Skip to main content

482 dié courant Swartland

Page 1

c urant

dié

• Bergrivier 1Swartland Swartland

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

15 Augustus 2018

62.9%

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 482

15 Augustus 2018

Die Swartland en omliggende streke het die afgelope week weer behoorlik gebibber met sneeu op bergpieke. Die streek is tans 'n lushof met groen en geel lande en veldblomme. Foto Johan Viljoen

•25 STRUKTURE DEUR RAAD GOEDGEKEUR

Windlaaiers vir MRB ‘n Aansoek is verlede week by 'n raadsvergadering deur die Swartland Munisipaiteit se raad in terme van die beplanningsturbinaal goedgekeur vir die oprigting van 25 hernieubare energie strukture in die vorm van windlaaiers buite Moorreesburg. Die drie windlaaiers teen die Klipheuwel-pad buite Durbanville, wat destyds as 'n toetslopie opgerig is, sal moontlik gerehabiliteer word en ook deel vorm van dié 25 windlaaiers. Die aansoek deur die ontwikkelaar sluit die

oprigting van die windlaaiers op gedeeltes van die plaas Zwartfontein, asook Biesjesfontein, Tontelberg en Hartebeesfontein in wat beskou word as ‘n hoë windspoed-sone. Die oprigting van die windlaaiers, saam met ontwikkeling van bykomstige strukture en infrastruktuur, is onderhewig aan sekere voorwaardes wat onder meer insluit dat ‘n windlaaier nie hoër as 200m mag wees nie. Die ontwikkelaar se aansoek gee gehoor aan al die relevante voorwaardes uiteengesit deur

Interskole-koors loop hoog by HSS

Matriarg Lolita Hanekom gegroet

die departemente van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, asook vervoer en openbare werke en water en sanitasie. Die ontwikkeling is tans onderhewig aan Eskom wat die inisieerder van die hernieubare hulpbronne van energie is. Die ontwikkelaar, Albertus Pool, kon nie voor druktyd uitbrei oor wanneer die ontwikkeling sal plaasvind nie, asook wat die kapasiteit van elke windlaaier sal wees en uiteindelik by die kragnetwork van Eskom bygevoeg sal word nie.

Gawie Steyn vier dekades van diens

NUUS • NEWS


2

NUUS • NEWS

15 Augustus 2018

Jacobs ontvang gesogte ere-toekenning vir FruitLips Liebre Jacobs (27) van Fruitlips op Piketberg se naam verskyn op die Wes-Kaapse departement van landbou se ererol nádat sy onlangs ‘n toekenning tydens die Vroue Entrepreneurstoekenningseremonie ontvang het. Jacobs is vereer met die Toekenning van Ministerie: Jeug Entrepreneur. Haar onderneming, FruitLips wat derdegraadse vrugte aankoop en omskep in konfyte, souse en ander produkte, is genomineer deur die departement van landbou, bosbou en vissery se verteenvoordiger van die streek, Niel Zimry. Die seremonie, aangebied deur die plaaslike departement van landbou, het in Stellenbosch plaasgevind waartydens hardwerkende vroue in dié sektor vereer is vir hul bydrae tot voedselsekuriteit en ‘n groeiende ekonomie. Die kompetisie wat in samewerking met die nasionale departement van landbou, bosbou en vissery aangebied word, streef daarna om erkenning te gee aan vroue se bydraes tot werkskepping, ekonomiese groei, die bekamping van armoede en die geleentheid om buitelandse valuta die land in te bring. Liebre het op haar familieplaas, Achtervlei, Piket-Bo-Berg op Piketberg grootgeword en gematrikuleer aan die La Rocehlle Hoër Meisies Skool in die Paarl. Sy het `n driejaar diplomakursus by die “The Aleit Acadamy” voltooi met haar hooffokus in onthaalbestuur. Die kursus deur die Instituut van Kulinêre Kunste (ICA) wat deel van haar studies gevorm het, het uitgestaan bo die res. Nádat sy haar diploma ontvang het, het sy ‘n diploma by die Universiteit Stellenbosch se Besigheidsskool verwerf. Liebre het ook in projekbestuur gespesialiseer en reeds tóé planne vir FruitLips in November 2013 begin opstel. Liebre bly vandag steeds op Piketberg saam met haar manMartijn, `n voedseltegnoloog van Nederland wat haar liefde vir kos deel. FruitLips is vanaf 24 Februarie 2014 amptelik in besigheid. Die besigheid is deur Liebre gestig

VACANCY BULLETIN EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEPARTMENT OF HEALTH WEST COAST TB CENTRE (STATIONED AT ID HOSPITAL, MALMESBURY)

CLEANER REMUNERATION: R96 549 PER ANNUM SERVICE BENEFITS: 13TH CHEQUE, EMPLOYER’S CONTRIBUTION TO THE PENSION FUND, HOUSING AND MEDICAL AID ALLOWANCE Requirement: Minimum requirement: Basic numeracy and literacy. Experience: Appropriate cleaning experience in a health facility or hospital environment. Inherent requirements for the job: Physically able to lift and move heavy objects and work on feet for a 12-hour shift • Ability to work shifts (weekends and public holidays) • Ability to operate machinery and equipment. Competencies (knowledge and skills): Knowledge of infection control and safety procedures of a hospital or clinic environment • Good communication skills (read, speak and write) in at least two of the three languages of the Western Cape • Ability to work effectively in a team, independently and unsupervised, accept accountability and responsibility • Ability to handle conflict and to work under pressure. Duties (key result areas/outputs): Render an effective, efficient and safe hygienic and domestic service in nursing component • Contributes to effective management of domestic responsibilities and support to supervisors • Contributes to effective utilisation and functioning of apparatus and equipment • Support to food service and laundry services • Ensure that cleaning equipment, i.e. polisher, scrubbing machines, mops, brooms and buckets are cleaned after usage and securely stored • Assist with serving of meals and beverages to patients. Note: No payment of any kind is required when applying for this post. Enquiries: Ms M Sedeman, tel. 022 487 3294 PLEASE SUBMIT YOUR APPLICATION FOR THE ATTENTION OF MR E SASS, TO THE DIRECTOR, WEST COAST DISTRICT OFFICE, PRIVATE BAG X15, MALMESBURY 7299.

INSTRUCTIONS TO APPLICANTS: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.westerncape.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates may use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copies of ID, driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applications without the aforementioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CVs will not be returned. Excess personnel will receive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered. Further communication will be limited to shortlisted candidates. If you have not received a response from the Department within 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department. As directed by the Department of Public Service and Administration, applicants must note that further checks will be conducted once they are shortlisted and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment.

The Department of Health is guided by the principles of Employment Equity. Candidates with disabilities are encouraged to apply and an indication in this regard will be appreciated.

Closing Date: 7 September 2018 134497 COURANT www.thecandocompany.co.za

Volg ons Facebook-blad by @diecourant. Kontak ons by 022 487 3221 of stuur 'n epos na izelle@diecourant. co.za. Besoek ook ons webwerf by www. diecourant.co.za.

en kort daarná is twee vennote genader. Elouise Josephs is die kookguru van die konfyte en sy doen ook die ontwikkeling van al die nuwe produkte en Deidre Eigelaar is die finansiële ysterhand van FruitLips. Liebre as die derde vernoot is in beheer van aankope, bemarking, ersoneel en logistiek. Sy was van kleins af lief vir kook en is self ‘n lekkerbek, vertel Liebre. “My Ma het my Libi-lekkerbek gedoop as noemnaam. "Ek het gasvryheid op skool gedoen, by ICA studeer en nou leef ek my liefde uit deur FruitLips.” Die drie vennote het `n geleentheid tussen boere en voedselverwerkingbedryf in hul streek raakgesien en verder gevat. “Daar was vrugte beskikbaar wat of te ryp, te klein, groot of groen is wat boere nie kon gebruik vir die uitvoermark nie. Hierdie vrugte het ons begin aankoop en `n produkt ontwikkel van die oorskot,” brei sy het. FruitLips het in 2014 21 verskillende produkte gemaak en verkoop en vandag is hulle al amper by sestig verskillende produkte wat gemaak en verkoop word. Hulle gebruik van appels tot beet. FruitLips het in 2014 reeds 11 personeellede gehad wat voltyds gewerk het. Daardie jaar is 100 000 potjies vervaardig. Vandag het hulle 17 permanente personeel in diens wat tot 260 000 potjies produseer. Sy beskou die toekenning as een groot eer vir haarself en vir FruitLips. “Dit is`n groot mylpaal wat ons bereik het en ons word erken vir ons harde werk en uithouvermoë,” vertel sy. Volgens Liebre was die afgelope vier jaar maar moeilik en harde klippe is deur die drie vennote gekou om tot hier te kom. “Hierdie toekening is net die begin vir FruitLips. Ons het nog soveel om te bied uit die landbousektor om die mark van konfyte, marmelades, bladjang en souse te benut tot die beste van ons vermoë vir al die lekkerbekke en “foodies” van Suid Afrika.” Volgens Liebre het FruitLips `n paar kombinasie konfyet, souse en blatjang wat kliënte gaan laat skree vir nog.” Hulle beplan om elke jaar `n nuwe produk of twee onder hul eie reeks bekend te stel. “Hou ons facebook -en instragram-blad dop vir bekendstellings.” Ons is op die oomblik ook beskig met `n produk wat Suid-Afrika nie ken nie, maar ons glo die Suid Afrikaanse mark het dit nog. Dit is al wat ek daarvan kan se op die oomblik. Volgens Alan Winde, plaaslike minister van ekonomiese geleenthede, gaan die departement elke jaar deur die inskrywings, identifiseer vroue, sien wat hulle doen en help hul besighede om te groei. Die provinsiale wenners sal op 23 Augustus op nasionale vlak in Oos Londen teen mekaar meeding. Oor die 300 000 mense in die Wes-Kaap verdien ‘n inkomste in die landboubedryf. “Wanneer ons kyk na die land se probleem om werk vir jong mense te skep, is dít die sektor wat daarmee kan help. Daar is groot geleenthede vir jonger mense, veral jong vroue in die sektor,” voeg Winde by. Hy hoop dat die toekennings ander vroue sal aanspoor om hulself binne die sektor te ontwikkel.


NUUS • NEWS

3

15 Augustus 2018

•MATRIARG VAN SPYSENIERFAMILIE STERF

Lolita Hanekom gegroet Lolita Hanekom van Moorreesburg wat in plaaslike spysenieringskringe beskou word as die koningin, is verlede Woensdag op die ouderdom van 89 jaar oorlede. Lolita, die matriarg en stigter van die bekende restaurant –en onthaallokaal, Die Hut op die plaas Ebenhaezer op Moorreesburg, laat diep spore binne die gemeenskap van Moorreesburg agter. Sy was nie net ‘n wonderlike ma,vrou, ouma en oumagrootjie om op trots te wees nie, maar sal onthou word vir die baanbrekerwerk wat sy in die onthaal –en spysenieringsbedryf gedoen het. Lolita, ‘n Engelse meisie wat aanvanklik van die stad af kom, het met Hendrik “Hondjies” Hanekom van die plaas, Ebenhaezer getrou. Haar skoonma het boonop vir haar geleer om brood te bak toe sy plaas toe kom, vertel haar een dogter Pauline Schreuder. Net soos baie ander, het sy eers ‘n paar brode verbrand voor sy die perfekte brode gebak het. Sedertdien was daar geen keer aan haar bak –en kosmaakvernuf nie. Hendrik was ‘n groot rugbyspeler op sy dag. Saam met rugbydanse- en funksies, is daar gewoonlik saam geëet . Lolita bied toe aan om self vir een van die geleenthede kos te maak. Haar groot deurbraak het gekom met iemand wat gedurende dié geleentheid haar kos proe en daarop aangedring het dat sý die kos moet maak vir hul dogter se troue. Sy het nie eers genoeg kastrole gehad om dié taak op daardie stadium te verrig nie, Toe dié boer se vrou wat boonop uit die stad uit kom en ma van vyf besluit het om vroeg in die 1970’s spyseniering te begin doen, het baie getwyfel, omdat die kontrei se vroue mos fluks is, vertel Pauline. “Dit was gewoonlik die VLV-vroue of lidmate van die kerk wat spyseniering behartig

Volg ons Facebook-blad by @diecourant. Kontak ons by 022 487 3221 of stuur 'n epos na izelle@diecourant.co.za.

Opsoek na jou sleutel? 'n Sekuriteitsheksleutel is gisteraand in die omgewing van Louwstraat op Malmesbury opgetel. Aan dit is 'n spesifieke motorhandelaar se kenteken. Indien iemand vermoed dat dit moontlik hul sleutel is, kontak Johann Nothnagel by 082 875 8247. Slegs wanneer die sleutel positief en raak beskryf word, sal dit oorhandig word.

het.” Lolita het vinnig-vinnig spyseniering tot ‘n nuwe vlak geneem en het so uitgebrei dat sy later haar dogters ook betrek het. Vandag is haar drie dogters elkeen in die kos -en spysenieringsbedryf, asook haar skoondogters en van haar kleindogters. In die sewentigerjare was spyseniering as ‘n beroep onbekend. Spyseniering was Lolita se lewe, maar ook haar loopbaan. Volgens haar kinders en die diegene in die bedryf, het sy spyseniering as ‘n beroep in die Wes-Kaap gevestig. Inwoners van die Swartland wat ook in die spysenieringsbedryf is, praat vandag met groot lof van tannie Lolita. Almal in die bedryf

het haar geken of al van haar gehoor. Sy word beskou as ‘n deurslaggewende figuur en ‘n rolmodel vir baie. Lolita was tot 10 jaar gelede steeds by spyseniering betrokke. Sy het altyd gesorg dat daar kos is en was baie lief daarvoor om te onthaal, Sy laat haar vyf kinders en 10 kleinkinders agter. Sy was ook ‘n oumagrootjie vir agt agterkleinkinders wat binnekort tien sal wees. ‘n Roudiens het gister in die NG Kerk op Moorreesburg plaasgevind.


4

15 Augustus 2018

NUUS • NEWS

Dirkie Uys maak reg vir stryd teen Jan van Riebeeck

o.19A-netbal: Voor: Carla Bester, mev. A. Bester (afrigter), Sydney Crow (K), mnr. H. Gunter, (skoolhoof), Marina Hanekom. Agter: Marchay Kalumpie, Francis van Heerden, Anika Bester, Gizelle Kitshoff, Magdel Coetzee, Elmarie Nieuwoudt, Marcha-Lee vd Ros.

o19A-rugby: Johnwin van Schalkwyk, mnr F Hugo (afrigter), Thys Smit, mnr. H Gun-

Voor: Nicol Hanekom, Wouter Bester (kaptein), mnr. H. Gunter (skoolhoof), Pierre van Heerden, mev. E. Brand (afrigter), Johan van der Westhuizen, Marco-John Hayward. Agter: Pieter Fourie, TJ Liebenberg, Rossouw Greeff, Gerhard Bester, Louwrens Smit, Jano Brand, Hardu Bronn, Shannon Senekal.

Voor: Chrisné Pool, Alita de Waal, mnr. H. Gunter (skoolhoof), Carla Wiid, Mmev. H. Kotzé (afrigter), Suzanne Kotzé (K), Anika Louw. Agter: Nina Louw, Anlia Erwee, Nina Taljaard, Sandri Steyn, Nina Hanekom, Ané de Waal, Imke Davids, Renica Smit.

o.19A-seunshokkie:

ter (hoof), Lee-Marvin van Aarde (kkaptein), mnre. A Bester en A Lourens (afrigters). 2e ry: Herschelle Persens, Dillon Arendse, Shane Williams, Theo Behardien, Jason-Lee Damons, Tyrone Boois, Hendrik Smit. 3e ry: Wynand Mostert, Reinhardt Jördens, Jonté Klaase, Anthony Alexander, Byron Lewis, Darren Arende. Agter: Johandri Truter, Peter Theron, Lyall April, Houston Pharaoh, Francois de Wet, , Matthew Andrews, Sidwell Benjamin.

o.19A-meisiehokkie:

Dirigente:

Nicol Hanekom Marina Hanekom, mev. L Baguley, Larissa Beukman, Magdel Coetzee, Danika Odendaal.

Foto's deur: Craig Armstrong van Pulse Images


NUUS • NEWS

5

01

Re

tu

*2

7

dy

15 Augustus 2018

pu

t a tio n I n s tit u

te

s

59

R

SAVE R22

Parmalat EverFresh Long Life Milk Assorted 6 x 1 Litre Per Pack

NOW ONLY

54

R

no name™ Frozen Chicken Braaipack with Brine-Based Mixture 2kg

ANY 3 R

24

Sasko More Slices or Premium Slices Brown Bread 700g

LY

N 17 AUGUST O

Only

4 DEALS

Only

per customer

SAVE R15

60

R Only

4

SAVE R19

29

R

Only

4

Only

SAVE R15

per customer

per customer

per customer

per customer

R

38

SAVE R11

Danone Ultra Mel Custard Assorted 1 Litre Each

SAVE

Only

R60

4 DEALS per customer

Only

4 DEALS per customer

SAVE R6

WAS R229

169

R

Supremeglide Steam Iron

ANY 2 R

4 DEALS

R

Tastic Long Grain Parboiled Rice 2kg

Kellogg’s Corn Flakes 750g

Nescafé Ricoffy 750g

18

BUY 2

Only

4

4

per customer

19

R

33

SAVE R7

Crosse & Blackwell Mayonnaise Assorted 750g Each

Coca-Cola, Fanta or Sprite Regular Assorted 2 Litre

STAND A CHANCE TO

SCRATCH

SAVE R9

SAVE R21

BUY 4 BUY 2 R

28

Rhodes Baked Beans in Tomato Sauce 410g

• Model: RHI283 • 1600W

R

56

Brookes Oros Original Orange Squash 2 Litre

WIN

69

R

95

SAVE R30

PnP 2 Ply Toilet Tissue 18s

YOUR SHARE OF MILLIONS IN PRIZES

Ts & Cs APPLY. WWW.PICKNPAY.CO.ZA

R10 000 IN SMART SHOPPER POINTS, AIRTIME AND OTHER GREAT PRIZES UP FOR GRABS

Promotion valid at Pick n Pay Supermarkets and Hypermarkets in the Western Cape including Fraaiuitsig, Garden Route Mall, George, George (Pre Cap Centre), Groot Brak, Hartenbos, Knysna, Langeberg Mall, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Sedgefield and York Street, excluding Express Stores and Franschhoek Daily. Butchery lines not applicable to Bellville and Lakeside. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. Smart Shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Selected products have been styled for photography. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

PRICES VALID 17 AUGUST 2018 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN THE WESTERN CAPE Beat the queues and shop online at www.picknpay.co.za. Some deals may not be available online.

WAS R140

110

R

SAVE R30

4th Street Natural Sweet Red, White or Rosé 5 Litre Each Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

MMWCHS2455_COPPERFIELDSTUDIOS_W25

LOAD YOUR DISCOUNTS VIA THE APP OR KIOSK


6

15 Augustus 2018

NUUS • NEWS

Gawie Steyn Elektries lewer vir 48 jaar getroue diens Gawie Steyn Elektries op Riebeek-Kasteel dien vir die afgelope 48 jaar getrou sy kliënte nádat dié onderneming amptelik sy deure middel 1970 deur patriarg Gawie Steyn (75) oopgemaak is. Gawie snr het op sy ouers se plaas Soetendal buite Hermon grootgeword en op Riebeek-Kasteel skoolgegaan. Sy hoërskooldae is by HTS Drostdy op Worcester deurgebring waar die fondasies vir ‘n loopbaan as ‘n elektrisiën neergelê is. Hy was die eerste van sowat ses leerlinge wat elektrisiteit as vak gehad het toe dit in 1957 deel van die skool geraak het. Sy talent op die vakgebied het moontlik ook heelwat vroeër begin wys toe hy as ‘n jong kind sy pa se Harley-Davidson teen die pad waar die motorfiets gaan staan het, reggemaak het nádat hy gesien het die fout lê by ‘n elektriese draadjie. Gawie snr se twee ouer broers het gaan boer, terwyl hy ná skool by ‘n firma op Worcester aangesluit het wat spesialiseer in elektries. Hy is van die begin af in die diepkant ingegooi, maar beskou dit as goud werd. Hy het latere jare die vrugte daarvan gepluk. Dit was ‘n goeie leerskool, vertel hy. Hy keer ná sewe jaar terug huistoe en werk vir ‘n verdere drie jaar by nóg ‘n firma op Wellington. 1970 Was ’n groot jaar vir Gawie snr. Hy trou met sy vrou, Anita, begin aan motorwedrenne deel te neem én neem die groot stap om sy eie eleketriese besigheid, Gawie Steyn Elektries te begin. Vandag is hy nie vir een oomblik spyt daaroor nie. Gawie snr het ‘n goeie begin gehad en ‘n groot kontrak losgeslaan met behuising kort ná die Bolandse aardbewing in 1969. Dit was net hy, een werker en sy bakkie wat hy met behulp van ‘n lening van R5000 aangeskaf het, wat die groot werk alleen aangepak het. Die meeste kliënte was destyds in die omgewing van Paarl en Wellington rond.

"

Daar is tot in Bophuthatswana werk uitgevoer. Toe Yzerfontein krag begin kry het, was Gawie snr daar om die huise te bedraad. Die werk het later te veel geraak. Vandag is die meeste van hul kliënte beperk tot Riebeek-Vallei wat onder meer boerderye en wynkelders insluit, hoewel hulle ook kleiner werk doen vir jarelange kliënte. Hy en sy vrou het drie seuns en ‘n dogter. Die oudste seun, Gawie Steyn (48) jnr het in 1990 by die onderneming betrokke geraak. Ná skool by HTS Drostdy, is hy verder deur sy pa opgelei en het in 1997 amptelik gekwalifiseer. Gawie jnr het aan die begin van vanjaar die luisels by sy pa oorgeneem. Hy het reeds op skool geweet hy gaan sy pa se besigheid oorneem. Volgens Gawie snr was dit die regte tyd om afstand te doen, hoewel hy steeds betrokke is. Gawie jnr se een broer Callie werk ook as ‘n elektrisiën daar. Die satisfaksie wanneer werk goed afgehandel is en wanneer jy deur kliënte bedank word, is seker een van die lekkerste aspekte van die bedryf, vertel Gawie snr. Hul leuse waarvolgens hulle werk, is om altyd netheid en deeglikheid te handhaaf. Volgens Gawie jnr is dit belangrik om altyd trots te wees op jou werk. Die Steyns is nie net trots op hul werk nie, maar geniet dit. Om byvoorbeeld ‘n kontrole paneel te ontwerp en daarna te bedraad, is seker een van die lekkerste tye, vertel Gawie jnr opgewonde. “Dit is lekker as ‘n kliënt sy vertroue in jou plaas,” voeg hy by. Die geheim tot die sukses van Gawie Steyn Elektries is volgens Gawie jnr goeie gehalte werk. Gawie snr voeg by dat die finansiële sy van die besigheid in orde moet wees. Gawie jnr bedank al hulle kliënte van die afgelope byna half eeu vir hul getroue ondersteuning en vertroue.

Dit is altyd belangrik om trots te wees op jou werk.

Gawie Steyn Jnr.

Bo: Gawie Steyn jnr, saam met sy pa, Gawie Steyn snr, patriarg van die Steyn-familie asook die stigter van die onderneming.

Heelbo: Die span van Gawie Steyn Elektries staan altyd gereed om van hulp en diens te wees.


NUUS • NEWS

7

15 Augustus 2018

Solo Studios bring weer kunstenaars na gemeenskap

Die Riebeekvallei het die afgelope week sy derde jaarlikse Solo Studios aangebied. Dié kunsnaweek het oor drie jaar gegroei tot 'n baie gewilde geleentheid onder kunsliefhebbers waar besoekers van die vallei se top-kunstenaars en hul werk van nader kon leer ken. Besoekers kon kuns, wyn en kos in verskillende variasies en kombinasies paar en die program het ook plaaslike musici die geleentheid gegee om hul talent na die verhoog te neem met die Solo Sessions wat by die Bruid, Die Pixie en die Vaalhond aangebied is. By die opening van Solo Studios Vrydagaand het vanjar se beskermvrou Michelle Constant, bestuurshoof van Business and Arts South Africa, die geleentheid en organiseerders geprys vir hul werk en bydrae tot die kunste. Solo Studios 2018 het verskeie hoogtepunte ingesluit, waaronder 'n dokumentêre film oor

die werk van Emma Willemse, een van die valleise bekendste en suksesvolste kunstenaars. Die film Displaced handel oor gedwonge verskuiwings en hoe Willemse se werk, deur eie ondervinding, dié kwessie aan die hand van verskeie kunsvorme aanspreek. Ook haar man, Rudolph Willemse, het familiebande met mense wat jare gelede uit Die Bank by Carletonville moes trek weens die sinkgate. Besoekers kon ook op begeleide staptoere deur kunskenners die uitstallings van 16 kunstenaars besoek en die kunstenaars in hul eie studios ontmoet. Die 16 wie se werk op die roetes besigtig kon word, is Leila Fanner, Raymond Oberholzer, Ivan Kirstein, Louisa Gerryts, Gordon Williams, Solly Smook, Jenny Parsons, Claudia Gurwitz, Antoinette von Saurma, Tamlin Blake, André van Vuuren, Tanya Majó, Riaan van Zyl, Greta

McMahon, Wiehan de Jager en Emma Willemse. Solo Studios, wat deur Klaus Piprek gereel word, het vanjaar ook 'n eksklusiewe wynversameling, "Force Majeure", met drie wyne van Stompie Meyer geloods. Piprek het gaste by die opening daarop gewys dat dit die derde jaar is dat die geleentheidf sonder 'n groot korporatiewe borgskap aangebied word en Nino Antonio Rivera bedank vir sy finansiële ondersteuning. Kunswerke van tientalle kunstenaars is ook by vier gallerye - The Royal Gallery, The Gallery, RK Contemporary en Pictorex Print Studio - uitgestal. Die plaaslike jong orkes, Sund Korls, was een van die gewilde nommers op die verhoog by die Solo Sessions . Hulle is van links Sebastian Kirstein, Mariana Del Carmen, Daniel Puchert en Jay Gordon-Turner.

“A Quality Destination of Choice through an open opportunity society”

West Coast District Municipality

External Bursaries for 2018

Tennis: Willem de Waal, leerder van die Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg is 'n o.11-tennisspeler wat aan die o.12 Cape Town Mini Series deelgeneem en die enkelspel-kompetisie gewen. Dit het plaasgevind op die 4de Augustus.

The West Coast District Municipality in partnership with the Department of Local Government: Western Cape (Provincial Treasury) will be offering two bursaries for full-time studies at accredited tertiary institutions to youth residing in the West Coast Region. First-year students are invited to apply for a bursary for the 2018 academic year, which will be extended to a maximum of three years, provided that the candidate adheres to the bursary conditions. The bursary is restricted to full-time study and attendance at an accredited University, University of Technology or a registered Private Higher Education institution and is eligible to individuals from historically disadvantaged societal groups or individuals with disabilities. The maximum estimated bursary amount for 2018 is R60 000 per student. Applicants who study full-time in the following fields at an accredited University, University of Technology or a registered Private Higher Education institution will be considered: • Studying towards a National Diploma or degree in Financial Management or Financial Accounting or Internal Auditing. The prescribed application form and External Bursary Policy are available during office hours from the Training and Development section on (022) 433-8400 or on the website at www.westcoastdm.co.za Completed application forms, certified copies of documents and proof of registration at academic institution must be forwarded to West Coast District Municipality, Human Resources: Training and Development, PO Box 242, Moorreesburg 7310. Closing date: 24 August 2018 Should no feedback from this office be received within 30 days of the closing date, candidates may assume that their applications have been unsuccessful. Human Communications C142708

Bo: Van die besoekers by Solo Studios die naweek op besoek aan Solly Smook se studio. Heel links: Michelle Constant, beskermvrou van vanjaar se Solo Studios, saam met organiseerder Klaus Piprek en Nino Antonia Rivera.


88

NUUS • • NEWS NEWS NUUS

15 Augustus Augustus 2018 2018 15

Swartland se Rockies reg soos 'n roer vir interskole

Debat- en vasvraspan:

Rugby Kapteins:

O.19B hokkiedogters:

O/19A dogtershokkie:

Alnr: Franco Rheeder, Clayton Feris, Andrè Steyl, Johan Frank, Toma Daiber, Ian Nel. Vlnr: Renaldi Carstens, Theonè Kruger, Ana Coetzee, Kayla le Grange, Nina Janse van Rensburg.

Junaid Goliath, Renè Joubert, Lisa Chikurunhe, Cara Loubser (K), Hope Oosthuisen, Marnè van Heerden, Chantè Retief, Hanli la Grange, Lenè Visagie, Chrismarié Malan, Marchandt Sieberhagen.

Herman Schreiber (O.15B), Reuben Tharratt (O.15A), Louis de Jager (O.16A), Jaden du Plessis (O.19C), Duelan Apolis (O.19B), Joubert Greeff (O.14A), Dawson Humphreys (O.19A). Voor staan Liyema Mekana (O.14B)

Bianca Kotzé, Linica Rhoda, Carla Steyn (K), Zané Nortje, Leandri Agenbag, Celize Versfeld, Lizé Roux, Liza Eksteen, Ana Coetzee, Melissa Tharratt, Renaldi Carstens, Stefanie Eksteen, Carien van Wyk.


NUUS • • NEWS NEWS NUUS

99

15 Augustus Augustus 2018 2018 15

Netbal Kapteins:

Alnr: Helen-Mari Jonck (O.14C), Danyál Dicks (O.16B), Kristan Kraak (O.16D), Danel Basson (O.15A), Jana du Toit (O.18C), Nazo Mlalandle (O.17B), Liezel van der Merwe (O.18A), Jana Bester (O.18B), Marnic Ligthart (O.16A). Vlnr: Eden de Bruyn (O.17C), Zado Lottering (O.17A), Dané Visser (O.14A), Brigitte Buys (O.14B), Mischa van der Westhuizen (O.14D), Jolene Louw (O. 16C).

Dogtershokkie Kapteins:

Aphelele Nkentsha (O.19C), Emily Visser (O.14), Bea Bester (O.16B), Carla Steyn (O.19A), Cara Loubser (O.19B), Anri Malherbe (O.16A).

Seunshokkie Kapteins:

O.19A Seunshokkie:

Albert van Zyl, AW Steyn, Adriaan Burger, Ulrich Lesch, Luke Kotze, Joshua Minnaar, JD Bester (K), AW Dippenaar, Charl Burger, Bertus Brits, William Thomson, Ian Nel, Joshua Kotze, Erich Engelbrecht, Erwin Meyer, Franco Rheeder.

Pieter Malan (O.16B), Nicol Smit (O.16A), Clayton Feris (O.19B), Erwin Meyer (O.14A), JD Bester (O.19A).

Volg ons Facebook-blad by @diecourant vir interskole-aksiefoto's! Kontak ons by 022 487 3221 of stuur 'n epos na izelle@diecourant.co.za.

Netbal O.19A:

Agter van links na regs: Ansunè Smit, Inge von Wielligh, Gabi Rose, Kelsey Ziegers Voor van links: Mikayla Ritter, Anje Botha, Liezel van der Merwe, Micheala van der Westhuizen.


10 10

NUUS • NEWS NUUS • NEWS

15 Augustus 2018 15 Augustus 2018

Swartland se Rockies

Rugby O.19A en reserwes:

Alnr: Stehan Swanepoel, Dewald Willemse, Jaco Dreyer, Derk Tap, JP Groenewald, Marinus de Jager, Marlo Bester, Estéan Herman, Dawson Humphreys (K), Reinhald Vogt, Duelan Apolis, Blaze Nicholas, Raqim Titus, Ethan Diston, CJ Scott, Draigh Schierhout. Vlnr: Hanru Pool, Johann Taylor, Angelo Amos, Wayde Josias, Cwenga Mgolombane, Zidanè Matthyse, Aldo Walters.

Blommeprag: Die Prespeteriaanse Kerk op Darling het die afgelope naweek weer hul jaarlikse blommeuitstalling in die kerkgebou gehou. Blommeprag: Die Prespeteriaanse Kerk op Darling het die afgelope naweek weer

hul jaarlikse blommeuitstalling in die kerkgebou gehou.

VA C A N C Y VA C A N C Y BULLETIN BULLETIN EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEPARTMENT OF HEALTH DEPARTMENT OF HEALTH SWARTLAND HOSPITAL

SWARTLAND HOSPITAL ADMINISTRATIVE OFFICER: SUPPORT SERVICES Remuneration: R242 475 per annum SUPPORT SERVICES ADMINISTRATIVE OFFICER: Remuneration: R242 475 per annum

For detailed information on the above post/s visit our website at: www.westerncape.gov.za/health-jobs For detailed information on the above post/s visit our website at: Candidates are welcome to access the website at Cape Gateway address: www.westerncape.gov.za/health-jobs 4 Dorp Street, Cape Town, Western Cape, South Africa. Candidates are welcome to access the website at Cape Gateway address: Closing date: The WCG is guided by the principles 4 Dorp Street, Cape Town, Western Cape, South Africa. of Employment Equity. Candidates with 7 September 2018 Closing date: The WCG is are guided by the principles disabilities encouraged to apply and an of Employment Equity. Candidates with 7 September 2018 indication in this regard would be appreciated. disabilities are encouraged to apply and an 134495 courant ayandambanga.co.za indication in this regard would be appreciated. 134495 courant ayandambanga.co.za

O.19B rugby:

Alnr: Wouter van der Merwe, Marinus de Jager, Cole Parsons, Estéan Herman, Blaze Nicholas, Marico Julies, Toma Daiber. Vlnr: Masiano Bruintjies, Hanru Pool, Joseph Lekgangyane, Angelo Amos, Wayde Josias, Cwenga Mgolombane, Duelan Apolis (K). KENNIS VAN TENDERKANSELLASIE KENNISgegee VAN dat TENDERKANSELLASIE Kennis word hiermee die volgende tenders gekanselleer is: Kennis word hiermeeTENDER gegee dat NO: die volgende tenders gekanselleer is: T52/17/18 Tenderbeskrywing: Voorsiening en aflewering vanNO: 1x ligte afleweringsvoertuig met kap. TENDER T52/17/18 Rede vir kansellasie: Die tender is gekanselleer aangesien tenders nie aan die minimum vereistes voldoen het nie. Tenderbeskrywing: Voorsiening en aflewering van 1x ligte afleweringsvoertuig met kap. Rede vir kansellasie: Die tender is gekanselleer aangesien nie aan die minimum vereistes voldoen het nie. TENDER NO:tenders T54/17/18 Tenderbeskrywing: Voorsiening en aflewering vanNO: 1x paneelwa (Verkeers- en Wetstoepassingsdienste). TENDER T54/17/18 Rede vir kansellasie: Die tender is gekanselleer aangesien tenders nie aan die minimum vereistes voldoen het nie. Tenderbeskrywing: Voorsiening en aflewering van 1x paneelwa (Verkeers- en Wetstoepassingsdienste). Rede vir kansellasie: Die tender is gekanselleer aangesien tenders nie aan die minimum vereistes voldoen het nie. TENDERUITNODIGINGS

KENNISGEWINGNOMMER: T07/18/19 TENDERUITNODIGINGS VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG MET KAP KENNISGEWINGNOMMER: T07/18/19 Tenders word hiermee vir die voorsiening aflewering van 1x ligte afleweringsvoertuig met KAP kap. VOORSIENING ENaangevra AFLEWERING VAN 1XenLIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG MET

O.19B seunshokkie:

Joubert du Bois, Okkie Becker, Tiaan Britz, JD le Roux, Mondrè Dickson, Juan-Jacques Schep, Hugo Schreuder, Tertius Nel, Clayton Feris (K), Eduard Nel, Stephen Steyn, Benjamin van Rhyn, Karel Botha, Ulrich Janse van Rensburg.

Kwotasies enhiermee alle tersaaklike in ’nengeseëlde koevert, gemerk “TENDERmet T07/18/19 Tenders word aangevradokumentasie, vir die voorsiening aflewering van 1xduidelik ligte afleweringsvoertuig kap. – VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG MET KAP” moet Kwotasies en alle tersaaklike dokumentasie, in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T07/18/19 voor 12:00 op Vrydag, 31 Augustus 2018 in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en – VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG MET KAP” moet Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien word. Geen laat kwotasies, elektroniese of tenders per faks voor 12:00 op Vrydag, 31 Augustus 2018 in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en sal aanvaar word nie. Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien word. Geen laat kwotasies, elektroniese of tenders per faks Tegniese navrae hierdie tender kan aan me Hillary Balie by tel. 022 487 9400 gerig word. sal aanvaar wordrakende nie. Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan me Hillary Balie by tel. 022 487 9400 gerig word.

KENNISGEWINGNOMMER: T09/18/19

VOORSIENING ENKENNISGEWINGNOMMER: AFLEWERING VAN 1X PANEELWA T09/18/19 (VERKEERS- EN WETSTOEPASSINGSDIENSTE) VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X PANEELWA (VERKEERS- EN Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van 1 x paneelwa. WETSTOEPASSINGSDIENSTE) Kwotasies enhiermee alle tersaaklike in ’nengeseëlde koevert, gemerk “TENDER T09/18/19 Tenders word aangevradokumentasie, vir die voorsiening aflewering van 1 duidelik x paneelwa. – VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X PANEELWA” moet voor 12:00 op Vrydag, 31 Augustus 2018 Kwotasies en alle tersaaklike dokumentasie, in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T09/18/19 in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien – VOORSIENING EN AFLEWERING VAN 1X PANEELWA” moet voor 12:00 op Vrydag, 31 Augustus 2018 word. Geen laat kwotasies, elektroniese of tenders per faks sal aanvaar word nie. in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien Tegniese navrae hierdie tender kanofaan mnr Roman Steyn tel. 022 487 nie. 9400 gerig word. word. Geen laat rakende kwotasies, elektroniese tenders per faks sal by aanvaar word

Skaakspan:

Albert Bester, Bertus Malan, Duane Muller, Cowan Quickfall (K), Hugo Schreuder, FC Eygelaar, Stefan Groenewald, Henry Hardcastle.

Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan mnr Roman Steyn by tel. 022 487 9400 gerig word. Dokumente kan gedurende normale kantoorure by Jo-Maré van der Westhuizen by tel. 022 487 9700 by die Munisipale Kantore, Malmesbury, h.v. Hill- en Piet Retiefstrate, langs die Checkers-ingang, afgehaal word. ’n Dokumente kan gedurende normale kantoorure by Jo-Maré van der Westhuizen by tel. 022 487 9700 by die Nie-terugbetaalbare kontantfooi van R100,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die afhaal van Munisipale Kantore, Malmesbury, h.v. Hill- en Piet Retiefstrate, langs die Checkers-ingang, afgehaal word. ’n harde kopieë van die tenderdokumente. Gratis, elektroniese tenderdokumente is op aanvraag beskikbaar. Nie-terugbetaalbare kontantfooi van R100,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die afhaal van Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Raadelektroniese se Voorkeurverkrygingsbeleid en isdie wat saam harde kopieë van die tenderdokumente. Gratis, tenderdokumente opspesifikasies aanvraag beskikbaar. met die tenderdokument uitgereik sal word. Die kontrakte sal ingevolge die 80/20-voorkeurpuntestelsel Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid en die spesifikasies wat saam geëvalueer word. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae by die munisipale met die tenderdokument uitgereik sal word. Die kontrakte sal ingevolge die 80/20-voorkeurpuntestelsel kantore beskikbaar. Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese geëvalueer word. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae by die munisipale Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Voorkeurpunte sal kantore beskikbaar. Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese nie toegeken word, indien die skedule nie volledig voltooi is nie, Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Voorkeurpunte sal geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEE-statusvlak verifiëringsertifikate nie toegeken word, indien die skedule nie volledig voltooi is nie, Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 of gewaarmerkte afskrifte daarvan in te dien, ten einde hul B-BBEE-graderingseise te substansieër. geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEE-statusvlak verifiëringsertifikate Hierdie tenders is afskrifte onderhewig aan die Tendervoorwaardes, en indien van of gewaarmerkte daarvan in teAlgemene dien, ten einde hul B-BBEE-graderingseise te toepassing, substansieër.enige ander Spesiale Tendervoorwaardes. Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde vervaardigersHierdie tenders is onderhewig aan die Algemene Tendervoorwaardes, en indien van toepassing, enige ander geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied beskik. Die tenderaar Spesiale Tendervoorwaardes. Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde vervaardigersmoet ’n geakkrediteerde handelaar vir voertuieverkope, onderdele en dienste wees. geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied beskik. Die tenderaar Swartland Munisipaliteit handelaar vir voertuieverkope, onderdele en dienste wees. JJ Scholtz moet ’n geakkrediteerde Privaat Sak X52 Munisipale Bestuurder Swartland Munisipaliteit JJ Scholtz Malmesbury Privaat Sak X52 Munisipale Bestuurder 14 Augustus 2018 Malmesbury 14 Augustus 2018 134505 www.thecandocompany.co.za www.ayandambanga.co.za www.thecandocompany.co.za 134505

20X4 PROOF 3 20X4 PROOF 3

www.ayandambanga.co.za


12

courant

NUUS • NEWS

15 Augustus 2018

dié

SPORT

Tel: 022 487 3221

15 Augustus 2018

Sportuitslae Sports results

DUIWE

Malmesbury Duiwe Unie - Britstown 1 Leukes Family 13.22.21; 2 W Arendse 13.27.13; 3 Leukes Family 13.23.26; 4 Vrededal Hokke 13.36.19; 45 Vrededal Hokke 13.36.26; 6 Vrededal Hokke 13.36.38; 7 Kasu Family 13.24.25; 8 M J Hokke 13.14.07; 9 Alex Family 13.16.05; 10 Leukes Family 13.27.45; 11 Adams Hokke 13.15.53; 12 Kasu Family 13.31.26; 13 Kasu Family 13.32.58; 14 Paulus Lofts 13.37.07; 15 Mentoor Hokke 13.20.46

Groot Uitdaag:

Die rugbyspan van Never Dispair het Saterdag teen die span van Darling te staan gekom in 'n stryd wat deur die toeskouers onthou sal word. Foto: David Howburgh

Groot afwagting vir derby-stryd Porterville, wat die vorige week die liga-voorlopers Darling ore aangesit het op Porterville se tuisveld, was Saterdag terug aarde toe gebring toe hulle 'n verwoestende Wesbank op Malmesbury aangedurf het. Wesbank het egter goed kop gehou en terug geveg met baie goeie inklimspel. Die spanne het uiteindelik gaan water drink met die telling op 23-15 in die guns van Wesbank. Enige terugveg planne van Porterville in die tweede helfte was gekniehalter deur die gevaarlike plaasvervanger Dashton Wellman, wat dinge kom bemoeilik het vir Porterville en ook die tempo van die wedstryd gelug het. Goeie taktiese skopwerk en aanvallende spel van Wesbank het gesorg dat Wesbank die oorhand kry en Dashton het oorgeval vir twee briljante driee. Die vyftigtal oorwinning was die perfekte voorbereiding vir Wesbank se groot dervy wedstryd die komende Saterdag teen Never Despairs. Never despairs se seisoen ry tans wipplank met wisselvalligheid wat n groot kopseer vir die span inhou. Never Despairs het Saterdag goeie potensiaal getoon teen n Darling span wat

weer op die wenpad gekom het. Darling het sodoende sy top posisie op die puntestand behou. Never Despairs het Darling enduit gedruk en by tye gewys da thy nie afgeskryf moet word nie. Never Despair sal dus sy spel na n volgende rat wil neem met Wesbank se aanvallende Dashton Wellman, Gavern Skippers, Devon Van Niekerk & Reduwaan April wat vir groot opwinding kan sorg. Wesbank behoort verdere druk op Darling te plaas wanneer hy Saterdag sal afreken met Never Despairs met n bonuspunt oorwinning van meer as 7 punte. Darling reis Saterdag na Coronations van Kalbaskraal, met n bonuspunt oorwinning wat ononderhandelbaar is vir Darling. Darling weet dat Wesbank in sy nekblaas en sal hoop Never Despair doen die melkboere n groot guns die naweek. Piketberg was Saterdag in 'n verwoestende bui toe hy Good Hopes van Riebeek-Wes n groot pakslae toegedien het. Piketberg het met goeie aanvallende spel en taktiese benadering die wedstryd heeltemal domineer en Good Hopes het geen antwoorde gehad vir die Rhino-span se goeie spel nie. Porterville behoort as oorwinnaars uit die wedstryd te tree met minder as 10 punte.

Pluimbal:

Moorreesburg, wie die afgelope Saterdag n blaaskans geniet het, reis Saterdag na Good Hopes van Riebeek Wes wat soos n beer met n seer poot die wedstryd sal aandurf na sy skok verwoestende nederlaag teen Piketberg. Good Hopes sal dus weer op die wenpad wil kom en sal veral wil staat maak op sy talentvolle spelskeppers Julian Claasen, Regan Matala en Ryan Horn. Moorreesburg is egter deesdae n perd van n ander kleur en speel tans voortreflike Rugby met veral Jaydon Markus, Jehann Bonn, Arno Fortuin en Flippie Jacobs wat deesdae sirkels om hul teenstaanders hardloop. Die wedstryd sal dus met groot intensiteit gespeel word met n bietjie geskiedenis van vorige Moorresburg spelers in die Good Hopes klere wat ook n titseltjie opwinding sal bydra. Moorreesburg se sterk pak voorspelers met kaptein Janeil Carolus aan die spits behoort die grondslag te lê vir 'n goeie aanvallende wedstryd en Moorreesburg sal in die taai wedstryd nog n oorwinning deurhaak met minder as tien punte. Abbotsdale geniet hierdie Saterdag 'n blaaskans. - Abri Adonis

Die volgende lede van die Malmesbury Pluimbalklub het Cape Winelands/Boland vanaf 4 to 11 Augustus by die SA Veterane- en Inter Provinsiale Kampioenskappe in Hartenbos verteenwoordig. Van links na regs is : Suretha Burger, Nel Burger, Sandy Smyth, Elba Ritter en Charl Nieuwoudt.

Malmesbury Posduifklub - Britstown 2 JO 1 Jurie en Rina Strydom 1523.6412; 2 Hayman & Edas 1521.8051; 3 Paulus Fam 1510.4600; 4 LF Van Dalen 1498.4753; 5 LF Van Dalen 1493.4020; 6 LF Van Dalen 1491.4494 7 D De Villiers 1483.6736; 8 Paulus Fam 1475.2323; 9 Bordeaux A 1471.0145; 10 Bordeaux B 1469.7243; 11 Hayman & Edas 1461.1454; 12 Bordeaux A 1447.3652; 13 Bordeaux A 1441.0299; 14 LF Van Dalen 1426.7409; 15 Bordeaux B 1426.5902; 16 LF Van Dalen 1426.4333; 17 LF Van Dalen 1426.3103; 18 Bordeaux B 1426.2829; 19 Bordeaux B 1424.5643; 20 Bordeaux B 1424.5030; Britstown 2 Ope 1 Bordeaux B 1561.5171; 2 Bordeaux B 1561.1488; 3 Bordeaux B 1560.1188; 4 Hayman & Edas 1559.7821; 5 Bordeaux A 1558.6131; 6 Paulus Fam 1555.2508; 7 Hayman & Edas 1526.8649; 8 J Steenkamp 1509.1562; 9 G Horn 1503.0658; 10 Paulus Fam 1487.8266; 11 J Steenkamp 1479.1189; 12 Hayman & Edas 1470.2415; 13 Paulus Fam 1467.9837; 14 Bordeaux B 1430.4122; 15 J Steenkamp 1424.8229; 16 Bordeaux A 1424.4038; 17 LF Van Dalen 1423.3646; 18 Hayman & Edas 1421.0796; 19 LF van Dalen 1392.7437; 20 G Williams 1380.0876; Riebeek Wes - Britstown 1 MJ Hokke 13.14.07; 2 Alex Fam 13.16.05; 3 Adams Hokke 13.15.53; 4 Boltney Hokke 13.20.42; 5 Mentoor Hokke 13.20.46; 6 Kuiler Hokke 13.25.59; 7 Boltney Hokke 13.29.32; 8 Adams Hokke 13.29.24; 9 MJ Hokke 13.35.08; 10 Daniels Hokke 13.38.08; 11 Kuiler Hokke 13.38.40; 12 Boltney Hokke 13.37.34; 13 Kuiler Hokke 13.42.10; 14 Mentoor Hokke 13.40.46; 15 Mentoor Hokke 13.41.46


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
482 dié courant Swartland by DieCourant - Issuu