida Buckle Die eerste rugbyspanne van St Helenabaai, Velddrif en Hopefield het opgeskuif volgens Boland Klub Rugby Nuus se nie-amptelike puntestand, ná Saterdag 26 Mei se kragmetings. Young Hearts-rugbyklub van Pella staan steeds eerste op 20 punte (+5), ses punte voor Saldanhabaai se 14 punte. Lesers moet ingedagte hou dat Saldanhabaai en Vredenburg se punte onveranderd is, omdat hulle wedstryd nie Saterdag kon plaasvind nie. Ten spyte daarvan staan Saldanhabaai steeds tweede met St Helenabaai derde op 12 punte (+5), Velddrif vierde op 10 punte (+5), Vredenburg nou in die vyfde plek met 9 punte en Langebaan skuif een plek op na sesde met 6 punte (+1). Paternoster sak tot sewende met dieselfde 5 punte, Hopefield styg een plek, nou agtste met 1 punt en Mamre bly negende met geen punte
nie. Die eindpunte van die wedstryde is: St Helenabaai 32 Mamre 22, Velddrif 62 Hopefield 41, Young Hearts 42 Langebaan 34. Die Weskus se voorste puntemakers tot op hede, volgens Davie Lawrence van Boland Klubrugby Nuus, is Fabio Afrika van Velddrif met 56 punte, A. Booysen (Young Hearts) 41, Evan Barends (Vredenburg) 36, Raymond Papier (St Helenabaai) 36 en Barry Adonis (Young Hearts) 30. Die topdriedrukkers is Barry Adonis (Young Hearts) 6, Gilmore Solomons (YHearts) 5, Ruan Kleinsmidt (Vredenburg) 4. Meer as tien ander spelers het al drie drieë in die liga vanjaar gedruk. Saterdag 2 Junie speel, tuisveld eerste: Young Hearts teen Vredenburg, Saldanha teen St Helenabaai, Paternoster teen Velddrif, Hopefield teen Langebaan. Mamre het ‘n loslootjie.
nie, sien die meerderheid manne uit na die uit• George April HOPEFIELD:- Cape Coast Youth, (CCY) 'n jeug- daging. Boland se groepsfase rugby-kompetisies groep op Hopefield begin op 13 Oktober met 'n het die afgelope naweek klaar gemaak. "Die uitdaging om teen WP-klubs in 'n komjaarlikse rugbydag op Hopefield vir fondsinsapetisie te speel, kan ons beslis nie verby laat meling, nl die Die Ronnie Louw-rugbydag. Indien u wonder wie Ronnie Louw was, be- gaan nie", het 'n Weskus-rugbyklub administrasoek gerus ons website: www.capecoastyouth. teur onlangs vir my gesê. Die fondse van die co.za. Kortliks: Wyle Ronnie Louw word steeds rugbydag gaan aangewend word om naskoolse bestempel as die beste rugbyspeler uit die Ho- sportprogramme te begin. "Alhoewel CCY se hooffokus by die jeug van pefield-gemeenskap. Behalwe rugby, was hy ook 'n kranige krie- Hopefield lê, poog ons reeds 'n geruime tyd op ketspeler. Volgens Freddie Papier, 'n stigterslid op ander Weskus-dorpe ook by die jeug van die en oud-kaptein van die gemeenskap se krieket- streek betrokke te raak en 'n verskil te maak. klub, was Louw die mees veelsydige speler uit Weens 'n tekort aan borgskappe, het ons die verskillende deelnemende klubs versoek om hul die 70's. Die rugbydag word aangebied met die goed- ondersteuning gratis aan te bied. "Die sukses van die komende rugbydag sal keuring van Boland Rugby-unie, asook die rugbydeurslaggewend wees in die toekomspad van held se kinders. Die uitdaging aan die Boland-rugbyklubs is die toernooi en dit wat ons beplan. "Ons doen 'n beroep op die klubs wat uitom die volgendedrie WP-klubs te troef, nl. (1ste) Albions (2de) Laer Paarl en Allandale (3de). Die genooi is na die dag, om dit ten volle te onderVREDENBURG Vyfgeëindig leerder in van Weston is gekies vir die Boland-meisierugbyspan steun." drie klubs het – top hulHoërskool liga wat uit wat eindebestaan. Junie inOp Johannesburg nasionale gaan 067 deelneem. Kisha Vir kampioenskap meer inligting, kontak 038 8155. 11 klubs sosiale mediaaan worddie daar Loubser, Nicole Esau, Megan Jaars, Keesha isHansen,Die Demerion Love endoen Hesleen Cloete stem organiseerders ook 'n beroep op gereeld bespiegel of Bolandklubs opgewasse saam datWP-rugbyklubs. rugby hulle leer om deur te druk en hul doelwitte te bereik. Die graad vir 10-11 sakelui wat hulle met verversings die leerdeelteen die dersDit speel in die wat o.16 speel.spanne Hulle het een oefensessie nemende kannog ondersteun, om hulop te sal ook dieo.18-span, eerste keerbehalwe wees datLove, BolandBolandpark opdie Worcester oor,uit voordat hullevan van 24-29 Junie in Johannesburg gaan deelneem. kontak. -spanne teen beste klubs 'n streek Hul is onderwyser Darryl Bailey. Agter is Megan Jaars, Nicole en Kisha Kontak Chris Simpson by 065 Esau 875 7555 in dié WPafrigter gaan speel. Alhoewel nog nie alle klubs wat van links Loubser, Voorontvang is hul afrigter Darryl reageer Bailey. het verband. uitnodigings het, skriftelik
Meisies haal Bolandrugbyspan
NUUS •• NEWS NEWS NUUS
19 September 2018 30 Mei 2018
Uitklophoue:
Sonder 'n afrigter, sonder oefengeriewe, maar met baie entoesiasme en toewyding beoefen Lupho Sangoni, 'n leerder van Diazville Hoërskool, sy sport en plant gereeld uitklophoue. Hierdie jongman boks al vandat hy ses jaar oud is en volg in sy pa se voetspore, wat `n professionele bokser was. Tydens 'n onlangse toernooi, waar Lupho in die junior o.64kg-afdeling meegeding het, het hy al drie sy gevegte met uitklophoue gewen en sodoende 'n goue medalje verower. Die 24ste September woon hy en sy neef, wat saam met hom oefenkamp in KaapIn die mansafdeling het Vredenburg-mans Wesbank-mans met boks, 24-12'ngeklop. stad by ter voorbereiding van die Nasionale Kampioenskappe wat van 4 tot 7 Oktober in Limpopo plaasvind. Die jongman het dringend borge nodig, sodat dit moontlik sal wees om dit by te woon. Indien enigiemand belang sou stel om enige bydrae te maak, kontak gerus die skoolhoof, Cliffie Vraagom, by 022 714 1909.
Links bo: Saldanha het vasgeval teen Vredenburg. Bo: Velddrif het ook hul rieme styfgeloop teen Clanwilliam. VREDENBURG – Die netbalwedstryde wat Saterdag in die Weskus-liga gespeel is, was Despite a cold evening around 300 athletes got to the line on Friday, 7 Sepspoed was snel enstarting die voetwerk blitsig. tember to tackle the 5km route lit by candles through the Curro Langebaan sports grounds, Die uitslae is soos volg: Clanwilliam 42 La Pinta Private Estate and back to Curro. ThisVelddrif second AFun Night Run organised by the Foun30; Vredenburg B 45 Saldanha 30; dation Phase of the school turned out to be another successful event with even the Langebaan A 35 Wesbank A 29; Vredenburg wind A playing along and dying down just before the start, adding toAthe 54 Malmesbury 37. idyllic atmosphere of running a route laid out by candle light. The first man home was Marks Mpekula in a time Daar is ook ‘n paar vriendskaplike wed- of 16min 23 sec, with Santonio Appels second (16min 32sec) onder and Xolani Joseph third (16min stryde gespeel meer ‘n taai stryd tussen 39sec). The ladies section was won by Mia Lyons in a time of 20min 28sec, with Caity Schledie mansspanne van Vredenburg en Wesbank. meyer second (20min 30sec) and Rebecca Flack third (21min 01sec). However, they were Vredenburg-mans wen Wesbank-mansnot the only participants receiving prizes as more met than24-12. 60 lucky draw prizes were handed over from two days for four persons at Club Mykonos, a five litre olive oil and lots of dried wors, wine, chocolates, etc. The boerewors rolls andLinks: pancake stallsvan completed a very successful Die span Vredenburg in aksie. evening. All sponsors, participants and contributors were thanked for this beautiful event.
Run: